12
Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk www.pvr.co.za / 0126621708

Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die Kompas van PvR Geloofsfamilie

Citation preview

Page 1: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk

www.pvr.co.za / 0126621708

Page 2: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

E

‘n beweging van volgelinge, daar waar

mense Jesus volg. Dit is wel soms ‘n byeenkoms, maar dan is dit ‘n gemeenskap van gestuurdes, nie ‘n lidmaatskap van lede nie. Dit is om te kies vir ‘n lewensreis van groei na heel en ware menswees. Kerk is Jesus se hande en voete in ons leefwêreld. Mense wat Jesus dieper ontdek en liefkry en Jesus leef oral waar hulle voetspore en vingerafdrukke te vinde is.

‘n kultuurorganisasie, ‘n godsdiens-vereniging, ‘n politieke drukgroep, ‘n

weeklikse vertoning of ’n geestelike diensverskaffer nie.

Page 3: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

Die wese van ‘n verhouding met God lê daarin dat ons altyd

meer van Hom wil leer (ONTDEK), sodat ons altyd van Hom kan deel (LEEF) met ander in ons leefwêreld. OLC is die BRIL waarmee ons na onsself, die geloofsfamilie en die wêreld kyk. Dis

ons uitgangspunt, ons perspektief, ons fokuspunt.

Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, siel en verstand. En jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Gaan na al die nasies en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader, Seun en Heilige Gees. Matteus 22:36-40 M

atteus 28:18-20

F

Page 4: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

Daar is drie belangrike bakens op ons OLC geloofsreis wat heeltyd binne sig moet bly as

ons koers wil hou. Soos ons met kaart en kom-pas in die wildernis vaste bakens kies wat verseker dat ons nie verdwaal nie, hou hierdie

drie bakens ons koersvas op die roete van ons OLC geloofsreis.

Verwondering Ons is geskep om God te verheerlik en ons kan dit net doen as ons te alle tye bewus bly van Sy absolute almag, heerlikheid en grootheid.

Volgelingskap Jesus het ons geroep om Hom met alles wat ons is toe-

gewyd te volg. Ons rig ons lewe in volgens Sy wil en erken Hom as die Here van ons lewe.

Verhoudings Ons is geroep om met Jesus ons Verlosser-Vriend in ver-houding te leef net soos God drie-enig ‘n verhouding is. So word ons gevorm dat vreemde mense ons vriende kan word.

G

Page 5: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

In die lig van wat ons van Jesus ontdek, en in die lig van wie ons is as God

se kinders, rig ons ons lewe in volgens die Reis, sodat ons Jesus kan leef. As ons God verstaan as ‘n aktiewe God wat voortdurend besig is om te werk in ons en in die wêreld om ons, verstaan ons onsself as sy aktiewe volgelinge, en moet ons daarom, aktief, ons lewens inrig sodat ons gehoorsaam kan leef aan God in ons alledaagse lewe.

Om bewus te bly van die Reis? help ons om in voeling te bly met God se beweging in ons, en die wêreld om ons. Ons gee dikwels min aandag aan enige een van hierdie twee bewegings

en spandeer baie tyd en energie aan ons eie behoeftes en die bevrediging daarvan. As ons gehoorsaam aan Jesus wil leef, gaan ons moet leer om op God se Ritme te Reis

H

Page 6: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

Ons geliefde identiteit as God se kinders ons kan niks doen sodat God

ons meer of minder liefhet nie.

God se Koninkryk daar waar God regeer, is Sy Koninkryk sigbaar. Hierdie

Koninkryk word geken aan liefde, omgee, vreugde, gehoorsaamheid,

heelheid en vervulling. Ons maak hierdie Koninkryk sigbaar nou, terwyl ons

hier op aarde leef.

Alles vir Jesus God stel belang in ons lewens as ‘n geheel. Hy wil heel-

heid bring vir ons totale wese.

Intensionele Intimiteit ons moet intensioneel leef om te groei , dit ge-

beur nie vanself nie. Ons moet intiem met God wees as ons Hom wil ontdek

en deur Hom gelei word.

In gemeenskap ons leef nie alleen nie. Ons leef in verhoudings. Ons leef

ook nie die Reis alleen nie, ons het mense om ons nodig wat ons bemoedig

na verdere groei en leiding om ons blindekolle raak te sien.

I

Page 7: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

Om prakties vir Jesus te ontdek en te leef, vra dat ons intensioneel

ons lewens sal heroriënteer om dit moontlik te maak. Ons oriënteer

die Reis rondom drie bakens, verwondering, volgeling,

verhoudings. Om hierdie bakens in die oog te hou is daar 8 Ritmes,

wat ons in staat stel om ons lewens te heroriënteer en ons geloof baie

prakties te leef.

