74
L.I.G – Huise vir Jesus In Fokus - Visie In Voeling - Passie In Pas - Ritme met Hom

L.I.G – Huise vir Jesus

  • Upload
    kaycee

  • View
    49

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

L.I.G – Huise vir Jesus. In Fokus - Visie In Voeling - Passie In Pas - Ritme met Hom. L.I.G – Huise vir Jesus. Verwagting: Leiding re LIG-Huis en gebed Om Here se stem te hoor Gebedstoerusting Groei. L.I.G – Huise vir Jesus. In Fokus - Visie Intersessie. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir Jesus

In Fokus - Visie In Voeling - PassieIn Pas - Ritmemet Hom

Page 2: L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir JesusVerwagting:Leiding re LIG-Huis en gebedOm Here se stem te hoorGebedstoerustingGroei

Page 3: L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir Jesus

In Fokus - Visie Intersessie

Page 4: L.I.G – Huise vir Jesus

In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van Jesus se

oorwinning

In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

Page 5: L.I.G – Huise vir Jesus

2 Korintiërs 10: 4-5

“Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies...”

In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

Page 6: L.I.G – Huise vir Jesus

2 Korintiërs 10: 4-5

…en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak..”

In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

Page 7: L.I.G – Huise vir Jesus

Luk 10: 19

“Kyk, Ek het aan julle die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en om die vyand met al sy geweld te oorwin, sonder dat iets julle enige leed aandoen.”

In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

Page 8: L.I.G – Huise vir Jesus

1 Joh 3: 8

“…En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak..”

In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

Page 9: L.I.G – Huise vir Jesus

Kolossense 2: 15

“Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer..”

In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

Page 10: L.I.G – Huise vir Jesus

In Fokus – Intersessie as bemiddeling

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

Page 11: L.I.G – Huise vir Jesus

In Fokus – Intersessie as bemiddeling vir God se beloftes vir

ander

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

Page 12: L.I.G – Huise vir Jesus

Jesaja 59: 16“En Hy het gesien dat daar niemand was nie en Hom verbaas dat niemand tussenbeide tree nie.”“And he saw that there was no man, and wondered that there was no intercessor….”

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

Page 13: L.I.G – Huise vir Jesus

Eseg 22:30 & Ps 106:23“ Ek het iemand tussen hulle gesoek wat ’n

muur sou bou en vir die stad in die bres sou tree dat dit nie vernietig word nie, maar

Ek het niemand gekry nie. (Eseg 22)Die Here wou hulle verdelg,

maar Moses, sy uitverkorene, het by Hom vir hulle in die bres getree

om sy gramskap af te keer, sodat Hy hulle nie vernietig het nie.(Ps 106) .”

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

Page 14: L.I.G – Huise vir Jesus

“Voorbidding beteken: Om vir ander in te tree, bemiddeling tussen twee partye te bewerk. Iemand wat as tussenganger tussen partye

optree. Dit behels ‘n persoon wat in die kritieke omstandighede in die gaping of bres tree waar

die bedreiging sy fokuspunt vir medemense het. Dit vra vir ‘n verteenwoordiger van een party by ‘n ander; ‘n plet vir ander by God,

waar so iemand voor God by die naam voorgehou word.” A Barnard, Gebed p. 149

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

Page 15: L.I.G – Huise vir Jesus

Jesaja 62: 6“Ek het wagte op jou mure uitgesit,

Jerusalem, hulle sal dag en nag roep.Julle wat die Here

aan sy beloftes moet herinner,julle moenie stilbly nie.Julle moenie stilbly nie

totdat Hy Jerusalem herstel het,totdat Hy die hele wêreld

die roem van Jerusalem laat sing het.”In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil/transformasie

Page 16: L.I.G – Huise vir Jesus

Jesaja 42: 16“Ek laat die blindes loop op ’n pad

wat hulle nie ken nie,Ek laat hulle op paaie gaanwat vir hulle onbekend is.

Ek verander die donker voor hulle in ligen Ek maak die ongelyk plekke gelyk.”

Vgl ook Markus 16:17 In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 17: L.I.G – Huise vir Jesus

2 Tess 3: 1“Verder, broers, bid vir ons, sodat die woord van die Here vinnig mag versprei en oral in ere gehou mag word soos by julle. Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie.”

