14
Bladsy 13 Aros PROSPEKTUS

PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 13

A r o sP R O S P E K T U S

Page 2: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 1

INHOUD

1. ALGEMENE INLIGTING..................................................................................................

1.1 Roepingsgedrewe studente........................................................................................................1.2 Taalbeleid.......................................................................................................................................1.3 Wat is onderwyspraktyk?.............................................................................................................1.4 Waar werk ek tydens my studies?..............................................................................................1.5 Waar kan ek soek vir werk?.........................................................................................................1.6 Waar kan ek soek vir verblyf?.....................................................................................................1.7 Beurse en lenings.........................................................................................................................

1.8 Aros opedae..................................................................................................................................

2. KONTAK BESONDERHEDE............................................................................................

3. BEd IN INTERMEDIÊRE FASE ONDERRIG...................................................................

2.1 Spesialiseringrigtings...................................................................................................................2.2 Onderrigmedium.........................................................................................................................2.3 Program Inligting.........................................................................................................................2.4 Toelatingsvereistes......................................................................................................................2.5 Kostes vir jaar 1............................................................................................................................

2.6 Programuiteensetting.................................................................................................................

4. BEd IN GRONDSLAGFASE ONDERRIG.......................................................................

3.1 Onderrigmedium..........................................................................................................................3.2 Program Inligting.........................................................................................................................3.3 Toelatingsvereistes.......................................................................................................................3.4 Kostes vir jaar 1.............................................................................................................................

3.5 Programuiteensetting..................................................................................................................

5. DIPLOMA IN GRAAD R-ONDERRIG.............................................................................

4.1 Onderrigmedium..........................................................................................................................4.2 Program Inligting.........................................................................................................................4.3 Toelatingsvereistes......................................................................................................................4.4 Kostes vir jaar 1.............................................................................................................................4.5 Programuiteensetting..................................................................................................................

2

2222222

2

3

445555-6

7

89999

10

1112121212

2

Page 3: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 2

ALGEMENE INLIGTING

ROEPINGSGEDREWE STUDENTE By Aros word studente begelei om die onderwysberoep ten eerste as ‘n roeping van die Here te aanvaar en te ervaar. Wanneer onderwys as ‘n roeping gesien word, gee dit sin en betekenis aan die onderwysberoep. Aros BEd-graduandi beskik oor beroepsgerigte opleiding en bring sterk Christelike waardes na die klaskamer. Aros-studente is hoog in aanvraag in privaat- en openbare skole, ‘n verskeidenheid van ander opvoedkundige instellings, asook internasionaal.

TAALBELEID Aros volg ‘n beleid van moedertaal- onderrig waar onderrig en leer in Afrikaans plaasvind. Administratiewe en akademiese kommunikasie met studente, dosente en administratiewe personeel geskied in Afrikaans.

WAT IS ONDERWYSPRAKTYK? Onderwyspraktyk is die praktiese gedeelte van die kwalifikasie waar studente gedurende ‘n bepaalde vasgestelde periode prakties in skole verrig. Die student word gemonitor en geassesseer deur Aros se akademiese personeel. Alle skole moet binne ‘n radius van 165 km vanaf Aros wees.

WAAR WERK EK TYDENS MY STUDIES? Die voordeel van Aros se onderrigmodel is dat ‘n student die geleentheid het om deur die week as ‘n onderwyser te kan werk wat ‘n wonderlike praktykgerigte leergeleentheid skep.

Studente kan by skole aansoek doen om ‘n betrekking en daarna aangestel word as ‘n onderwyserassistent. Die kontrak vind tussen die student en die skool plaas en Aros het min of geen insae in die eise wat die skool aan die student

stel nie. Studente wat voltyds by skole betrokke is, word aangeraai om studies oor ‘n langer periode te versprei. Dit is egter nie ‘n vereiste dat studente by ‘n skool as onderwysassistent werksaam is nie. Studente in ander beroepe of wat voltyds slegs op hulle studies wil fokus, word ook geakkommodeer.

