14
JAPANESE FLOWER Ek hoop julle is almal so opgewonde soos ek om met die Japanese Flower iets moois aan te pak! Ek moet vir julle sê as jy eers begin het, is dit baie verslawend, jy kan nie ophou nie! Dit is 'n lekker groot blommetjie en jou item word gou groter. Ek gee vir julle die patroon wat vir my die maklikste is. Ek het die patroon by Maryna Fouchè gekry. Haar patroon is vir 'n blom wat met 4 kleure gehekel word. Hy lyk ook baie mooi as jy die eerste twee rondtes met dieselfde kleur hekel. Patroon: Colours: A B C & D Start with magic circle or 4 chains & slipstitch in 4th chain. Make 12 dc’s into magic circle. Join with a slipstitch. Cast off. Join in any dc of previous round. Chain 5, *dc in next dc of previous round, chain 2*. Repeat 11 times and join with a slipstitch in 3 rd chain. Cast off. Join in any 2 chain-space. Chain 3, 2 dc in same space. *3 dc in next space* repeat until last space and join with a slipstitch in 3 rd chain. Cast off. Join in any 2 nd dc of 3dc-cluster (of previous round).

JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link: Wit en geel blomme onder:

  • Upload
    ngoliem

  • View
    217

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

JAPANESE FLOWER

Ek hoop julle is almal so opgewonde soos ek om met die Japanese

Flower iets moois aan te pak! Ek moet vir julle sê as jy eers begin het, is

dit baie verslawend, jy kan nie ophou nie! Dit is 'n lekker groot

blommetjie en jou item word gou groter.

Ek gee vir julle die patroon wat vir my die maklikste is. Ek het die

patroon by Maryna Fouchè gekry. Haar patroon is vir 'n blom wat met 4

kleure gehekel word. Hy lyk ook baie mooi as jy die eerste twee rondtes

met dieselfde kleur hekel.

Patroon:

Colours: A B C & D Start with magic circle or 4 chains & slipstitch in 4th

chain.

• Make 12 dc’s into magic circle. Join with a slipstitch. Cast off.

• Join in any dc of previous round.

Chain 5, *dc in next dc of previous round, chain 2*.

Repeat 11 times and join with a slipstitch in 3rd chain. Cast off.

• Join in any 2 chain-space. Chain 3, 2 dc in same space.

*3 dc in next space* repeat until last space and join with a

slipstitch in 3rd chain. Cast off.

Join in any 2nd dc of 3dc-cluster (of previous round).

Page 2: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Chain 3. Dc in same stitch, 2 dc in next stitch. 4 chains,

skip 1 dc *2 dc each in next 2 stitches, 4 chains, skip 1 dc.

Repeat 11 times, join with a slipstitch in 3rd chain.

• Last round (use same colour, do not cast off):

Slipstich into space between previous 2dc-cluster.

*8 dc in 4-chain space, sc in space between next 2 dc-cluster*

Repeat 12 times. Cast off.

Patroon vir 'n halwe blom (vanaf die blog Once Upon A Pink

Moon, half-flower turtorial) Die link is onder aan die dokument.

Begin met 'n "magic circle" of 4 kettingsteke en glipsteek in 4e

kettingsteek.

Maak 3 ks (tel as 1e langbeen), 6 lb in sirkeltjie (7 lb) Heg af. Begin

met nuwe kleur.

Maak 4 ks (tel as 1 lb en 1 ks) in 1e lb, 1 lb 1 ks in elke lb van

vorige ry. Heg af. Begin met nuwe kleur.

Maak 3 ks (tel as 1e langbeen)en 2 langbene in 1ks-spasie, dan 3

lb in elk van die 1ks-spasies. Heg af. Begin met nuwe kleur.

Maak 3 ks (tel as 1e langbeen) en nog 'n lb in dieselfde st. Slaan

volgende lb oor en maak 4 ks. 2 lb in volgende steek,2 lb in

volgende steek. Herhaal dit tot jy by laaste 2 steke kom. Slaan een

steek oor, 2 lb in laaste steek. Heg af en begin weer met dieselfde

kleur.

Page 3: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Maak 8 lb in die 4ks-spasie. Herhaal nog 5 keer.

(Ek het hierdie patroon van Engels af vertaal. Ek hoop julle

verstaan dit!)

Hoe om jou blommetjies aan mekaar te kry:

Ek hekel my blommetjies aan mekaar met "Join as you go". By die

laaste rondte waar jy skulpies van 8 lb het, hekel jy tot jy 4 lb klaar

het, dan maak jy 'n kb in die ander blommetjie se skulpie se

middel. Dan hekel jy 4 lb verder. Ek hoop dis verstaanbaar!

Die pers/groen gordyn op onderste foto se link:

http://www.ravelry.com/projects/RoseM/etole-japonaise

Page 4: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Wit en geel blomme onder:

Page 6: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:
Page 7: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Die mooi helder gordyn is van

http://onceuponapinkmoon.blogspot.com/2012/07/put-hook-

down.html

Page 8: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Tutoriaal (onderste foto's)

http://revlie.typepad.com/revolution/2011/06/japanese-flower-turtorial-picture-by-picture-you-can-do-this.html

Page 9: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Marietjie van der Merwe se Japanese Flower deken op die onderste foto het almal na hulle asems laat snak by die Yarnies Breakaway Naweek by Hartbeespoortdam.

Marietjie het 6 kleure gebruik. Haar resep het sy so aan my verduidelik: Hekel 10 sirkeltjies van elke kleur (rondte 1 en 2). Sit dan 6 verskillende bolle wol neer. Sit 2 van ronde sirkeltjies by elke bol kleur wat nie dieselfde as daardie kleur is nie. Rondte 3 word dan gehekel met die bol wol wat by dit lê. (5 bolle kleure)

Page 10: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:
Page 11: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Maryna Fouchè het hierdie pragtige Japanese Flower Afghan vir haar dogtertjie Layla gehekel. Die foto is by Craft Share geneem deur Cornel.

Page 12: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:
Page 13: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Nog 'n pragtige blomtuin-throw deur Marietjie van der Merwe gehekel

... dis met One of a Kind-wol gedoen.

Nog links:

http://theflowerbed-shr.blogspot.com/2011/02/decision-time.html

http://onceuponapinkmoon.blogspot.com/2012/08/half-flower-

turtorial.html

My Crafty Little Moments: Japanese Flowers and a Tutorial (Blog)

Page 14: JAPANESE FLOWER pers/groen gordyn op onderste foto se link:  Wit en geel blomme onder:

Daar is baie blogs en patrone op die internet vir Japanese Flowers. Ek

gee net 'n paar hier.

Ek hoop julle geniet dit baie! Kan nie wag om te sien waarmee julle

vorendag gaan kom nie ....

Loma