Ander tekste 1 Tim 2:1-4

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 18: L.I.G – Huise vir Jesus

Wat ander hieroor sê Maranatha, p. 38.

“I remember in Battle Creek when there were those who felt the burden for the unconverted … and saw no light; then prayer meetings were appointed…

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 19: L.I.G – Huise vir Jesus

Wat ander hieroor sê Maranatha, p. 38.

…that they might make the strength of God their strength. In every case the heavenly intelligences worked with these efforts, and souls were saved.”

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 20: L.I.G – Huise vir Jesus

Wat ander hieroor sê Testimonies to Ministers, p. 19.

“Jesus sees His true church on the earth, whose greatest ambition is to cooperate with Him in the grand work of saving souls. …

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 21: L.I.G – Huise vir Jesus

Testimonies to Ministers, p. 19.…He hears their prayers, presented in contrition and power, and Omnipotence cannot resist their plea for the salvation of any tried, tempted member of Christ’s body.” In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 22: L.I.G – Huise vir Jesus

Unknown Christian“The Lord Jesus is as powerful today as ever before. The Lord Jesus is as anxious for men to be saved as ever before. His arm is not shortened, …

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 23: L.I.G – Huise vir Jesus

Unknown Christian…but He cannot stretch forth His arm unless we pray more and more.” The Kneeling Christian

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 24: L.I.G – Huise vir Jesus

Attie Barnard

“Egte voorbidding kos iets, dit vra offers. Dit is wonderlik om vir ander voorbidding te doen en só betrokke te raak by die werk van God in ander se lewe.”Gebed p.150 In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 25: L.I.G – Huise vir Jesus

E. M. Bounds“If men would pray as they ought to pray, the marvels of the past would be more than reproduced. The Gospel would advance with a facility and power it has never known. …In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 26: L.I.G – Huise vir Jesus

E. M. Bounds…Doors would be thrown open to the Gospel, and the Word of God would have a conquering force rarely if ever known before.”

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 27: L.I.G – Huise vir Jesus

James Fraser“Can it be that a great work for God involving thousands of souls devolves upon our prayer life, half a world away? I am feeling more and more that it is, after all, …In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 28: L.I.G – Huise vir Jesus

James Fraser…just the prayers of God’s people that call down blessing upon the work, whether they are directly engaged in it or not .…

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 29: L.I.G – Huise vir Jesus

James Fraser…Paul may plant and Apollos water, but it is God who gives the increase; and this increase can be brought down from heaven by believing prayer, whether offered in China or in England.” Mountain Rain, p. 35.

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 30: L.I.G – Huise vir Jesus

Andrew Murray“Oh, when will Christians learn the great truth, that what God in heaven desires to do, needs prayer on earth as its indispensable condition. …

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 31: L.I.G – Huise vir Jesus

Andrew Murray…It is as we realize this that we shall see that intercession is the chief element in the conversion of souls.” The Secret of Intercession, p. 53.

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 32: L.I.G – Huise vir Jesus

Charles Spurgeon“There is nothing that intercessory prayer cannot do. Believer, you have a mighty engine in your hand—use it well, use it constantly, use it now with faith, and you shall surely prevail.” PIBL

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 33: L.I.G – Huise vir Jesus

‘n Paar VoorbeeldeHudson Taylor se Moeder

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 34: L.I.G – Huise vir Jesus

‘n Paar VoorbeeldeHudson Taylor’s MotherDavid Nash, Abel Clary & Charles Finney

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 35: L.I.G – Huise vir Jesus

‘n Paar VoorbeeldeHudson Taylor’s MotherDavid Nash & Charles FinneyDie vrou wat vir Moody gebid het

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 36: L.I.G – Huise vir Jesus

‘n Paar VoorbeeldeHudson Taylor’s MotherDavid Nash & Charles FinneyDie vrou wat vir Moody gebid het.Praying Hyde & Herlewing in India

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 37: L.I.G – Huise vir Jesus

Some ExamplesHudson Taylor’s MotherDavid Nash & Charles FinneyDie vrou wat vir Moody gebid het.Praying Hyde & Herlewing in IndiaFraser wat bid for 100 Lisu Gesinne

In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

Page 38: L.I.G – Huise vir Jesus

Hoe werk intersessie gebed? Belangrike aspekte.

