9
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 17 1 Junie 2016 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Leerders moet asb. goed voorberei vir die eksamen. Ons vra ook ouers se samewerking deur by die tye wanneer leerders uitgeteken mag word, te bly. Aansoekproses is nou gesluit Skoolvakansiedae Neem asb. kennis dat 17 Junie en 8 Augustus skoolvakansiedae is! BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: ([email protected]) REDAKSIE Die koms van elektroniese media het ander wêrelde vir ons oopgemaak. Die inlvoed op ons ervaringsveld kan nooit ontken of onderskat word nie. In ons hedendaagse bestaan is dit onmoontlik om suksesvol te funksioneer as jy nie sekere vaardighede in die verband baasraak nie. Dit weet ons wel. Die voordele is dus onbetwyfelbaar. 1 KULTUUR SPORT ALGEMEEN 08 Jun. Rugby: o/8-15-man by TrinityHouse Randpark 30 Mei 15 Jun. Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders 14 17 Jul. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom 16 Jun. Jeugdag 20 24 Jul. Sporttoer na Oos-Kaap 17 Jun. Skoolvakansiedag Vakature: Studente-opvoeder Grondslagfase: Gr. R tot gr. 3 Vereistes: Ingeskrewe student Grondslagfase Sportafrigting Diensaanvaarding: 1 Julie 2016 Aansoeke sluit: Dinsdag 7 Junie om 12:00 E-pos verkorte CV na [email protected] . Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word.

Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na [email protected]. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

  • Upload
    others

  • View
    12

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 17 1 Junie 2016

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOOREksamenLeerders moet asb. goed voorberei vir die eksamen. Ons vra ook ouers se samewerking deur by die tye wanneer leerders uitgeteken mag word, te bly.Aansoekproses is nou gesluitSkoolvakansiedaeNeem asb. kennis dat 17 Junie en 8 Augustus skoolvakansiedae is!

BELANGRIKE DATUMS

VAN DIE BEHEERLIGGAAMADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: ([email protected])

REDAKSIE

Die koms van elektroniese media het ander wêrelde vir ons oopgemaak. Die inlvoed op ons ervaringsveld kan nooit ontken of onderskat word nie. In ons hedendaagse bestaan is dit onmoontlik om suksesvol te funksioneer as jy nie sekere vaardighede in die verband baasraak nie. Dit weet ons wel. Die voordele is dus onbetwyfelbaar.

1

VINKIE 01 JUNIE 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Eksamen

Leerders moet asb. goed voorberei vir die eksamen. Ons vra ook ouers se samewerking deur by die tye wanneer leerders uitgeteken mag word, te bly.

Aansoekproses is nou gesluit

Skoolvakansiedae Neem asb. kennis dat 17 Junie en 8 Augustus skoolvakansiedae is!

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

08 Jun. Rugby: o/8-15-man by TrinityHouse Randpark

30 Mei – 15 Jun.

Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders

14 – 17 Jul. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom

16 Jun. Jeugdag

20 – 24 Jul. Sporttoer na Oos-Kaap 17 Jun. Skoolvakansiedag

VAN DIE BEHEERLIGGAAM

ADVERTENSIEBORDE

Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: ([email protected])

Vakature: Studente-opvoeder Grondslagfase: Gr. R tot gr. 3 Vereistes: Ingeskrewe student Grondslagfase Sportafrigting Diensaanvaarding: 1 Julie 2016 Aansoeke sluit: Dinsdag 7 Junie om 12:00 E-pos verkorte CV na [email protected]. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word.

VINKIE 01 JUNIE 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Eksamen

Leerders moet asb. goed voorberei vir die eksamen. Ons vra ook ouers se samewerking deur by die tye wanneer leerders uitgeteken mag word, te bly.

Aansoekproses is nou gesluit

Skoolvakansiedae Neem asb. kennis dat 17 Junie en 8 Augustus skoolvakansiedae is!

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

08 Jun. Rugby: o/8-15-man by TrinityHouse Randpark

30 Mei – 15 Jun.

Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders

14 – 17 Jul. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom

16 Jun. Jeugdag

20 – 24 Jul. Sporttoer na Oos-Kaap 17 Jun. Skoolvakansiedag

VAN DIE BEHEERLIGGAAM

ADVERTENSIEBORDE

Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: ([email protected])

Vakature: Studente-opvoeder Grondslagfase: Gr. R tot gr. 3 Vereistes: Ingeskrewe student Grondslagfase Sportafrigting Diensaanvaarding: 1 Julie 2016 Aansoeke sluit: Dinsdag 7 Junie om 12:00 E-pos verkorte CV na [email protected]. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word.

