16

Lewensorientering dwelms en alkohol

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Lewensorientering dwelms en alkohol
Page 2: Lewensorientering dwelms en alkohol

DWELMMISBRUIK EN DIE ADOLESSENT…

WAAROM NEEM DWELMMISBRUIK TOE TYDENS WAAROM NEEM DWELMMISBRUIK TOE TYDENS ADOLESSENSIE?ADOLESSENSIE?

• Liggaamlike sensasie agv veranderings• Verhoog fisiese bewustheid – verlaag

selfbewustheid• Neem kanse• Portuurkonteks, groep aktiwiteite• Rebellie• Waardes• Groepsdruk

Page 3: Lewensorientering dwelms en alkohol

WAT IS DWELMMISBRUIK?WAT IS DWELMMISBRUIK?

Die misbruik van alkohol en dwelms.

Die uitspattige gebruik van enige dwelm.

Die onwettige gebruik van enige dwelm.

Page 4: Lewensorientering dwelms en alkohol

TIPES DWELMS…

Page 5: Lewensorientering dwelms en alkohol

•Drank •Rohypnol•Mandrax

•Heroine •Nikotien•Kokaine•Crack•Crystal meth•Amfetamine

•Petrol•Gom•Thinners•Paint stripper

•LSD•Dagga•Hashish

Page 6: Lewensorientering dwelms en alkohol

Alkoholmisbruik

• Verwys na onder wettige ouderdom gebruik.• Die wettige ouderdom vir alkohol gebruik in SA

is 18.• Uitspattige gebruik van alkohol kan lei tot

alkoholvergiftiging wat fataal kan wees.• ‘n Verslawing aan alkohol kan vorm.• ‘n Vorm van alkohol wat baie onder jeugdiges in

SA gebruik word is Mentholated Spirits.

Page 7: Lewensorientering dwelms en alkohol

Dwelmmisbruik• Die woord dwelm verwys meetsl na onwettige dwelms. • Daar is wel ‘n verskeidenheid soorte dwelms. VB.

example, alkohol, kaffeine and nikotien woord so baie gebruik dat dit selde as dwelms beskou word..

• "invisible drugs.“• Of die dwelm voorgeskryf, oor die toonbank, wettig of

onwettig is, dit word volgens hul effek geklasifiseer.• There are the different types of drugs;• Uppers: Cocaine, Crack, Speed, Ecstasy. • Downers: Narcotics Tranquillizers, Sleeping pills,

Inhalants.• All rounders:Hallucinogens, Marijuana (pot, grass,

weed, joint).

Page 8: Lewensorientering dwelms en alkohol

SKADELIKE EFFEKTE VAN DWELMMISBRUIK

• Groepsgebonde• Swak gesondheid, organe• Ongelukke• Onwettige dwelms – onsuiwerhede• Oodosis• Wanvoeding• Sielkundige probleme• Reaksies• Sekondere infeksie

Page 9: Lewensorientering dwelms en alkohol
Page 10: Lewensorientering dwelms en alkohol
Page 11: Lewensorientering dwelms en alkohol
Page 12: Lewensorientering dwelms en alkohol
Page 13: Lewensorientering dwelms en alkohol
Page 14: Lewensorientering dwelms en alkohol

TEKENS OM VOOR UIT TE KYK..

• bewerigheid• gewigsverlies/ eetlus/ slaap• oë• swak oordeel• dwelms, naalde, lepels• merke, sere• oplosmiddels, skoonmaakmiddels• gedragsveranderings, angs, paniek

Page 15: Lewensorientering dwelms en alkohol
Page 16: Lewensorientering dwelms en alkohol

OPVOEDER SE ROL…

• Skep bewustheid

• Inligting

• Verwysings

• Meer betrokke