21
Copyright reserved Please turn over NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE HALF-JAAR EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Die vraestel bestaan uit 12 bladsye

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

  • Upload
    hadang

  • View
    234

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Copyright reserved Please turn over

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN

LANDBOUWETENSKAPPE

HALF-JAAR EKSAMEN JUNIE 2015

GRAAD 11

PUNTE: 150 TYD: 2½ ure

Die vraestel bestaan uit 12 bladsye

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 2 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK

2. Begin ELKE vraag op „n NUWE bladsy.

3. Lees al die vrae deeglik en beantwoord slegs wat gevra word.

4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommers van die vraestel.

5. Nie programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

6. Toon ALLE berekeninge, insluitend formules waar van toepassing.

7. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 3 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Die volgende vrae word elk van vier moontlike antwoorde voorsien, waarvan

slegs EEN korrek is. Kies die korrekte antwoord en skryf die toepaslike letter

(A – D) teenoor die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.10) in jou ANTWOORDBOEK neer.

Bv. 1.1.11 D

1.1.1 Dui aan watter een van die volgende verbindings organies is:

A. Koolstofdioksied

B. Ammonium

C. Glukose

D. Water

1.1.2 Die element wat in proteïen, maar nie lipiede voorkom nie is …

A. suurstof

B. stikstof

C. fosfor

D. swawel

1.1.3 Een van die volgende eienskappe maak dat glukogeen en stysel geskikte storings

molekules is

A. Hulle is baie groot

B. Bevat baie energie

C. Het glukose verbindings

D. Is onoplosbaar in water

1.1.4 Die moontlike eienskappe van wit brak grond word gelys:

(i) Die pH is laer as 8.5

(ii) Daar is geen natriumkarbonaat in die oplossing nie

(iii) Die grond kolloïede is goed geflokkuleer

(iv) Die grond kolloïede is gedeflokkuleer

(v) Die grond toon tekens van swelling en krimping.

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 4 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

Selekteer die korrekte kombinasie:

A. (i) (iii) (v) B. (iii) (iv) (v) C. (ii) (iv) (v) D. (i) (ii) (iii)

1.1.5 Die mikro- organismes wat `n belangrike rol in nitrifikasie speel is …

A. pseudomonas

B. fungus

C. rhizobium

D. nitrobakter

1.1.6 Wanneer `n oplossing suur word, sal die pH waarde …

A. daal

B. konstant bly

C. eers daal en dan styg

D. styg

1.1.7 Die organise kolloïed …

A. het geen vasgestelde vorm nie

B. kan nie vernietig word nie

C. het `n ronde vorm

D. het `n klein spesifieke oppervlakte

1.1.8 Die chemiese formule van die onderstaande verbinding is …

H O

│ ║

H―C― C ―OH

H

A. C3 HCOOH

B. CH3COOH

C. H3CCOOH

D. COOH3C

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 5 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.1.9 Die pH waarde van suiwer water is …

A. 6.5

B. 7.5

C. 7.0

D. 5.0

1.1.10 Die enigste groep grondorganismes wat chlorofil bevat is …

A. Fungi

B. Protozoa

C. Alge

D. Aktinomycetes (10 x 2) (20)

1.2 In die onderstaande tabel word ‟n stelling met twee moontlike antwoorde verskaf.

Besluit of die stelling in KOLOM B verband hou met SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A

en B of GLAD NIE verband hou met Kolom A nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A

en B of geen teenoor die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.5) in jou ANTWOORDBOEK,

bv. 1.2.6 SLEGS B

Kolom A Kolom B 1.2.1 A: Humus

B: Koolsuur

Koolstofdioksied in water

1.2.2 A: Organiese kolloïed

B: Anorganiese kolloïed

Dit is amorfies en het geen vasgestelde vorm nie.

1.2.3 A: Series foto‟s

B: Lugfoto‟s

Grondkaart wat gebruik word tydens bodemopnames.

1.2.4 A: Ammonifikasie

B: Nitrifikasie

Die omsetting van organiese stikstof verbindings in die grond.

1.2.5 A: Protone

B: Neutrone

In die nukleus van `n atoom

(5x2) (10)

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 6 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die

woord/term teenoor die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.5) in jou ANTWOORDBOEK.

1.3.1 Die aantal protone in die nukleus van `n atoom.

1.3.2 Die verbinding wat gevorm word wanneer twee atome bymekaar gehou word

a.g.v. die deling van valens elektrone.

