23
1 LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN LEWENSORIëNTERING 2020 Kwartaal 3 Projek Opsteller : Mnr. F. Steyn Totaal : 70 punte Moderator : Mnr. J van Wyk Tyd : Tydens klastyd en eie tyd ________% Naam : _______________________________________ Graad 7 ____ Datum : ___________________________ Ouerhandtekening: _________________ INSTRUKSIES EN INFORMASIE Hierdie projek bestaan uit drie vrae. Al die vrae is verpligtend. Werk asseblief sistematies, netjies en leesbaar. Lees die instruksie in elke vraag noukeurig voor jy die opdrag begin. Daar sal bronne aan jou verskaf word, maar bring enige addisionele inligting skool toe om die taak mee te voltooi. HIERDIE OPDRAG WORD IN DIE KLAS VOLTOOI! Jou onderwyser sal die opdrag en instruksies met jou deurgaan, sowel as die rubriek. Projek moet asb. na [email protected] gestuur word via e-pos. 0-29%=1 30-39%=2 40-49% = 3 50-59%=4 60-69%=5 70-79%=6 80-100%=7 ____ 70

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

1

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN

LEWENSORIëNTERING

2020

Kwartaal 3

Projek

Opsteller : Mnr. F. Steyn Totaal : 70 punte

Moderator : Mnr. J van Wyk Tyd : Tydens klastyd en eie tyd

________%

Naam : _______________________________________ Graad 7 ____

Datum : ___________________________ Ouerhandtekening: _________________

INSTRUKSIES EN INFORMASIE

• Hierdie projek bestaan uit drie vrae.

• Al die vrae is verpligtend.

• Werk asseblief sistematies, netjies en leesbaar.

• Lees die instruksie in elke vraag noukeurig voor jy die opdrag begin.

• Daar sal bronne aan jou verskaf word, maar bring enige addisionele inligting skool toe

om die taak mee te voltooi. HIERDIE OPDRAG WORD IN DIE KLAS VOLTOOI!

• Jou onderwyser sal die opdrag en instruksies met jou deurgaan, sowel as die rubriek.

• Projek moet asb. na [email protected] gestuur word via e-pos.

0-29%=1 30-39%=2 40-49% = 3 50-59%=4 60-69%=5 70-79%=6 80-100%=7

____

70

Page 2: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

2

VRAAG 1 - Dwelmmisbruik

’n Dwelmmiddel is enige chemiese stof wat verander hoe jy voel. Sommige dwelms laat die gebruiker “hoog” voel; ’n gevoel van opwinding en vrolikheid; ander laat jou ontspanne voel. Die dwelm kan wettig wees, soos alkohol en sigarette of onwettig, soos Mandrax. Dwelms kan natuurlik wees, soos dagga of mensgemaak, soos metamfetamien. Dwelmmisbruik beteken om dikwels ’n verslawende middel te gebruik. Dit het ’n nadelige uitwerking op die persoon se fisieke, verstandelike of emosionele welstand. Die persoon raak afhanklik of verslaaf aan dwelms d.w.s. ’n onbeheerbare behoefte daaraan om dwelms te gebruik.

1.1 Noem 3 soorte dwelmmiddels wat wettig is in Suid-Afrika, wat mens kan gebruik.

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(3)

1.2 Noem enige 2 dwelmmiddels wat onwettig is in Suid-Afrika.

____________________________________________________________________________(2)

1.3 Wat is die verskil tussen: GEBRUIK en MISBRUIK van dwelmmiddels?

Simptome van dwelmmisbruik Daar is baie tekens dat ’n persoon moontlik dwelmmiddels misbruik. Dis belangrik om te onthou dat daar ander redes vir hierdie simptome kan wees. Wys dat jy omgee en bekommerd is sonder om ’n persoon te beskuldig. Die sleutel is om op te let na duidelike veranderings in gedrag, voorkoms en houding.

