Upload
noord-kaap
View
280
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Noordkaap 20131211
Citation preview
Tel (053) 831 2331 Woensdag 11 Desember 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
Foto saam met Madiba’n voorreg vir pastoorEEN van die gelukkige mense wat ’n foto saam met Nelson Mandela het, is past. Hansie Smit, tot verlede jaar ’n pastoor aan dieAGSDiamantstadTabernakel. “Hy (Mandela) was een Sondag indie omgewing en het vir die premier van daardie tyd, Manne Dipico, gesê hy wil graag ’n diens hier bywoon,” het Smit verduidelik.Dit was met sy derde besoek aan Kimberley in 1998. Foto: Verskaf
’n KAMER in ’n gastehuis in Kim-berley is sover vasgestel konword aleen in die Diamantstad wat die ge-liefde afgestorwe NelsonMandela senaam dra.Die Madiba-kamer in die Edger-
ton-gastehuis in Belgravia het aldrie keer die geliefde Mandela inKimberley gehuisves – in Oktober1996, September 1997 en Mei die vol-gende jaar.Die kamer waarin Madiba die eer-
ste keer gebly het se naam was eersdie Sacke-kamer. Volgens die vorigeeienaar,Henry Sacke, het hyMande-la gevra of hy daardie kamer na homkan noem enMadiba het sy toestem-ming gegee.“Madiba het gesê ‘met plesier’.”In die gasteboek, wat van groot
waarde vir Sacke is, het Madiba ge-skryf ditwas ’nplesier omdaar te blyen omdeur die eienaar van die gaste-huis onthaal te word.Mandela was volgens Sacke so
ingenome met die gastehuis dat hydie bouplanne aangevra het, aange-sien hy dieselfde huis op Qunu woubou.
DIEMadibakamer in die Edgertongastehuis het al drie keer die geliefdeNelsonMandela inKimberley gehuisves. Ná sy eerste besoek is dit na hom genoem. Foto’s: Ruan Bruwer
BEN MAGUGWANA, ’n tuinwerker vandie gastehuis, was al die kere dat NelsonMandela in die gastehuis tuisgegaan hetteenwoordig. Hy sê dit was “ ’n grootoomblik van blydskap” toe hy Mandelase blad geskud het. “Hy het uitgevra vanwatter kultuurgroep ek is. Dit was ’ndonker oomblik toe ek hoor hy is oorlede,” het Ben gesê. Links: ’n Skildery vanMadiba hang ook in die kamer.
Kamer draKamer drasy naamsy naam
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
Indien jy op 18 April 2006 ‘n aktiewewerknemer of pensioenaris van dieDe Beers Group of Companies seSuid-Afrikaanse ondernemings(De Beers Consolidated MinesProprietary Limited, De Beers GroupServices Proprietary Limited,De Beers Marine Proprietary Limited,The Diamond Development CompanyProprietary Limited, De Beers PensionFund en De Beers Benefit Society) was,sou dieTrustees van die De Beers EqualAllocationTrust (EAT) vroeg November2013 ‘n brief met ‘n aanbod om eenderde (1/3) van jou aandele te koop najou laaste bekende adres gestuur het.
Indien jy NIE jou brief ontvang het nie,skakel asseblief dringend die EAT omjou korrekte woon- of werkadres teverskaf. Hou jou identiteitsnommergereed en:
• Skakel 0861367774 (tolvry)tussen 8vm en 5nm,Maandag totVrydag
• Besoek www.debeerseat. co.za enlaai die Aanvaardingskennisgewingaf, vul dit in en dien in.
• Skryf ‘n brief aan die De BeersEqual AllocationTrust (EAT),Posbus 616, Kimberley, 8300
• Jy mag ook ‘n e-pos met jouvolle naam, identiteitsnommer enhuidige adres [email protected].
As jou voltooide Aanvaardings-kennisgewing nie teen 5nm op31 Desember 2013 ontvang is niesal dit aanvaar word dat jy gekieshet om nie een derde van jou aandelete verkoop nie.