1.3.3 Die verskynsel waar koolstofdioksied as kweekhuisgas die son se hitte energie

in die atmosfeer laat, maar nie toelaat dat die energie uit die atmosfeer kom

nie en lei tot `n warmer atmosfeer.

1.3.4 Die relatiewe hoeveelheid sand, slik en klei in die grond.

1.3.5 Die sistemiese manier om grond te groepeer in klasse volgens sekere

eienskappe.

5 x 2) (10)

1.4 Verander die ONDERSTREEPTE woorde van die volgende stellings sodat die

stellings KORREK is. Skryf die korrekte woord teenoor die vraagnommer

(1.4.1 – 1.4.5) in jou ANTWOORDBOEK.

1.4.1 Disakkariede word gevorm van twee monosakkariede wat bymekaar gehou

word deur `n kovalente binding.

1.4.2 Die chemiese reaksie waar water by `n molekule gevoeg word om die

molekule se bindings op te breek, staan bekend as hidrasie

1.4.3 Die massa skaal dui die sterkte van `n basis of suur aan.

1.4.4 Grondstruktuur verwys na die relatiewe hoeveelheid sand, slik en klei in die

grond.

1.4.5 `n Enkele dominante kleur in grond word `n heterogene grondkleur genoem.

(5x1) (5)

[45]

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 7 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

VRAAG 2: BASIESE CHEMIE Begin die vraag op `n nuwe bladsy.

2.1 Die volgende verteenwoordig die struktuurformules van verskillende organiese

verbindings.

H H H H H

I I │ │ │

P = H –C---C-- H Q = H---- C---------C--------C―H

I I │ │ │

H H O-H O-H O-H

H O CH3 O

│ ║ │ ║

R = H―N―C-----C―N―C------C―OH

│ │ │ │

H H H H

2.1.1 Identifiseer die verbinding P. (1)

2.1.2 Noem TWEE funksionele groepe vanaf die struktuur R. (2)

2.1.3 Identifiseer die binding wat gevorm is tussen die boustene in die organiese

struktuur R. (1)

2.1.4 Gee die naam van `n organiese binding wat gevorm kan word deur die

struktuur Q (1)

2.2 Die onderstaande gevallestudie handel oor die vetinhoud van verskillende tipe vleis.

Verhoogde inname van versadigde vette is baie gevaarlik vir menslike lewens want dit

verhoog die cholesterol vlakke in bloed. Om die risiko van hoë cholesterol en

hartaanvalle te verminder, word mense aanbeveel om die totale hoeveelheid vet in hul

dieet te verminder en ook versadigde vette met onversadigde vette te vervang. Die

totale vetinhoud en versadigde vetinhoud word in die onderstaande tabel aangetoon:

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 8 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

VLEIS Totale vetinhoud (g/100g)

Versadigde vetinhoud (g/100g)

Vark tjops 2.7 1.1

Vark skenkel 9.6 4.2

Lae vet bees maalvleis 2.2 0.9

Bees “rump” steak 4.1 1.7

Bees “topside” steak 3.5 1.2

2.2.1 Teken `n kolomgrafiek om die versadigde vet inhoud sowel as totale vetinhoud van

die verskillende tipes vleis aan te toon. (Albei op dieselfde grafiek) (6)

2.2.2 Gee DRIE negatiewe invloede van verhoogde inname van vette vir

menslike gesondheid. (3)

2.2.3 Noem DRIE redes hoekom lipiede belangrik is vir lewende organismes. (3)

2.3 Differensieer tussen materie en atome. (4)

2.4 Beantwoord die volgende vrae oor koolhidrate:

2.4.1 Noem DRIE voorbeelde van koolhidrate. (3)

2.4.2 Gee VIER funksies van koolhidrate. (4)

2.5 Beantwoord die volgende vrae t.o.v. proteïene:

2.5.1 Noem die hoof elemente wat in proteïene gevind word. (1)

2.5.2 Noem die boustene / monomere van proteïene. (1)

2.5.3 Gee enige TWEE funksies van proteïene in diere. (2)

2.6 Gee die chemiese formules van die volgende verbindings wat algemeen in

landbou gevind word

2.6.1 Kalsiumchloried (1)

2.6.2 Natriumchloried (1)

2.6.3 Soutsuur (1)

[35]

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 9 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

VRAAG 3: GRONDKUNDE Begin die vraag op `n nuwe bladsy

3.1 Die onderstaande voorstelling wys verskillende maniere van waterverlies en

verkryging in die natuur.