Page 3: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

3

1.4 Bespreek enige 5 veranderings in die voorkoms van ’n persoon wat aan dwelms verslaaf is.

• ________________________________________________________________________

• ______________________________________________________________________(5)

1.5 Watter veranderinge in gedrag kan ’n persoon wat aan dwelms verslaaf is toon? Bespreek 4.

• ________________________________________________________________________

• ________________________________________________________________________

• ________________________________________________________________________

• ______________________________________________________________________(4)

Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike faktore die risiko verhoog dat ’n adolessent dwelms gebruik en ’n dwelmprobleem ontwikkel.

Lees die volgende gevallestudies noukeurig deur en bespreek dan volledig waarom die persone

moontlik met dwelms betrokke kan raak. Verwys na intrapersoonlike faktore en

interpersoonlike faktore.

Page 4: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

4

GEVALLESTUDIE 1

GIGI Gigi se pa is ’n alkoholis en haar ma was ’n dwelmverslaafde wat weens ’n oordosis gesterf het toe Gigi ’n baba was. Gigi bly saam met haar pa. Hy is gedurig dronk en sorg nie goed vir haar nie. Sy moet die huis skoonmaak, wasgoed was en seker maak dat daar genoeg kos is. Gigi is dikwels moeg in die oggende en vaar nie goed op skool nie. Gigi het begin wegbly van die skool af en doen dikwels nie haar huiswerk nie.

1.6 ___________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(3)

GEVALLESTUDIE 2

DANIEL Daniel bly in ’n buurt waar almal drink, rook of dwelms gebruik - vir hulle is dit nie snaaks nie. Selfs die oumense stap net verby en maak of hulle niks sien nie, niemand sê enigiets nie. Daniel kan net by sy voordeur uitstap en wanneer ook al, dag of nag, enigiets kry wat hy wil hê.

1.7 ___________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(3)

Page 5: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

5

GEVALLESTUDIE 3

SARAH Sarah se vriende het begin eksperimenteer met drink en rook. Hoewel hulle dit nie elke dag doen nie, begin hulle om dit al hoe meer te doen. Tot dusver het Sarah daarin geslaag om dit te vermy, maar sy het ’n gevoel dat haar maats haar sal laat staan as sy nie begin deelneem nie. Hulle terg haar alreeds en sê vir haar sy is ’n bleeksiel.

1.8 ___________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(3)

VRAAG 1: SUBTOTAAL 25

VRAAG 2 - Omgewings gesondheid

2.1 Voer onderhoude met ten minste vyf mense en vra hulle:

2.1.1 Wat is volgens hulle die grootste omgewingsgesondheidsprobleem in ons omgewing?

2.1.2 Wat hulle dink die probleem veroorsaak?

2.1.3 Wat die gevolge is van hierdie probleem?

2.1.4 Hoe hulle dink hierdie probleem opgelos kan word?

Skryf hulle antwoorde neer op die antwoordvel wat aan jou voorsien is. (10)

2.2 Doen navorsing oor die spesifieke omgewingsprobleem. Skryf ’n verslag van 250 - 300

woorde onder die volgende opskrifte:

2.2.1 Wat is die grootste omgewingsgesondheidsprobleem in ons area? (2)

2.2.2 Wat veroorsaak die probleem? (4)

2.2.3 Wat is die gevolge van die betrokke omgewingsprobleem? (4)

Page 6: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

6

2.2.4 Wat kan gedoen word om die probleem te hanteer en/of op te los? (2)

[10]

VRAAG 2: SUBTOTAAL 20

VRAAG 3 - Loopbaanrigtings - Navorsingstaak

Dit is ’n goeie plan om so vroeg as moontlik te begin dink oor wat jy graag wil doen wanneer jy skool verlaat. ’n Basiese kennis van loopbane is ’n begin. Loopbaanrigtings is die gebiede waarin werk en loopbane gegroepeer word. Jou unieke kombinasie van vermoëns, belangstellings, waardes en persoonlikheid sal jou rig en help om ’n loopbaanrigting te kies. Namate jy meer van elke loopbaan leer, probeer jouself indink of hierdie tipe werk jou sal pas. Dit is belangrik om nie oorhaastig oor jou toekomstige loopbaan te besluit nie. Jou vermoëns en belangstellings kan dalk ontwikkel en selfs verander.