Die EAT-aanbod sluit op31 Desember 2013.
Kennisgewing aan lede van dieDe Beers Equal Allocation Trust (EAT)
EI 19139
IN a world where you can beanything, just be yourself.However, this is easier said
than done.We live in a society where
our behaviour is often shapedby the beliefs and actions ofothers. We allow ourselves tobe limited by the limits ofothers.This phenomenon can
perhaps be explained by one’s“looking-glass self”, a socialpsychological concept developedby Charles Horton Cooley, anAmerican sociologist. Thelooking-glass self has threemain components: We imaginehow we must appear to others,we imagine and react to whatwe feel their judgement of thatappearance must be and wedevelop ourselves through thejudgement of others.The looking-glass self makes
prisoners out of free people. Wehide who we really are throughfear of judgement. By doing sowe are indirectly limitingourselves to reach our fullpotential.You might wonder how
getting a tattoo, dying yourhair an odd colour or beingopenly homosexual (and proud)can help you reach your fullpotential, but it’s a question offreedom.If someone has the courage to
live like this, it means he or
she is comfortable in his or herown skin and can live by his orher own limits and not accor-ding to the limits of others.Immediately that person can dothings freely, express him- orherself and care less about theopinions of others. It’s a rippleeffect. People who have madethemselves free from thejudgement of others andshattered their looking-glassself give off a positive energyand radiate self-confidence.It is easier to love yourself
when the opinion of another islike water off a duck’s back,because that’s the moment youstop living your life the wayothers want you to and startdoing what makes you happy.We need to stop living as if
we are on trial. Life is not acourt case and we are notbeing judged. Besides, thosewho judge you are unhappywith their own lives, or at leastthat’s what I believe. Why elsewould they concern themselveswith yours?What other people think of
you is none of your business.Shatter your looking-glass selfand be the real you, because somany things in life are fake.
Be comfortablein yourself
Ruan Bruweren Zanri Kotzé
IN an effort to seriously acton the desperate situationKimberley finds itself inregarding litter, the localgovernment intervened.In many areas one could
with reason wonder if thecity has cleaning services atall.The municipality only
collects the rubbish in blackbags.The problem lies with the
rubbish that is simply leftnext to the road or dumpedjust outside the city limits.Finally realising this, the
local government launchedthe Clean and Green Projectlast week.Sylvia Lucas, premier of
the Northern Cape, statedthat environmental issueshave gained much promi-nence over the last fewyears.This resulted in the
provincial governmentcommitting itself to creatingwork opportunities withinthe environment sector ofthe Expanded Public WorksProgramme.“Every one of us has a
role to play in sustainingour clean and green environ-ment.“If we are responsible for
our actions and show careand respect for those around
us, the Northern Cape willcontinue to thrive as abeautiful, clean and greenprovince,” Lucas said.She said the government
was committed to stayinggreen and clean because itwas as important as ever –in recent times the populati-on has grown, more energyis consumed and more wastematerial is generated.This programme stretches
further than merely cleaningthe environment. About 930people are appointed for thisproject of whom 359 arewomen. However, this isonly a six-month project.According to Lucas, they
are determined to changethe face of the NorthernCape, and Kimberley inparticular, from “a dustytown with mine heaps to aclean and green city thatthrives”.Training of beneficiaries
will take place in partner-ship with the NationalDepartment of PublicWorks.“I was pleased to learn
that the Department ofRoads and Public Workshave partnered with the SolPlaatje Municipality interms of the collection ofwaste.”Waste will be separated
into different waste endpro-ducts and followed bydisposal and recycling.