Page 39: L.I.G – Huise vir Jesus

J. A. MacMillan1. Verantwoordelikheid aanvaar

“God is waiting for those whom He can trust and use, who will have the discernment to foresee His steppings and the faith to command His power.”

In Fokus – Intersessie as verantwoordelikheid wat ek aanvaar

Page 40: L.I.G – Huise vir Jesus

David Nash2. Versamel inligting - gebedslys.

“Nash had remarkable power in prayer and was in the habit of making a ‘praying list’ of persons for whose …

In Fokus – Intersessors weet waarvoor om te bid

Page 41: L.I.G – Huise vir Jesus

David Nash…conversion he daily prayed in secret. The answers to his prayers sometimes seemed almost miraculous, for he did not confine his ‘list’ to those whom he thought might be reached by the revival, …

In Fokus – Intersessors weet waarvoor om te bid

Page 42: L.I.G – Huise vir Jesus

David Nash…but the most (challenging) and unlikely cases were made the subjects of prayer, with results that were truly astounding.”

In Fokus – Intersessors weet waarvoor om te bid

Page 43: L.I.G – Huise vir Jesus

Signs of the Times, November 18, 1886

3. Verstaan die onheil/stryd.“Satan is ever ready to insinuate that prayer is a mere form, and avails us nothing. He cannot bear to have his powerful rival appealed to. …

In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 44: L.I.G – Huise vir Jesus

Signs of the Times, November 18, 1886

…At the sound of fervent prayer, the hosts of darkness tremble. Fearing their captive will escape, they form a wall around him, that heaven’s light may not reach his soul. … In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 45: L.I.G – Huise vir Jesus

Signs of the Times, November 18, 1886

…But if in his distress and helplessness the sinner looks to Jesus, pleading the merits of His blood, our compassionate Redeemer listens to the earnest, persevering prayer of faith, and sends to his deliverance…In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 46: L.I.G – Huise vir Jesus

Signs of the Times, November 18, 1886

…a re-enforcement of angels that excel in strength. And when these angels, all-powerful, clothed with the armor of Heaven, come to the help of the fainting, pursued soul, …In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 47: L.I.G – Huise vir Jesus

Signs of the Times, November 18, 1886

…the angels of darkness fall back, well knowing that their battle is lost, and that one more soul is escaping from the power of their influence.”

In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 48: L.I.G – Huise vir Jesus

Signs of the Times, October 27, 1881

“There is a mighty power in prayer. Our great adversary is constantly seeking to keep the troubled soul away from God. …

In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 49: L.I.G – Huise vir Jesus

Signs of the Times, October 27, 1881

…An appeal to heaven by the humblest saint is more to be dreaded by Satan than the decrees of cabinets or the mandates of kings.”

In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 50: L.I.G – Huise vir Jesus

Desire of Ages, p. 466.“Every soul that refuses to give himself to God is under the control of another power. He is not his own. He may talk of freedom, but he is in the most abject slavery. …In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 51: L.I.G – Huise vir Jesus

Desire of Ages, p. 466.…He is not allowed to see the beauty of truth, for his mind is under the control of Satan While he flatters himself that he is following the dictates of his own judgment, …In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 52: L.I.G – Huise vir Jesus

Desire of Ages, p. 466.…he obeys the will of the prince of darkness. Christ came to free the shackles of sin-slavery from the soul. ‘If the Son therefore shall make you free, you shall be free indeed.’”In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

Page 53: L.I.G – Huise vir Jesus

Joh 15: 74. Vertrou op en pleit die

beloftes van God.“As julle in My bly en my

woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal

dit kry.” Vgl Luk 18In Fokus – Intersessors vertrou op en pleit God se beloftes

Page 54: L.I.G – Huise vir Jesus

Desire of Ages, p. 431“Lay hold upon God’s word and upon all the helpful agencies He has appointed. Thus your faith will be strengthened and will bring to your aid the powers of heaven. …The obstacles …

In Fokus – Intersessors vertrou op en pleit God se beloftes

Page 55: L.I.G – Huise vir Jesus

Desire of Ages, p. 431piled across your path by Satan, though apparently as insurmountable as the eternal hills, shall disappear before the demand of faith. Nothing shall be impossible to you.”