3.1 Kies ’n beroep wat jou interesseer en jy dalk eendag sal wil volg na jy skool verlaat het.

Doen navorsing oor hierdie spesifieke loopbaan en beantwoord die vrae wat volg.

3.1.1 Noem die loopbaan/beroep wat jy gekies het.

____________________________________________________________________________(1)

3.1.2 Verduidelik hoekom jy hierdie spesifieke loopbaan/beroep kies na aanleiding van jou

belangstellings en vermoëns.

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(2)

3.1.3 Watter tipe hoërskool sal jy moet bywoon om hierdie rigting te kan volg? Akademiese,

tegniese, landbou of dalk ‘n kunsskool?

3.1.4 Buiten Afrikaans, Engels, Wiskunde/Wiskunde geletterdheid en Lewensoriëntering, watter

ander vakke moet jy aan die einde van gr. 9 kies om hierdie loopbaan of beroep te kan

verwesenlik. Noem ten minste 3. Jy kan meer ook noem na aanleiding van ekstra vakke wat jy

dalk nodig het om te kan kwalifiseer vir universiteit.

Page 7: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

7

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(3)

3.1.5 Aan die einde van gr. 12 moet jy ’n sekere persentasie vir al jou onderskeie vakke hê om

te kan kwalifiseer vir tersiëre-opleiding in hierdie spesifieke rigting. Watter

persentasie/prestasie moet jy in al jou onderskeie vakke behaal om keuring by ’n tersiëre

instansie te kan kry?

Sluit Afrikaans, Engels, Wiskunde/Wiskunde geletterdheid, LO en jou keusevakke in by hierdie

antwoord.

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(5)

3.1.6 By watter universiteit/college/instansie kan jy hierdie betrokke rigting gaan studeer en

meld ook hoeveel die universiteitsgelde/instansie gelde gaan kos per jaar om hierdie rigting te

kan gaan studeer.

Verskaf 2 opsies.

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(2)

3.1.7 Hoeveel jaar moet jy by die betrokke instansie studeer om jou kwalifikasie te bekom?

____________________________________________________________________________(1)

3.1.8 Wat is die slaagvereistes, by die betrokke tersiëre instansie, vir jou betrokke rigting?

Page 8: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

8

3.1.9 Wie gaan eendag my werkgewer wees? Die staat/private maatskappy/eie besigheid?

____________________________________________________________________________(1)

3.1.10 Watter werksaktiwiteite gaan jy elke dag by die werk moet verrig in hierdie betrokke

loopbaan?

______________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________(2)

3.1.11 Wat gaan my werksomgewing elke dag wees?

3.1.12 Watter kleredrag vereistes gaan jy elke dag moet volg?

3.1.13 Wat is die gemiddelde salaris wat jy kan verwag wanneer jy begin werk?

3.1.14 Indien dinge nie vir jou uitwerk soos jy beplan nie moet ’n mens na ander opsies kyk wat

verband hou met jou kwalifikasie.

Noem 2 beroepe wat verwant is aan jou gekose loopbaanrigting.

VRAAG 3: SUBTOTAAL 25

GROOTTOTAAL 70

Page 9: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

9

Vrae vir die onderhoude

Naam: ______________________________________________________

1. Wat is volgens u die grootste omgewingsgesondheidsprobleem in ons omgewing?

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

2. Wat veroorsaak hierdie probleem?

3. Wat is die gevolge van hierdie probleem?

4. Hoe kan hierdie probleem opgelos word?

Page 10: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

10

Page 11: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

11

Page 12: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

12

Page 13: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

13

Page 14: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

14

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

VERSLAG OOR OMGEWINGSGESONDHEID

NAAM: _____________________________________________________ GR. ________

Page 15: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

15

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________(10)

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN

LEWENSORIëNTERING

2020

Kwartaal 3

Projek

Opsteller : Mnr. F. Steyn Totaal : 70 punte

Moderator : Mnr. J van Wyk Tyd : Tydens klastyd en eie tyd

________%

Naam : MEMO Graad 7 ____

Datum : ___________________________ Ouerhandtekening: _________________

INSTRUKSIES EN INFORMASIE

• Hierdie projek bestaan uit drie vrae.