Provincecleans upits act
Zanri Kotzé
KAPTEIN SEELEY, oftewelKimberleigh soos sy deesdaeheet, het in ’n baie kort tydjieamper net so bekend soos dieGroot Gat geword en vinnigdiep in almal, hondeliefhebbersof nie, se harte gekruip.Mario van der Westhuizen,
inspekteur van die Dierebesker-mingsvereniging (DBV), sê ditis nie die eerste hond wat geredword nie.“Gewoonlik eis die eienaars
dieselfde dag nog die dier op.Ek dink dit is omdat dit ’n dieris en mense het maar ’n passievir diere,” verduidelik hy dieinternasionale opslae watKimberleigh gemaak het.Charon Streit, ’n sielkundige
van Kimberley, meen dit is netmenslik om vir diere om te gee.“Ek dink ook omstandighede
in Suid-Afrika dra by tot diegeweldige reaksie wat ontlok is.Dit was ’n goeie daad en menseis deur die gelukkige eindeaangegryp.“Ons word so gebombardeer
met aaklige nuus en ons hooromtrent net onsmaaklikestories. Ons het so ’n grootbehoefte aan positiewe nuus,”sê Streit.Die held is ao. John Seeley
van die polisie se soek-en-opspo-ringseenheid wat deur ’nlewensgevaarlike reddingspo-ging die hond ná agt dae uit dieGroot Gat gered het.Seeley meen egter hy het net
sy werk gedoen. Volgens homsal hy nooit terugstaan en kykhoe enige lewende wese – mensof dier – verder seerkry nie.Albert Hensberg, bedryfsbe-
stuurder van ER24 in dieNoord-Kaap, sê hy en sy spansou dieselfde vir enige anderdier gedoen het.“Solank dit veilig vir ons is
en ons die regte toerusting het,sal ons tot elke prys voortgaan.ER24 het nou saamgewerk om
Kimberleigh te red.Die gelukkige einde van die
verhaal is Kimberley se be-roemdste hond is by haar nuwetuiste.“Die band wat daar in die Gat
tussen ons gevorm het, is baiespesiaal en ek dink nie dit salooit gebreek word nie,” sêSeeley oor sy nuwe gesinslid.“Sy is soos my skaduwee envolg my oral. Dit is vir mymoeilik om soggens werk toe tegaan, want sy sal tot drie ofvier uur voor die hek vir my siten wag.”Op Facebook het Elma Loots
gemeen dit is die beste nuusnog dat Seeley Kimberleighaangeneem het en Rina duPlooy Hartzer het geskryf diewoef behoort aan die een wathaar lewe gered het.
Goeie daad gryp aan
DIE redding van Kimberleighdeur ao. John Seeley en hoe ditmense aangegryp het, het volgens ’n plaaslike sielkundigemoontlik daarmee te make datSuidAfrikaners na positiewestoriesmet ’nmooi einde smag.
Foto: Emile Hendricks
NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 3
Gifts Galore!Gifts Galore!Gifts Galore!Gifts Galore!
This Christmas, give the gift of choice Gift Voucher
Call 08600-34000 or visit www.capeunionmart.co.za. Stores nationwide. Products subject to availability. All our products are covered byour famous 5-Way Guarantee, ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest exchange policy.
Fans find out first.
7592
E&OE
SHOP ONLINE at www.capeunionmart.co.zaFree delivery on ALL online orders.
100% cottonAvailable in a range of colours and styles
MEN’S SHIRTS | from R299
Waterproof up to 40m30% longer battery life4 x faster Wi-FiQuicker transfer and playback of photos andvideos
HERO 3+ ACTIONCAMERA BLACK EDITION | R5999
Weight: 62.4gStainless steel handle
Steel type: 8CR13MOV
Back locking mechanism
3115BT BILTONG KNIFE | R399
Braai torch tongs with two LED’s thatilluminate braaiPolished stainless steelRemovable light is activated by pressing thetongs against one’s body or any other surface
BUTTE BRAAI TORCH TONGS | R220
Alert for incoming callsChannel scan for checking activityAutonomy: up to 12 hoursWorking temperature: from -2°C to 55°C
M24 TWO WAY RADIO SET | ON SPECIAL!
NormallyR550NOWR475
TORCH
Dimensions: 210 x 100 x 80cmPitches in secondsPop up refuge for the younger explorer
KID’S POP UP TENT | R275
Clamp light at any angleClamp converts into a standTwo axis swivel head directs light to any positionBattery life 26 hours, maximum output 7 hours
BLACKFIRE CLAMPLIGHT | R299
Take 25%off allK-Waytents!
