Upload
others
View
4
Download
1
Embed Size (px)
Citation preview
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 19 15 - 22 Junie 2018OUERS:BEHEERLIGGAAM / KOSHUISKOMITEE:Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat opMaandag, 18 Junie plaasvind:Finansiële komiteevergadering: 12:00Beheerliggaamvergadering: 14:00 Daar sal geen Koshuiskomiteevergadering plaasvind nie.
KWARTAALPROGRAM EN BUITEMUURSE ROOSTER:Die voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster vir kwartaal 3 word by die nuusbrief ingesluit.
JEUGDAGPROJEK:Ons vier weer hierdie jaar Jeugdag en ons poog om minderbevoorregte kinders te help. Ons wil graag hierdie jaar die volgende doen:
Kinders met gesondheidsprobleme, wie se ouers dit nie kan bekostig nie, help.
Kinders wat koud kry van ekstra komberse voorsien. Sop kook en dit Donderdag aan al ons Jakkies en werkers gee.
Graag vra ons van al ons ouers en belangstellendes skenkings van die volgende:KONTANT KOMBERSE (hoef nie nuut te wees nie) GROENTE SOPVLEIS/-BENE PAKKIES SOP BRODEStuur dit asseblief op Maandag, 18 Junie skool toe. As almal van ons net een ietsie gee, kan ons klomp mense help!
HUISWERKBOEK: [AFSKEURSTROKIE]Leerders van gr 4 – 6 kan huiswerkboeke @ R25 elk by die klasonderwysers bestel. Kontant met bestelling asb.
KOSHUIS:Baie baie dankie aan al die ouers wat die afgelope kwartaal produkte aan die koshuis geskenk het. Ons waardeer dit ongelooflik baie!
LEERDERDEELNAME:RUGBY:Baie geluk aan Phillip Noeth wat vir die Griekwaland-Wes 0/13A-span gekies is en aan die Cravenweek in Kimberley gaan deelneem. Baie trots op jou!
DUIWESKOU:Baie geluk aan Jaco Krüger wie se skouduif vir die tweede jaar as raskampioen tydens die Wes-Transvaal skou aangewys is.
ALGEMEEN:DISCONTO BOEKUITSTALLING:Ons nooi ouers en belangstellendes uit om Disconto se boekuitstalling op Maandag, 18 (9:00 – 15:00) en Dinsdag 19 Junie (8:00 – 15:00) in die sportkamer te kom besigtig. Baie oulike boeke teen billike pryse te koop. Gee vir u kind ‘n geldjie om vir hom/haar ‘n boekie te gaan koop.
…………………. PW TaitSKOOLHOOF
GEBEDSLYS:Pastor Shaun Smit (moeder baie siek)Margaret Smit (moeder in hospitaal)
Jakkies opwaarts sentrumVerkoop
P pcorn
op bestellingKinderpartytjies, Bederfpakkies of Peuselhappies
Ons het heerlike speserye @ R5 /100gCheese Butter
Sour Cream ChutneySout en asyn
Ons maak ook soet gekleurde popcorn @ R10 / 100g
Kontak Marinda 082 689 489 2
KLEINKOEKIES:NG Kerk Jacobsdal
AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEKE – GR 4 - 6
OUER: _________________________________________
LEERDER: __________________________ GR.: _____
WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK @ R25 BESTEL (KW 3)
BEDRAG INGESLUIT: _______
HANDTEKENING VAN OUER: ________________________
DATUM: __________________
Phantom 4 Pro+Flight time: 30 minutes/battery
Control range: 7kmSpeed: 72 km/h
Camera/Video resolution: 24mega pixels/ 4K 60fps
Sensor range: 30mObstacle sensing: 5 Direction
Ekstra lootjie kaartjies beskikbaar by Juffrou Delene@ R50/kaartjie.
Trekking by Kleuratletiek
KLEINKOEKIES:NG Kerk Jacobsdal
WERKSURE BESKIKBAAR:
Maandae tot Donderdae: 7:00 tot 10:30Vrydae: Die hele dag
Winter spesiale aanbieding vir Mei en Junie:Sny, blaas en Manikuur (hande)
of Pedikuur (voete) virR280
Skakel vir Liezel