Upload
others
View
3
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 1 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FISIESE WETENSKAPPE V2: CHEMIE
SEPTEMBER 2019
—————————————————————
DEPARTMENT OF EDUCATION —————————————————————
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS —————————————————————
LEFAPHA LA THUTO —————————————————————
ISEBE LEZEMFUNDO —————————————————————
PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensbladsye.
GRAAD 12
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 2 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.
Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 3 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.
1.1 Die groep atome wat vir die chemiese eienskappe van karboksielsure
verantwoordelik is, word die … genoem.
A B C D
formielgroep karbonielgroep karboksielgroep hidroksielgroep (2)
1.2 Oorweeg die gekondenseerde struktuurformule van 'n organiese verbinding
hieronder. Die IUPAC-naam van hierdie verbinding is …
A
B C D
2,3-dimetielhept-5-yn. 5,6-dimetielhept-2-yn. 2,3-metielhept-2-yn. 5,6-dimetielhept-3-yn. (2)
1.3 Watter EEN van die volgende verbindings, met vergelykbare molekulêre
massa, het die hoogste dampdruk?
A
B C D
Pentaan Butan-2-oon Propanoësuur Etielmetanoaat
(2)
CH CH CH2 CH3 C C CH3
CH3
CH3
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 4 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.4 Die reaksiewarmte (∆H) en die aktiveringsenergie (Ea) vir 'n reaksie is −111 kJ.mol-1 en 43 kJ·mol-1 onderskeidelik. Die aktiveringsenergie vir die terugwaartse reaksie sal … wees.
A
B C D
-43 kJ·mol-1 111 kJ·mol-1 154 kJ·mol-1 68 kJ·mol-1 (2)
1.5 Die Maxwell-Boltzmann energieverspreidingskurwes (A, B, C en D) hieronder,
toon die aantal deeltjies teenoor kinetiese energie vir 'n reaksie by vier verskillende temperature. Die minimum kinetiese energie benodig vir effektiewe botsings om plaas te vind, word voorgestel deur E. Watter EEN van die kurwes (A, B, C of D) verteenwoordig die reaksie wat die vinnigste sal plaasvind?
(2)
1.6 Die uitdrukking vir die ewewigskonstante (KC) van 'n hipotetiese reaksie word
as volg gegee:
2
3C
[D] [C]K =
[A]
Watter EEN van die volgende vergelykings verteenwoordig hierdie reaksie?
A
B
C
D
3A(s) ⇌ C(g) + 2D(g)
3A(ℓ) ⇌ C(aq) + 2D(aq)
3A(aq) + B(s) ⇌ C(g) + D2(g)
3A(aq) + B(s) ⇌ C(aq) + 2D(aq) (2)
A
Kinetiese energie
Aa
nta
l d
ee
ltjie
s
E
B
C
D
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 5 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.7 Watter EEN van die volgende indikators is die geskikste vir die titrasie van etanoësuur met natriumhidroksied?
Indikator pH
(2)
A 0,2 - 1,8
B 2,9 - 4,0
C 6,0 - 7,6
D 11,6 - 14,0
1.8 Die elektrode waar oksidasie plaasvind by alle elektrochemiese selle, is die …
A B C D
anode. katode. positiewe elektrode. negatiewe elektrode. (2)
1.9 Tydens die elektrolise van 'n gekonsentreerde natriumchloriedoplossing, word
waterstofgas as gevolg van die ... gevorm.
A
B C D
reduksie van waterstofione oksidasie van waterstofione reduksie van water oksidasie van water (2)
1.10 Watter EEN van die volgende voedingstowwe is primêr verantwoordelik vir
blaargroei by 'n plant?
A
B C D
Koolstof Stikstof Kalium Fosfor (2)
[20]
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 6 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die letters A tot H in die tabel hieronder stel agt organiese verbindings voor.