Durable ripstop fabric constructionPadded shoulder straps for comfortLockable YKK zipsAvailable in Small (30L) R299, Medium (60L) R325,Large (100L) R375 and X-Large (130L) R399
EVO GEAR BAGS | from R299
Zanri Kotzé
MAGIC is as old as time itself,but it never ceases to fascinate.Since 2010 the Kimberley
College of Magic has beeneducating young magicians tojoin the ranks of Houdini andDavid Copperfield.“We are building all the time,”
says David Gore, the director ofthe College of Magic. Some oftheir students are already intheir third year. Gore, originallyfrom America, and his colleaguetrain the students. At presentthere are approximately 50students from 22 schools in theKimberley area.The classes commence every
Wednesday at the TeachersCentre. The students performedat the city library last week.The Kimberley College of
Magic is a leg of the Cape TownCollege of Magic which has beenup and running for 33 years.“We ran a pilot project in 2007
and Patrick Seboko, the head ofthe Department of EconomicDevelopment and Tourism in theNorthern Cape at that stage,liked what he saw and wanted amirror project of what we had inCape Town,” explains Gore.“We do a lot more
here than teachthe children magictricks. They arealso taughtimportant lifeskills such asconfidence
and imagination.”The school is completely
diverse as children of differentcultural groups are represented.According to Gore, they want
their students to become rolemodels within their communityas well as the inspiration to theirpeers. “We want to inspire theseyoungsters so that they caninspire others.”
I want to change people’s lives.”Macdonald Tsepo (18), also a
third-year student, received aform from his school to enrol atthe college.“It is fun to learn new tricks. It
is not just a hobby, but a career.Magic is my future.”Great Zeldini, as she wishes to
be called, is 16 and in her thirdyear. It took her only one day to
Magic used to inspire
says David Gore, the director ofthe College of Magic. Some oftheir students are already intheir third year. Gore, originallyfrom America, and his colleaguetrain the students. At presentthere are approximately 50students from 22 schools in theKimberley area.The classes commence every
Wednesday at the TeachersCentre. The students performedat the city library last week.The Kimberley College of
Magic is a leg of the Cape TownCollege of Magic which has beenup and running for 33 years.“We ran a pilot project in 2007
and Patrick Seboko, the head ofthe Department of EconomicDevelopment and Tourism in theNorthern Cape at that stage,liked what he saw and wanted amirror project of what we had inCape Town,” explains Gore.“We do a lot more
here than teachthe children magictricks. They are
inspire others.”Tsepo Oliphant
(17) is in his thirdyear at the collegeand says he lovesit with all hisheart. “I want tobe a professionalmagician. It’snot aboutmoney;
year. It took her only one day tolearn the tricks she does. Goresees the work they do with thesechildren is something that can beused in the long run. “We createa sense of wealth generation andentrepreneurship. One canperform at parties and shows
and generate your ownincome all while inspiringothers,” he says.
MACDONALD TSEPO doing one of his tricks at a performance of the Kimberley College of Magic atthe city library last week. Go to www.noordkaap.co.za to see one of his mindblowing tricks.
Photo: Ruan Bruwer
Ligte vertel ’n sprokieDIE Kersliggietyd is weer hier met Jan Hofmeyrstraat 10 in Hadisonparkwat saans ’n groot aantal mense lok. Inwoners bewonder altyd dié huismet sy tienduisende liggies. Die glinsterervaring kan elke dag van dieweek tussen 19:30 en 21:00 tot net ná Kersdag van naby in die erf aanskou word. Die erf se hek word om 21:00 gesluit, maar die liggies wordeers om 21:30 afgeskakel. Gaan kyk ’n gerus na ’n videogreep van diehuis met sy liggies op www.noordkaap.co.za. Foto: Verskaf
DIT was asof die engele hom gedrahet, het Eugene Jacobs, uitvoerendehoof van die Griekwaland-WesseKrieketraad (GWKR), gesê nadat hyverlede week in ’n ongeluk nabyBoshof beseer is.Hy het net ’n seer skouer, 16
steke aan sy regteroor en kopbese-rings oorgehou en is dieselfde daguit die hospitaal ontslaan.Die ongeluk het sowat 30 km
anderkant Boshof op pad Bloemfon-tein toe gebeur.Jacobs, wat op pad na ’n vrien-
din se gradeplegtigheid aan dieUniversiteit van die Vrystaat (UV)was, sê twee vragmotors het langsdie pad gestaan. Een van hulle hetoor die pad begin draai.