Page 2: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

2

Maar soos met alle dinge, lê daar ook verskuilde gevare in. Dis ongelooflik om te sien hoe kinders van kleinsaf (twee jaar en selfs jonger) instinktief weet hoe om toegang te kry tot die operasionele funksies van tablette, slimfone en skootrekenaars. Wat vir ons ouer garde soms soos ‘n vreemde taal voel, kom absoluut natuurlik vir die kinders.Die gevare lê juis daarin. Kinders (en sommige volwassenes) word verslaaf aan die gerieflike manier van kommunikeer en verken. Hulle duime raak vinniger en flukser as dit kom by speletjies en geselsies op hulle selfone. Hulle word blootgestel aan ander tipes breinfunksie en fisiese bewegings. Die vraag is: “Is dit genoeg?” Verloor ons nie in die proses ‘n hele ander stel vaardighede nie? Want wat het geword van klim en klouter, hardloop en spring? Soek hulle nog feetjies in die tuin, bou hulle nog sandkastele en ‘n fort onder die eetkamertafel? Weet hulle wat is “vroteier” en “hopscotch” en wegkruipertjie?Die verbeeldingswêreld van ‘n kind is nie net belangrik in terme van buitespel nie, dit ontwikkel ook regterbreinfunksie, help met probleemoplossing en kreatiwiteit.In ‘n wêreld waar dit voorkom asof daar niks nuuts onder die son is nie, bly die mens se verbeelding die enigste onontdekte nuwe front. Dáár is die onontginde skatte wat wag om ontdek te word. Dalk ‘n nuwe talent, ‘n groot insig of sommer net ‘n storie wat iemand moet skryf.Moedig julle kinders aan om ook die realiteit om hulle te verken, sodat hulle met oop oë die regte wêreld kan baasraak.Skakel daai TV af. Steek weg die I-phone, I-pad en blok die internet vir ‘n uur per dag..... en stuur hulle uit na buite toe, want daar is die wêreld tasbaar, het dit spesifieke kleure, reuke en klanke.Niks kan dit vervang nie, en jy voel dit aan jou lyf.Lekker speel!Erika

AKADEMIEOns bring onder die ouers se aandag dat daar ‘n webtuiste bestaan waar ekstra oefeninge en vraestelle beskikbaar gestel word. Besoek gerus hierdie webtuiste: besteducation.co.za.

EKSAMENROOSTER – JUNIE 2016Eksamenreëlings Die eksamen is geskeduleer vir 30 Mei tot 10 Junie 2016.Die leerders moet asb. vroegtydig met hersiening begin en hul studietye beplan.Die leerders skryf daagliks tydens die eerste sessie eksamen.

Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Vr. 3 Jun. Engels Engels Engels Engels

Ma. 6 Jun. NW NW NW EBW

Di. 7 Jun. Teg.

Wo. 8 Jun. SW SW SW SW

Do. 9 Jun. Common exams Engels 09:00–11:00

Vr. 10 Jun. LV LV LV NW

Ma. 13 Jun. Common exams Wiskunde

Di. 14 Jun.

Wo. 15 Jun. Common exams NWCommon exams is slegs vir gr. 6-leerders soos aangedui op rooster. Dit is verpligte vraestelle wat deur die Departement opgestel word.

Page 3: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

3

Dagrooster tydens eksamen 07:30 tot 07:45 Registerperiode07:45 tot 08:00 Beweeg na saal 08:00 tot 10:15 Eksamen10:15 tot 10:45 POUSE10:45 tot 12:00 Studiesessie/eksamen12:00 tot 12:20 POUSE12:20 tot 13:00 StudiesessieVir die duur van die eksamen kom die leerders om 13:00 uit.