WAAR KAN EK SOEK VIR WERK? Verskeie buite-instansies plaas poste op Aros se webwerf: www.aros.ac.za/poste

WAAR KAN EK SOEK VIR VERBLYF? Verskeie buite-persone plaas verblyfopsies op Aros se webwerf: www.aros.ac.za/verblyf

BEURSE EN LENINGS Beurse en lenings is beskikbaar by die volgende instansies en studente is verplig om self met hierdie instansies kontak te maak.

• Rapport Onderwysfonds (www.rof.org.za)

• Helpende Hand Studiefondssentrum (www.helpendehand.eo.za/studiefonds)

• Atterbury Trust (www.atterburytrust.org/inligting)

• Afrikaanse Toekomstrust (https://afrikaansetoekomstrust.org)

• Aros maak ook voorsiening vir beurse en merietebeurse. Vir verdere navrae hieroor, kontak Aros se finansiële afdeling ([email protected]).

AROS OPEDAE21 April 2018 en 20 Oktober 2018Bespreel jou plek aanlyn by:www.aros.ac.za

NAVRAE: [email protected] 012 332 3227

WEBTUISTE: www.aros.ac.za

Page 4: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 3

BEdINTERMEDIÊRE FASE

WEBTUISTE: www.aros.ac.za

Page 5: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 4

BEd IN INTERMEDIÊRE FASE ONDERRIG

WAT IS DIE SPESIALISERINGRIGTINGS WAARIN EK KAN KWALIFISEER?

Daar is twee spesialiseringsrigtings waarvoor jy kan kwalifiseer:

ONDERRIGMEDIUM

Die BEd in lntermediêre Fase Onderrig (Graad 4 tot 7) rus die student toe om die vakspesifieke beginsels en teorie van die spesifieke fase onderwys te verstaan en in die praktyk toe te pas.

1. Wiskunde en Natuurwetenskappe Studente wat die Wiskunde en Natuurwetenskapperigting wil neem, moet ten minste 50% in Wiskunde behaal het. (Studente met Wiskunde Geletterdheid kwalifiseer nie vir hierdie rigting nie.)

2. Lewensvaardighede en Sosiale WetenskappeStudente wat die Lewensvaardighede- en Sosiale Wetenskapperigting wil neem, het geen spesifieke vakvereistes nie.

• Studente woon verpligte kontaksessies op Vrydae OF Saterdae by Aros se kampus

in Waverley te Pretoria by.

• Onderrigondersteuning vind deurlopend deur middel van e-Klas (internet) plaas.

• Onderwyspraktyk: Daar word van studente verwag om vir bepaalde tye prakties

by skole te doen. Studente word vir die onderwyspraktykperiode deur Aros by

‘n skool geplaas (indien die student nie alreeds by ‘n skool betrokke is nie).

- Eerstejaarstudente begin met Onderwyspraktyk in die derde skoolkwartaal. - Tweedejaarstudente voltooi twee aaneenlopende tydperke van drie weke elk. Die tydperke word tydens die tweede-en derde skoolkwartaal voltooi. - Derdejaarstudente voltooi ook twee aaneenlopende tydperke van drie weke elk gedurende kwartaal een, twee en drie. - Vierdejaarstudente voltooi drie aaneenlopende tydperke van drie weke elk. Die eerste drie weke vind plaas met skoolaanvangs in die eerste kwartaal.

Page 6: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 5

Program Inligting • NKR-vlak 7: 548 krediete • Aantal modules per jaar: ± 8

modules per semester • Tydsduur: 4 jaar

• Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit)

• Universiteitsvrystelling • Wiskunde ≥ 4 of 50%

• Aansoekgelde: R250 • Registrasie: R3 500 • Klasgelde: R35 550 • Handboeke ± R4 500

Akademiese Geletterdheid; Afrikaans Lees; lnleiding totRekenaarvaardighede;Onderwys in Suid-Afrika;Religiestudies; Didaktiek; Afrikaans Huistaal Onderrig 1; English Reading; OpvoedkundigeSielkunde 1; Bybelkunde 1;Klaskamerbestuur;English First Additional LanguageTeaching 1; Onderwyspraktyk 1;lnleiding tot Ekonomiese enBestuurswetenskappeDie volgende twee modules stel die student in staat omSosiale Wetenskappe en Lewensvaardighede aan te bied(nie spesialisering):Oriëntering tot Sosiale WetenskappeOnderrig; Oriëntering tot Lewensvaardighede OnderrigSpesialiseringsmodules: Oriëntering tot Wetenskap en Tegnologie Onderrig; Oriëntering tot Wiskunde Onderrig