A
Propanoësuur
B
C
D
But-2-een
E 1,2-dichloro-3-metielbutaan F CH3CH2COOCH2CH3
G
CH3CCCH(C2H5)CH2CH3
H
2.1 Gee die letter(s) wat die volgende voorstel: 2.1.1 'n Alkielhalied (1) 2.1.2 Twee verbindings wat funksionele isomere is (1) 2.2 Gee die IUPAC-naam van:
2.2.1 Verbinding B (2) 2.2.2 Verbinding F (2) 2.2.3 Die organiese suur wat gebruik is vir die bereiding van verbinding C (1) 2.3 Gee die struktuurformule van verbinding G. (3)
C C C
O H
H H
H
H H
C C O
O
H
H
H
C
H
H
H
C
H
H
C
H
H n
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 7 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.4 Verbinding H is 'n polimeer. Gee vir hierdie polimeer: 2.4.1 Die struktuurformule van die monomeer wat gedurende die
bereiding daarvan gebruik is
(1) . 2.4.2 Die tipe polimerisasiereaksie wat plaasgevind het gedurende die
bereiding daarvan
(1) 2.5 1 mol CnH2n brand volledig in 192 g suurstof volgens die volgende ONGEBALAN-
SEERDE vergelyking: CnH2n + O2 → CO2 + H2O
Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van CnH2n met behulp van 'n berekening.
(5) [17]
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 8 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die onderstaande grafiek toon die resultate verkry tydens 'n ondersoek na die verwantskap tussen die kookpunte van reguitketting-alkane en alkohole, en die aantal koolstofatome per molekuul.
3.1 Watter tendens in kookpunt word vir die alkane waargeneem? (2) 3.2 Beide butaan en butan-1-ol bevat vier koolstofatome per molekuul. 3.2.1 Hoe vergelyk die kookpunt van butan-1-ol met dié van butaan soos
aangedui in die grafiek? Skryf slegs HOЁR AS, LAER AS of GELYK AAN neer.
(1)
3.2.2 Gee die name van TWEE intermolekulêre kragte wat tussen butan-1-
ol molekules bestaan. (2)
3.2.3 Deur te verwys na die verskillende soorte intermolekulêre kragte,
verduidelik kortliks die verskil in kookpunte van butaan en butan-1-ol. (3) [8]
Ko
okpu
nt (K
)
4 1 2 3
350
50
250
300
200
150
100
Aantal koolstofatome
Alkaan
Alkohol
Die grafiek van kookpunt teenoor aantal koolstofatome 400
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 9 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Bestudeer die vloeidiagram hieronder wat verskillende organiese reaksies voorstel en beantwoord die vrae wat volg:
4.1 Reaksie 1 is 'n voorbeeld van 'n addissiereaksie. Gee vir Reaksie 1: 4.1.1 Die soort addissiereaksie (1) 4.1.2 Die NAAM of FORMULE van 'n geskikte katalisator (1) 4.2 Gee die struktuurformule en die IUPAC-naam van verbinding Y. (3) 4.3 Is alkohol Y 'n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol? Gee 'n rede vir
jou antwoord. (2) 4.4 Reaksie 5 is 'n eliminasiereaksie. Gee vir Reaksie 5: 4.4.1 EEN vereiste reaksietoestand (1) 4.4.2 Die IUPAC-naam van verbinding X (1) 4.5 Gebruik STRUKTUURFORMULES vir die organiese verbindings betrokke en
gee 'n gebalanseerde vergelyking vir Reaksie 4. (5) 4.6 Beide Reaksies 3 en 4 vind plaas in die teenwoordigheid van 'n anorganiese
reagens. 4.6.1 Benoem die soort reaksie voorgestel deur Reaksie 3. (1) 4.6.2 Gee TWEE reaksievoorwaardes wat Reaksie 3 sal bevoordeel in
plaas van Reaksie 4.
(2) [17]
CH3CHCH2 + H2 Z Alkohol Y
Hidrasie
X 2-chloropropaan
Reaksie 1
Reaksie 2
Reaksie 4
Reaksie 3 Reaksie 5
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 10 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die reaksie tussen natriumkarbonaat (Na2CO3) en swawelsuur (H2SO4) word gebruik om een van die faktore wat reaksietempo beïnvloed, te ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking word hieronder gegee.
Na2CO3(s) + H2SO4(aq) → Na2SO4(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ)
Twee eksperimente word uitgevoer soos hieronder geïllustreer: In beide eksperimente word dieselfde hoeveelheid natriumkarbonaat by 'n oormaat swawelsuuroplossing gevoeg in 'n koniese fles en op 'n massameter geplaas. Die massa van die fles, tesame met die inhoud, word elke 15 s genoteer. 5.1 Definieer die term reaksietempo. (2) 5.2 Gee vir bogenoemde ondersoek: 5.2.1 Die onafhanklike veranderlike (1) 5.2.2 EEN gekontroleerde veranderlike (1)
150,00
Massameter
H2SO4
EXPERIMENT 1 EKSPERIMENT 2
Na2CO3 poeier
150,00
Na2CO3 korrels
EKSPERIMENT 1
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 11 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Die resultate verkry in EKSPERIMENT 1 word in die onderstaande tabel getoon.