3.1.1. Identifiseer en definieer die proses wat voorgestel word deur letter B in die

bostaande voorstelling. (3)

3.1.2. Noem die verskillende maniere van waterverlies wat aangedui word deur die

letters B, C, D en E. (4)

3.1.3. Noem DRIE moontlike maniere om waterverlies deur die proses by letter C te

beperk. (3)

3.1.4 Differensieer tussen infiltrasie en kapillariteit. (4)

3.2. Beskryf kortliks die invloed van digte plantegroei op die grondoppervlakte

se invloed op grondtemperatuur. (4)

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 10 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

3.3. Lees die onderstaande uittreksel deeglik en beantwoord die vrae wat volg:

Grondsuurheid word geassosieer met die teenwoordigheid van H+- ions.

Suurheid of alkaliniteit word aangedui deur die pH- waarde van 0-14. Die pH

van grond verwys na die suurheid of alkaliniteit van die grondoplossing.

Grond kan verdeel word in ses pH- klasse soos in die onderstaande blok.

Sterk suur, Suur, Effens suur, Alkalies, Sterk alkalies, Neutraal.

3.3.1. Kategoriseer die volgende pH waardes deur die klasse in die gegewe blok te

gebruik.

(a) pH 4.6 – 5.5 (1)

(b) pH 8.6 - 10.0 (1)

(c) pH 3.0 – 4.5 (1)

(d) pH 7.6 – 8.5 (1)

(e) pH 5.6 – 6.5 (1)

3.3.2 Gee die pH waardes vir neutrale gronde. (1)

3.4 Organiese materiaal speel `n belangrike rol in grondkunde.

3.4.1 Definieer die begrip „organiese materiaal‟. (2)

3.4.2 Verduidelik kortliks die invloed van organiese materiaal op die fisiese

eienskappe van grond. (2)

3.4.3 Identifiseer VIER hoofgroepe mikroörganismes wat in grond gevind word. (4)

3.4.4 Noem DRIE funksies van mikroörganismes in grond. (3)

[35]

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 11 MDoE: June 2015 NSC

Copyright reserved Please turn over

VRAAG 4: GRONDKUNDE

Begin hierdie vraag op `n nuwe bladsy.

4.1 Die onderstaande diagram toon die verskillende meester horisonne in `n

grondprofiel. Beantwoord die vrae wat volg.

Gebruik die diagram en identifiseer die horison wat die beste by die volgende beskrywings

pas

4.1.1 Fisiese verwering vind hier plaas (1)

4.1.2 Bevat slegs anorganiese materiaal (1)

4.1.3 Konsentrasie van klei en/of yster, aluminium en mangaanoksied. (1)

4.1.4 Materiaal waaruit grond direk gevorm word. (1)

4.1.5 Die horison wat gevorm word deur duidelike verlies aan grondstruktuur. (1)

4.1.6 Mengsel van anorganiese en volledige afgebreekte organiese materiaal. (1)

4.1.7 Beskryf kortliks die volgende begrippe :

(a) Eluviaal. (2)

(b) Illuviaal. (2)

O horizon

A horizon

E horizon

B horizon

C horizon

Bedrock

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 12 MDoE: June 2015

Copyright reserved

4.1.8 Differensieer tussen grondprofiel en grondhorison. (4)

4.1.9 Vergelyk die interpretasie van donker gekleurde grond en ligte

grond gebaseer op plant produktiwiteit. (3)

4.2 Noem VIER faktore wat `n belangrike rol speel tydens die vorming van

grond. (4)

4.3 Vergelyk klei en sand teksture in grond t.o.v. die volgende eienskappe:

4.3.1 Kohesie (2)

4.3.2 Kapillariteit (2)

4.3.3 Waterhouvermoë (2)

4.4 Grondklassifikasie word gedoen volgens `n binomiale sisteem.

4.4.1 Beskryf kortliks die „binomiale sisteem‟ van grondklassifikasie. (2)

4.4.2 Gee enige TWEE redes vir die klassifikasies van gronde. (2)

4.5 Bulkdigtheid is die massa per volume van enige stof. `n Monster

oondgedroogde grond het `n massa van 680 g en volume van 80 cm3.

