43
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 1 Bishops Afrikaans Departement Graad 9 Harlekyn Klasgids MEMORANDUM Werner is doodbang vir narre. Toe sy suster Sunet ‘n harlekynpop by ‘n oudhedewinkel koop en vreemde goed kort daarna by hulle huis begin gebeur, moet Werner sy vrees in die gesig staar… MEMORANDUM

MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 1

B

ish

op

s A

frik

aan

s D

epart

emen

t

Gra

ad 9

Harl

ek

yn

Kla

sgid

s

ME

MO

RA

ND

UM

Werner is doodbang vir narre. Toe sy suster Sunet ‘n harlekynpop by ‘n oudhedewinkel koop en vreemde goed kort daarna by hulle huis begin gebeur, moet Werner sy vrees in die gesig staar…

MEMORANDUM

Page 2: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 2

Page 3: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 3

Uitzichtrylaan 18

Pretoria

0011

16 Januarie 2012

Beste Tom

Ek het jou lanklaas gesien! Ek hoop jy hou nog lekker vakansie in Margate. Ek dink ons het dit nodig na laasjaar…

Skool was rof – al die werk en sport en kultuurgeleenthede! En dan was daar nog Billy… Ek kan nie meer na ‘n pop in ‘n winkel kyk sonder om terug te dink aan laasjaar nie…

Hoop jy rus goed uit, sien weer by die skool!

Groete Werner

Page 4: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 4

Ho

ofs

tuk

1:

We

rne

r e

n s

y v

riend

e,

To

m e

n M

arike, is

be

sig

om

a

an

‘n

skoo

lta

ak t

e w

erk

oo

r pe

ste

. W

ern

er

se s

uste

r,

Su

net,

te

rg h

om

met

‘n h

an

sw

ors

po

p,

Bill

y, w

at

sy b

y ‘n

tw

ee

de

han

dse

-win

ke

l g

eko

op h

et.

Sy w

ee

t h

y g

ril vir

ha

nsw

ors

e (

of n

arr

e).

Hy v

oe

l e

intlik

ska

am

da

aro

or

om

da

t h

y d

ink ‘n

tw

aa

lfja

rig

e s

eu

n b

eh

oo

rt n

ie

ba

ng

te w

ee

s v

ir h

an

sw

ors

e n

ie.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

Af: Dwars:

1. Die kleur van die pop se lippe (intensiewe vorm). 1. Hoe klink die pop se gelag?

2. Al die hoofkarakters het hierdie (enkelvoud). 3. ‘n Baie erge vrees vir iets.

4. Iemand wat bang is vir iets noem ons ‘n 5. Die skooltaak gaan hieroor.

bang______. 7. As iemand jou irriteer is daardie

6. Werner hou van hierdie tipe films. persoon ‘n ________in jou vlees.

8. Billy het aaklige geel ________ (verkleining). 9. As iemand baie bang is vir iets

(intensiewe vorm).

Ekstra: Elkeen van ons het ‘n beste vriend of twee. Skryf die letters van die blokkiesraaisel in

die sirkels en skommel hulle om vir jou te sê wat ons hierdie vriende noem. Hulle is

BOESEMVRIENDE. (een woord!)

4B

1B L I K K E R I G

L O

3 F O B I E 5P E S 8T E

E K A

7D O R I 2N G N

R A D

9D O O D B A N 6G J

O M R I

I I E

L S

Page 5: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 5

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Waar het Sunet die pop gekoop?

‘n Ou Tweedehandse winkel.

2. Wat noem Werner vir Sunet? Hoekom, dink jy, noem hy haar dit?

‘n Ertjiebrein, want hy dink sy is onnosel/dom.

3. Wat gebeur as Sunet die opwensleuteltjie agter in die hanswors se rug draai?

Die pop lag blikkerig.

4. Waarom werk Marike saam met Werner en Tom aan hulle skooltaak?

Marike is nut in die skool. Juffrou Witbooi het haar by hulle ingedeel.

5. Waarom sal Werner ‘n foto van sy suster voor op hulle skooltaak wil plak?

Werner dink sy suster is ‘n pes en die skooltaak gaan oor peste.

Page 6: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 6

Ho

ofs

tuk

2:

We

rne

r skrik v

an

‘n

na

gm

err

ie w

akke

r. D

it w

as ‘n n

ag

me

rrie

to

e

se

s jaa

r ou

d w

as e

n b

y d

ie s

irku

s

ve

rdw

aa

l he

t. H

y h

et in

‘n

han

sw

ors

va

sg

eha

rdlo

op.

Die

na

r se n

eu

s h

et b

eg

in b

loe

i. W

ern

er

do

en

na

vo

rsin

g o

or

sy f

ob

ie e

n

toe

hy la

ter

in d

ie b

ad

ka

me

r kom

, is

da

ar

me

t lip

stiff

ie o

p d

ie b

ad

ka

me

rspie

ël ‘n

ge

sig

met

‘n g

roo

t g

lim

lag

en

‘n

rooi

ha

nsw

ors

ne

us

ge

teke

n.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

2

G

O 3V L O O I 4

M A R K

O E U

G E S

1V L 6

S P R I N G M I E L I E 5

S 7

B L O E D T E I

A I K R 8

N A G M E R R I E K

G 9

N I E M A N D U

I 10

S E S

E

11

S T O K P E R D J I E

Af: Dwars:

1. Wat het Werner in die tent gesien? 3. ‘n Plek waar jy amper enige iets kan

koop.

