3
18 Augustus 2019 Word vervul met die Heilige Gees Ef 5:15 -18 ‘Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul, en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die Here’ Vlees Gees Losbandig Standvastig Bly dors Word versadig Maak seer Maak heel Sintuie verswak Sintuie versterk Bring twyfel Bring sekerheid Rom 8:2 Rom 8:5+7 Rom 8:10+11 Rom 8:14 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Word-vervul-deur... · Web view051- 451 1017 [email protected] bfn_baptiste Word vervul met die Heilige Gees Ef 5:15 -18 ‘Wees baie

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Word-vervul-deur... · Web view051- 451 1017 kerk@kerk.co.za bfn_baptiste Word vervul met die Heilige Gees Ef 5:15 -18 ‘Wees baie

Word vervul met die Heilige GeesEf 5:15 -18‘Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen.Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul, en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die Here’

Vlees GeesLosbandig StandvastigBly dors Word versadigMaak seer Maak heelSintuie verswak Sintuie versterkBring twyfel Bring sekerheid

Rom 8:2Rom 8:5+7Rom 8:10+11Rom 8:14Rom 8:18Rom 8:29

Neem Kennis: Jy het nog ‘n geleentheid om die kursus oor die Persoon en Werk van die Heilige Gees by te woon vannaand om 17h00 – 18h00.Blaai om asseblief

18 Augustus 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Word-vervul-deur... · Web view051- 451 1017 kerk@kerk.co.za bfn_baptiste Word vervul met die Heilige Gees Ef 5:15 -18 ‘Wees baie

Vroue-bedieningDie vroue-bediening nooi graag alle dames uit na hulle byeenkomste elke eerste

Maandag van elke maand om 18h00. 

Ons hanteer relefante onderwerpe om vroue toe te rus en te bemoedig.

Ons visie is dat elke vrou net geloof soos ‘n klein mosterdsaadjie sal bring. Die Here Jesus sal dit laat groei en dit sal

word soos ‘n groot mosterdboom waarin daar baie voëls kan sit en nes maak.

Kontak vir Liezel by [email protected] of by die kerkkantoor by 051 451 1017 of Nadia (082 714 4245 ) vir meer inligting.

 

18 Augustus 2019