Elke Ritme vra nadenke en moeite en gaan jou help om baie

prakties jou lewe as volgeling van Jesus in te rig.

Kyk of jy dit regkry om elke Ritme in jou dagboek te sit en

intensioneel daarvoor kan tyd maak.

J

Page 8: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

wil ons ons oë op Hom gerig hou, en

gedurig iets nuuts van Hom ontdek. Sy lewe op aarde inspireer

ons om ook so te leef. Ons prentjie van God beïnvloed ons

prentjie van onsself. So word ons identiteit gevorm.

Omdat ons Jesus

wil ontdek en leef...

Wat is my prentjie van God en van myself?

oefen ons

goeie dissiplines met ’n groeiende besef dat God se

nabyheid, deur Sy Gees, daagliks vir ons krag gee

om gehoorsaam aan Hom te kan wees. ‘n Goeie

ritme van werk en rus is nodig om uitbranding te

voorkom sodat ons Hom energiek kan dien.

Omdat ons Jesus wil ontdek en leef...

Waar kry ek

my krag?

K

Page 9: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

wil ons goeie rentmeesters wees van ons tyd, geld en alles wat ons het. Ons wil hard werk, want dan neem ons deel aan God se voortdurende Skepping en is ons bruikbaar vir Hom in die wêreld waarin ons beweeg. Ons wil graag deel, sodat God se Koninkryk sigbaar kan wees in ons lewens.

Omdat ons Jesus

wil ontdek en leef... Hoe kom die koninkryk van God deur my tyd en geld?

Waar het ek heling nodig?

wil ons genesing ontvang van

Jesus sodat ons in heelheid kan leef. Ons wil afbrekende

gewoontes stop. Ons wil tot verhaal kom met ons

verlede, sodat dit tot seën kan wees vir ons toekoms.

Omdat ons Jesus

wil ontdek en leef...

Waar pas ek in

die liggaam

van Christus?

wil ons

graag weet wat ons unieke rol is in die

Liggaam van Christus. Ons wil ons gawes,

sterkpunte, roepings, waardes, ens ontdek,

en dit in gehoorsaamheid aan God uitleef.

Omdat ons Jesus wil ontdek en leef...

L

Page 10: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

Hoe maak ek

my omgewing

'n beter plek?

is ons bewus

van ons gemeenskap. Ons dra by tot

die ontwikkeling van die omgewing.

Waarneming word ons rigtingwyser vir

geleenthede om 'n bydrae te maak.

Omdat ons Jesus wil ontdek en leef...

Wie sluit ek in?

wil ons graag mensgemaakte grense

oorsteek. Die aard van die Koninkryk is inklusief en daarom wil

ons inklusief leef in ons verhoudings. Ons wil graag versoe-

nend leef met mense wat anders as ons is en glo en tot ver-

haal kom met ons eie vooroordele en rassisme.

Omdat ons Jesus

wil ontdek en leef...

Wie sit saam met

my aan tafel? het ons voortdurend bemoediging, on-

dersteuning en wysheid nodig van

mense wat ook vir Jesus volg. Ons naaste verhoudings is 'n

goeie plek om sulke verhoudings te begin; familie, vriende,

mentors, kinders en ouers. Hierdie mense sit saam met ons aan

tafel en "breek brood" en "drink wyn". Ons hanteer konflik, ons

hou mekaar verantwoordbaar en ons beoefen gasvryheid.

Omdat ons Jesus

wil ontdek en leef...

DC

Page 11: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis

Weeklikse oefeninge

Uit die eredienste

en Nuusflitse

Persoonlike ruimtes

Elke verhouding en

faset van jou lewe

Bedieninge

Elke faset van ons

geloofsfamilie

se lewe word geraak

Lyfskuiwe

Ons gaan 4 keer

hierdie jaar groot

belewenis-

bewegings

saam oefen

Internet

Ons facebook en twitter

bladsye, weeklikse

E-Nuus en webwerf

DD

Die Reis as volgelinge van

Jesus, is 'n voortdurende proses van leer en nuwe vaardig-hede ontwikkel. Daarom gaan ons die dinge wat ons saam moet aanleer om saam te Reis, saam oefen. Elke week sal ons saam as geloofsfamilie iets oefen wat ver-band hou met die leef van ’n Ritme.

Page 12: Kompas-Ritmes vir die Lewensreis