• Al die vrae is verpligtend.

• Werk asseblief sistematies, netjies en leesbaar.

• Lees die instruksie in elke vraag noukeurig voor jy die opdrag begin.

• Daar sal bronne aan jou verskaf word, maar bring enige addisionele inligting skool toe

om die taak mee te voltooi. HIERDIE OPDRAG WORD IN DIE KLAS VOLTOOI!

• Jou onderwyser sal die opdrag en instruksies met jou deur gaan, sowel as die rubriek.

0-29%=1 30-39%=2 40-49% = 3 50-59%=4 60-69%=5 70-79%=6 80-100%=7

____

70

Page 16: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

16

VRAAG 1 - Dwelmmisbruik

’n Dwelmmiddel is enige chemiese stofwat verander hoe jy voel. Sommige dwelms laat die gebruiker “hoog” voel; ’n gevoel van opwinding en vrolikheid; ander laat jou ontspanne voel. Die dwelm kan wettig wees, soos alkohol en sigarette of onwettig, soos Mandrax. Dwelms kan natuurlik wees, soos Dagga of mensgemaak, soos Metamfetamien. Dwelmmisbruik beteken om dikwels ’n verslawende middel te gebruik. Dit het ’n nadelige uitwerking op die persoon se fisieke, verstandelike of emosionele welstand. Die persoon raak afhanklik of verslaaf aan dwelms d.w.s. ’n onbeheerbare behoefte daaraan om dwelms te gebruik.

1.1 Noem 3 soorte dwelmmiddels wat wettig is in Suid-Afrika, wat mens kan gebruik.

• ALKOHOL

• SIGARETTE

• VOORSKRIF MEDISYNE

• DAGGA (3)

1.2 Noem enige 2 dwelmmiddels wat onwettig is in Suid-Afrika.

• METAMFETAMIEN, MANDRAX, KOKAINE, HEROINE, CHRYSTAL METH

• ENIGE 2 RELEVANTE ANTWOORDE (2)

1.3 Wat is die verskil tussen: GEBRUIK en MISBRUIK van dwelmmiddels?

• GEBRUIK: DIS WANNEER JY BV. HOESMEDISYNE OF ALKOHOL GEBRUIK VIR DIE DOEL

WAARVOOR DIT GEMAAK IS

• MISBRUIK: WANNEER JY BV. HOESMEDISYNE OF ALKOHOL GEBRUIK VIR ANDER REDES

AS WAARVOOR DIT GEMAAK IS OF TE VEEL VAN DIT NEEM EN/OF VERSLAAF RAAK

DAARAAN (2)

Simptome van dwelmmisbruik Daar is baie tekens dat ’n persoon moontlik dwelmmiddels misbruik. Dis belangrik om te onthou dat daar ander redes vir hierdie simptome kan wees. Wys dat jy omgee en

Page 17: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

17

bekommerd is sonder om ’n persoon te beskuldig. Die sleutel is om op te let na duidelike veranderings in gedrag, voorkoms en houding.

1.4 Bespreek enige 5 veranderings in voorkom van ’n persoon wat aan dwelms verslaaf is.

• NIE SO SKOON EN NETJIES SOOS VOORHEEN NIE

• VERLIES AAN EETLUS EN/OF SKIELIKE GEWIGSVERLIES

• PROBLEME MET KOORDINASIE, LOOP SNAAK

• PROBLEME OM TE SLAAP, WAKKER OP ONGEWONE TYE, ONGEWONE LUIHEID

• ROOI WATERIGE Oë, PUPILLE GROTER OF KLEINER AS GEWOONLIK, STARENDE BLIK

• BAIE AKTIEF, KAN NIE STIL SIT NIE

• HANDE, VOETE EN KOP BEWE OF SIDDER

• ENIGE 5 VAN BOGENOEMDE ANTWOORDE (5)

