Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
1
GKSA NUUSBROKKIES
Sondag 9 Augustus 2020
LIEF EN LEED
Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Voorbidding word gevra vir:
Mev Anna Scheepers, weduwee van ds GJ Scheepers (Giepie), van GK Thabazimbi, is opgeneem in MediClinic Thabazimbi met COVID-19.
Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 7 Augustus Dr AJ Kruger (Braam) – GK Benoni 7 Augustus Mev PJW Jansen (Philia), eggenote van ds CA
Jansen (Carel) – GK Secunda 9 Augustus Mev SM Breed (Mariaan), eggenote van prof G
Breed (Gert) – TSP 10 Augustus Mev M van Jaarsveld (Marietjie), eggenote van
ds EJ van Jaarsveld (Janré) – GK Tsumeb 11 Augustus Mev A Mienie (Adéle), eggenote van dr JD
Mienie (Juan) – GK Zeerust 13 Augustus Mev LB Masase (Bridget), eggenote van dr PT
Masase (Thomas) – GK Boskop
2
Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 6 Augustus Ds LJ van der Merwe (Lood) – GK Postmasburg 6 Augustus Mev CF Ligthelm (Charlotte), eggenote van ds NW Ligthelm (Nico) –
GK Pretoria-Alkantrant 7 Augustus Mev HF van der Walt (Hendrina), weduwee van ds DJ van der Walt
(Dirk) – GK Bergbron 7 Augustus Prof HF van Rooy (Herrie) – TSP 8 Augustus Ds DC Coetsee (Chris) – GK Noordrand 8 Augustus Ds GNV Botha (Nico) – GK Randburg 9 Augustus Ds CJ Nagel (Cornel) – GK Messina 10 Augustus Mev PJ Laufs (Ronel), eggenote van ds D Laufs (Dirk) – GK
Alberton-Wes 11 Augustus Mev H Coetzer (Riekie), eggenote van ds AL Coetzer (Dries) – GK
Vereeniging 11 Augustus Dr MJ du Plessis (Thinus) – GK Bellville 11 Augustus Mev E de Kock (Elfie), eggenote van ds SD de Kock (Vasie) – GK
Potchefstroom-Suid 12 Augustus Ds AJ du Plessis (Alwyn) – GK Stellenbosch 12 Augustus Prof F Denkema (Faan) – TSP 13 Augustus Mev P Opperman (Ina), eggenote van ds G Opperman (Gustav) –
GK Matlabas Hartlike gelukwense aan die volgende teologiese student met sy verjaarsdag 10 Augustus Peet van der Westhuizen Hartlike gelukwense aan die volgende personeellid by die Administratiewe Buro met haar verjaarsdag 7 Augustus Mev Dalene Pretorius
Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6)
Doodsberig Ds Tiaan Coetsee, emerituspredikant van GK Pretoria-Alkantrant is op 2 Augustus 2020 oorlede. Ds Coetsee was die predikant van GK Pretoria-Alkantrant/Rietvallei 1994-1996 en GK Pretoria-Alkantrant 1996-2005.
3
Simpatie betuiging aan
• Ds Dirk Wijnbeek, emeritus van GK Steynsburg, met die afsterwe van sy broer, Marinus.
• Ds Hannes Lee van GK Messina, ds Jan-Louis Lee van GK Brits en ds Hardus Lee van GK Derdepoort met die afsterwe van hul ouma Emmie Lee.
KERKLIKE ADMINISTRASIE
Beroepe aanvaar Proponent GJ Venter (Jonker) na GK Totiusdal
Beroepbaarstelling ingevolge KO, art 11
Ds MJ Nkili (Jafta) Sel: 086 636 8212 / 076 489 8601
E-pos: [email protected] Beroepbaarstelling is geldig tot 31 Augustus 2020
Veranderinge in kontakbesonderhede GK Louis Trichardt se e-posadres het verander na [email protected]
Die volgende onderhoud van die redakteur van Die Kerkblad op Pta FM word weer op 9 AUGUSTUS 2020 om 07:45 uitgesaai. Luisteraars kan inskakel op 104.2/106.6 MHz of TV oudiokanaal 887.
4
Kom ons ondersteun die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se 200ste jaar en hul doel om 2 000 000 Bybels in ons land te versprei aan dié wat dit broodnodig het.
Kom, hardloop of stap saam in die "VIRTUELE WEDLOOP vir HOOP!"
Die opbrengs uit die inskrywings gaan alles vir die aankoop van die broodnodige Bybels wat hoop sal gee in 'n tyd waar ons mense hunker na die Hoop wat Jesus Christus se verlossing bring. Sal julle omgee om dit ook met ander lidmate en vriende te deel asseblief? Klik hieronder om te registreer asb. #RunWalkForHope https://www.modernathlete.co.za/run-walk-for-hope-race/ Hennie Dekker Skakeldeputaat – Bybel 082 372 5823
https://www.modernathlete.co.za/run-walk-for-hope-race/
5
KERKLIKE TYDSKRIFTE
Vir aktuele Christelike artikels – teken in op Die Kerkblad
Om in te teken: Kontak Angie Mokobi by 018 297 3986 of [email protected] Daar is verskillende opsies om in te teken:
1. Die Kerkblad (self afhaal by Admin Buro, posgeld uitgesluit, 11 uitgawes) – R301
2. Die Kerkblad (individuele intekening, posgeld ingesluit, 11 uitgawes) – R434
3. Die Kerkblad (in groep, na die gemeente gestuur, posgeld ingesluit, 11 uitgawes) – R407
4. Die Kerkblad (elektroniese intekening, ontvang per e-pos, 11 uitgawes – R126
Intekening moet skriftelik gekanselleer word
mailto:[email protected]
6
Slingervel – Christelike maandblad vir die jeug
Om in te teken: Kontak Angie Mokobi by 018 297 3986 of [email protected] Daar is verskillende opsies om in te teken:
Individuele intekening R405.00 – 10 uitgawes [posgeld + BTW ingesluit] Afhaal by Admin Buro R285 – 10 uitgawes Elektroniese intekening R146.00 – 10 uitgawes
Intekening moet skriftelik gekanselleer word
mailto:[email protected]
7
8
GEREFORMEERDE PUBLIKASIES (Calvyn Jubileumboekefonds = CJBF)
Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R35.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)
Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R15.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)
Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected]
Tel: 018 297 3986 Prys R60.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)
mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]
9
Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R90.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)
CD
Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected]
Tel: 018 297 3986 Prys R15.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)
CD
Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R100.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)
mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]
10
GEDAGTE VIR DIE WEEK
Here, leer my hoe om u voorskrifte
uit te voer,
sodat ek my tot die einde toe
daaraan kan hou.
Gee my insig,
dat ek u wet kan gehoorsaam
en dit met my hele hart kan onderhou.
Laat my wandel volgens u gebooie,
want daarin vind ek vreugde.
Psalm 119:33-35