4.5.1 Gebruik die gegewe inligting om die Bulkdigtheid van die grondmonster

te bereken. (4)

[35]

TOTAAL AFDELING B = 105 GROOTTOTAAL = 150

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Copyright reserved Please turn over

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION

LANDBOUWETENSKAP HALFJAAR EKSAMEN

JUNIE 2015 GRAAD 11

MEMORANDUM

PUNTE: 150

Die memorandum bestaan uit 9 blasdsye

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 2 MDoE:June 2015 Memorandum

Copyright reserved Please turn over

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Meervoudige keuse

1.1.1 C√√

1.1.2 B√√

1.1.3 D√√

1.1.4 D√√

1.1.5 D√√

1.1.6 A√√

1.1.7 A√√

1.1.8 B√√

1.1.9 C√√

1.1.10 C√√ (10 x 2) = 20

1.2 Pas

1.2.1. B√√

1.2.2. A√√

1.2.3. B√√

1.2.4. A√√

1.2.5. A en B√√ (5x2) = (10)

1.3 Terminologie

1.3.1 Atoomgetal√√

1.3.2 Kovalente binding√√

1.3.3 Globale verwarming √√

1.3.4 Grondtekstuur√√

1.3.5. Grondklassifikasie√√ (5x2) = (10)

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 3 MDoE:June 2015 Memorandum

Copyright reserved Please turn over

1.4 Vervanging

1.4.1 Glycosidic bond√

1.4.2 Hidrolise√

1.4.3 pH skaal √

1.4.4 Grondtekstuur √

1.4.5. Homogene kleur √ (5x1) = ( 5)

TOTAAL AFDELING A = 45

AFDELING B VRAAG 2: BASIESE CHEMIE

2.1.1 Molekulêre formule van etaan √ (1)

2.1.2 Aminogroep (-NH2) √, Metielgroep (CH3) √ & karboksielgroep (-COOH)√ (Any 2) (2)

2.1.3 Peptiedbinding √ (1)

2.1.4 Vetmolekule / Ester / Lipiede en Olies.√ (1)

2.2.1 Grafiek

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 4 MDoE:June 2015 Memorandum

Copyright reserved Please turn over

Puntetoekenning x Benoem van asse √

x Opskrif van grafiek √

x Differensiasie tussen twee kolomme √

x Korrektheid van die skaal √

x Korrekte plotting √

x Korrekte tipe grafiek √ (6)

2.2.2 Drie negatiewe invloede van hoë vetinname

x Oorgewig √

x Hoë bloeddruk √

x Verstopping van are √

x Diabete √

x Epileptiese aanvalle √

x Verhoogde cholesterol in bloed√

x Hartaanvalle√ (Any 3) (3)

2.2.3 Drie belangrike funksies van lipiede

x Energiebron √

x Beskerming en insulasie √

x Waterafstotend √

x Deel van selmembrane √ (Any 3) (3)

2.3 Verskil tussen materie en atome MATTERIE - is enige iets wat massa en volume bevat. √√

ATOME - is die basiese eenhede of boustene van alle materie √√ (4)

2.4. Koolhidrate 2.4.1 DRIE voorbeelde van disakkariede

–Maltose √

-Sukrose √

-Laktose √ (3)

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 5 MDoE:June 2015 Memorandum

Copyright reserved Please turn over

2.5 Beantwoord die volgende vrae t.o.v. proteïene: 2.5.1 Stikstof √ (1)

2.5.2 Aminosure√ (1)

2.5.3 – aanhelp van chemiese reaksies √

- stoor van aminosure √

- vervoer van stowwe / dien as buffers√

- koördinering van liggaamsaktiwiteite √

- Beskerming teen siektes √

- Vervang dooie selle / weefsel √

- Vorming van hormone en ensieme √

- Belangrik vir reproduksie en groei √ (Any 2) (2)

2.6 Chemiese formules

2.6.1 CaCI2 √ (1)

2.6.2 NaCI √ (1)

2.6.3 HCL√ (1)

VRAAG 3: GRONDKUNDE

3.1.1 Transpirasie√ - verlies van water √vanaf blaaroppervlakte van plante √ (3)

3.1.2 A - Evaporasie / Dreinering/perkolasie

C - Afloop √

D - Dreinering √

E - Kapillariteit√ (4)

3.1.3 DRIE maniere om waterverlies deur afloop te beperk – Bedek gronde met plante √

- Gebruik kontoerwalle √

- Toediening van organiese materiaal √

- Gebruik gips om waterinfiltrasie te verbeter √ (Any 3) (3)

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 6 MDoE:June 2015 Memorandum

Copyright reserved Please turn over

3.1.4 DREINERING: is die afwaartse beweging van water in die grond sonder dat dit

deur plantwortels opgeneem word. √√

KAPPILARITEIT: is die opwaartse en sywaartse beweging van water vanaf die

watertafel deur mikro porieë. √√ (4)