2. Werner het dit gebruik om sy vrees na te vors. 6. Wat het Werner in die tent geruik?

3. Sunet is so oud. 7. Dit het uit die nar se neus gedrup.

4. Wat het Werner in die tent gehoor? 8. ‘n Baie aaklige droom.

5. Ons assosieer leeus, akrobate en narre 9. Die teenoorgestelde van “iemand”.

hiermee. 10. Hoe oud was Werner toe hy in die

sirkustent verdwaal het?

11. Party mense lees, ander speel

sport, ander versamel seëls…

Ekstra: Watter drie sinonieme kan gebruik word om ons te vertel watter tipe pop Billy is?

Harlekyn Hanswors Nar

Page 7: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 7

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Gee die korrekte volgorde van die gebeure in die sirkustent:

A. Bloed drup uit die nar se neus.

B. Werner skrik vir die kaartjiekollekteerder.

C. Iemand vat Werner aan die skouer.

D. Werner verdwaal in die sirkustent.

E. Hy hardloop in ‘n nar vas.

Antwoord: D; C; B; E; A.

2. Wat doen Werner toe hy besef hy gaan nie die aand verder kan slaap nie?

Hy klim uit sy bed, gaan sit voor sy rekenaar en doen navorsing oor sy vrees vir hansworse.

3. Dink jy daar bestaan werklik iets soos: “Coulrophobia: Fear of clowns”? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

(eie opinie en rede)

4. Waarvoor skrik Werner daardie aand in die badkamer?

Iemand het ‘n hansworsgesig met rooi lipstiffie op die badkamerspieël geteken.

5. Wie, dink Werner, was verantwoordelik vir bogenoemde?

Sunet.

Page 8: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 8

Afdeling C: Skryf (collage)

Knip prente uit ‘n tydskrif wat vir Billy beskryf. Maak ‘n collage van Billy en gee byskrifte vir die prente.

Page 9: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 9

Afdeling C: Skryf (mondeling)

Begin met beplanning vir mondeling oor vrese. Plak prent(e) en sleutelwoorde hier .

(finale mondeling word na Hoofstuk 7 geskryf)

Page 10: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 10

Ho

ofs

tuk

3:

Nie

ma

nd

glo

Wern

er

se

sto

rie

oo

r d

ie b

ad

ka

me

rspie

ël n

ie.

Na s

ko

ol g

aan

Wern

er

hu

is toe

. H

y r

aa

k a

an

die

sla

ap

op

sy b

ed e

n w

ord

la

ter

die

mid

da

g w

akke

r van

‘n

klo

pg

elu

id w

at

van

uit S

une

t se

ka

me

r kom

. H

y k

yk n

a d

ie

ho

utk

issie

waa

rin

Bill

y, d

ie p

op

, g

eb

êre

wo

rd e

n s

ien

kra

pm

erk

e a

an d

ie b

inn

eka

nt va

n d

ie k

issie

. H

y s

krik e

n k

lap d

ie k

issie

toe

waa

rna

die

po

p b

likke

rig

beg

in lag

.

Afdeling A: Woordeskat

Pas die woord(e) in Kolom A by die beste beskrywing in Kolom B.

Kolom A Antwoord Kolom B

1. nagmerrie 1. g a. maak gou!

2. ‘n hele paar skroewe los 2. h b. raak moeg

3. roer julle! 3. a c. om geïrriteerd te wees

4. in sy keel opstoot 4. j d. vinnig iets doen

5. om jou oë vir iemand te rol 5. c e. skrik vir iets

6. ooglede swaar word… 6. b f. dowwe klank

7. die gort is gaar 7. i g. slegte droom

8. soos blits! 8. a h. is nie normaal nie

9. gedempte geluid 9. f i. dit is verby

10. yskoud word… 10. e j. naar word

Ekstra: Watter van die bogenoemde woord(e) in Kolom A pas by die volgende prente?

(skroewe los/ roer julle/ ooglede swaar word/ soos blits/ oë te rol)

Ooglede swaar word

Skroewe los

Roer julle!

Oë te rol Soos blits

Page 11: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 11

Ho

ofs

tuk

4:

We

rne

r se b

oe

se

mvrien

d, T

om

, ve

rerg

ho

mse

lf v

ir W

ern

er

en

so

ek g

esels

kap

by d

ie s

ko

olb

oe

lie.

Ma

rike

won

de

r w

at

me

t d

ie p

op

ve

rkee

rd is e

n s

y b

eslu

it h

ulle

alm

al m

oe

t va

naa

nd n

a W

ern

er

toe

ga

an

om

n

a d

ie p

op

te g

aan

kyk.

We

rne

r se

ou

ers

is n

ie b

y d

ie h

uis

nie

, w

an

t S

un

et

spe

el in

die

skoo

lkon

se

rt.

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Waarom kry Werner hoendervleis toe hy in die oggend op pad skool toe verby Sunet

se kamer loop?