Naskool gaan normaalweg voort.Ouers wat hul kinders wil kom haal om tuis te studeer, mag hulle om 10:15 kom haal. Die leerders moet uitgeteken word en vir dié doel sal die administratiewe personeel van die kantoor gereed wees met die uittekenboeke. Ons vra egter vriendelik dat ouers nie voor 10:00 hiervoor by die skool sal opdaag nie. Indien u nie u kind vroeër kan kom haal nie, kan u kind eers om 13:00 gehaal word. Indien u nie self u kind kan kom haal nie, moet die persoon wat hul kom haal in besit wees van ʼn magtigingsbrief. Vanaf Maandag 13 Junie gaan klasse normaalweg voort met die werk soos beplan.Die rapporte sal op Vrydag 24 Junie 2016 om 10:45 by die registerklasse uitgedeel word. Op dié dag sluit die skool om 11:00. Dankie vir u samewerking in die verband.

KULTUURDie inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd is oop en sluit nou op 3 Junie 2016.Alle inligting in die verband is op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar onder Bronne.

Prosedure:1. Maak Bronne oop.2. Rol af tot by Kultuur. 3. Maak Laerskool Fairland Kunswedstryd oop.4. Druk nodige inskrywingsvorm vir relatiewe genre.5. Alle datums vir die verskillende afdelings is ook op die School Communicator geplaas.6. Handig alle inskrywingsvorms by die kantoor in, of by juf. Erika (kamer 36).7. Inskrywings kan ook per e-pos gestuur word aan [email protected]. Merk alle vorms duidelik LFK vir Fairland Kunswedstryd.Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word.By nabetragting (lees groeipyne) is daar besluit om leerders te laat inskryf vir soveel items as waarvoor hulle kans sien. Ons wil graag inklusief wees en almal wat belangstel om deel te neem, te akkommodeer.Sluitingsdatum is uitgestel na Vrydag 3 Junie om 13:00. Daarna sal GEEN laat inskrywings aanvaar word nie.

DANS EN DRAMAAlle dans- en dramaklasse by Suné, Liza en Adeline is gekanselleer tot na die eksamen a.g.v. die skoolbanke wat in die saal is tydens die eksamen.Oefentye:

KULTUUR

Die inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd is oop en sluit nou op 3 Junie 2016.

Alle inligting in die verband is op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar onder Bronne.

Prosedure:

1. Maak Bronne oop. 2. Rol af tot by Kultuur. 3. Maak Laerskool Fairland Kunswedstryd oop. 4. Druk nodige inskrywingsvorm vir relatiewe genre. 5. Alle datums vir die verskillende afdelings is ook op die School Communicator geplaas. 6. Handig alle inskrywingsvorms by die kantoor in, of by juf. Erika (kamer 36). 7. Inskrywings kan ook per e-pos gestuur word aan [email protected] 8. Merk alle vorms duidelik LFK vir Fairland Kunswedstryd.

Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word.

By nabetragting (lees groeipyne) is daar besluit om leerders te laat inskryf vir soveel items as waarvoor hulle kans sien. Ons wil graag inklusief wees en almal wat belangstel om deel te neem, te akkommodeer. Sluitingsdatum is uitgestel na Vrydag 3 Junie om 13:00. Daarna sal GEEN laat inskrywings aanvaar word nie.

DANS EN DRAMA

Alle dans- en dramaklasse by Suné, Liza en Adeline is gekanselleer tot na die eksamen a.g.v. die skoolbanke wat in die saal is tydens die eksamen.

Oefentye:

DRAMA

Ma. 14:30-15:00 gr.1 15:00-15:30 gr. 2 15:30-16:30 gr. 3 16:30-17:30 gr. 4 en gr. 5

Wo. 15:30-16:30 Solo-afrigting 16:30-17:30 gr. 6 en gr. 7

DANS

Di. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Do. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Let asb. op die nuwe drama-oefentye vir gr. 1 en gr. 2 op Maandae. Hierdie veranderde tye is om beter voor te berei vir die kunswedstryd.

Page 4: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

4

Let asb. op die nuwe drama-oefentye vir gr. 1 en gr. 2 op Maandae. Hierdie veranderde tye is om beter voor te berei vir die kunswedstryd.

JUNIORKOORBaie dankie vir julle ondersteuning met al die optredes! Ons oefen tydens die eksamen vanaf 13:00-14:30. Ons oefen weer op die normale tyd vanaf 23 Junie. Juniorkoor-kleredrag vir optredes:Dogters: groen langmou skoolhemp, groen rompie, grys langkouse (geen sykouse), skoolskoene en 'n das. Hulle hare moet asb. in 2 “ponies” wees.Seuns: groen langmou skoolhemp, grys langbroek, belt, skoolskoene en 'n das.