3.2 – Dag en nagtemperature sal daal √

- Hoe digter plantegroei, hoe minder radiasie / hitte sal die grond ontvang. √

- Minder hitteverlies deur nag a.g.v. radiasie √

- Vegetasie dien as buffer teen temperatuur variasies in die grond √(4)

3.3 PH SKAAL

3.3.1 (a) Suur √ (1)

(b) Sterk alkalies √ (1)

(c) Baie / Sterk suur √ (1)

(d) Alkalies √ (1)

(e) Effens suur √ (1)

3.3.2 Neutraal = 6.6 – 7.5 √ (1)

3.4 ORGANIESE MATERIAAL

3.4.1 Organiese materiaal is die oorblyfsels √ van lewende organismes (plant en

dierlike oorsprong) √ (2)

3.4.2 Invloed van organiese materiaal - Verbeter grondstruktuur √

- Meer porie spasie √

- Infiltrasie tempo verbeter √

- Vergemaklik bewerking van grond / bewerkbaarheid √

- Verbeter hitte absorpsie √

- Water en winderosie word beperk √ (Any 2) (2)

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 7 MDoE:June 2015 Memorandum

Copyright reserved Please turn over

3.4.3 - Bakterieë √

- Protozoa √

- Fungi √

- Alge √

- Actinomycetes √ (Any 4) (4)

3.4.4 DRIE rolle van mikro-organismes

- Afbreking van plant en diere reste √

- Liberation of nutrients and carbon dioxide √

- Stikstofvaslegging en transformasie √

- Voedselprosessering en verrotting √

- Mutualisme bv. Rhizobium bakterieë √ (Any 3) (3)

VRAAG 4: GRONDKUNDE 4.1.1 O/A horison/bogrond √ (1)

4.1.2 Rotsmateriaal √ (1)

4.1.3 B √ (1)

4.1.4 C/moedermateriaal √ (1)

4.1.5 E √ (1)

4.1.6 A/bogrond √ (1)

4.1.7 (a) ELLUVIAAL: Uitwas van minerale vanuit die A-horison na die B –

horison.√√ (2)

(b) ILLUVIAAL: Opbou Minerale soute word ingewas / vervoer van die O/A

horison na die B – horison. √√ (2) 4.1.8 GRONDPROFIEL: `’n Vertikale snit deur die grond wat die verskillende

horisonne wys √√

GRONDHORISON: Verskillende horisontale lae van verskillende kleure,

samestelling en struktuur.√√ (4)

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 8 MDoE:June 2015 Memorandum

Copyright reserved Please turn over

4.1.9 Grondkleur:

DONKER GRONDE LIGTE KLEUR GROND. Hoë vrugbaarheid √ Lae vrugbaarheid √

Meer ysterverbindings √ Minder of geen ysterverbindings √

Warm tipe grond √ Variërende temperature. √

Geskik vir enige tipe gewas √ Slegs plante met diep wortelstelsels

groei goed. √

Hoër persentasie organiese

materiaal √

Lae persentasie organiese materiaal. √

(Any 3) (3)

4.2 VIER faktore wat grondvorming beïnvloed - Klimaat √

-Plantegroei √

- Ouderdom / tyd √

- Topografie √ (Any 4) (4)

- Menslike aktiwiteite √

4.3 Klei en sand vergelyking

KLEI SAND 4.3.1 KOHESIE Baie goed/ uitstekend √ Geen / swak √

4.3.2 KAPPILARITEIT Baie goed/uitstekend √ Baie laag √

4.3.3WATERHOUVERMOE Baie goed√ Baie swak /

laag √

(6)

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN …besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-11/Vraestelle/Junie... · word deur `n kovalente binding. 1.4.2 Die chemiese reaksie waar water

Agricultural Sciences/Grade 11 9 MDoE:June 2015 Memorandum

Copyright reserved Please turn over

4.4 Grondklassifikasie

4.4.1 Grond word geklassifiseer binne twee sisteme wat grondvorm √en grondseries√

insluit. (2)

4.4.2 – Beplan kampe √

- Evalueer / waardasie grond √

- Ontwikkeling van nuwe gebiede√

-Wetenskaplike plaasbeplanning √ (Any 2) (2)

4.5 BD = massa / volume√ = 680g / 80cm3√

=8.5g/cm3√√ (4)

TOTAAL AFDELING B = 105

GROOTTOTAAL = 150