4
8 EREDIENSTYE Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00 Engelse Diens: 11:00 Sothodiens: 12:30 ALGEMENE INLIGTING KOLLEKTES Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Giyani DIENSBEURTE: Ouderling: Gerrie Viljoen Diaken: Jaco Bean NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld. KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion/ http://www.gkcenturion.co.za. EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 KATKISASIE: Vandag: Geen Volgende week: Geen Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409 Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589 Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417 KONTAK BESONDERHEDE Kantoorure: Ma.-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Attes Skriba—[email protected] Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055 Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558/ [email protected] K OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Jaargang 39 Nr 14 20April 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za K SONDAGAAND 18:00 Skriflesing: Jos 6:1-27 God gee aan ons die oorwinning Teksverse: Jos 6:2,8 Sing: Ps 92-1:2,3 Die verhaal van die verowering van Jerigo is goed bekend. Ps 138-1:3,4 Dit is ’n openbaring van God wat absoluut in beheer is oor die Ps 68-1:9 hele skepping. God se beloftes aan sy volk word ook hier in al sy Sb 13-3 liefde en genade geopenbaar. God gaan voor ons uit, kom agter ons aan en sorg vir ons. God bewaar ons. God dra ons. God is ’n God van liefde. Ons moet ook in geloof daarna strewe om ons dankbaarheid onmiddellik en met volle oorgawe te betoon. Moet nie uitstel om te doen wat God vra nie, maar wees ywerig in jou liefde en gehoorsaamheid aan God. Orrelis: Pieter v d Walt Projektor : Jaco Wattel Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Gerrit Kruger Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing: Luk 24:13-35 Emmausgangers Die Here het regtig opgestaan Teksverse : Luk 24:34 Sing: Ps 118-1:1,2 Emmaus was ‘n klein dorpie, 12 km Noord-wes van Sb 12-3:1,2,3,4 Jerusalem. Twee mans, twee navolgers van Jesus, Ps. 32-2:2 stap vanaf Jerusalem en bespreek die gebeure rondom Lied 425:1,4 Jesus se kruisiging en opstanding. Hulle verstaan nie Lied 422 die gebeure nie en is teleurgesteld en mismoedig. Sb 13-3 Hulle het die rapport van die vroue gehoor dat die graf leeg is en dat Jesus opgestaan het en lewe. Hulle het dit egter nie geglo nie. Hulle het gehoop dat Jesus die volk Israel van die Romeinse juk sou bevry. (Luk 24:21) Maar nadat Jesus Homself aan hulle openbaar het, het hulle ’n kragtige getuienis van sy opstanding gelewer. Orrelis: Pieter van der Walt Projektor: Nicolai v d Merwe Klank: Charl v d Bergh Prediker: Ds.Gerrit Kruger G r o e i n a C h r i s t u s

Kommunikaatjie 20 April

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief

Citation preview

8

EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30

ALGEMENE INLIGTING

KOLLEKTES

Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Giyani

DIENSBEURTE: Ouderling: Gerrie Viljoen

Diaken: Jaco Bean

NUWE INTREKKERS

Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion/http://www.gkcenturion.co.za.

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516

KATKISASIE: Vandag: Geen

Volgende week: Geen

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417

KONTAK BESONDERHEDE

Kantoorure: Ma.-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Attes Skriba—[email protected]

Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055

Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558/ [email protected]

Jaargang 38 Nr 39 10 November 2013

K

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion

Jaargang 39 Nr 14 20April 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

K

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: Jos 6:1-27 God gee aan ons die oorwinning

Teksverse: Jos 6:2,8

Sing: Ps 92-1:2,3 Die verhaal van die verowering van Jerigo is goed bekend.

Ps 138-1:3,4 Dit is ’n openbaring van God wat absoluut in beheer is oor die

Ps 68-1:9 hele skepping. God se beloftes aan sy volk word ook hier in al sy

Sb 13-3 liefde en genade geopenbaar. God gaan voor ons uit, kom agter

ons aan en sorg vir ons. God bewaar ons. God dra ons. God is ’n

God van liefde. Ons moet ook in geloof daarna strewe om ons

dankbaarheid onmiddellik en met volle oorgawe te betoon. Moet

nie uitstel om te doen wat God vra nie, maar wees ywerig in jou

liefde en gehoorsaamheid aan God. Orrelis: Pieter v d Walt Projektor : Jaco Wattel Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Gerrit Kruger

Liturgiese Riglyne

SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Luk 24:13-35 Emmausgangers

Die Here het regtig opgestaan

Teksverse : Luk 24:34 Sing: Ps 118-1:1,2 Emmaus was ‘n klein dorpie, 12 km Noord-wes van

Sb 12-3:1,2,3,4 Jerusalem. Twee mans, twee navolgers van Jesus,

Ps. 32-2:2 stap vanaf Jerusalem en bespreek die gebeure rondom

Lied 425:1,4 Jesus se kruisiging en opstanding. Hulle verstaan nie

Lied 422 die gebeure nie en is teleurgesteld en mismoedig.

