4
Graad 10 TAALHERSIENING B e s t u d e e r die strokiesprent hieronder en skryf dan die sinne wat daarop gebaseer is oor soos aangedui. Moenie die basiese betekenis van die sinne verander nie. 8.1 Zits sê: “Ek kan nie meer wag om universiteit toe te gaan nie.” Zits sê dat... (1) 8.2 Zits moet na ‘n goeie universiteit toe gaan. Volgende jaar... (1) 8.3 Zits hou baie van partytjies. Hy wil in die koshuis bly. Aangesien... (1) 8.4 Matrieks moet baie hard vir die eksamen leer om te slaag. Matrieks behoort.... (1) 8.5 Graad 12 is die belangrikste jaar van jou lewe. In die verlede... (1) 8.6 Was jy al ooit by ‘n koshuis tydens ‘n partytjie? Nee,... (1) 8.7 Zits het Vrydag ‘n partytjie by sy huis gehou.

bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/.../7/12975822/taalhersiening_vir_gr._1…  · Web viewLees die paragrawe wat op die spotprent hieronder gebaseer is. Doen

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/.../7/12975822/taalhersiening_vir_gr._1…  · Web viewLees die paragrawe wat op die spotprent hieronder gebaseer is. Doen

Graad 10 TAALHERSIENING

Bestudeer

die strokiesprent hieronder en skryf dan die sinne wat daarop gebaseer is oor soos aangedui. Moenie die basiese betekenis van die sinne verander nie.

8.1 Zits sê: “Ek kan nie meer wag om universiteit toe te gaan nie.”Zits sê dat... (1)

8.2 Zits moet na ‘n goeie universiteit toe gaan.Volgende jaar... (1)

8.3 Zits hou baie van partytjies. Hy wil in die koshuis bly.Aangesien... (1)

8.4 Matrieks moet baie hard vir die eksamen leer om te slaag.Matrieks behoort.... (1)

8.5 Graad 12 is die belangrikste jaar van jou lewe.In die verlede... (1)

8.6 Was jy al ooit by ‘n koshuis tydens ‘n partytjie?Nee,... (1)

8.7 Zits het Vrydag ‘n partytjie by sy huis gehou.‘n Partytjie.... (1)

8.8 Pa sê vir Zits dat hy by die regte universiteit moet aansoek doen.Pa sê vir Zits:" (1)

8.9 Die seun gaan studeer by ‘n universiteit om ‘n goeie werk te kry.Die seun gaan studeer by ‘n universiteit sodat... (1)

8.10 Die graad 12’s studeer elke aand hard in hulle kamers om die toetse te slaag.Elke aand.... (1)

8.11 Zits wil universiteit toe gaan omdat hy partytjies wil hou.Zits wil universiteit toe gaan om... (1)

Page 2: bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/.../7/12975822/taalhersiening_vir_gr._1…  · Web viewLees die paragrawe wat op die spotprent hieronder gebaseer is. Doen

8.12 Die meisie het blonde hare. Zits gaan saam met die meisie na die Matriekafskeid toe.

Die meisie saam met wie... (1)

[12]VRAAG 9 WOORDSTRUKTURELees die paragrawe wat op die spotprent hieronder gebaseer is. Doen elke keer wat tussen hakies gevra word. Skryf die nommer en die korrekte antwoord neer.

[Bron: Beeld, 24/09/2014]

Op 9.1 (24 – skryf die getal voluit) September 9.2 (vier/vuur – kies die korrekte

woord) ons Erfenisdag. Deesdae staan die dag ook bekend as Braaidag en dit is‘n

dag waarop alle 9.3 (S.A. – gee die persoonsnaam) ‘n vleisie op die kole gooi.

Die man 9.4 (wie/wat – kies die korrekte woord) Braaidag bekend gemaak het, is

Jan Scanell, beter bekend as Jan Braai. Hy het ‘n nuwe Guinness-wêreldrekord

opgestel vir die man wat die 9.5 (lank – gee die oortreffende trap) kon braai.

Vandag is Jan Braai 9.6 (beroemd – gee die intensiewe vorm) vir sy lekker

braairesepte.

Alhoewel ons 9.7 (elke jaar – gee een woord) op Erfenisdag ‘n tjoppie braai, moet

ons nie 9.8 (onthou – gee die antoniem) 9.9 (oor + wat – gee die korrekte vorm

van die woord) dit werklik gaan nie. Op Erfenisdag gedenk ons ons verskillende

Page 3: bishopsafrikaans.weebly.combishopsafrikaans.weebly.com/.../7/12975822/taalhersiening_vir_gr._1…  · Web viewLees die paragrawe wat op die spotprent hieronder gebaseer is. Doen

9.10 (kultuur – gee die meervoud), tale en gebruike. Dis ‘n dag waarop ons ons

9.11 (passion – gee die Afrikaanse woord) vir ons land en ons mense wys. Al raak

ons soms kwaad 9.12 (met/vir/van – kies die korrekte voorsetsel) mense wat

anders as ons is, is dit juis ons andersheid wat ons uniek maak.

Maak dus die meeste van hierdie 9.13 (opgewonde/opwindende – kies die

korrekte woord) dag. Nooi al jou vriende en braai sommer die 9.14 (julle/hele/hulle

– kies die korrekte woord) dag lank. So, kry jou blits en hout reg, maak jou

9.15 (glase – gee die verkleinwoord) vol en hou ons 9.16 (land + vlag – vorm ‘n

samestelling) hoog![16 x ½ = 8]