12
LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart Plekwaarde Werkkaart 1 Maandag 20 Julie Gee die plekwaarde van die onderstreepte syfer 1. 94 ___________ 2. 56 ___________ 3. 149 ___________ 4. 166 ___________ 5. 111 ___________ 6. 210 ___________ 7. 76 ___________ 8. 70 ___________ ___________________________________________________ LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart Plekwaarde Werkkaart 2 Dinsdag 21 Julie Gee die plekwaarde van die onderstreepte syfer 2. 156 ___________ 2. 135 ___________ 4. 198 ___________ 4. 610 ___________ 6. 360 ___________ 6. 517 ___________ Voorbeeld: 4T of 40 H T E 1 4 6 Voorbeeld: oE of 0 T E 1 0

LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart Plekwaarde ...laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/Gr.-3...2020/07/24  · Voegwoorde Jy gebruik voegwoorde om twee sinne aanmekaar

  • Upload
    others

  • View
    11

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • LAERSKOOL KRUINSIG

    Wiskunde Werkkaart Plekwaarde

    Werkkaart 1

    Maandag 20 Julie

    Gee die plekwaarde van die onderstreepte syfer

    1. 94 ___________ 2. 56 ___________

    3. 149 ___________ 4. 166 ___________

    5. 111 ___________ 6. 210 ___________

    7. 76 ___________ 8. 70 ___________

    ___________________________________________________

    LAERSKOOL KRUINSIG

    Wiskunde Werkkaart Plekwaarde

    Werkkaart 2

    Dinsdag 21 Julie

    Gee die plekwaarde van die onderstreepte syfer

    2. 156 ___________ 2. 135 ___________

    4. 198 ___________ 4. 610 ___________

    6. 360 ___________ 6. 517 ___________

    Voorbeeld: 4T of 40 H T E

    1 4 6

    Voorbeeld: oE of 0

    T E

    1 0

  • LAERSKOOL KRUINSIG

    Wiskunde Werkkaart 3

    Woensdag 22 Julie

    Die Plekwaarde-huis

    1. Skryf getalsinne:

    a. b. c. d.

    T E 3 2

    T E 6 5

    T E 8 3

    T E 3 9

    2. Teken plekwaarde-huise.

    a. 46 b. 71

    c. 19 d. 89

    e. 5 f. 63

    Ons skryf sinne vir die getalle in die

    plekwaarde-huis soos volg:

    • Die getal 19 bestaan uit 1 tien en 9 ene.

    • Die getal 84 bestaan uit 8 tiene en 4 ene.

    T E

    1 9

    8 4

  • LAERSKOOL KRUINSIG

    Wiskunde Werkkaart 4

    Donderdag 23 Julie

    Die Plekwaarde-huis

    1. Teken ‘n abakus om hierdie getalle te toon.

    a. 67 b. 73

    c. 9 d. 13

    2. Skryf die getalle neer.

    a. b. c.

    Hierdie abakus toon die

    getal 31.

  • Tante Annie se breiwerk - 2

    Na ‘n paar weke het daar ‘n pakket aangekom. Moeder het dit oopgemaak. Pieter was baie opgewonde.

    Daar, in die houer, was ‘n wolkombers. Dit was ‘n laslappie kombers met baie kleure.

    “Dit is vir jou Pieter,” sê moeder. “Dit is ‘n geskenk van tante Annie.”

    “O, dis wat sy gebrei het,” sê Pieter.

    “Ja,” sê moeder. “Sy was besig om al die blokkies te brei en toe het sy hulle aanmekaar gewerk.”

    Moeder het die kombers oor Pieter se bed gegooi. Dit het pragtig gelyk. Dit was so snoesig en warm en

    kleurvol. Pieter het baie daarvan gehou.

    Beantwoord die volgende vrae:

    1. Wanneer het die pakket aangekom?

    2. Wie het dit oopgemaak?

    3. Wat was in die pakkket?

    4. Watter kleur was die kombers?

    5. Aan wie was die kombers gestuur?

    6. Wie het die kombers gemaak?

    7. Hoe het sy dit gemaak?

    8. Waar het moeder die kombers gesit?

    9. Het Pieter van sy kombers gehou?

    10. Waarom het hy so baie van die kombers gehou?

  • English Worksheet

    Grade 3: Term 2

    Writing: Paragraph

    1. Draw a house made out of food or sweets

    2. Write a paragraph containing 4-6 sentences about your house. Describe your

    house in the paragraph. For example, my door is made out of cookies.

  • English Worksheet

    Grade 3: Term 2

    Phonics: Words ending on –ng and –nk

    1. Write these words under the correct heading

    2. Write a sentence with one –ng and one –nk sound

    Words with -ng Words with -nk

    junk king bank pink

    rung sing drink wing

    long sink song tank

  • Laerskool Kruinsig Afrikaans Kwartaal 2

    Skryf die volgende sinne oor in jou boek en gebruik die voegwoord wat gegee is.

    1. Mandy het 'n sussie. Sy gee vir haar 'n bottel.

    2. Ma trek vir haar kind 'n trui aan. Dit is baie koud.

    3. Hy pluk vir ouma blomme. Sy is allergies daarvoor.

    4. Die maats speel saam. Hulle is lief vir mekaar.

    5. Ek sit die oond aan. Ek kan brood bak.

    Voegwoorde Jy gebruik voegwoorde om twee sinne aanmekaar te verbind.

    (Onthou die komma )

    en

    ,want

    ,maar

    ,omdat

    ,sodat

  • Laerskool Kruinsig

    AFRIKAANS

    GRAAD 3

    KWARTAAL 2

    Maak 'n goeie sin met die volgende woorde om die betekenis van die

    woord te verduidelik.

    rommel:

    insek:

    akwarium:

    gunsteling:

  • English Worksheet

    Grade 3 : Term 2

    Reading Comprehension 6

    20 – 24 July

    The Amazing Giraffe

    Giraffes are the tallest animals on earth. Male giraffes can

    grow to a height of about 5 meters. If you lived in a two-story

    house an adult giraffe could look into your bedroom window

    on the second floor.

    Giraffes only live on the continent of Africa. The only giraffes

    in the United States are found in zoos or animal parks.

    Visitors love to see the giraffes because they are so tall.

    Besides standing on long legs, giraffes have the longest neck

    of any animal. The neck of a giraffe can be 2 meters long.

    Giraffes love to eat leaves. With their great height, giraffes easily eat leaves from the tops

    of Acacia trees. Giraffes get enough food because no other animals can reach the same

    food that giraffes like. Giraffes spend most of their time eating.

    Giraffes don’t sleep much. They just take short naps while standing up. Giraffes don’t drink

    much water. They get most of the water they need from the leaves they eat. It is very hard

    for an adult giraffe to get a drink of water from a stream or pool.

    Giraffes are beautiful animals. They have an unusual coat that has large brown spots on a

    cream coloured background. There are many different kinds of giraffes across Africa. Each

    kind of giraffe has a slightly different shape to their spots. A giraffe’s coat pattern helps it to

    blend in with the landscape in which they live.

  • Question:

    1. Where do giraffes naturally live?

    ___________________________________________

    2. How long is the neck of a giraffe?

    ___________________________________________

    3. Why do giraffes get enough food?

    ___________________________________________

    4. How does a giraffe sleep?

    ___________________________________________

    5. Describe the coat of the giraffe.

    ___________________________________________

    6. Do you like a giraffe? Give a reason for your answer.

    ________________________________________