Sb 13-3 Hulle het die rapport van die vroue gehoor dat die

graf leeg is en dat Jesus opgestaan het en lewe. Hulle

het dit egter nie geglo nie. Hulle het gehoop dat Jesus

die volk Israel van die Romeinse juk sou bevry.

(Luk 24:21) Maar nadat Jesus Homself aan hulle

openbaar het, het hulle ’n kragtige getuienis van sy

opstanding gelewer. Orrelis: Pieter van der Walt Projektor: Nicolai v d Merwe Klank: Charl v d Bergh Prediker: Ds.Gerrit Kruger

G r o e i n a C h r i s t u s

2

Ons gee om vir Mekaar

“... Die gemeente is die draer en die beskermer van die waarheid.” 1 Tim 3:15

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter:

Driekie Carver (A10 664 0461) is in Unitas vir toetse

Susan Erasmus (C06 084 440 1299) in Unitas na operasie

Aster Viljoen was in Unitas vir ʼn pasaangeer (C14 644 2062)

Meedelye

Ons dink aan Nelia Prinsloo en familie (A2 664 4368) met die afsterwe van haar man Johan

Maandag oggend. Mag die Here u vertroos en bystaan.

Gelukwense

Pieter en Ronel du Plessis met die geboorte van Daniel op 9 April. (B03 083 471 8926)

Piet en Mariza Mosca met die geboorte van Hanlie op 11 April (C08 082 552 6886)

BYBELSTUDIE Woensdagoggend

6:00 Bybelstudie in saal 9:00 Ds Maarten in die saal

9:00 Ds Gerrit se groep in konsistorie

Almal welkom!

WINTERBREIPROJEK

Dis maar net April, maar ons wil reeds baie dankie sê aan al die Susters wat so getrou hul gebreide artikels in die breihouer by die groot

deur sit!

Ons het weer n versoek van Helpende Hand gekry dat Lekkergoedland kleuterskool in Pretoria-Wes dringend behoefte het vir gebrei-de en/of gehekelde kinderkomberse. Die kleu-ters slaap elke middag daar en kombersies sal baie waardeer word. Ander items wat benodig word is musse, serpe, kindertruie en handtof-fels. Ons gemeente en Helpende Hand het hierdie Kleuterskool verlede jaar gaan verras met baie van bogenoemde artikels en dit het gelei tot groot vreugde en warm harte. Ons het wol beskikbaar en wil daarom 'n be-roep doen dat Susters wol by die Sustershoek agter in die saal kan kom kry. Met baie breien-de hande kan ons aan die einde van Mei 2014 weer die kinders se liggaampies en hulle har-

tjie warm laat klop!

Navrae: Elna de Bruin 083 664 2050

7

VERJAARSDAE

“ Dien die Here met blydskap ...” Ps 100:2

BELYDENDE LIDMATE

DOOPLIDATE

Die Kerkblad FOKUS: “Die Here het regtig opgestaan ...”

Die geloofwaardigheid van die Christendom as

geheel, meer nog, die Persoon, aansprake en betekenis van Jesus Christus vir vandag, hang af van die vraag of Jesus uit die dood opgestaan het. Prof. Callie Coetzee skryf hieroor in “Van die redakteur”.

In die Brandpunt-artikel skryf prof. Francois

Viljoen oor die geweldskultuur in Suid-Afrika, en vra die vraag of geweld aanvaarbaar geword het.

Wat is die betekenis van die leë graf? Prof. Sy-

brand Strauss skryf hieroor in “Die graf van Lasa-rus en die graf van Jesus”.

Wat ’n volk met hulle dooies doen, staan in die

nouste verband met hulle geloof. Prof. Paul de Bruyn skryf oor hierdie uiters aktuele saak in “Lykverbranding en opstanding uit die dood”.

EN NOG BAIE MEER

Teken in op Die Kerkblad! Skakel Angie Mokobi by (018) 297 3986 vir meer

besonderhede; e-pos [email protected]

20 Apr Daleen Kruger B08 658 5766 Marietjie Smit C01 664 4854 Magda v.d. Schyff A03 662 0245 21 Apr Juanita de la Porte A12 083 599 8454 Roberto Vargas C08 665 1620 22 Apr Liesje Kuperus A08 644 1100 Suzette Momberg B05 082 903 8139 Janette Reinecke B04 654 6523 Anysha Robbertse C10 072 040 6010 Ben v d Walt C07 663 24410 Cornea v Nieuwenhuisen C08 082 322 4864 24 Apr Pieter Pretorius C08 663 9013 25 Apr Corrie Janssens A04 347 0044 26 Apr Rina Annandale C08 665 1817