Die deur was oop en Billy as op die spieëltafel. Werner is seker dat Billy vir hom ooggeknip het.

2. Hoekom voel die skooldag vir Werner so lank?

Hy het min geslaap.

3. Wat eet Werner die middag toe hy by die huis kom?

(Twee stukke) oorskietpizza.

4. Wat weet ons alles van Billy se kissie?

1. ‘n Groot letter “C” is op die tafel uitgekerf.

2. Die kissie is van hout gemaak.

3. Die deksel het ‘n skuifslotjie.

4. Die kissie se binnekant is met fluweel uitgevoer.

5. Waarom “vries” Werner toe hy die binnekant van die deksel sien?

Die binnekant van die deksel is vol krapmerke.

Afdeling A: Woordeskat

Page 12: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 12

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

1S

P 7B A 3K L E I

6F R E E 2K I

O R N 4K

5K

E A 8D A D E L B O O M

T P E O N

E 9O M G E K R A P S

E A G E

10F R I K G E R

K T L T

E I U

G I

D

Af: Dwars:

1. Marike se neus is vol hiervan. 6. Een van Melvin se vriende.

2. Werner het dit in die kissie gesien. 7. ‘n Sinoniem vir “veg”.

3. Iemand wat soos ‘n kind optree. 8. Werner het hier op sy eie gaan sit.

4. Werner het dit uit die kissie gehoor kom. 9. ‘n Sinoniem vir “geïrriteerd”.

5. Sunet moet hier viool speel. 10. Een van Melvin se vriende.

Skryf die letters van die blokkiesraaisel in die sirkels hierbo en skommel hulle om vir jou nog ‘n sinoniem vir

“veg” te gee.

Watter drie sinonieme vir “veg” het jy in hierdie hoofstuk geleer?

Veg Baklei Stoei

Afdeling B: Begrip (opsioneel)

Page 13: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 13

Toneelspel: voer die hoofstuk se gebeure in die klas op. Julle kan die woorde verander (asook Marike na Mario

verander), maar die storie moet grotendeels dieselfde bly. Julle gaan ses karakters nodig hê, asook ‘n moontlike

verteller (en dadelboom!). Skryf jou karakter se woorde op hierdie bladsy neer.

Afdeling C: Skryf (yskasboodskap)

(opsioneel)

Page 14: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 14

Plak ‘n prent van ‘n yskas oor hierdie prent – of gebruik die een wat gegee is. Knip letters uit ‘n tydskrif of

koerant om ‘n boodkap vir ‘n familielid in jou huis te los. Die boodskap moet relevant wees. Jy moet ‘n

minimum van 10 woorde gebruik.

Afdeling C: Skryf (hoofkarakters)

Page 15: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 15

Jy weet nou iets van elkeen van die hoofkarakters. Skryf soveel as wat jy kan vir elke karakter neer.

Werner

Tom

Marike

1. Is beste vriende met Werner.

2. Sy ouers is spyseniers en besit

‘n bakkery.

3. Hou van rekenaarspeletjies.

1. Is die hoofkarakter in die storie.

2. Is beste vriende met Tom.

3. Het ‘n vrees vir narre (coulrophobia).

4. Kry dieselfde nagmerrie, oor en oor.

5. Het ‘n ouer suster, Sunet.

6. Hou van gruwelfilms (horrors).

7. Hou van rekenaarspeletjies.

1. Is nuut in die skool en Juffrou Witbooi het haar in

‘n groep saam met Werner en Tom in gedeel.

2. Sy is vol grappies (hoofstuk 1).

3. Sy is slim (hoofstuk 1).

4. Sy lag nie vir Werner oor sy vrees nie.

5. Sy is langer as beide Werner en Tom.

6. Sy is ‘n meisie wat reg is vir pret/avontuur.

Page 16: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 16

Ho

ofs

tuk

5:

Ma

rike

en T

om

ko

m b

y W

ern

er

aan

en

hy v

oe

l sim

pe

l o

md

at

hy s

o ‘n

op

he

f va

n d

ie p

op

ge

maa

k h

et.

Hy

ga

an

ha

al d

ie p

op

. D

aa

r is

nik

s v

ree

md

s a

an d

ie p

op

nie

. L

ate

r die

aa

nd

, te

rwyl h

ulle

Pla

ysta

tio

n s

pee

l, r

uik

hu

lle ie

ts in d

ie

ko

mb

uis

bra

nd

. H

ulle

skrik v

ir d

ie

tam

atie

so

us e

n d

ie b

ood

ska

p w

at h

ulle

op

die

yska

sd

eu

r sie

n.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

1G

2K

3F

R A O

4M A G N E E T L E 5T T E R S P N O Y

I 6V A D O 9E K

7Z O M B I E S S E

A K U

8B A D K A M E R

L I

10E F F E N S

Af: Dwars:

1. Mense lag na jy dit vertel het. 4. BILLY WAS HIER is hiermee geskryf.

2. ‘n Sinoniem vir “mensvreter”. 6. ‘n Lappie om jou hande mee af te vee.