SENIORKOORBaie dankie vir elke leerder se harde werk om voor te berei vir ons optredes. Dit was twee mooi geleenthede. Dankie ook aan die personeel en ouers wat gehelp het met toesig tydens optredes. Die hulp en ondersteuning word opreg waardeer. Ons oefen nie tydens die eksamen nie. Ons laaste twee oefeninge vir die kwartaal sal plaasvind op 14 Junie en 21 Junie 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asseblief hierdie oefeninge bywoon.Baie sterkte en voorspoed met die eksamen.

Kultuur-aanhaling van die weekThis quote is directed to you!Yes you, the person who is a light in so many peoples’ lives without even knowing. You are precious, you are great, you are the one that can make anything happen. If anyone could change the world and make it a better place, it’s you. You have talent and you should use it.Never forget that you are special. Erika Joubert

SPORTSporttoer na Oos-KaapOns het ‘n opname gemaak en daarna besluit dat die bogenoemde sporttoer sal plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later.Spanne wat die toer sal meemaak: 1ste rugbyspan; o/13A&B-netbalspanne; tennis: seniorseuns en –dogters.

NETBALUitslae:D10 vs Boskop A-spanneo/10D verloor 5 – 11 o/11D verloor 9 - 11 o/12D verloor 6 - 12 o/13D wen 15 - 12JOMO vs Bryanston Parallel Medium Schoolo/10A gelykop 16 - 16 o/10B wen 14 - 4o/10C wen 24 - 3 o/11A verloor 18 - 9o/11B wen 11 - 10 o/11C wen 22 - 3o/12A verloor 18 - 11 o/12B wen 20 - 6o/12C wen 21 - 5 o/13A verloor 21 -16o/13B gelykop 13 - 13 o/13C wen 28 - 5

Oefentye:

SPORT Sporttoer na Oos-Kaap

Ons het „n opname gemaak en daarna besluit dat die bogenoemde sporttoer sal plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later. Spanne wat die toer sal meemaak: 1ste rugbyspan; o/13A&B-netbalspanne; Tennis: Seniorseuns

en –dogters.

NETBAL

Uitslae: D10 vs Randpark Primary A-spanne 10D verloor 17-2 11D wen 12-2 12D wen 6-3 13D gelykop 8-8

Oefentye:

1ste Sessie: Maandag: 14:15-15:30 Dinsdag en Woensdag: 13:50-15:05

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/13A&B o/10A&B o/10C&D o/9A&B o/9C&D o/9E&F

2de Sessie: Maandag: 15:30 - 16:45 Dinsdag en Woensdag: 15:05 - 16:20

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/12A&B o/12C&D o/11A&B o/11C&D o/13C&D Geen

D10-ligawedstryde

25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde

24 Mei - Bryanston Parallel (tuis) MINI-NETBAL Oefentye

o/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50

o/7- en o/8-dogters Maandae : 13:35 - 14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50

Mini-netbaltoernooi by Laerskool Unika

12 Mei 19 Mei

Page 5: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

5

RUGBY OEFENTYE GEDURENDE DIE EKSAMENo/8 en o/9 Maandag – Woensdag 13:00 – 14:00o/10 en o/11 Maandag, Woensdag en Vrydag 10:20 – 11:201ste span Maandag, Woensdag en Vrydag 11:20 – 12:20

Uitspeelwedstryde:Kwartfinaal - 8 Junie (Hoërskool Florida se velde)Semi-finaal - 13 Junie (Hoërskool Florida se velde)Finaal - 15 Junie (Hoërskool Florida se velde)

Fairland vs Orion8A verloor 17 - 12 9A wen 26 - 109B wen 34 - 10 10A wen 26 - 2010B verloor 15 - 0 11A verloor 36 - 511B wen 17 - 5 3de wen 32 - 02de wen 43 - 5 1ste wen 38 - 10

o/8 Randhart- toernooio/8A wen 10 – 7 vs Helderkruin o/8A wen 5 – 0 vs Dalview

HOKKIEBelangrike datums LW Datums het verander!Toer (o/13-seuns en –dogters): 14 – 17 Julie (Potchefstroom)