Hy het besef hy gaan die vragmo-tor tref en het uitgeswaai. Diemotor is deur ’n sloot en het sowat15 m verder teen ’n boompie totstilstand gekom.
Engele het hom gedra
EUGENE JACOBS
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
Ikon vanversoeningDIE dagwat Suid-Afrika verwag het,maar tog ondenkbaar was, het aan-gebreek. So groots soos Nelson Roh-lihlahla Mandela se lewe was, so sagwas sy heengaan Donderdag om-streeks 20:50 in Johannesburg.Suid-Afrika en Afrika het met die
dood van Mandela (95), die geliefdeMadiba, ’n groot staatsman verloor.Die beeswagter van Qunu was ’n wê-reldwye bron van inspirasie.Toe hy in 1990 ná 27 jaar, sonder
sigbare verbittering, uit die tronkstap, het hy die rol van die vader vanmoderne Suid-Afrika op sy skouersgeneem.In sy termyn as staatshoof was hy
die groot versoener wat die land sestrydende groepe, minderheidsgroe-pe inkluis, probeer verenig het.Mandela was nie net ’n sagmoedi-
ge versoener nie. In die 1950’s het hyen ander jong ANC-lede in opstandgekom teen die “gematigde” ANC-leierskap en was hy die eerste leiervan Umkhonto we Sizwe.Hy het die ideaal van ’n demokra-
tiese en vry samelewing gekoesterwaarin allemense saam inharmonieen met gelyke geleenthede kan lewe.Dit is ’n ideaal waarvoor hy bereidwas om te sterf.Mag sy ideaal vir Suid-Afrika be-
waarheid word.
Leef voluit terwyl jy leweHannes Noëth
DAAR is die jaar so te sê in ’n japtrapverby. Sommer so. Ons bevind ons indie middel van Desember. Baie sienuit na ’n paar dae van rus, ontspan-ning en ’n verandering in roetine.An-der voel al die lekkerte van seewateroor hul lyf en seesand tussen die tone.Ander, soos hierdie pastoriegesin,verhuis.So, dit is net bokse waar jy kyk. In
die studeerkamer, slaapkamer,woon-kamer, eetkamer, noem maar op.Stuk-stukword ons lewe in ’n boks ge-pak. Skielik wonder ons hoekom onsso baie gemors bymekaargemaakhet.Tog, as ons moet weggooi, is dit somoeilik.Intussenhet ’n heerlike reënbui die
wêreld ’n bietjie skoongewas en voel’n mens sommer beter net omdat ditgereën het.Die skole is stil, maar die strate en
winkels nie. Kyk ons terug op die jaarwas dit ’n besige een vir almal in dieNoord-Kaap – dit is hoe dit hoort. Somoetookdie jaarweeswatvoorlê.An-ders is ons reeds dood.Terwyl ons leef,moet ons lewe.Dik-
wels is een van die grootste krisissein ons eie lewedat ons ophou lewe ter-wyl ons leef. Daarom is dit goed as onslewe vol is, ons dagboeke nie leeg is
nie en ons hand iets vind om te doen.Vir almal wat gaan rus, rus goed, her-win kragte en begin uitsien na ’n nu-we jaar van werk en voluit lewe.Vir almal wat moet werk en wie se
rustyd nie nou is nie, lekker werk endankie dat julle dinge aan die ganghou sodat ander kan rus. In dié tyd salbaie mense noodsaaklike dienstemoet verrig – dokters, nooddienste,personeel in hospitale en so meer –ons waardeer julle.Dankie vir daardie kosbare, nodi-
ge, diens. Die volgende TwyfelhoekieskryfekuitPretoria.Teendaardie tydisdiebokse, jaookdiémetdiegemors,waarskynlik weer uitgepak en het ’nnuwe jaar begin. Wat jy ook al in dievolgende paarweke doen: Onthou omte lewe terwyl jy leef.
