9
NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element soos volg definieer: 'n Element bestaan uit atome wat almal dieselfde soort is. Die element koper (Cu) bestaan uit slegs koperatome. Die element silwer (Ag) bestaan slegs uit silweratome. Elke atoom het ‘n bepaalde aantal neutrone, protone en elektrone. Dit gee aan elke stof sy eie unieke eienskappe. Daar is ‘n beperkte aantal elemente bekend en word op die periodieke tabel aangedui. Uit elemente kan weer miljoene verbindings gevorm word

NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

  • Upload
    others

  • View
    88

  • Download
    5

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8

MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE

ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element soos volg definieer:

'n Element bestaan uit atome wat almal dieselfde soort is.

Die element koper (Cu) bestaan uit slegs koperatome.

Die element silwer (Ag) bestaan slegs uit silweratome.

Elke atoom het ‘n bepaalde aantal neutrone, protone en elektrone.

Dit gee aan elke stof sy eie unieke eienskappe.

Daar is ‘n beperkte aantal elemente bekend en word op die periodieke tabel aangedui.

Uit elemente kan weer miljoene verbindings gevorm word

Page 2: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

PERIODIEKE TABEL

Die horisontale rye op

die Periodieke Tabel

staan bekend as

periodes.

Elemente is in

horisontale rye

(periodes) geplaas op

grond van die

energievlak waarin die

buitenste elektrone

aangestref word.

Daar is 7 horisontale

rye (periodes)

Hierdie elemente noem ons oorgangsmetale. Hulle is nie deel van die groepe nie.

2 1 3

4 5 6 7 8

Die vertikale kolomme in die Periodieke Tabel staan bekend as groepe. Elemente is vertikaal in groepe geplaas op grond van die aantal elektrone in hul buitenste energievlak. Daar is 8 groepe.

Elke element het ‘n spesifieke plek op die Periodieke Tabel.

Elemente is in volgorde geplaas op grond van die aantal protone in die kern. Ons kan ook sê dat in volgorde van toenemende atoomgetal gerangskik is.

Uit ‘n element se plek op die Periodieke Tabel kan daar dus afleidings gemaak word oor die element se struktuur en eienskappe.

Page 3: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

METALE OP DIE PERIODIEKE TABEL

Page 4: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

METALLOÏDES OP DIE PERIODIEKE TABEL

Metalloïdes is semi-metale. Hulle het eienskappe van metale en nie-metale.

Page 5: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

NIE-METALE OP DIE PERIODIEKE TABEL

Page 6: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

ELEMENTE WAT JY MOET KEN

ATOOMGETAL ELEMENT SIMBOOL

1 Waterstof H

2 Helium He

3 Litium Li

4 Berillium Be

5 Boor B

6 Koolstof C

7 Stikstof N

8 Suurstof O

9 Fluoor F

10 Neon Ne

11 Natrium Na

12 Magnesium Mg

13 Aluminium Al

14 Silikon Si

15 Fosfor P

16 Swawel S

17 Chloor Cl

18 Argon Ar

19 Kalium K

20 Kalsium Ca

24 Chroom Cr

26 Yster Fe

27 Kobalt Co

28 Nikkel Ni

29 Koper Cu

30 Sink Zn

35 Broom Br

47 Silwer Ag

53 Jodium I

79 Goud Au

80 Kwik Hg

82 Lood Pb

92 Uraan U

Page 7: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

DIATOMIESE MOLEKULES

Sommige atome kom nie alleen voor nie. Dit bind aan mekaar om ‘n molekule te vorm. ‘n Voorbeeld is twee

suurstofatome wat met mekaar verbind om ‘n suurstofmolekule (O2) wat steeds ‘n element is, te vorm.

Al die elemente wat bestaan uit twee identiese atome, word diatomiese elemente genoem.

Sewe diatomiese elemente elemente op die Periodieke Tabel is:

H2, N2, O2, F2, Cl2, Br2, I2

Waterstof

Stikstof

Suurstof

Fluoor

Chloor

Broom

Jodium

Page 8: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

WERKKAART: ELEMENTE EN PERIODIEKE TABEL

1. Gee die definisies van die volgende woorde:

1.1 Element

1.2 Periodieke Tabel

1.3 Diatomiese elemente

2. Gee een word vir die volgende verduidelikings:

2.1 Wat noem mens die horisontale rye op die Periodieke Tabel? ____________________

2.2 Wat noem mens die vertikale kolomme op die Periodieke Tabel? _________________

3.1 Teken die volgende diatomiese molekules:

3.2 Gee die naam en simbool van die res van die diatomiese molekules:

3.2.1 _____________________________

3.2.2 _____________________________

3.2.3 _____________________________

3.2.4 _____________________________

Stikstof N2 Suurstof O2 Waterstof H2

Page 9: NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: …€¦ · GRAAD 8 MATERIE EN MATERIALE: EENHEID 1 ELEMENTE ELEMENTE Elemente bestaan slegs uit een soort atom. Ons kan ‘n element

4. Gebruik die Periodieke Tabel en voltooi die volgende tabel:

ATOOMGETAL SIMBOOL ELEMENT NAAM MASSA

1 Waterstof

Be

Si 28,085

47 Silwer

Zn 65,38

20 40,078

K 39,098

17

12 Mg

He 4,0026