21 Apr Ine-Mari Venter B02 654 0352 Dané Kloppers C15 083 3769960 23 Apr Claudia Harms A01 667 1601

6

STEYNSBURG 2014 WINTERKLERE – PROJEK

Blok B se Diakonie begin weer met die Steynsburgprojek as deel van ʼn jaarlikse uitreik aksie na afgeleë dorpe. Daar is ‘n groot behoefte by die laerskoolkinders (295 kinders) asook die nabygeleë ouetehuis (40 seniors) van Steynsburg. Waentjies sal elke Sondag tussen 6-27 April op die kerkgronde geplaas word gemerk Steynsburg waarin u die skenkings kan plaas. Items wat benodig word:

Klere - Warm klere (3- 4 jaar), skoolskoene (vanaf kleinste nr tot no. 8 volwasse). Wit skoolsokkies vir

meisies en grys skoolkouse vir seuns, tekkies, rugbytruie vir 13-14 jaar seuns.

Skryfbehoeftes- Enige skryfbehoeftes, veral vetkryt en HB potlode, lang inkleurpotlode, gomstiffies, A4

oefenskrifte.

Skoonmaakmiddels - Alle vorme seep, skoonmaakmiddels.

Persoonlike higiëne -Toiletpapier, handdoeke, waslappe, tandepasta en tandeborsels.

Kos - Nie bederfbare voedsel, soos blikkieskos, konfyt, rys, suiker, koffie, tee, mieliemeel, pasta, soppoei-

er, ens.

Ander - CD Speler, komberse, handdoeke, swart skoen politoer, kinderbybels en boeke in Afrikaans en

Engels.

Ouetehuis Benodighede – Beddegoed, gordyne, los matjies, badseep, wasgoed- en skottelgoedseep,

poeier, vaseline, lyfroom, kouse, sykouse, sjampoe, toiletpapier, skoonmaakmiddels, tee, koffie, konfyt, waslappe en handdoeke.

Ons doen ʼn vriendelike beroep op lidmate om geen stukkende klere of -goedere te skenk nie en dat slegs skoon klere in die waentjies geplaas word. Aflewering geskied einde April 2014.

Vir verdere inligting epos Riaan van Schalkwyk: [email protected]

24 Mei 2014

15:00– 21:00

Raslouw

Tema: Wilde Weste

MANNEDAG

3

Sit jou naam by tannie Madelein van Zyl op as jy wil saamkom. 083 456 7889

Gr R—6 kinders

Wanneer? Vrydagaand, 9 Mei Waar? Let’s Go Bowling, Eco Park Hoe laat? 18:30—20:00

Ont

hou!

Ons gaan Ten Pin Bowling speel!!!

Pappa/Mamma kan jou aflaai daar sal voldoende toesig wees.

Jy is welkom om ‘n maatjie saam te bring.

@ R50 per kind.

Dit sluit 2 rondtes

Asook pizza in.

Sit jou naam by tannie Madelein van Zyl op

as jy wil saamkom. 083 456 7889

Pa-en-seun-Jagnaweek 27-29 Junie 2014 Gee u naam op by

Ds Gerrit Kruger 082 964 5595

4

TEESKINKBEURTE

Instruksies vir die regsit voor die diens en skink en opruim na die diens is in die kombuis opge-plak. Sit asseblief 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse ere-diens. 20 April en 27 April Geen tee tydens die lang naweke

4 Mei C1 Gerrie Vorster en Louisa van der Walt C2 Anna Smith en Christa Trichardt C3 Anel van der Walt en Elmarie van der Walt

BIBLOS Die Biblos Bybelverspreidingsprojek het ten doel om sover moontlik te sorg dat die mense met wie ons daagliks in kontak kom ‘n Bybel het. Daar is ‘n beson-dere behoefte in hierdie verband. Deur hierdie projek is ongeveer 1 200 Bybels in 13 tale in 2013 deur ons gemeente versprei. Indien u belangstel om aan die Biblosprojek deel te neem, kontak Esmé (0833816428) of Marlou van den Berg (0824124313) of die kerkkantoor vir meer inligting.

Soli Deo Gloria!

Inbetalings vir Bybelverspreiding en Biblos: Rekeningnaam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Reknommer: 600 340 409 Verwysing: Bybelverspreiding: “Bybels” of “Bybelverspreiding”

Biblos: “Biblos”

Advertensies BLOM ‘N BLAAR skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/(663 5955). Susters kan hul bydraes vir die doel voor in die

Susterskas by die hoofingang plaas.

Musiek vir Lydenstyd MEMBRA JESU NOSTRI (Dele van die liggaam van Jesus) R100 pp. Elektroniese besprekings http://www.webhelp.co.za. Elmarie van der Vyver 083 285 0949 Sien kennisgewingbord vir meer

besonderhede.