KIMBERLEY-NUUSFLITSE van die afgelopeweek:) Die Africana-biblioteek het afskeid geneemvan regter Stevan Majiedt wat ná agt jaar aslid en voorsitter van die trustees uittree. Sywerksverpligtinge by die appèlhof in Bloem-fontein laat hom nie meer baie tyd nie.) Die Sol Plaatje-munisipaliteit is amptelikgewaarsku oor die swak bestuur van dieHomevale-rioolaanleg wat waarskynlik dieoorsaak is van die swak watergehalte engevolglike voëlvrektes by Kamfersdam.Patrick Mabilo, LUR vir omgewingsake, hetgesê sy departement het die Sol Plaatje-raadbeveel om stukkende masjinerie te herstelom afvalwatergehalte te verbeter. Hybestempel die vrektes as ’n tragiese situasie.) ’n Oudprokureur en tot verlede weekANC-raadslid, is in die landdroshof opbedrogaanklagte van R400 000 vir vyf jaartronk toe gestuur. Kobus Steyn, wat in 2008as prokureur van die rol geskrap is en asANC-raadslid bedank het, is agt jaar tronk-straf opgelê waarvan drie jaar vir vyf jaar
opgeskort is.) Die beweerde verkragting van MarthellaSteenkamp het sentraal gestaan tot dieslotbetoë in die Griekwastad-moordverhoor.’n Seun (17) word aangekla van verkragting,regsverydeling en die moorde op Marthellaen haar ouers, Deon (44) en Christel (43), watverlede jaar op Goeie Vrydag op hul plaas,Naauwhoek, in die distrik Griekwastaddoodgeskiet is.Adv. Hannes Cloete het namens die staat
aangevoer die minderjarige beskuldigde hetdie moorde gepleeg, omdat hy Marthellavroeër verkrag het. Uitspraak gaan môre indie verhoor gelewer word.
SKETS: Danie Cronjé.
Só maak die weer Minimum MaksimumDonderdag 13 °C 29 °CVrydag 14 °C 31 °CSaterdag 15 °C 33 °CSondag 15 °C 34 °C
HANNES NOËTH, geliefde leraar van die Gereformeerde kerk Kimberley, verhuis na PretoriaTotiusdal waar hy die spesifieke opdrag ontvang het om by die ontwikkeling van Christelike onderwys betrokke te raak. “Met ons aankoms hier vier jaar gelede was almal virons vreemd en onbekend, maar met ons vertrek laat ons die vreemdes as familie agter.Baiedankie aandiegenewatons inhul lewe toegelaat het.Ons souelkeengraagpersoonlikwou groet, maar tyd ontbreek om dit te doen. Wees verseker van ons opregte dank. Julliefde en omgee kan ons nie weeg nie. Ons omgewing is bekend vir sy diamante – diegrootste diamante is egter sy mense. Ons los julle moeilik en sal baie verlang. Onthouons; ons sal julle nie vergeet nie. Behou asseblief kontak en as jy ooit in Pretoria kom,kom drink ’n koppie koffie,” het Hannes gesê. Die Noëths is van links, voor: Marli, Esnaen Hanri; agter: Hannes, Rina en Henning. Foto: Verskaf
Noëths groet Kimberley
NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 5
TBWA\HU
NT\LA
SCAR
IS211251
At selected stores while stocks last Visit www.skye-sa.co.zaor call 087 940 4664 for more information.
Get A Limited EditionBrentwood UmbrellaWith Your Next Purchase.