Tyd (s) 0 15 30 45 60 75 90 105 120
Massa (g) 150,00 147,50 146,60 146,00 145,80 145,70 145,60 145,60 145,60
5.3 Gee die NAAM of FORMULE van die stof wat verantwoordelik is vir die afname
in massa. (1) 5.4 Hoe lank neem dit die reaksie in EKSPERIMENT 1 om te voltooi? (1) 5.5 Hoe sal die reaksietempo van EKSPERIMENT 2 met dié van EKSPERIMENT
1 vergelyk? Skryf neer GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN. Verduidelik kortliks jou antwoord deur na die botsingsteorie te verwys.
(3)
5.6 Die sketsgrafiek hieronder (nie volgens skaal geteken nie) verteenwoordig
die resultate vir EKSPERIMENT 1 verkry.
5.6.1 Gebruik die inligting in die grafiek om die massa natriumkarbonaat
wat in EKSPERIMENT 1 gereageer het, te bereken.
(5) 5.6.2 Teken die bogenoemde sketsgrafiek oor in jou ANTWOORDE-
BOEK. Skets die kurwe vir EKSPERIMENT 2 verkry op dieselfde assestelsel. Benoem die grafiek Eksp.2.
(2)
[16]
tyd/s
ma
ssa
/g
150,00
145,60
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 12 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die volgende gebalanseerde vergelyking verteenwoordig die vorming van metanol (CH3OH) vanaf koolstofmonoksiedgas (CO) en waterstofgas (H2).
CO(g) + 2H2(g) ⇌ CH3OH(g) ∆H = +128,49 kJ∙mol-1
Die reaksie bereik ewewig by 380 K.
6.1 Definieer die term dinamiese ewewig. (2) 6.2 'n Onbekende massa koolstofmonoksiedgas (CO) word in 'n 2 dm3 verseëlde
houer gespuit, wat 1,5 mol waterstofgas (H2) bevat. Tydens bereiking van ewewig by 380 K, is daar 0,75 mol waterstofgas (H2) in die houer oor. Indien die ewewigskonstante (KC), vir hierdie reaksie 6,27 by 380 K is, bereken die aanvanklike massa koolstofmonoksiedgas (CO) wat in die houer gespuit is.
(9)
6.3 Vir die gegewe ewewigsreaksie, skryf die KC-waarde vir die terugwaartse
reaksie by 380 K neer. (2)
6.4 Dieselfde hoeveelhede CO(g) en H2(g) as voorheen word nou in 'n GROTER
HOUER verhit en die reaksie bereik ewewig by 380 K. Hoe sal elkeen van die volgende deur hierdie verandering beïnvloed word? Skryf neer TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. Verduidelik jou antwoord.
6.4.1 Die KC-waarde (2) 6.4.2 Die ewewigsopbrengs van metanol (CH3OH) (3) 6.5 Die temperatuur word nou verlaag na 300 K en 'n nuwe ewewig word ingestel.
Hoe sal die hoeveelheid metanol (CH3OH) gevorm by 300 K vergelyk met die gevorm by 380 K? Skryf neer TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. Verduidelik jou antwoord deur die gebruik van Le Chatelier se beginsel.
(3)
[20]
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 13 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 7.1 Definieer 'n suur volgens die BrØnsted-Lowry teorie. (2) 7.2 Bereken die pH van 'n natriumhidroksiedoplossing met 'n konsentrasie van
0,75 mol∙dm-3.
(5) 7.3 Seeskulpe bevat kalsiumkarbonaat (CaCO3). Tydens 'n toets om die
persentasie kalsiumkarbonaat (CaCO3) in seeskulpe te bepaal, is 75 cm3 van 'n 0,5 mol∙dm-3 soutsuuroplossing (HCℓ) by 'n 5 g monster seeskulpe gevoeg. Die suur is in oormaat. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie word hieronder gegee.