3. Jy gebruik ‘n kamera om dit te neem. 7. Mense wat uit die dood opstaan.

5. Iets wat ‘n mens lees (nie ‘n boek nie). 8. ‘n Bad, ‘n toilet, ‘n wasbak...

9. ‘n Honderd jaar. 10. ‘n Sinoniem vir “bietjie”.

Page 17: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 17

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Wat doen Tom toe hy en Marike by Werner se huis aankom?

Tom het deur die nuwe heat-tydskrif geblaai.

2. Hoe het Billy in die kombuis beland?

Werner het die kissie met Billy daarin uit Sunet se kamer gaan haal.

3. Is Marike ‘n goeie PlayStation-speler? Motiveer jou antwoord.

Ja, Marike is. Werner was verbaas dat sy so goed speel en sy het selfs die sleutel vir ‘n nuwe vlak van die

speletjie ontdek waarna Werner en Tom al baie lank soek.

4. Wat sien die drie vriende in die kombuis na hulle die rook geruik het?

1. Tamatiesous bo-oor die foto’s op die yskas.

2. Rook wat uit die broodrooster borrel.

5. Wie dink jy is verantwoordelik vir die gemors in die kombuis? Motiveer jou antwoord.

(eie opinie, maar die meeste sal noem dat dit Billy is).

Page 18: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 18

Ho

ofs

tuk

6:

We

rne

r w

on

de

r hoe

ko

m S

un

et va

no

gg

end

ge

gil

he

t to

e s

y in

ha

ar

kam

er

was.

Sy w

as o

ok w

asb

lee

k a

an

die

on

tbytta

fel. T

om

vra

Wern

er

om

ve

rskon

ing

oo

r die

in

sid

en

t m

et M

elv

in.

Marike s

tel voo

r da

t h

ulle

die

po

p n

a ‘n w

inke

l,

wat

outy

dse p

op

pe

ve

rko

op

, m

oe

t n

ee

m.

We

rne

r kry

die

kis

sie

en p

op

in

die

dro

m.

Su

ne

t he

t d

ie p

op

weg

geg

oo

i.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die Afrikaanse woorde vir die Engelse woorde

hieronder te vind en in te pas.

9V

7V

R 10A

5H A L 8F V I E R G

N R E T

1K

3K O O N E

O A G N D R

M 2B

N 6G I S T E R A A N D

4B O O D S K A P P E L O

U E E N I G

I K L D K T

S S L I A E

11G E H E I M S I N N I G K E

R

Af: Dwars:

1. Kitchen. 4. Messages.

2. Backpack (for school). 5. Half past three.

3. Cancel. 6. Last night.

7. This morning. 11. Mysterious.

8. Frown.

9. Friendly.

10. Suspicious.

Ekstra: Skryf die letters van die blokkiesraaisel in die sirkels en skommel hulle om vir jou te sê

hoe Sunet gelyk het toe Werner haar in die gang betrap het met die plastieksak.

SKULDIG

Page 19: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 19

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Hoekom het Werner se ma-hulle nie agtergekom dat daar iets in die kombuis gebeur het nie?

Tom, Marike en Werner het (1) die kombuis skoongemaak, (2) al die deure en vensters oopgemaak en (3)

amper ‘n hele bottle lugverfrisser uitgespuit om van die brandreuk ontslae te raak.

2. Watter twee dinge sê vir ons dat Sunet ontsteld was oor wat die oggend in haar kamer gebeur het?

Sy het gegil en sy was bleek in die gesig aan die ontbyttafel.

3. Watter drie dinge het Marike op die papiertjie geskryf wat sy vir Werner gegee het?

1. Die winkel se naam.

2. Die winkel se telefoonnommer.

3. Die winkel se adres.

4. Wat vind Werner in die plastieksak in die asblik?

Die kissie met die “C” daarop (Billy se kissie).

5. Wie het die plastieksak in die asblik gegooi?

Sunet.

Page 20: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 20

Afdeling C: Skryf (paragraaf)

Werner, Tom en Marike het die nuwe Resident Evil op PlayStation gespeel. Jy het verseker ‘n gunsteling

speletjie op PlayStation, Wii of Xbox. Skryf ‘n paragraaf daaroor. Plak ‘n prent daarvan hierby.

Page 21: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 21

Afdeling C: Skryf (Facebook)

Jy en Marike was goeie vriende voordat sy saam met haar ouers na ‘n ander dorp, die een waar Werner en

Tom bly, getrek het. Jy het op Facebook gelees dat sy besig is met ‘n nuwe avontuur. Wat sou haar status

messages gewees het die afgelope ruk? Gebruik jou verbeelding en skryf dit neer!

Marike _________________________________________________________________________________

Marike _________________________________________________________________________________

Marike _________________________________________________________________________________

Marike _________________________________________________________________________________

Page 22: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 22

Ho

ofs

tuk

7:

We

rne

r, T

om

en

Marieke is b

y d

ie p

op

win

ke

l. W

ern

er

is v

ir ‘n o

om

blik

spyt

hy h

et n

ie d

ie p

op

(so

os s

y

su

ste

r) in

die

asb

lik g

elo

s n

ie. H

ulle

on

tmoet

vir m

nr.

Husse

lma

n.