Akademiese Geletterdheid; Afrikaans Lees; lnleiding tot Rekenaarvaardighede; Onderwys in Suid -Afrika; Religiestudies; Didaktiek; Elementêre Wiskunde vir lntermediêre Fase; Afrikaans Huistaal Onderrig 1; English Reading; Opvoedkundige Sielkunde 1; Bybelkunde 1; Klaskamerbestuur; English First Additional Language Teaching; Onderwyspraktyk,; lnleiding tot Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Die volgende twee modules stel die student in staat om Wiskunde en Natuurwetenskappe aan te bied (nie spesialisering):

Oriëntering tot Wiskunde Onderrig; Oriëntering tot Wetenskap en Tegnologie OnderrigSpesialiseringsmodules:Oriëntering tot Sosiale Wetenskappe Onderrig; Oriëntering tot Lewensvaardighede Onderrig

• Aansoekgelde: R250 • Registrasie: R3 500 • Klasgelde: R35 550 • Handboeke ± R4 500

• Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit)

• Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde

Geletterdheid

• NKR-vlak 7: 554 krediete • Aantal modules per jaar: ± 8

modules per semester • Tydsduur: 4 jaar

Toelatingsvereistes

Kostes: Jaar 1

Program UiteensettingJaar 1

Wiskunde en Natuurwetenskappe

Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe

Page 7: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 6

Program UiteensettingJaar 2

Jaar 3

Jaar 4

Opvoedkundige Sielkunde 2;Bybelkunde 2; Assessering; English First Additional Language Teaching 2; Afrikaans Huistaal Onderrig 2; Onderwyspraktyk 2;Wiskunde Onderrig 2;Wetenskap en Tegnologie Onderrig 2; Sepedi Kommunikasievlak

Sosiopedagogiek;Leerderondersteuning3;Bybelkunde 3; Omgewingsopvoeding vir Volhoubare Ontwikkeling;English First Additional Language Teaching 3; Afrikaans HuistaalOnderrig 3; Onderwyspraktyk 3;Wiskunde Onderrig 3;Wetenskap en Tegnologie Onderrig 3;Filosofie van die Opvoedkunde 3; Kurrikulumstudies

Leerderondersteuning 4;Bybelkunde 4; Navorsingsteorie; English First Additional Language Teaching 4; Afrikaans Huistaal Onderrig 4; Onderwyspraktyk 4;Wiskunde Onderrig 4;Wetenskap en Tegnologie Onderrig 4; Filosofie van die Opvoedkunde 4; Navorsingsprojek

Opvoedkundige Sielkunde 2; Bybelkunde 2; Assessering; English First Additional Language Teaching 2; Afrikaans Huistaal Onderrig 2 Onderwyspraktyk 2; Sosiale Wetenskappe Onderrig 2; LewensvaardighedeOnderrig 2; Sepedi Kommunikasievlak

Sosiopedagogiek;Leerderondersteuning3; Bybelkunde 3; Omgewingsopvoeding virVolhoubareOntwikkeling; English First AdditionalLanguage Teaching 3; Afrikaans Huistaal Onderrig 3; Onderwyspraktyk 3;Sosiale Wetenskappe Onderrig 3; Lewensvaardighede Onderrig 3;Kurrikulumstudies

Leerderondersteuning 4; Bybelkunde 4; Navorsingsteorie; English First Additional Language Teaching 4; Afrikaans Huistaal Onderrig 4; Onderwyspraktyk 4;Sosiale Wetenskappe Onderrig 4; Lewensvaardighede Onderrig 4; Filosofie van die Opvoedkunde 4; Navorsingsprojek

Wiskunde en Natuurwetenskappe

Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe

Page 8: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 7

BEdGRONDSLAGFASE

Page 9: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

ONDERRIGMEDIUM

• Studente woon verpligte kontaksessies op Vrydae OF Saterdae by Aros se kampus

in Waverley te Pretoria by.