1.5 Watter veranderinge in gedrag kan ’n persoon wat aan dwelms verslaaf is toon? Bespreek 4.

• VERANDERING IN HOUDING OF PERSOONLIKHEID

• ONTREKKING VAN FAMILIE EN VRIENDE, WIL NIE OOR NUWE VRIENDE PRAAT NIE

• VERLOOR BELANGSTELLING IN SKOOL, SPORT EN ANDER AKTIWITEITE

• VAAR SLEG OP SKOOL EN PUNTE DAAL

• ALGEMENE GEBREK AAN MOTIVERING EN ENERGIE

• BUIERIG, IRRITASIE, DRIFBUIE

• VERTEL BAIE LEUENS

• GROOT BEHOEFTE AAN GELD, STEEL GELD EN/OF GOEDERE

• GEHEIMSINNIGE GEDRAG, BEHOEFTE AAN PRIVAATHEID

• ENIGE 4 BOGENOEMDE ANTWOORDE (4)

Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike faktore die risiko verhoog dat ’n adolessent dwelms gebruik en ’n dwelmprobleem ontwikkel.

Page 18: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

18

Lees die volgende gevalle studies noukeurig deur en bespreek dan volledig waarom die persone

moontlik met dwelms betrokke kan raak. Verwys na intrapersoonlike faktore en

interpersoonlike faktore.

GEVALLESTUDIE 1

GIGI Gigi se pa is ’n alkoholis en haar ma was ’n dwelmverslaafde wat weens ’n oordosis gesterf het toe Gigi ’n baba was. Gigi bly saam met haar pa. Hy is gedurig dronk en sorg nie goed vir haar nie. Sy moet die huis skoonmaak, wasgoed was en seker maak dat daar genoeg kos is. Gigi is dikwels moeg in die oggende en vaar nie goed op skool nie. Gigi het begin weg bly van die skool af en doen dikwels nie haar huiswerk nie.

1.6

• INTRAPERSOONLIKE FAKTORE - OORGEëRFDE PROBLEME, VROEë BLOOTSTELLING

• INTERPERSOONLIKE FAKTORE - FAMILIEFAKTORE - OUER GEBRUIK/MISBRUIK

ALKOHOL OF DWELMS, DAAR IS NIE GENOEG BETROKKENHEID EN TOESIG DEUR

OUERS NIE (3)

GEVALLESTUDIE 2

DANIEL Daniel bly in ’n buurt waar almal drink, rook of dwelms gebruik - vir hulle is dit nie snaaks nie. Selfs die oumense stap net verby en maak of hulle niks sien nie, niemand sê enigiets nie. Daniel kan net by sy voordeur uitstap en wanneer ook al, dag of nag, enigiets kary wat hy wil hê.

1.7

• INTRAPERSOONLIKE FAKTORE - WANBEGRIP OOR DWELMS, VROEë BLOOTSTELLING

• INTERPERSOONLIKE FAKTORE - GEMEENSKAPS FAKTORE - DIS MAKLIK OM DWELMS IN

DIE HANDE TE KRY, GEMEENSKAP DOEN NIKS OM DWELMMISBRUIK TE VOORKOM

NIE (3)

Page 19: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

19

GEVALLESTUDIE 3

SARAH Sarah se vriende het begin eksperimenteer met drink en rook. Hoewel hulle dit nie elke dag doen nie, begin hulle om dit al hoe meer te doen. Tot dusver het Sarah daarin geslaag om dit te vermy, maar sy het ’n gevoel dat haar maats haar sal laat staan as sy nie begin deelneem nie. Hulle terg haar alreeds en sê vir haar sy is ’n bleeksiel.