Hy loo

p m

et ‘n

loo

pra

am

en

ora

l in

sy w

inke

l lê

da

ar

pop

pe

en

ha

lfkla

ar

po

pp

e r

ond

. H

y g

ee

vir h

ulle

koe

ldra

nk e

n w

il g

raa

g d

ie p

op

sie

n.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

3H

A

5K R I E W E L

D

6S K E M E R

1K

W

7R U 2G G R A A T

4W

A E R A

8S Y P A A D J I E S

K E W S

9M A R I O N E T T E

P N R

K Y

E

10K L I K - K L I K

Af: Dwars:

1. Watter geluid maak die deur? 5. Hoe maak Werner se ruggraat to hy

2. Hoe lui die klokkie? ‘n hele bak vol oë sien?

3 & 4. Little People is gebou tussen watter 6. Wat noem ons dit as die son ondergaan?

twee winkels? 7. Wat noem ‘n mens jou spine?

8. Waarop loop mense en ry fietse om uit

die karre se pad te bly?

9. Poppe met toutjies aan hande en voete.

10. Die geluid wat die loopraam maak.

Page 23: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 23

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Die letters op die houtbordjie is verbleik. Wat beteken dit?

Dit is baie dof/moeilik om uit te maak.

2. Wat is die winkeleienaar se naam (van)?

Meneer Husselman.

3. Beskryf die winkeleienaar.

1. Hy is oud.

2. Hy het deurmekaar grys hare.

3. Hy dra ‘n bril.

4. Hy gebruik ‘n ysterraam om mee te loop.

4. Wat sien die drie vriende alles in Little People?

Rakke met porseleinpoppe, lappoppe en bruin teddiebere daarop.

Marionette hang (aan hulle toutjies) van die dak af.

Agter die toonbank is ‘n werkkamer met gereedskap en halfvoltooide poppe wat rondlê.

‘n Bak vol oë is op die toonbank.

5. Sou jy alleen in die winkel wou rondloop? Hoekom/hoekom nie?

(eie opinie)

Page 24: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 24

Afdeling C: Skryf (sms)

Jy het ‘n tweedehandse winkel ontdek! Jy het rondgeloer en iets gevind wat jy graag wil hê! Stuur eers vir jou

jou ma/pa/vriend/vriendin ‘n sms om te sê wat jy gevind het! Skryf dan hulle respons wat hulle vir jou gestuur

het ook neer.

Noem die volgende:

Waar is die winkel?

Wat het jy gevind? (boek/speletjie?)

Gebruik sms-taal soos jy dit sou getik het. Daarna gaan jou onderwyser vir jou ‘n kans gee om dit in ordentlike

Afrikaans oor te skryf.

Page 25: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 25

Afdeling C: Skryf (mondeling)

Jy het al jou mondeling oor vrese beplan. Skryf jou finale mondeling hier neer.

My vrees ( )

Page 26: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 26

Ho

ofs

tuk

8:

Mn

r. H

usse

lma

n is b

aie

be

ïnd

ruk m

et d

ie p

op

. H

y h

erk

en

die

po

p w

as g

em

aa

k d

eu

r C

ollo

di –

die

be

ste

Ita

liaan

se

po

pp

em

ake

r w

at

oo

it in

die

lan

d (

Su

id-A

frik

a)

ge

wo

on h

et. D

ie p

op

pe

ma

ke

r sê h

y s

al d

ie r

atjie

s v

ir h

ulle

gra

tis

ve

rvan

g. T

om

ste

l vo

or

da

t h

ulle

die

po

p v

erk

oo

p, m

aa

r M

arike

hu

lle m

oe

t u

itvin

d w

at

fou

t m

et d

ie p

op

is.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

1O O 1R L O G

4S

E E

E 2R

L

K A 3M

F 5W

S T E M I

M J E O N

O I S O S

2V O O R L E T T E R K

R S E D O

D R P

3G E H E I M S I N N I G

N T E

A U

A 4K N A R S

5N A A R

Af: Dwars:

1. Iemand wat baie mense op dieselfde 1. Die rede waarom Collodi nie baie poppe

manier doodmaak. kon verkoop nie.

2. Onderdele van ‘n motor. 2. Die eerste letter van jou naam.

3. Iets wat perfek gemaak is (pop, skildery…) 3. Mysterious.

4. Collodi het sy eie lewe geneem. 4. Die geluid wat die sleutel gemaak het

5. Om iets spesiaal teen ‘n baie lae prys te toe Mnr. Husselman die pop opwen.

koop. 5. Jy voel so as jy siek is of iets jou ontstel.

Page 27: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 27

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Hoe oud is Billy ten minste?

(Een) honderd jaar.

2. Wie was Collodi?

Collodi was ‘n Italiaanse poppemaker wat in Suid-Afrika gebly het. Hy het in die laat 1800’s in die Kaap kom

woon. Hy was ‘n briljante poppemaker, die beste wat Suid-Afrika nog gesien het.

3. Watter donker geheim vertel Mnr. Husselman oor Collodi?

Hy was ‘n reeksmoordenaar wat kinders vermoor het.

4. Wat is die verskil tussen ‘n goeie en ‘n briljante poppemaker?

‘n Briljante poppemaker sit ‘n stukkie van homself in elke pop.

