32
Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik

Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik

  • Upload
    dinesh

  • View
    103

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik. Oorsig. Agterground Verstek kussone Doel van kus-terugsetlyne Weskus Distrik projekoorsig Bepaling van risiko – oop kus Bepaling van risiko – riviermondings Volgende stappe Vrae. Agtergrond. Kwesbaarheid van kus-ekosisteme - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Kus-terugsetlyne vir die Weskus Distrik

Page 2: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Oorsig

• Agterground• Verstek kussone • Doel van kus-terugsetlyne• Weskus Distrik projekoorsig• Bepaling van risiko – oop kus• Bepaling van risiko – riviermondings• Volgende stappe• Vrae

Page 3: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Agtergrond

• Kwesbaarheid van kus-ekosisteme• Impak van dimamiese prosesse (erosie en aanwas)• Globale klimaatsverandering – nie meer gedebatteer en

die kus ervaar die gevolge die ergste• Geïntegreerde Kusbestuur as reaksie – Groenskrif,

Witskrif en Geïntegreerde Kusbestuurswet• Bestuursmeganismes:

– Kuskomitees– Kusbestuursprogramme– Riviermondingbestuursplanne– Terugsetlyne / bestuurslyne

• Proaktief eerder as reaktief

Page 4: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Verstek kussone

GKB Wet ParametersKusbeskermingsgebied sluit in:• Aktiewe sone• Beskermde areas• 100m / 1km van die HWM• Vleilande / kusmere ens.• Area onder die HWM• Area oorstroom tydens 1:50jr vloed of storm

NB: Bestaande vereiste vir omgewingsimpakstudie (EIA):

• 100m vanaf die HWM• Spesifieke areas bv. see, riviermonding of

aktiewe sone

Page 5: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Verstek kussone

Page 6: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Terugsetlyne – ICM Act, No 24 of 2008

“An MEC must… (a) establish or change coastal set-back lines -

(i) to protect coastal public property, private property & public safety;(ii) to protect the coastal protection zone;(iii) to preserve the aesthetic values of the coastal zone; or(iv) for any other reason consistent with the objectives of this Act; &

(b) prohibit or restrict the building, erection, alteration or extension of structures that are wholly or partially seaward of that coastal set-back line.”

Page 7: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Weskus Terugsetlyneprojek – Oorsig

• Royal HaskoningDHV projekspan:– Tandi Breetzke, Gerard van Weele, Dr Andrew Mather & Petrie

Swart• 8 stappe

1. Voorlopige werk en kennisgewing aan belanghebbendes 2. Modellering van kusprosesse / risikolyn 3. Publieke deelnameproses nou4. Bepaling van konsep terugsetlyne & kus-beskermingsone5. Publieke deelnameproses 6. Konsep finale verslag 7. Hersien deur belanghebbendes 8. Finale verslag

Page 8: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Terugsetlyne – vir kennisname

• Aanpassings van die ICM Act stel voor dat kus-terugsetlyne eerder as kusbestuurslyne beskryf word om verwarring met EIA Regulasies se terugsetlyne te vermy

• Standaard Wes-Kaapse terugsetlyne metodologie ontwikkel en getoets:– Oorspronklik by Milnerton en Langebaan;– Daarna die volledige Overbergdistrik

• Effens ander metode toegepas deur Kaapstad• Lesse wat geleer is sal toegepas word in hierdie projek

Page 9: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Terugsetlyne – vir kennisname

• Lidar opnames gebruik – uitstekende topografiese beelde en lugfotos

• KMZ voorberei vir Google Earth• GIS toepassing word ontwikkel om maklike, meer

akkurate toegang tot beelde en konseplyne te bied• Relevante omgewingsinligting was onttrek van

virskillende dokumente (CMP, IDPs, webtuistes) en word ruimtelike weerspieël as konteks

• Risiko word uitgebeeld in die kort-, medium- en langtermyn

Page 10: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

BEPAAL DIEPSEE GOLFHOOGTESWAVE WATCH III

Diepsee golf statistieke

GROOTSTE STORMSBepaal en rangskik die grootse

storms op rekord

ANALIESE VAN UITERSTE WAARDES

Analiese en bepaal dan 1:10, 1:20, 1:50 en 1:100 jaar golf

statistiek

• Gebaseer op wetenskaplike proses

• Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling

Bepaling van gevaarsone / risikolyne (Oop kus) 1

2

3

Page 11: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Diepsee golfkarakter

• Tegniese modeleringsproses: – Golfrigting– Windspoed– Golfhoogte– Spits golfrigting en tydperk

• Interessante statistieke:– 36 individuele storms was geïdentifiseer met deining van

meer as 6m– 50% van hierdie storms het in die laaste 5 jaar

plaasgevind (minder as ‘n derde van die metingsperiode) – Die gootste storm het tydens Augustus 2012 plaasgevind

Page 12: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)Golfrigting en hoogte

GOLFAANLOOPHuidige golfaanloop (HWM), kort,

medium & langtermyn golfaanloop

SEEVLAKSTYGING(BRUUN SE WET)

Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging

STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS

‘n Vaste afstand van 20m

LANGTERMYN KUSREGRESSIEOntleding van historiese lugfotos

• Gebaseer op wetenskaplike prosess

• Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling

Bepaling van risikolyne (Oop kus)

4

5

6

7

8

Page 13: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

• Gebaseer op wetenskaplike prosess

• Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling

Bepaling van risikolyne (Oop kus)

MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)Golfrigting en hoogte

GOLFAANLOOPHuidige golfaanloop (HWM), kort,

medium & langtermyn golfaanloop

SEEVLAKSTYGING(BRUUN SE WET)

Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging

STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS

‘n Vaste afstand van 20m

LANGTERMYN KUSREGRESSIEOntleding van historiese lugfotos

Page 14: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Transformeer diepsee na naby-kus golfwaardes

• Tegniese modelleringsprosess• Gebruik die Delft SWAN (Simulating WAves Nearshore)

model (http://www.swan.tudelft.nl) om golwe te transformeer

• Neem seebodem in ag (bathymetric changes)• Bepaal die naby-kus golfkarakter

Page 15: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

• Gebaseer op wetenskaplike prosess

• Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling

Bepaling van risikolyne (Oop kus)

MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)Golfrigting en hoogte

GOLFAANLOOPHuidige golfaanloop (HWM), kort,

medium & langtermyn golfaanloop

SEEVLAKSTYGING(BRUUN SE WET)

Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging

STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS

‘n Vaste afstand van 20m

LANGTERMYN KUSREGRESSIEOntleding van historiese lugfotos

Page 16: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Golfaanloop modellering• Naby-kus golwe gemodelleer as aanloop teenaan die strand

Page 17: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

• Gebaseer op wetenskaplike prosess

• Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling

Bepaling van risikolyne(Oop kus)

MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)Golfrigting en hoogte

GOLFAANLOOPHuidige golfaanloop (HWM), kort,

medium & langtermyn golfaanloop

SEEVLAKSTYGING(BRUUN SE WET)

Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging

STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS

‘n Vaste afstand van 20m

LANGTERMYN KUSREGRESSIEOntleding van historiese lugfotos

Page 18: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Seevlakstyging (Bruun’s Rule) & stormerosie• Gebruik Bruun’s Rule om seevlakstyging te voorspel as lae (20cm),

medium (50cm) & hoë risiko (1m)• Korttermyn stormerosie – unieke waarde vir elke strand, maar

inligting bestaan nie dus word ‘n standaard waarde van 20m gebruik.

Page 19: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

• Gebaseer op wetenskaplike prosess

• Geen ruimte vir subjektiewe beoordeling

Bepaling van risikolyne (Oop kus)

MODELLEER NABY-KUS GOLWE (SWAN)Golfrigting en hoogte

GOLFAANLOOPHuidige golfaanloop (HWM), kort,

medium & langtermyn golfaanloop

SEEVLAKSTYGING(BRUUN SE WET)

Hoeveelheid kuslynerosie vir kort, medium & langtermynstyging

STRANDEROSIE TYDENS GROOT STORMS

‘n Vaste afstand van 20m

LANGTERMYN KUSREGRESSIEOntleding van historiese lugfotos

Page 20: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Langtermyn kusregressie• Bepaal die langtermyn erosie gebaseer op ‘n ontleding

van historiese posisies van die kuslyn• Inligting vanaf historiese lugfotos• Net toepaslik op sanderige kuslyne, aangesien daar

aangeneem word dat rotsagtige kyuslyne nie noemenswaardig verander nie

Page 21: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Voorbeeld - Strandfontein

[

Page 22: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Voorbeeld –Elandsbaai (Spoorlyn)

[graphic to be added by Andrew all lines for railway line]

Page 23: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Voorbeeld – Yzerfontein (Sanderige kus)

Page 24: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Voorbeeld – Yzerfontein (Rotsagtige kus)

Page 25: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

1:50 of 1:100 JR VLOEDLYNEIdeaal maar geen vloedlyne bepaal

5m of 10m kontoerlyne

Plantegroei - gebruik as deel van bepaling

• Wetenskaplike lyne as vloedlyne gebruik word

• Plantegroei word gebruik in die process

Bepaling van risikolyne (RIVIERMONDINGS)

Page 26: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Risikolynbepaling vir riviermondings

• Verkieslik gebruik mens die 1:50 of 1:100 jaar vloedlyne om gevaarsone te bepaal

• As geen 1:50 of 1:100 jaar vloedlyne bestaan dan kan die +5m en +10m bo gemiddelde seevlak kontoere gebruik word– +5m tipies die hoogte van vloedwater in n geslote sisteem – +10 m is ‘n buffer vir toekomstige seevlakstyging en sensitiewe

strandmeerplantegroei

Page 27: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Voorbeeld –Bergrivier

Page 28: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Voorbeeld - Langebaan

Page 29: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Voorbeeld – Paradise Beach

Page 30: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Pad vorentoe1. Bepaal omgewingslae2. Bepaal erfensislae3. Bepaal kustoegangslae4. Inkorporeer ekonomiese kwessies5. Bepaal mees toepaslike bestuursraamwerk

gebaseer op bydraes van belanghebbendes6. Bepaal terugsetlyne / bestuurslyne vir die Wes-

Kus.7. Voeg bestuursperskektief by om CPZ grens te

bepaal

Page 31: Kus-terugsetlyne vir  die  Weskus Distrik

Bespreking• Is u gelukkig met die skatting van korttermyn

stormerosie?• Is u gelukkig met die verwagte langtermyn

erosie/sedimentasie?• Watter omgewingskwessies moet in ag geneem word?• Waar is daar sensitiewe areas?• Is daar stroke van windgedrewe sand?• Hoe moet die owerhede hierdie bepaling van risiko

gebruik?• Watter kontroles kan toegepas word op ontwikkeling

seewaarts van die risikolyn?