Hokkie-kliniekeMa. 20 Junie 14:15 – 17:00 o/9 – o/13 (Seuns)Di. 21 Junie 13:45 – 16:30 o/9 – o/11 (Dogters)Wo. 22 Junie 13:45 – 16:30 o/12 – o/13 (Dogters)Do. 23 Junie 13:45 – 15:45 o/7 – o/8 (Dogters)

TENNISOefentye vir kwartaal 2Maandag 16 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 17 Mei Seniors (06:30 – 07:30) Maandag 23 Mei Seniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 24 Mei Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 30 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 31 Mei Seniors (06:30 – 07:30)DaagwedstrydeDie daagwedstryde vir seniordogters en -seuns is ook vanaf 21 April.Daagwedstryde sal einde Junie weer sluit.Seniorseuns: Mnr. JohanSeniordogters: Mnr. Dean

LANDLOOPOns begin weer Maandag 30 Mei met oefeninge. Dis egter nie verpligte oefeninge gedurende die eksamen nie.Oefentye:Maandag 15:45 – 17:00Dinsdag 15:45 – 17:00Woensdag 15:45 – 17:00Donderdag 14:00 – 15:00Bring tekkies en ‘n waterbottel saam.

Page 6: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

6

SKAAKOefentye gedurende die eksamen:Gr. 1 – 3 Oefen soos gewoonlikGr. 4 – 7 Geen oefeninge gedurende die eksamen nie. Ons begin weer oefen na afloop van die eksamen.

INLIGTINGSENTRUMWOW-SPELFEES 2016Gr.1- tot gr.3-finaliste wat deur is na die tweede uitdunronde, sal ‘n skriftelike toets in die inligtinsentrum aflê op die volgende datums:Gr. 1: Woensdag 1 JunieGr. 2: Dinsdag 7 JunieGr. 3: Woensdag 8 JunieDié uitdunronde is nie verpligtend nie, maar stel asb. die klasopvoeder in kennis indien die leerder nie aan die ronde sal deelneem nie. Al die betrokke spellyste is reeds uitgedeel en al die woorde op die spellys moet vir hierdie ronde geken word.Gr.4- tot gr.7-leerders wat deur is na volgende ronde sal na afloop van hul eksamen die volgende ronde aflê sodat die deelnemers voor die vakansie weet wie is deur. Sterkte aan al die spellers!Wow-groete!Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASDie Vere-kas sal net in die oggende oop wees op die volgende dae: Vr. 3 Junie, Ma. 6 Junie, Wo. 8 Junie , Vr. 10 Junie en Ma. 13 Junie.Die normale tye sal weer begin op Di. 14 Junie.

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAGOggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 GesluitVere-kasgroeteLillian Ankersmit - 082 324-5034

GR. R: UITBLINKERS VAN DIE WEEKDie maatjies in elke graad R-klas wat werklik tydens die week uitgeblink het, se naam verskyn weekliks in die Vinkie. Dié maatjies kry ‘n pragtige sertifikaat, dra die goeiegedrag-knopie en mag ‘n draai by mnr. Willie in sy kantoor maak.Gr. R/07 : Ruan Vorster Gr. R/08 : Aidan Comley-White Gr. R/09 : Anrich van Zyl Gr. R/10 : Connor CawoodGr. R/11 : Caleb Underwood Gr. R/11A : Liam Viljoen

STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18: Machnus van der Merwe Gr. 1/22: Divan KotzeGr. 1/24: Rohan Bezuidenhout Gr. 1/25: Ruben KokGr. 1/26: Reinhardt Strydom Gr. 1/27: Reuben van Rensburg Gr. 2/14: Anneke Albertse Gr. 215: Kaylin Niemandt Gr. 2/16: Troy Kaminsky Gr. 2/17: Juan Loots Gr. 2/21: Charles Marais Gr. 2/23: Lara BoshoffGr. 3/12: Mila Pieterse Gr. 3/13: Miandré du Preez Gr. 2/28: Liam Fourie Gr. 2/29: Hannah FerreiraGr. 3/45: Dirk van den Berg Gr. 3/46: Klarissa Pretorius

Page 7: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

7

GOEIE GEDRAGGr. 4/49 Mia van Niekerk en Zandiar Nel

BIDGROEPIEKom bid lekker informeel en vinnig saam as jy klaar kinders afgelaai het op ‘n Woensdagoggend. (7:30 -8:00). Ons wil graag in die lapa vir ons skool, die kinders, personeel en werkers bid.Vir enige inligting sms Kirsti 083 463-6600.