5. Dink jy dis moontlik dat daar iets van Collodi in Billy agtergebly het? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

(eie opinie)

Page 28: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 28

Ho

ofs

tuk

9:

Na s

ko

ol be

l d

ie v

rien

de m

nr.

Husse

lma

n,

ma

ar

sy n

om

me

r bly

be

se

t. T

oe

hu

lle b

y W

ern

er

se h

uis

aa

nko

m,

sie

n T

om

dat d

ie p

op

op

Wern

er

se b

ed

ka

ssie

sit.

Ma

rike h

et

oo

k s

legte

nu

us –

Mn

r. H

usse

lma

n h

et

gis

tera

and

by

die

win

ke

l se

tra

pp

e a

fge

va

l. H

y is in

die

ho

sp

ita

al e

n is b

ew

uste

loos.

Tom

hy h

et

‘n p

lan

.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

8B E S E 3T

5S

Y 4V

W 6V

7A F S T A N D B E H E E R S R E Y

2U K N T D

1S P I E R W I T A

E T I E G L A F T

F S 9V I O O L

O E G

O M

N

Af: Dwars:

1. Jy tik ‘n sms hiermee. 1. Die intensiewe vorm van wit.

2. So voel jy as jy vinnig moes hardloop. 7. Jy gebruik dit om die TV-kanale te

3. Die Great Gamer. verander sonder om op te staan.

4. Die Afrikaans vir “destroy”. 8. As twee mense gelyk gebel word.

5. Jy doen dit as jy oefen (leidraad: water...) 9. Sunet se musiekinstrument.

6. Fliek-( )! (Watter dag?)

Ekstra: Daar is ‘n homofoon in hierdie hoofstuk. ‘n Homofoon is ‘n woord wat dieselfde

geskryf word, maar verskillende betekenisse het. Wat is hierdie woord? Skryf die letters van

die blokkiesraaisel in die sirkels en skommel hulle vir die antwoord.

Die homofoon is SLAAP.

Page 29: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 29

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Kon Marike dadelik met Mnr. Husselman praat toe sy die eerste keer bel? Motiveer jou antwoord.

Nee, die nommer was beset.

2. Watter een van Werner se tydskrifte wou Tom deurblaai?

Die Great Gamer-tydskrif.

3. Beide Tom en Marike skrik by Werner se huis. Watter skok kry elkeen?

Tom: Tom het die nuwe Great Gamer-tydskrif in Werner se kamer gaan haal en daar sien hy toe vir Billy.

Marike: Marike het vir Mnr. Husselman prober bel, maar toe vind sy by sy dogter uit dat hy van sy

winkel se trappe afgeval het.

4. Is Mnr. Husselman dood?

Nee, hy is nie dood nie. Hy lê bewusteloos in die hospitaal se intensiewe eenheid.

5. Wat beteken die volgende sin: “Werner voel hoe ‘n sweetstraaltjie langs sy slaap afloop.”?

Werner is senuweeagtig en bang.

Page 30: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 30

Ho

ofs

tuk

10:

We

rne

r en

Marike k

om

by T

om

se

hu

is a

an

ge

ree

d o

m T

om

se

pla

n u

it t

e v

oe

r. H

ulle

gaa

n (

me

t d

ie p

op

)

na

die

ba

kke

ry la

ng

s T

om

-hu

lle s

e h

uis

. E

we s

kie

lik v

oe

l W

ern

er

iets

aa

n s

y k

ee

l ru

k e

n M

arike

skrik.

Die

po

p h

et u

it W

ern

er

se

rug

sa

k o

nts

nap

. H

ulle

pro

be

er

die

ba

kke

ry s

e lig

te a

an

ska

ke

l, m

aa

r da

ar

is g

ee

n k

rag

nie

. H

ulle

wil

by d

ie b

akke

ry s

e

de

ur

uitko

m,

ma

ar

die

de

ur

is g

eslu

it.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

1S

2E S K 3O M

P N

7H

Y 4G I G G E L

I S E

5W A S B L E E K M

T N 9M

A 10D

6V E R S I E R S U I K E R

R E F L E I R I U

8P I E P S K N S

Af: Dwars:

1. Tom se ouers se beroep. 2. Suid-Afrika se kragvoorsiener.

3. Werner se rugsak het so gesit. 4. ‘n Sinoniem vir saggies lag.

7. Buite beheer (Billy het so gelag). 5. Intensiewe vorm vir bleek.

9. Billy het so geruik. 6. ‘n Mens versier koeke hiermee.

10. Die geluid wat die yskaste maak. 8. Die geluid wat die hekkie gemaak het.

Ekstra: Jy het nou ‘n hele paar geluide leer ken (kraak, knars, piep en dreun).

Voltooi die volgende deur die korrekte dieregeluide by die diere neer te skryf.

Page 31: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 31

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Nadat die drie vriende deur die hekkie en die agterdeur van die bakkery gegaan het, het ‘n paar dinge

gebeur. Rangskik die gebeure in die regte volgorde:

A. Marike gil. B. Billy sit die krag af. C. Werner slinger vir Billy deur die lug. D. Tom verdwyn om die alarm af te sit. E. Billy probeer om Werner te verwurg. F. Tom is weer saam met sy drie vriende.

