6
BEVOORREG om met vrymoedigheid te kan leef. Efesiërs 3: 12… In verbondenheid met Hom, kan ons met vrymoedigheid na God toe gaan. Beleef liefde Groei in Christus Deel die Goeie Nuus BULLETIN 01 November 2020 Tel no: 021 919 9253 E-pos: [email protected] Web: www.nglarochelle.co.za Baie welkom by die erediens. Hervatting van eredienste. (Covid-19 Vlak 1) So gaan dit werk: Daar is twee eredienste: 9:00 en 18:00. ‘n Besprekingsisteem is in plek. Bespreek via Google Forms (die skakel sal op 'n Maandag via WhatsApp uitgestuur word en op 'n Donderdag via epos) óf jy kan vanaf Maandag die kerkkantoor tussen 8:00 en Die moederskamer sal beskikbaar wees met 'n maksimum van 6 volwassenes wat daar sal kan sit. Ons sien uit daarna om die gemeente in die kerkgebou terug te verwelkom! Dit vind egter op eie risiko plaas. Ons vra ook dat hoë risiko persone en lidmate wat siek voel tuis sal bly. Erediens NG Kerk La Rochelle, ABSA Bellville,

NG Larochelle · Web view2020/10/01  · NG Kerk La Rochelle, ABSA Bellville, Rek no: 1450580003, Tak: 632005 Baie welkom by die erediens. H ervatting van eredienste. (Covid-19 Vlak

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NG Larochelle · Web view2020/10/01  · NG Kerk La Rochelle, ABSA Bellville, Rek no: 1450580003, Tak: 632005 Baie welkom by die erediens. H ervatting van eredienste. (Covid-19 Vlak

BEVOORREG om met vrymoedigheid te kan

leef.Efesiërs 3: 12… In verbondenheid

met Hom, kan ons met vrymoedigheid na God toe gaan.

Beleef liefde

Groei in ChristusDeel die

Goeie Nuus

BULLETIN01 November

2020

Tel no: 021 919 9253E-pos: [email protected]: www.nglarochelle.co.za

Baie welkom by die erediens. Hervatting van eredienste.

(Covid-19 Vlak 1)So gaan dit werk:

Daar is twee eredienste: 9:00 en 18:00. ‘n Besprekingsisteem is in plek. Bespreek via

Google Forms (die skakel sal op 'n Maandag via WhatsApp uitgestuur word en op 'n Donderdag via epos) óf jy kan vanaf Maandag die kerkkantoor tussen 8:00 en 15:30 skakel om jou plek te bespreek. Bespreek asseblief net op een platform.

Daar sal steeds 'n erediens elektronies beskikbaar wees wat op Youtube, na die oggenddiens, beskikbaar gestel sal word.

Wanneer jy by die kerkgebou opdaag, met jou masker aan! Die hoofingang en die ingang by die kerkkantoor sal

oop wees. By die deure: jou naam gaan gekontroleer word,

jou temperatuur gaan gemeet word en jou hande sal

Die moederskamer sal beskikbaar wees met 'n maksimum van 6 volwassenes wat daar sal kan sit. Ons sien uit daarna om die gemeente in die

kerkgebou terug te verwelkom! Dit vind egter op eie risiko plaas.

Ons vra ook dat hoë risiko persone en lidmate wat siek voel tuis sal bly.

Erediens besprekingsisteemOns hoop van harte dat lidmate wat ons in-

persoon-eredienste bygewoon het dit positief beleef het.

Dankie vir almal se begrip en akkommoderende gesindheid die afgelope twee Sondae.

Ons is van mening, ook na terugvoer van lidmate, dat ons ‘n verantwoordelike en

effektiewe sisteem in plek het.Lidmate word dus uitgenooi om gegewe hulle

NG Kerk La Rochelle,

ABSA Bellville,Rek no:

Page 2: NG Larochelle · Web view2020/10/01  · NG Kerk La Rochelle, ABSA Bellville, Rek no: 1450580003, Tak: 632005 Baie welkom by die erediens. H ervatting van eredienste. (Covid-19 Vlak

gesaniteer word. Indien jou temperatuur hoër as 38°C is, sal jy

ongelukkig nie die gebou kan binnegaan nie. Binne die gebou: Daar sal plekke aangedui wees waar jy en jou gesin

kan sit. Die konsistorie en gallery sal huidiglik nie toeganklik wees nie.

Sang: Ons gaan sing, maar met ons maskers op ons

gesigte.

Gebedsprogram 1 November

• Baie dankie dat jy getrou voorbidding doen vir ons gemeente, gemeenskap, land en wêreld.

• Gebedsversoeke kan gestuur word aan: [email protected]

• Bid saam: Skakel in by ons volgende Zoom-gebedsgeleentheid op Woensdag 4 November om 18:00. Kontak ds Wouter by [email protected] of

083 222 6018 indien jy hierby wil inskakel.

Bid vir skole en tersiêre instansies!Die akademiese jaar van 2020 is in die pylvlak. Skole en tersiêre instansies, leerders en studente, onderwysers en dosente het vanjaar groot uitdagings beleef. Ons bid vir al ons leerders, matrikulante en studente wat gaan eksamen

skryf, maar ook ons onderwysers en dosente wat vraestelle opstel en nasienwerk moet doen in hierdie tyd.

