6
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde Graad 6 8-12 Junie 2020 Teorie: Platinum Sosiale Wetenskap: Hoekom mense handel dryf bl 30-32 (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra die skool begin) Prakties Beantwoord die volgende vrae: 1. Verduidelik die volgende terme: a) Handel dryf b) Waarde c) Klimaat d) Natuurlike hulpbronne 2. Noem drie minerale wat Suid-Afrika uitvoer. 3. Hoekom moet Suid-Afrika olie invoer? 4. Noem drie vasteland waarmee Suid-Afrika handel dryf? 5. Watter land dryf Suid-Afrika die meeste handel?

Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-6...  · Web view2020. 6. 5. · Laerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde

  • Upload
    others

  • View
    64

  • Download
    9

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-6...  · Web view2020. 6. 5. · Laerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 6

8-12 Junie 2020

Teorie:

Platinum Sosiale Wetenskap: Hoekom mense handel dryf bl 30-32

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die

vrae sodra die skool begin)

Prakties

Beantwoord die volgende vrae:

1. Verduidelik die volgende terme:

a) Handel dryf

b) Waarde

c) Klimaat

d) Natuurlike hulpbronne

2. Noem drie minerale wat Suid-Afrika uitvoer.

3. Hoekom moet Suid-Afrika olie invoer?

4. Noem drie vasteland waarmee Suid-Afrika handel

dryf?

5. Watter land dryf Suid-Afrika die meeste handel?

Page 2: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-6...  · Web view2020. 6. 5. · Laerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde
Page 3: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-6...  · Web view2020. 6. 5. · Laerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde
Page 4: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-6...  · Web view2020. 6. 5. · Laerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde
Page 5: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Gr.-6...  · Web view2020. 6. 5. · Laerskool Kruinsig. Sosiale. Wetenskap: Aardrykskunde

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 6: Memo

8-12 Junie 2020

Memo

1.a) Die koop en verkoop, ruil en veruil van goedere.

b) Hoeveel iets werd is.

c) Die soort weer wat in ‘n gebied ervaar word.

d) Goed uit die natuur wat ons gebruik, soos olie.

2. Goud, diamante en yster.

3. Om brandstof te vervaardig om geld in die land in te bring.

4. Asië, Europa en Noord-Amerika

5. China