CaCO3(s) + 2HCℓ(aq) → CaCℓ2(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ) Die oormaat suur benodig 22 cm3 van die bogenoemde natriumhidroksied-oplossing om volledig geneutraliseer te word volgens die gegewe gebalanseerde vergelyking:
HCℓ(aq) + NaOH(aq) → NaCℓ(aq) + H2O(ℓ)
Bereken die persentasie kalsiumkarbonaat (CaCO3) in die monster seeskulpe.
(8) [15]
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 14 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Galvaniese sel word opgestel deur 'n magnesiumhalfsel en 'n jodiumhalfsel te gebruik soos in die onderstaande diagram aangetoon.
8.1 Gee die naam van die komponent met byskrif X. (1) 8.2 Noem die standaard verwysingselektrode waarteen al die ander
elektrodepotensiale gemeet word. (1)
8.3 Die I2 | I- halfsel benodig platinum wanneer die galvaniese sel in werking is.
Wat is die funksie van die platinum? (1)
8.4 Gee die selnotasie vir bogenoemde sel. (3) 8.5 Die voltmeter word nou met 'n 3 V gloeilamp vervang. Sal die gloeilamp tot sy
maksimale helderheid gloei? Ondersteun jou antwoord met 'n geskikte bewerking.
(5) 8.6 Die selreaksies in bogenoemde galvaniese sel bereik ewewig. Hoe sal dit die
helderheid van bogenoemde gloeilamp beïnvloed? Gee 'n rede vir jou antwoord.
(2) [13]
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 15 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Aluminium word in die nywerheid deur elektrolise geëkstraheer soos in die vereenvoudigde diagram hieronder geïllusteer.
9.1 Gee die energie-omskakeling wat in bogenoemde sel plaasvind. (1) 9.2 Gee 'n vergelyking vir die halfselreaksie wat by die anode plaasvind. (2) 9.3 Gee 'n rede waarom die anodes dikwels vervang moet word. (2) 9.4 Voordat ekstraksie plaasvind, word die aluminiumoksied saam met kreoliet
verhit. Gee 'n rede waarom kreoliet by die aluminiumoksied gevoeg word. (1)
9.5 Gee TWEE negatiewe invloede wat die ekstraksie van aluminium op die
omgewing het. (2) [8]
Aluminium-uitlaat Staalhouer
Gesmelte kreoliet+Aluminiumoksied
Positiewe koolstofanodes
Negatiewe koolstofkatode
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 16 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die volgende vloeidiagram illustreer sommige van die prosesse gedurende die vervaardiging van kunsmisstowwe.
10.1 Identifiseer die volgende vanuit die vloeidiagram: 10.1.1 Naam van stof X (1) 10.1.2 Proses A (1) 10.1.3 Kunsmisstof Y (1) 10.1.4 Die bruin gas (1) 10.2 Gee die gebalanseerde vergelyking vir die vorming van vloeistof Z. (3)
H2
X
LUG
NH3 PROSES A
O2
NO H2O +
BRUIN
GAS
VLOEISTOF Z
H2SO4
KUNSMISSTOF Y
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 17 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10.3 'n Boer wil 'n kunsmisstof koop wat 'n goeie mielie-oes sal verseker. Hy kies 'n 50 kg sak kunsmis met die volgende getalle daarop geskryf: 7:2:1(X).
10.3.1 Bepaal die waarde van X, indien die sak 1,2 kg kalium bevat. (4) 10.3.2 Sal hierdie kunsmis tot 'n goeie oes-opbrengs lei? Verduidelik jou
antwoord kortliks. (3)
10.4 Die oormatige gebruik van kunsmis kan aanleiding gee tot eutrofikasie. Gee
TWEE moontlike maniere hoe boere eutrofikasie kan beperk.