Antwoord: D; E; A; C; B; F.

2. Waar is Tom se ouers vir die aand?

Hulle is spyseniers by ‘n partytjie.

3. Wat beteken die uitdrukking: Nou gaan die poppe dans? Is dit ironies?

Daar gaan iets opwindend/erg gebeur.

Ja, dit is ironies, want daar is letterlik ‘n pop betrokke.

4. Waar is die alarm – voor in die vertoonkamer van die bakkery of agter waar die oonde en yskaste is?

Voor in die vertoonkamer.

5. Wat dink jy gaan nou in die bakkery gebeur?

(eie opinie)

Page 32: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 32

Ho

ofs

tuk

11:

Hulle

ho

or

die

po

p in

die

do

nke

rte lag

. D

ie p

op s

e g

esig

lyk n

ou

an

de

rs –

am

pe

r le

we

nd

ig.

Die

pop

se

tan

de

is v

rot e

n h

y h

et ‘n

me

s in

sy h

and

. D

ie v

rien

de

pro

be

er

om

deu

r ‘n

ho

ë v

en

ste

r te

on

tsn

ap

, m

aa

r die

po

p d

uik

hu

lle

va

n d

ie t

afe

l af.

Wern

er

kan

sie

n h

oe

die

po

p m

et

die

me

s n

ad

er

aa

n T

om

en

Marike k

ruip

. A

lles w

ord

sw

art

vo

or

We

rne

r.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die Afrikaanse woorde vir die Engelse

woorde hieronder te vind en in te pas.

1O

2P

3O N G E D U L D I G

R K

V S

4V E N S T E R W

R A

5W D R

7K

U O 6S 10T O T T E R

R 8E W I G A E

M E F U

9S O P N A T E N D L

Af: Dwars:

1. Deafening. 3. Impatient.

2. Pitch black. 4. Window.

5. Worms. 6. Stutter.

7. Groan. 8. Forever.

10. Table. 9. Soaking wet.

Ekstra: Jy ken nou ‘n paar intensiewe vorme: wasbleek, spierwit, bloedrooi en doodbang.

Gee die intensiewe vorme van die volgende woorde deur die regte voorvoegsels te kies:

groen grasgroen blind stokblind

blou potblou doof stokdoof

swart pikswart oud stokoud

geel goudgeel alleen stoksielalleen

beroemd wêreldberoemd eenvoudig doodeenvoudig

glad seepglad gelukkig doodgelukkig

goedkoop spotgoedkoop moeg doodmoeg

duur peperduur stil doodstil

dood stok gras spot seep wêreld goud pot peper pik

Page 33: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 33

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Nadat die drie vriende deur die hekkie en die agterdeur van die bakkery gegaan het, het ‘n paar dinge

gebeur. Rangskik die gebeure in die regte volgorde:

A. Billy bekruip Marike en Tom wat op die grond lê en kreun... B. Billy duik van die kas af. C. Billy spring op Werner. D. Marike klim op die tafel en probeer een van die vensters bykom. E. Billy sny ‘n gat in Werner se rugsak met die mes.

Antwoord: C; E; D; B; A.

2. Hoe wou hulle van Billy ontslae raak?

Hulle wou Billy in die oond verbrand.

3. Hoekom stel Marike voor dat sy op die tafel klim?

Marike is langer as Werner of Tom en sys al by die boonste venster uit kan kom.

4. Hoekom vererg Tom homself toe Marike sê dat sy langer is as Tom en Werner?

Marike het ‘n teer puntjie aangeraak, want amper al die meisies in die klas is langer as Werner en Tom.

5. Wat dink jy gaan nou in die bakkery gebeur?

(eie opinie)

Page 34: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 34

Ho

ofs

tuk

12:

Die

drie

vrie

nd

e is s

teeds in

die

ba

kke

ry v

asgeke

er.

Die

po

p is m

ind

er

as ‘n m

ete

r van

Ma

rike

af

we

g e

n

Tom

is t

ussen

die

ta

fel e

n d

ie k

as v

asge

kee

r. W

ern

er

wee

t h

y m

oe

t vin

nig

iets

doe

n. W

ern

er

kry

dit r

eg

om

die

pop

in

die

bra

nde

nde

vuu

roon

d te

goo

i. S

kie

lik is a

lles d

ood

stil in

die

ba

kke

ry.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

1S

2B L O U

M R 3M

4D

5W O E D E N D A W

L U A I T K N N

6O

7D U I S E L I G

8O R A N J E I

N E G

D 9F L I T S

Af: Dwars:

1. Dit het met die pop in die oond gebeur. 2. Die kleur van die pop se tossels.

2. ‘n Gedeelte van ‘n sekonde. 5. Om baie kwaad vir iemand te wees.

3. Die mes het dit weerkaats. 7. So voel jy as jy hoog bo die grond is.

4. ‘n Sinoniem vir forseer. 8. Die kleur van die pop se hare.

6. Die pop het hierin doodgegaan. 9. Gebruik dit om in die donker te sien.

Ekstra: Skryf die letters van die blokkiesraaisel in die sirkels en skommel hulle om vir jou

die intensiewe vorm vir oranje te gee – onthou, dit is een woord!