TOUCH RUGBYSondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportvelde. Alle pappas en seuns welkom.

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDNEA - UITSLAELET WEL: Enige NEA-sertifikate en repliekvorms moet asseblief in die NEA-boks in die kantoor geplaas word binne ‘n week na optrede. Dié betrokke uitslae sal dan te gelegenertyd in die saal uitgelees word en in die Vinkie gepubliseer word.

ATKV-RedenaarsDie semi-finale ronde van die ATKV-redenaars vind op Vrydag 10 Junie te Helpmekaar Kollege plaas. Die finale tye en reëlings is nog nie aan ons deurgegee nie. Die inligting sal aan u deurgegee word sodra ons dit ontvang. Baie sterkte aan Nicola Bredenkamp, Mathilda Steyn en Michél Croucamp wat deurgedring het na die halfeindronde. Ons is trots op julle.

KULTUUR Kiara Prall het op Saterdag, 28 Mei 2016, deelgeneem aan die Skotse danskompetisie by De La Salle Hoërskool in Linden. Sy het 2 silwermedaljes en 1 bronsmedalje verower. Sy was ook gelukkig om vir Chris Chameleon daar te gewaar en hy het graag saam met haar poseer vir ‘n foto.

SPORTJudo Eric het 'n goue medalje verower by die National Judo Ranking kampioenskap (o/24 kg) wat op 30 April in Port Elizabeth gehou is en 'n silwermedalje by die Champion of Champions kampioenskap (o/27 kg) wat op 14 Mei gehou is. Hy het ook gekwalifiseer om op 29 Junie aan die Suid-Afrikaanse Ope (individuele gevegte) deel te neem en op 31 Junie neem hy vir Joburg Judo deel aan die spankampioenskap vir die o/10-seuns (o/27 kg).

Gimnastiek Danielle van den Berg (gr. 3) het Saterdag 21 Mei deelgeneem. Sy het 4de gekom in haar ouderdomsgroep en behaal so haar Junior Gautengkleure. Sy gaan op 16

Junie deel neem aan die interprovinsiale ritmiese gimnastiekkompetisie waar sy Gauteng sal verteenwoordig.

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOLDaar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected] ONDERSTEUN ASB. HIERDIE INISIATIEF VAN ONS LEERDERS OM FONDSE IN TE SAMEL VIR DIE SPORTTOER NA OOS-KAAP!

Page 8: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

8

VERDIEN ‘N EKSTRA INKOMSTEOp soek na oumas, mammas, studente of enige dames wat lief is vir kinders, en wat graag ‘n ekstrainkomste wil verdien. Kontak ons asb. Antonia Scholtz 082 365 2849 of Johan Scholtz 071 577 6765.ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Daar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected].

KOM ONDERSTEUN ASB. HIERDIE INISIATIEF VAN ONS LEERDERS OM FONDSE IN TE SAMEL VIR DIE SPORTTOER NA OOS-KAAP!

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Daar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected].

KOM ONDERSTEUN ASB. HIERDIE INISIATIEF VAN ONS LEERDERS OM FONDSE IN TE SAMEL VIR DIE SPORTTOER NA OOS-KAAP!

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Daar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected].

KOM ONDERSTEUN ASB. HIERDIE INISIATIEF VAN ONS LEERDERS OM FONDSE IN TE SAMEL VIR DIE SPORTTOER NA OOS-KAAP!

Page 9: Laerskool Fairland · E-pos verkorte CV na karen@lsfairland.co.za. Skakel die skoolhoof, mnr. Willie Goosen by, (011) 678-4591/2 indien meer inligting verlang word. VINKIE 01 JUNIE

9

VERDIEN ‘N EKSTRA INKOMSTE

Op soek na oumas, mammas, studente of enige dames wat lief is vir kinders, en wat graag „n ekstra inkomste wil verdien. Kontak ons asb. Antonia Scholtz 082 365 2849 of Johan Scholtz 071 577 6765.

VERDIEN ‘N EKSTRA INKOMSTE

Op soek na oumas, mammas, studente of enige dames wat lief is vir kinders, en wat graag „n ekstra inkomste wil verdien. Kontak ons asb. Antonia Scholtz 082 365 2849 of Johan Scholtz 071 577 6765.