26
Wireless kode: nghelder4749 http://youversion.com Volg die diens op jou foon! (dit is ok, rerig haal jou foon uit en volg die diens) Op die Menu links kliek live. Kliek Search for a live event. Kliek: Maak jou eie droom familie

Maak jou eie droom familie 2

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Maak jou eie droom familie 2

Wireless kode: nghelder4749

http://youversion.com

Volg die diens op jou foon!(dit is ok, rerig haal jou foon uit en volg die diens)

Op die Menu links kliek live. Kliek Search for a live event. Kliek: Maak jou eie droom

familie

Page 2: Maak jou eie droom familie 2
Page 3: Maak jou eie droom familie 2

Wireless kode: nghelder4749

http://youversion.com

Volg die diens op jou foon!(dit is ok, rerig haal jou foon uit en volg die diens)

Op die Menu links kliek live. Kliek Search for a live event. Kliek: Maak jou eie droom

familie

Page 4: Maak jou eie droom familie 2

Droom

Familie

Maak jou eie…

Page 5: Maak jou eie droom familie 2
Page 6: Maak jou eie droom familie 2
Page 7: Maak jou eie droom familie 2

Gee jouself!

Page 8: Maak jou eie droom familie 2
Page 9: Maak jou eie droom familie 2

Droom

Familie

Maak jou eie…

Page 10: Maak jou eie droom familie 2

Great in Power

Page 11: Maak jou eie droom familie 2
Page 12: Maak jou eie droom familie 2
Page 13: Maak jou eie droom familie 2
Page 14: Maak jou eie droom familie 2
Page 15: Maak jou eie droom familie 2

4 Maniere van Mag misbuik!

• Fisies

• Verbaal

• Emosioneel

• Geestelik

Page 16: Maak jou eie droom familie 2

Lukas 22:24-30

Terwyl hulle nog aan tafel sit, het die dissipels aan die stry geraak oor wie van hulle die belangrikste is.

Page 17: Maak jou eie droom familie 2

Toe sê Jesus vir hulle: "Moenie soos baie mense in magsposisies maak nie. Hulle hou daarvan om oor ander baas te speel. Hulle wil gedurig met groot respek behandel word omdat hulle so belangrik is.

Ken jy sulke mense?Wie in Nuus?Wie in jou gesin?

Page 18: Maak jou eie droom familie 2

Maar julle moenie soos hulle wees nie. As julle regtig belangrik wil wees, moet julle die minste wees. Dié van julle wat die meeste respek verdien, moet van nou af die heel geringste wees. Behandel ander mense met groot respek, maak nie saak wie hulle is nie.

Page 19: Maak jou eie droom familie 2
Page 20: Maak jou eie droom familie 2

Elkeen van julle wat 'n baie belangrike posisie wil beklee, moet nou dadelik julle moue oprol en begin om ander gelowiges te dien. "Sê My, wie is die belangrikste persoon by 'n feesmaal, die eregaste of die kelners wat hulle bedien?

Page 21: Maak jou eie droom familie 2

Ja, natuurlik: die eregaste. Maar kyk net wat Ek kom doen het. Ek wat die heel belangrikste van almal is, het my koningsklere uitgetrek. Ek dien julle almal. Ek het die belangrikste plekke aan julle afgestaan.

Page 22: Maak jou eie droom familie 2

"Julle wat my volgelinge is, is so kosbaar vir My. Julle was bereid om deur dik en dun by My te staan. Daarom het Ek 'n wonderlike geskenk vir julle. Ek gaan vir julle elkeen 'n spesiale plek gee daar in die splinternuwe wêreld wat God aan my sorg toevertrou het.

Page 23: Maak jou eie droom familie 2

Daar sal ons almal saam feesvier. Julle sal die eregaste aan my tafel wees en saam met My eet en drink. Ja, julle sal selfs saam met My oor Israel se finale lot besluit."

Page 24: Maak jou eie droom familie 2

Hoe groot is ons God!

Page 25: Maak jou eie droom familie 2
Page 26: Maak jou eie droom familie 2