Die intensiewe vorm vir oranje is SKELORANJE.

Page 35: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 35

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Waarom is Werner duiselig aan die begin van hierdie hoofstuk?

Werner besef dat die nar weet wat sy grootste nagmerrie is.

2. Wat beteken dit as dit vir Werner voel “of sy tekkies wortels gekry het”?

Hy staan stil en kan nie homself kry om te beweeg nie. Hy is lam van die skrik.

3. Wat is die Afrikaans vir “a sigh of relief”?

(Slaak) ‘n sug van verligting.

4. Wie gooi die pop by die oond in en wie klap die oonddeur toe sodat Billy nie kan ontsnap nie?

Werner gooi die pop by die oond in en Tom klap die oonddeur toe.

5. Wat beteken dit as Marike sê sy “gaan môre die ouma van alle knoppe” op haar kop hê?

Sy gaan ‘n groot knop op haar kop hê.

Page 36: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 36

Afdeling C: Skryf (dialoog)

‘n Joernalis wil ‘n artikel skryf oor fobies en het gehoor van die avontuur wat Werner, Tom en Marike

deurgemaak het. Sy het ‘n onderhoud met die drie maats gevoer. Skryf, in dialoogvorm, die onderhoud neer.

Maak seker dat die joernalis ten minste twee vrae vra.

Page 37: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 37

Afdeling C: Skryf (teken)

Groot drama het in die bakkery afgespeel. Jy het die storie gelees en ‘n prentjie gehad van hoe die bakkery

binne lyk. Teken ‘n bloudruk van die bakkery en dui o.a. (onder andere) die volgende aan:

die voor- en agterkant van die bakkery,

die deur waar die maats die bakkery binnegekom het,

waar die alarmboks is en

waar die venster is waar die vriende wou uitklim.

Page 38: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 38

Ho

ofs

tuk

13 &

14:

Die

win

ke

l is

de

urm

eka

ar

toe T

om

die

lig

te a

an

ska

ke

l. H

ulle

ruim

die

ba

kke

ry o

p e

n h

aa

l d

ie

oo

rbly

we

nd

e d

ele

va

n d

ie p

op

uit d

ie o

on

d. H

ulle

gaa

n b

eso

ek o

ok v

ir m

nr.

Husse

lma

n in

die

ho

sp

itaa

l e

n v

ert

el da

t d

ie p

op

ve

rnie

tig is. D

aa

rna

gaa

n h

ulle

na

die

nu

we p

retp

ark

en

dit lyk o

f W

ern

er

sy v

ree

s v

ir h

an

sw

ors

e o

ork

om

he

t.

Afdeling A: Woordeskat

Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.

1B

2W

O I 3O

R P N 4S

5N

S W T P O

6V E R B A A S O

7P O L E L O

O D 8S K O O N M A A K

N H O T A A I U P J N S

9M E E L I E

10P L E I S T E R M

Af: Dwars:

1. ‘n Baie kort, weermag-haarstyl. 6. As iets jou onkant betrap.

2. Rollercoaster. 8. Wat jy moet doen na jy gemors het.

3. Wanneer iemand die hospitaal verlaat. 9. ‘n Bestanddeel om koek mee te bak.

4. ‘n Soet lekkerny, te koop by kermisse. 10. Plak hierdie op ‘n snyplek/seer.

5. First aid.

7. ‘n Klein perdjie.

Page 39: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 39

Afdeling B: Begrip

Beantwoord die volgende vrae in volsinne.

1. Hoe lyk die volmaan buite na die pop in die oond verbrand het ?

Dit lyk soos ‘n bleekgeel hansworsneus.

2. Hoe lank na die bogenoemde insident gaan Werner, Tom en Marike na die nuwe pretpark?

Meer as twee weke.

3. Wat hoor, sien en ruik die vriende by die pretpark?

Hulle hoor mense wat lag en skree.

Hulle sien ponies en pretparkritte.

Hulle ruik springmielies en braaivleis.

4. Watter vrees het Melvin? Wat is die wetenskaplike naam vir hierdie vrees?

Melvin het hoogtevrees (acrophobia).

5. Het Werner sy vrees, Coulrophobia, oorkom? Hoekom sê jy so?

Ja, Werner het sy vrees oorkom. Hy het nie vir die nar wat spookasem verkoop het, geskrik nie.

Page 40: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 40

Page 41: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 41

DIE EINDE! Skryf ‘n poskaart aan jou pa/ma/familielid om vir hulle te vertel dat jy Harlekyn klaar gelees het. Dit hoef nie ‘n

lang boodskap te wees nie. Hou in gedagte dat jy:

‘n Datum moet hê.

Die adres reg moet skryf.

Jou poskaart met die regte aanhef en slot moet skryf (Liewe/Liefde of Beste/Groete).

Jou naam, maar nie jou van nie, aan die einde moet hê.

Knip die poskaart op die laaste bladsy uit en skryf jou boodskap daarop.

Page 42: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 42

Page 43: MEMORANDUM - bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/uploads/1/2/9/7/12975822/harlekyn_me… · Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College

Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 43