(2) [16]
GROOTTOTAAL: 150
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 1 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure Standaarddruk
p 1,013 x 105 Pa
Molar gas volume at STP Molêre gasvolume by STD
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Standard temperature Standaardtemperatuur
T 273 K
Charge on electron Lading op elektron
e -1,6 x 10-19 C
Avogadro's constant Avogadro-konstante
NA 6,02 x 1023 mol-1
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
M
mn
AN
Nn
V
nc or/of
MV
mc
mV
Vn
b
a
bb
aa
n
n
vc
vc pH = -log[H3O+]
Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K
θ
anode
θ
cathode
θ
cell EEE / θ
anode
θ
katode
θ
sel EEE
or/of
θ
oxidation
θ
reduction
θ
cell EEE / θ
oksidasie
θ
reduksie
θ
sel EEE
or/of
θ
agent reducing
θ
agent oxidising
θ
cell EEE / θ
ddelreduseermi
θ
ddeloksideermi
θ
sel EEE
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 2 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 (I)
2 (II)
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12 13 (III)
14 (IV)
15 (V)
16 (VI)
17 (VII)
18 (VIII)
2,1
1
H 1
2
He 4
1,0
3
Li 7
1,5
4
Be 9
2,0
5
B 11
2,5
6
C 12
3,0
7
N 14
3,5
8
O 16
4,0
9
F 19
10
Ne 20
0,9
11
Na 23
1,2
12
Mg 24
1,5
13
Aℓ 27
1,8
14
Si 28
2,1
15
P 31
2,5
16
S 32
3,0
17
Cℓ 35,5
18
Ar 40
0,8
19
K 39
1,0
20
Ca 40
1,3
21
Sc 45
1,5
22
Ti 48
1,6
23
V 51
1,6
24
Cr 52
1,5
25
Mn 55
1,8
26
Fe 56
1,8
27
Co 59
1,8
28
Ni 59
1,9
29
Cu 63,5
1,6
30
Zn 65
1,6
31
Ga 70
1,8
32
Ge 73
2,0
33
As 75
2,4
34
Se 79
2,8
35
Br 80
36
Kr 84
0,8
37
Rb 86
1,0
38
Sr 88
1,2
39
Y 89
1,4
40
Zr 91
41
Nb 92
1,8
42
Mo 96
1,9
43
Tc
2,2
44
Ru 101
2,2
45
Rh 103
2,2
46
Pd 106
1,9
47
Ag 108
1,7
48
Cd 112
1,7
49
In 115
1,8
50
Sn 119
1,9
51
Sb 122
2,1
52
Te 128
2,5
53
I 127
54
Xe 131
0,7
55
Cs 133
0,9
56
Ba 137
57
La 139
1,6
72
Hf 179
73
Ta 181
74
W 184
75
Re 186
76
Os 190
77
Ir 192
78
Pt 195
79
Au 197
80
Hg 201
1,8
81
Tℓ 204
1,8
82
Pb 207
1,9
83
Bi 209
2,0
84
Po
2,5
85
At
86
Rn
0,7
87
Fr
0,9
88
Ra 226
89
Ac
58
Ce 140
59
Pr 141
60
Nd 144
61
Pm
62
Sm 150
63
Eu 152
64
Gd 157
65
Tb 159
66
Dy 163
67
Ho 165
68
Er 167
69
Tm 169
70
Yb 173
71
Lu 175
90
Th 232
91
Pa
92
U 238
93
Np
94
Pu
95
Am
96
Cm
97
Bk
98
Cf
99
Es
100
Fm
101
Md
102
No
103
Lr
Electronegativity Elektronegatiwiteit
Approximate relative atomic mass Benaderde relatiewe atoommassa
Atomic number Atoomgetal
29
Cu 63,5
1,9
Symbol Simbool
KEY/SLEUTEL
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 3 September 2019
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies θE (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
H2O2 + 2H+ +2e ⇌ 2H2O +1,77
MnO
4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
Cr2O2
7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO
3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
NO
3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
SO2
4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92
K+ + e ⇌ K 2,93
Inc
reas
ing
ox
idis
ing
ab
ilit
y/T
oen
em
en
de o
ks
ide
ren
de v
erm
oë
Inc
reas
ing
re
du
cin
g a
bilit
y/T
oen
em
en
de r
ed
use
ren
de
ve
rmo
ë
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 4 September 2019
Kopiereg voorbehou
Li+ + e ⇌ Li 3,05
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-
REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies θE (V)
Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 4 September 2019
Kopiereg voorbehou
Li+ + e ⇌ Li 3,05
K+ + e ⇌ K 2,93
Cs+ + e ⇌ Cs 2,92
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16
SO2
4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
NO
3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO
3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Pt2+ + 2 e ⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e
⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
Cr2O2
7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
MnO
4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H+ +2 e ⇌ 2H2O +1,77
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Inc
reas
ing
ox
idis
ing
ab
ilit
y/T
oen
em
en
de o
ks
ide
ren
de v
erm
oë
Inc
reas
ing
re
du
cin
g a
bilit
y/T
oen
em
en
de r
ed
use
ren
de
ve
rmo
ë