• Onderrigondersteuning vind deurlopend deur middel van e-Klas (internet) plaas.

• Onderwyspraktyk: Daar word van studente verwag om vir bepaalde tye prakties

by skole te doen. Studente word vir die onderwyspraktykperiode deur Aros by

‘n skool geplaas (indien die student nie alreeds by ‘n skool betrokke is nie).

- Eerstejaarstudente begin met Onderwyspraktyk in die derde skoolkwartaal. - Tweedejaarstudente voltooi twee aaneenlopende tydperke van drie weke elk. Die tydperke word tydens die tweede-en derde skoolkwartaal voltooi. - Derdejaarstudente voltooi ook twee aaneenlopende tydperke van drie weke elk gedurende kwartaal een, twee en drie. - Vierdejaarstudente voltooi drie aaneenlopende tydperke van drie weke elk. Die eerste drie weke vind plaas met skoolaanvangs in die eerste kwartaal.

Bladsy 8

Die BEd in Grondslagfase Onderrig is spesifiek gerig op die opleiding van onderwysers wat binne die Grondslagfase (Graad R tot 3) onderrig wil gee. Binne die verskillende spesialiseringsvelde van die kurrikulum word daar gefokus op geletterdheid, gesyferdheid en lewensvaardighede.

BEd IN GRONDSLAGFASE ONDERRIG

Page 10: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 9

Program Inligting • NKR-vlak 7: 510 krediete • Aantal modules per jaar: ± 6 modules per semester • Tydsduur: 4 jaar

• Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit)

• Universiteitsvrystelling

• Sonder universiteitsvrystelling, maar wel met TP-Telling van 30:

• Aansoekgelde: R250 • Registrasie: R3 500 • Klasgelde: R35 550 • Handboeke ± R4 500

Akademiese Geletterdheid; Afrikaans Lees; lnleiding tot

Rekenaarvardighede; Elementêre Wiskunde; Ou Testament;

Onderwysbestuur; Onderrig van Huistaal 1; Afrikaans; English

Reading; Opvoedkundige Sielkunde 1; Filosofie van Christelike

Wetenskap; Klaskamerbestuur; Onderrig van Wiskunde 1;

Onderwyspraktyk 1; Onderwysvaardighede; Kritiese Denke en

Probleemoplossing; Leer en Leerstrategieë; Onderrig in Graad R.

Opvoedkundige Sielkunde 2; Filosofie van die Opvoedkunde; Nuwe

Testament; Onderrig van Huistaal 2; Onderrig van Wiskunde 2;

Onderwyspraktyk 2; Engels Lees; Onderrig van Lewensvaardighede:

Visuele Kuns; Onderrig van Lewensvaardighede: Uitvoerende Kuns;

Didaktiek; Onderwys in Suid-Afrika.

Nuwe Testament; Leerderondersteuning 3; Onderrig van

Lewensvaardighede: Persoonlike en Sosiale Welsyn en Liggaamlike

Opvoeding;; Onderrig vanWiskunde 3; Onderwyspraktyk 3;

Sepedi Kommunikasievlak; Filosofie van die 0pvoedkunde 3;

Kurrikulumstudies; Onderrig van Addisionele Taal; Assessering;

Perseptuele Vaardighede; Kind in Sosiale Konteks.

Bybelkunde 4; Navorsingsteorie; Leerderondersteuning 4; Onder

rig van Lewensvaardighede: Aanvangskennis; Onderwyspraktyk

4; Onderrig van Huistaal; Onderrig van Wiskunde; Onderrig van

Addisionele Taal; Filosofie van die Opvoedkunde 4; Navorsingsprojek

Toelatingsvereistes

Kostes: Jaar 1

Program UiteensettingJaar 1

Jaar 2

Jaar 3

Jaar 4

BEd Grondslagfase Onderrig

- Ekstra brugmodules moet gedoen word in Kritiese denke en

probleem oplossing (KRIT111) en Leer- en Lewenstrategieë

(LEER113)

- Volle vrystelling eers as brugmodules geslaag is.