1.8

• INTRAPERSOONLIKE FAKTORE - WANBEGRIP OOR DWELMS, VROEë BLOOTSTELLING

• INTERPERSOONLIKE FAKTORE - GEMEENSKAPS FAKTORE - MEDIA MOEDIG DIE

GEBRUIK VAN ALKOHOL EN SIGARETTE AAN EN BEELD DIT UIT ASOF DIT “COOL” IS OM

TE GEBRUIK

INTERPERSOONLIKE FAKTORE - PORTUURGROEPSFAKTORE - LEDE VAN DIE

PORTUURGROEP BEGIN EKSPERIMENTEER MET DRANK, SIGARETTE EN DWELM OM

“COOL” TE WEES, VRIENDE PLAAS DRUK OP MEKAAR OM ALKOHOL EN DWELMS TE

GEBRUIK (3)

VRAAG 1: SUBTOTAAL 25

VRAAG 2 - Omgewings gesondheid

2.1 Voer onderhoude met ten minste vyf mense en vra hulle:

2.1.1 Wat is volgens hulle die grootste omgewingsgesondheidsprobleem in ons omgewing?

2.1.2 Wat hulle dink die probleem veroorsaak.

2.1.3 Wat die gevolge is van hierdie probleem.

2.1.4 Hoe hulle dink hierdie probleem opgelos kan word.

Page 20: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

20

Skryf hulle antwoorde neer op die antwoordvel wat aan jou voorsien is. (10)

2.2 Doen navorsing oor die spesifieke omgewingsprobleem. Skryf ’n verslag van 250 - 300

woorde onder die volgende opskrifte:

2.2.1 Wat is die grootste omgewingsgesondheidsprobleem in ons area? (2)

2.2.2 Wat veroorsaak die probleem? (4)

2.2.3 Wat is die gevolge van die betrokke omgewingsprobleem? (4)

2.2.4 Wat kan gedoen word om die probleem te hanteer en/of op te los. (2)

[10]

Kriteria Uitstaande 80 - 100

Verdiens-telik 70 - 79

Beduidend 60 - 69

Voldoende 50 - 59

Gemiddeld 40 - 49

Basies 30 - 39

Nie bereik 0 - 29

Onderhoude (10 Punte)

10 - 8 7 6 5 4 3 2 - 0

Verslag: Indentifiseer die omgewingsgesond-heidprobleem (2 Punte)

2 1 0

Verslag: Identifiseer wat die probleem veroorsaak. (4 Punte)

4 3 2

1 0

Verslag: Wat is die gevolge van die betrokke probleem en hoe hierdie kwessie die lewens van jou gemeenskap beïnvloed. (4 Punte)

4 3 2 1 0

Verslag: Wat kan gedoen word om die betrokke probleem op te los. (2 Punte)

2 1 0

Page 21: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

21

VRAAG 2: SUBTOTAAL 20

VRAAG 3 - Loopbaanrigtings - Navorsingstaak

Dit is ’n goeie plan om so vroeg as moontlik te begin dink oor wat jy graag wil doen wanneer jy skool verlaat. ’n Basiese kennis van loopbane is ’n begin. Loopbaanrigtings is die gebiede waarin werk en loopbane gegroepeer word. Jou unieke kombinasie van vermoëns, belangstellings, waardes en persoonlikheid sal jou rig en help om ’n loopbaanrigting te kies. Namate jy meer van elke loopbaan leer, probeer jouself indink of hierdie tipe werk jou sal pas. Dit is belangrik om nie oorhaastig oor jou toekomstige loopbaan te besluit nie. Jou vermoëns en belangstellings kan dalk ontwikkel en selfs verander.

3.1 Kies ’n beroep wat jou intereseer en jy dalk eendag sal wil volg na jy skool verlaat het. Doen

navorsing oor hierdie spesifieke loopbaan en beantwoord die vrae wat volg.

3.1.1 Noem die loopbaan/beroep wat jy gekies het.

BEROEP GENOEM (1)

3.1.2 Verduidelik hoekom jy hierdie spesifieke loopbaan/beroep kies na aanleiding van jou

belangstellings en vermoëns.

ENIGE RELEVANTE ANTWOORD MAAR BELANGSTELLINGS EN VERMOëNS WAT GENOEM

WORD MOET RELEVANT WEES MET DIE BEROEP IN 3.1.1 (2)

3.1.3 Watter tipe hoërskool sal jy moet bywoon om hierdie rigting te kan volg? Akademiese,

tegniese, landbou of dalk ‘n kunsskool?