In Fokus – Intersessors vertrou op en pleit God se beloftes

Page 56: L.I.G – Huise vir Jesus

E. M Bounds“The Word of God is a great help in prayer. If it is lodged and written in our hearts, it will form an out-flowing current of prayer, full and irresistible. …

In Fokus – Intersessors vertrou op en pleit God se beloftes

Page 57: L.I.G – Huise vir Jesus

E. M Bounds…Promises, stored in the heart, are to be the fuel from which prayer receives life and warmth.”

In Fokus – Intersessors vertrou op en pleit God se beloftes

Page 58: L.I.G – Huise vir Jesus

Andrew Murray5. Verenig in gebed met Christus.

“All that Christ was to do in heaven was to be in fellowship with His people on earth.” Secret of Intercession

Jesus ons HoëpriesterIn Fokus – Intersessors verenig met Christus

Page 59: L.I.G – Huise vir Jesus

God’s Amazing Grace, p. 2896. Verinnig/Leef jou gebede

“Do not mark out some particular way that the Lord must work for you before you believe you receive the things you ask of Him; …

In Fokus – Intersessors leef hulle gebede in nederige lewenswandel

Page 60: L.I.G – Huise vir Jesus

God’s Amazing Grace, p. 289…but trust His word, and leave the whole matter in the hands of the Lord, with full faith that your prayer will be honored, …

In Fokus – Intersessors leef hulle gebede in nederige lewenswandel

Page 61: L.I.G – Huise vir Jesus

God’s Amazing Grace, p. 289…and the answer will come at the very time and in the very way your heavenly Father sees is for your good; and then live out your prayers. Walk humbly and keep moving forward.”

In Fokus – Intersessors leef hulle gebede in nederige lewenswandel

Page 62: L.I.G – Huise vir Jesus

Courtland Myers“We must not make the fatal mistake of not moving in the direction of our own prayer. Go to the one for whom the heart yearns and reveal the anxiety. Plead with him as well as plead with God for him. This is to live as we pray.” Read Prayer, p. 84

In Fokus – Intersessors leef hulle gebede in nederige lewenswandel

Page 63: L.I.G – Huise vir Jesus

Maranatha, p. 38.7 . Verenig met ander in gebed.“I remember in Battle Creek when there were those who felt the burden for the unconverted, and those who were in darkness and saw no light; …

Page 64: L.I.G – Huise vir Jesus

Maranatha, p. 38.…then prayer meetings were appointed that they might make the strength of God their strength. In every case the heavenly intelligences worked with these efforts, and souls were saved.”

In Fokus – Intersessors verenig in gebed met ander

Page 65: L.I.G – Huise vir Jesus

Matthew 17: 218. Vas en gebed!“This kind does not go out except by prayer and fasting.”

In Fokus – Intersessors leef hulle gebede in nederige lewenswandel

Page 66: L.I.G – Huise vir Jesus

Wat omtrent die resultate?

Page 67: L.I.G – Huise vir Jesus

Verskillende benaderingsComplacent/Gelatenheid “Seën my in Egipte” Gebede

Page 68: L.I.G – Huise vir Jesus

Verskillende benaderingsComplacent/Gelatenheid “Seën my in Egipte” Gebede

Selfsugtig “Help ons deur die krisis” Woestyn Gebede

Page 69: L.I.G – Huise vir Jesus

Verskillende benaderingsComplacent/Gelatenheid “Seën

my in Egipte” GebedeSelfsugtig “Help ons deur die

krisis” Woestyn GebedeOorwinning “Neem Kanaan in”

Gebed

Page 70: L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir Jesus

In Fokus - Visie In Voeling - PassieIn Pas - Ritmemet Hom

Page 71: L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir Jesus

In Voeling - Passie

Page 72: L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir Jesus

In Pas – Ritme – die praktyk

Page 73: L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir JesusDie praktyk:

GebedsbuletinGebiedskaarteGebedsmaatsSelgroepeGebedswake 12ure, 4x pmVasdae

Page 74: L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir JesusDie praktyk:

30 Dae RamadanUAE GebedswaakL.I.G. – Huis Vat VyfB.R.E.S.