Page 11: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 10

DIPLOMAIN GRAAD R-ONDERRIG

Page 12: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 11

As deel van grondslagfase onderwys in Suid-Afrika is die Diploma in Graad R-Onderrig spesifiek daarop gerig om Graad R-leerders toe te rusmet die nodige waardes, vaardighede en kennis wat noodsaaklike boustene is vir formele onderrig in Graad R.

Met die suksesvolle voltooiing van hierdie kwalifikasie bied dit ook ‘n toegangsroete tot BEd in Grondslagfase Onderrig vir persone wat nie aan die vereistes vir graadstudies voldoen nie.

DIPLOMA IN GRAAD R-ONDERRIG

ONDERRIGMEDIUM

• Studente woon verpligte kontaksessies op Vrydae OF Saterdae by Aros se

kampus in Waverley te Pretoria by.

• Deur die res van die week vind onderrig deur middel van e-Klas (internet) plaas.

• Onderwyspraktyk: Daar word van studente verwag om vir bepaalde tye prakties

by skole te doen. Studente word vir die onderwyspraktykperiode deur Aros by

‘n skool geplaas (indien die student nie alreeds by ‘n skool betrokke is nie).

- Eerstejaarstudente begin met Onderwyspraktyk in die tweede en derde kwartaal.

- Tweedejaar- en derdejaarstudente voltooi Onderwyspraktyk vanaf die eerste

skooldag vir drie weke asook gedurende die tweede en derde kwartaal.

Page 13: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 12

Program Inligting • NKR-vlak 6: 390 krediete • Aantal modules per jaar: ± 7

modules per semester • Tydsduur: 3 jaar

• Matriek met ‘n TP-telling van 25 (Lewensoriëntering ingesluit)

• Aansoekgelde: R250 • Registrasie: R3 500 • Klasgelde: R31 700 • Handboeke ± R4 500

Afrikaans Lees; Afrikaans; Akademiese Geletterdheid; Ou Testament; Didaktiek in onderwys; English Reading; Onderrig van Afrikaans Eerste Taal; Leer en Lewenstrategieë; Kritiese denke en Probleemoplossing; Die filosofie van Christelike Wetenskap; lnleiding tot OpvoedkundigeTeorieë; lnleidende Wiskunde; lnleiding tot Rekenaarvaardighede; Klaskamerbestuur; Onderwyspraktyk vir Gr R 1; Opvoedkundige Sielkunde1; Oriëntering tot Graad R-Onderrig.

Graad R Omgewing en Gesondheidstudies; Lewensvaardighede: Aanvangskennis (Natuurwetenskap en Tegnologie); Lewensvaardighede: Kuns; Lewensvaardighede: Liggaamlike Opvoeding; Lewensvaardighede: Musiek; Onderrig van Graad R Wiskunde; Onderwyspraktyk vir Gr R 2; Vroeë Kinderontwikkeling; Kurrikulumstudies; Opvoedkundige Sielkunde 2; Filosofie van die Opvoedkunde; Kinderliteratuur vir Gr R; Sepedi Kommunikasievlak; Nuwe Testament.

Assessering in Graad R; Bybelkunde 3; English Additional Language Teaching in Grade R; English Additional Language; Filosofie in die Onderwys; Lewensvaardighede: Aanvangskennis (Sosiale Wetenskappe); Lewensvaardighede: Persoonlike en Sosiale Welsyn; Onderwyspraktyk vir Gr R 3; Sosiopedagogiek; Nuwe Testament; Perseptuele Vaardighede; Onderwys in Suid-Afrika.

Toelatingsvereistes

Kostes: Jaar 1

Program UiteensettingJaar 1

Jaar 2

Jaar 2

Wiskunde en Natuurwetenskappe

Page 14: PROSPEKTUS - Microsoft€¦ · • Matriek met ‘n TP-telling van 30 (Lewensoriëntering ingesluit) • Universiteitsvrystelling • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid • NKR-vlak

Bladsy 12

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies. Aros is by die Departement van Hoër Onderwys as private hoëronderwysinstelling geregistreer kragtens

die Wet op Hoër Onderwys, 1997. Registrasienommer: 2012/HE08/001.

012 332 3227 / 012 035 0040

1180 Dickensonlaan Waverley Pretoria

e-pos: [email protected]

www.aros.ac.za