Gesoek — 2 Slaapkamer meenthuis/tuinwoonstel, Centurion omgewing. Elize Kruger 012 347 8140 of

079 521 4861.

Wakkerstroom selfsorghuis: Ten volle toegerus, slaap 6 teen R200pppn. Beskikbaar vir Paasnaweek. Kontak Sarina by: [email protected] of 082 825 3496 Huishulp: ‘n Baie betroubare bediende is beskikbaar op Maandae. Sy is Afrikaans magtig en gelet-terd. Kontak Margaret by 073 866 4526

Woonstel te koop in Prestige Park af-

tree oord, Pretoria (met volledige ver-

sorgingseenheid) 2 slp, 2badk.

Goeie sekuriteit Kontak: Mnr Strydom (072 538 3337) R430 000

INSAMELING VAN ONGEBRUIKTE BYBELS

Ons nooi lidmate uit om alle ongebruikte Bybels, in enige taal, en wat nog in ‘n goeie toestand is, tot en met Sondag 18 Mei 2014 (afsluiting van die Sen-dingnaweek) kerk toe te bring. Ons beoog om hier-die Bybels te versprei aan die volgende instansies: *Botswana Sending *Radio Kansel *Bibles for Believers

HULP TYDENS BEGRAFNISSE

Susters word benodig vir die koördinering van die teeskink, en maak van toebroodjies tydens begrafnisse. Dit is 'n besonderde liefdestaak wat

ons in ons gemeente doen.

Vir enige navrae skakel asseblief Amanda Wilson

094 901 0109 / epos [email protected]

5

Ratelgroep : vir pa-ma-en- baba-

jonger-as-2-jaar.

Die volgende saamkuier is dv 10 Mei

10:30 in die kerksaal.

Lené de Kock,‘n dieetkundige wat fo-

kus op babavoeding, kom haar kennis

met ons deel.

Hier is nou jou kans om uit te vind wat

baba (en mamma) kan / mag en moet

eet. Laat weet my gerus as daar iets

spesifiek is waaroor jy meer wil weet,

dan kan ek dit vir haar aanstuur.

Pa, kom kry idees hoe jy mamma kan

bederf deur self vir baba gesonde kos

te gee…

Laat weet my asseblief as jy die Ratel-

groep byeenkoms wil bywoon.

Magda van der Schyff

079 511 0196

Vanaf die tafel van die Administratiewe Buro

Die Bestuur van die Admin Buro wil graag kommunika-sie met al die kerke verbeter en onderneem om na bestuursvergaderings, inligting met die kerke te deel. Elke kerk word uitgenooi om met die Admin Buro kon-tak te maak as daar enigsins so ’n behoefte bestaan. Verandering in Admin Buro bestuurslede Hennie van der Merwe het ongelukkig as bestuurslid bedank na sowat 9 jaar van getroue diens aan ons kerke, hoofsaaklik in mensbestuur wat hy as bestuurslid behartig het. Hennie moes dit doen na ‘n terugslag met sy gesondheid. Ons dank aan Hennie vir sy onbaatsug-tige diens aan die kerke en bid hom sterkte en beter-skap toe. Ons is dankbaar dat sy sekundus, dr. At Kruger, dadelik ingewillig het om by Hennie oor te neem. Ons en die kredietwet Die Admin Buro is nou amptelik geregistreer as ‘n kre-dietverskaffer by die Nasionale Krediet Reguleerder en ons kan voortgaan om lenings aan kerke en studente te maak. Die indeksering van besluite van die Admin Buro Dr. Wymie du Plessis vorder goed om met hulp van die NWU te Potchefstroom, van rekenaarprogramme ge-bruik te maak wat alle besluite van die bestuur van die Admin Buro indekseer. Ons vertrou, dat as die stelsel goed werk, om die diens ook beskikbaar te kan stel aan kerkrade vir indeksering van kerkraadsbesluite wat per rekenaar opgesoek kan word. GKSA se geldsake Ons is dankbaar om te rapporteer dat die kontantvloei posisie van die GKSA, soos gesien deur die Admin Buro, verbeter het. Dit is ʼn direkte gevolg van kerke wat agterstallige ramings betaal het, of besig is om dit in ooreenstemming met ʼn reëling af te los asook die be-leggings van die kerke (o. a. emeritaatsfonds) wat goeie groei getoon het die afgelope tyd. So ook het die Teologiese skool hard daaraan gewerk om hul opge-loopte tekort af te werk en hulle rekening is nou weer in die “blou” by die Admin Buro. Ons is die Here dankbaar vir hierdie positiewe verbetering. Die nood is steeds groter as die middele en elke kerk word gevra om nou-lettend sy deel by te dra soos wat ons onderling met mekaar ooreengekom het.