5

Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig · Web viewDIE PAT SAL NIE DIE WEEK AAN JULLE VERSKAF WORD NIE MAAR WEL VOLGENDE WEEK. DAAR WORD HUIDIGLIK AANPASSINGS GEDOEN OM SEKER TE MAAK

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Laerskool Kruinsig

Graad 7 – Tegnologie

KW 2 WK 3– Strukture & Telefoonstelsels (18 – 22 Mei)

1. Lees die gevallestudie op 78 en 79 in jou handboek om beter te verstaan hoe ons strukture kan versterk deur van triangulasie gebruik te maak.

2. Lees deur bladsy 81 en 82 in jou handboek om ‘n agtergrond te kry oor telefoonstelsels en hoe hulle werk.

3. Daar is 3 verskillende mense soos gesien op bl. 82 wat ‘n nuwe telefoon wil koop.

-‘n Graad 7 leerder in ‘n groot stad

-‘n Sakepersoon in ‘n plattelandse dorp

-‘n Pensioenaris wat op ‘n plaas woon

Hulle behoeftes is nie dieselfde nie en daarom sal ons verwag dat hulle keuses om ‘n foon te kies sal verskil. Die voorkoms vir die foon is vir die Graad 7 leerder belangrik. Dit mag wel die sakeman se keuse beïnvloed, maar is nie vir hom belangrik nie. Die voorkoms sal bitter min vir die pensioenaris beteken.

Op bl 82 in jou handboek is verskillende faktore wat elkeen van die 3 mense wat opsoek is na ‘n foon kan beïnvloed. Lys elkeen van die faktore in die ‘n kolom van die onderstaande tabel. ‘n Faktor kan onder meer as een van die tabelle gelys word.

Graad 7 leerder

(Groot Stad)

Sakeman

(Platteland)

Pensioenaris

(Plaas)

DIE PAT SAL NIE DIE WEEK AAN JULLE VERSKAF WORD NIE MAAR WEL VOLGENDE WEEK. DAAR WORD HUIDIGLIK AANPASSINGS GEDOEN OM SEKER TE MAAK DAT DIE PAT VIR DIE KWARTAAL ‘N INDIVIDUELE OPDRAG GAAN WEES EN GEEN GROEPWERK GAAN BEHELS NIE.