Gebed vir almal in EksamentydHere, dankie vir ons skole en tersiêre instansies se

waagmoed, deursettingsvermoë en aanpasbaarheid in hierdie moeilike jaar. Dankie vir leerders en studente,

onderwysers en dosente wat ten spyte van die Covid-19 pandemie met toewyding hul verantwoordelikhede nagekom

het.Here, ons bid nou vir U teenwoordigheid wanneer die

eksamen gaan begin, waar daar lang ure studeer moet word, maar ook wanneer onderwysers en dosente

evaluering moet doen.Dankie dat U weet hulle word moeg. Gee hulle almal

asseblief krag.Ons weet U Gees bly in hulle in die eensame ure wat voorlê.

Maak hulle verstand helder, hulle gedagtes skerp en hulle hart rustig, asseblief Here.

Here, help hulle om getrou te werk en te volhard, veral as hulle moed min raak.

gesondheidsituasie met vrymoedigheid die eredienste by te woon.

Volg die nodige prosedure om ‘n bespreking te maak.

Kerkkantoor-ure Maandae: 10:00 – 15:30Dinsdae tot Donderdae:

08:00 – 15:30Vrydae: 08:00 – 14:30

Dinsdagbybelstudie† ‘n Bybelstudie klankgreep van ± 20 min word Dinsdae

uitgestuur.† Kontak die kerkkantoor

indien jy dit sou wou ontvang op jou foon of stuur

‘n e-pos na [email protected].

za .

Zoom GebedsgeleentheidWoensdag 4 November om

18:00Kontak ds Wouter by

[email protected] of 083 222 6018 indien jy

hierby wil inskakel.Skakel in via die volgende

skakel:

Page 3: NG Larochelle · Web view2020/10/01  · NG Kerk La Rochelle, ABSA Bellville, Rek no: 1450580003, Tak: 632005 Baie welkom by die erediens. H ervatting van eredienste. (Covid-19 Vlak

Laat hulle nee sê vir mense en dinge wat hulle aandag wil aflei.

Ek glo U sal hulle vashou en hulle dra deur hierdie eksamentyd.

Amen.

Daar is geen kategese tydens die

skoolvakansie nie. Kategese hervat 8

November vir Peuters - Tieners.

Couch ConvoDaar is geen Couch Convo tydens

die skoolvakansie nie. Couch Convo hervat 8 November

Kuier na die erediens!

https://us04web.zoom.us/j/5588039429?

pwd=VXI4czEvcmhCc0FucU5JL042NjlNZz09

Ons hoop om jou daar te sien!

Nuwe intrekkers.Baie welkom aan almal wat vir

die eerste keer inskakel by ons gemeente. As jy nuut in ons omgewing ingetrek het,

besoek gerus ons webwerf vir meer inligting of stuur ‘n e-pos

aan [email protected] .

Belangrike Covid-19 kennisgewing

Indien iemand wat ‘n erediens of gemeente aktiwiteit bygewoon het

positief vir Covid-19 toets, moet hulle asb. die predikante of

kerkkantoor spoedig daarvan inlig.

Die Nagmaal van die 15de November skuif na

die

Page 4: NG Larochelle · Web view2020/10/01  · NG Kerk La Rochelle, ABSA Bellville, Rek no: 1450580003, Tak: 632005 Baie welkom by die erediens. H ervatting van eredienste. (Covid-19 Vlak

Daar word hulp benodig met die skink van koffie en tee na die

erediens. Kontak die kerkkantoor indien jy

kan help.Ons sal jou hulp

waardeer!

Dankoffers en Offergawes Dankie dat jy as rentmeester erns met jou

offervaardigheid sal maak. Dankoffers en offergawes kan: Tydens kerkkantoor-ure by die kerkkantoor

inbetaal word. Elektronies inbetaal word:

Absa, NG Gemeente La Rochelle, Rek no:145 058 0003, Tak: 632005.

Via Snapscan betaal word.

SNAPSCAN KODE:PMXP94484

Deuroffer: Omgeebediening (Kerspakkies)

22ste November.

Baie geluk aan die lidmate ouer as 80 wat in die laaste 2

weke verjaarJacobus Swart – 26 OktJulia Robbertse – 28 Okt

Jan Malan – 28 OktAnnatjie Groenewald – 02 Nov

Chris Hugo – 04 NovJoey van den Berg – 06 Nov

Ons kry jaarliks ‘n geleentheid om ‘n offer te gee uit

dankbaarheid teenoor die Here vir Sy goedheid vir die

gemeente die afgelope 46 jaar.Feesdankofferkoeverte is by

die deure beskikbaar.

Page 5: NG Larochelle · Web view2020/10/01  · NG Kerk La Rochelle, ABSA Bellville, Rek no: 1450580003, Tak: 632005 Baie welkom by die erediens. H ervatting van eredienste. (Covid-19 Vlak

As jy voel jy kan nie meer een tree

verder gaan nie….bel Jesaja 40:27-31