ENIGE RELEVANTE TIPE SKOOL MBT TOT ANTWOORD IN 3.1.1 (1)

3.1.4 Buiten Afrikaans, Engels, Wiskunde/Wiskunde geletterdheid en Lewensoriëntering, watter

ander vakke moet jy aan die einde van gr. 9 kies om hierdie loopbaan of beroep te kan

verwesenlik. Noem ten minste 3. Jy kan meer ook noem na aanleiding van ekstra vakke wat jy

dalk nodig het om te kan kwalifiseer vir universiteit.

ENIGE VAKKE KAN GENOEM WORD, MAAR MOET RELEVANT WEES T.O.V. ANTWOORD IN

3.1.1 (3)

Page 22: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

22

3.1.5 Aan die einde van gr. 12 moet jy ’n sekere persentasie vir al jou onderskeie vakke hê om

te kan kwalifiseer vir tersiëre-opleiding in hierdie spesifieke rigting. Watter

persentasie/prestasie moet jy in al jou onderskeie vakke behaal om keuring by ’n tersiëre

instansie te kan kry?

Sluit Afrikaans, Engels, Wiskunde/Wiskunde geletterdheid, LO en jou keusevakke in by hierdie

antwoord.

TOELATINGSVEREISTES OP GROND VAN ANTWOORD IN 3.1.1 SAL OORWEEG WORD (5)

3.1.6 By watter universiteit/college/instansie kan jy hierdie betrokke rigting gaan studeer en

meld ook hoeveel die universiteitsgelde/instansie gelde gaan kos per jaar om hierdie rigting te

kan gaan studeer.

Verskaf 2 opsies.

INSTANSIES EN BEDRAE IS NAGEVORS EN STEM OOREEN MET BEROEPSKEUSE EN BEDRAE IS

MARKVERWANT (2)

3.1.7 Hoeveel jaar moet jy by die betrokke instansie studeer om jou kwalifikasie te bekom?

ANTWOORD MOET RELEVANT WEES T.O.V. ANTWOORD IN 3.1.1 (1)

3.1.8 Wat is die slaagvereistes, by die betrokke tersiëre instansie, vir jou betrokke rigting?

ANTWOORD MOET RELEVANT WEES T.O.V. ANTWOORD IN 3.1.1 (1)

3.1.9 Wie gaan eendag my werkgewer wees? Die staat/private maatskappy/eie besigheid?

ENIGE RELEVANTE ANTWOORD (1)

3.1.10 Watter werksaktiwiteite gaan jy elke dag by die werk moet verrig in hierdie betrokke

loopbaan?

ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE M.B.T. DIE ANTWOORD IN 3.1.1 (2)

3.1.11 Wat gaan my werksomgewing elke dag wees?

ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE M.B.T. DIE ANTWOORD IN 3.1.1 (2)

Page 23: LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN ......Persoonlike faktore wat tot dwelmmisbruik kan lei. Waarom misbruik sommige mense dwelmmiddels en ander nie? Ons weet dat familie- en persoonlike

23

3.1.12 Watter kleredrag vereistes gaan jy elke dag moet volg?

ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE M.B.T. DIE ANTWOORD IN 3.1.1 (1)

3.1.13 Wat is die gemiddelde salaris wat jy kan verwag wanneer jy begin werk?

ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE M.B.T. DIE ANTWOORD IN 3.1.1 (1)

3.1.14 Indien dinge nie vir jou uitwerk soos jy beplan nie moet ’n mens na ander opsies kyk wat

verband hou met jou kwalifikasie.

Noem 2 beroepe wat verwant is aan jou gekose loopbaanrigting.

ENIGE 2 BEROEPE IS GENOEM WAT VERWANT IS AAN DIE ANTWOORD IN 3.1.1 (2)

VRAAG 3: SUBTOTAAL 25

GROOTTOTAAL 70