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 7
CUSTOMERS ENTERED BY MAKING A CALL FOR 1 MINUTE A DAY FOR A WEEK. CAMPAIGN ENDS 31 JANUARY 2014. *RICA IN-STORE. Offers valid from 1 December – 31 December 2013. All prices are inclusive of VAT. Terms and Conditions apply. Once-off SIM & connection fee of R114applies to contracts only. Limitations apply to these products and promotions. For these limitations and full terms and conditions, please visit www.cellc.co.za or ask in-store. E&OE.
cellc.co.za
JHB44
703 LOWEST
CALL RATEGUARANTEED FLAT
YOUR SHARE OFYOUR SHARE OFYOUR SHARE OF
R2 MILLIONALL OUR CUSTOMERS ARE AUTOMATICALLYENTERED. ONE R100 000 WINNER DRAWN
EVERY WEEK.
Nokia Lumia 520 Smartphone
R129PMx24
ON STRAIGHT UP 100*
FEATURES: 4” Super-sensitive display, Perfectshot always with Smart Shoot, Free VoiceGuided Navigation.
99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING
100SMS/MMS
100MINUTES
100MB DATA
Samsung Galaxy S4Smartphone
R389PMx24
ON STRAIGHT UP 100*
FEATURES:Dual Camera, Group Play,S Translator, Samsung Smart Pause/Scroll.
99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING
100SMS/MMS
100MINUTES
1GBMB DATA
CHANGETO CELL C AND
R169PMx24
ON STRAIGHT UP 100*
FEATURES: Android 4.3 (Jelly Bean), 1GhzDual-Core Processor, 8GB Onboard memory,4” super AMOLED Screen.
99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING
100SMS/MMS
100MINUTES
100MB DATA
Samsung Galaxy S3Mini Smartphone
GOODIE BAGINCLUDES
ENERGIZERPOWERPACK
Available at the following Cell C stores:New Park 084 828 0319 • Northern Cape Mall 084 828 0353 • Maxcell-Kimberley 074 809 2444
AVB NOORDKAAP 1
De Aar TakHoofstraat 64De AarTel: (053) 631 3611
Keimoes TakKenhardtstraat 2KeimoesTel: (054) 461 1226
Vryburg TakH/v Stella- & KerkstraatVryburgTel: (053) 927 2671
Ons is hier vir jou
Die lewe mag wel oordie reis gaan...
...maar dit gaan ook oor hoejy klaar maak.
Met bykans 100 jaar ondervinding in begrafnis-versekering en begrafnisdiens, verseker AVBOB datdaar goed na jou en jou geliefdes omgesien sal word.
KRY TOT R4000 KORTING OP‘N BEGRAFNIS
Alle lewens wat deur ‘n AVBOB-polis verseker is kwalifiseervir gratis vervoer van die oorledene in Suid-Afrika en totR4000 korting op ‘n begrafnis op voorwaarde dat diebegrafnis deur AVBOB Begrafnisdiens uitgevoer word.
Terme en voorwaardes geld.Onderlinge Versekeringsgenootskap AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer.
Vir meer inligting kontak onsIN die Kaapstadse middestad, net ’n klipgooi van die parlementsgebou en Kompanjiestuin, is daar ’n onverwagse stukkie Kimberley. Hier, op die hoek van Buitekant enRoelandstraat, staan die Kimberleyhotel.Dié gebou is in 1895 opgerig en staan steedstussen die moderne geboue daar rondom.Besoekers staan glo in verwondering voordie teëlvloere, houtafwerkings en kroegtoonbank wat alles oorspronklik en nog in’n goeie toestand is. Talle voornemendemyners is destyds hier gewerf om in Kimberleyte werk. Hulle het dan al die pad perperdekar na Kimberley gereis. Volgens oorlewering het die einste mynmagnaat Barney Barnato gereeld hier aangedoen. Diehotel is dikwels volbespreek. Die kroeg is’n gunstelingkuierplek en is selfs opweeksaande druk besig. Daar is ook Barney’s Bistro wat ’n gewilde ontbyt bied.
Foto: Madré Marais
Kby in Kaapstad?
8 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
4,9 KM: KIMBERLEYMICROLIGHTCLUB. Ligte vliegtuie vlieg gereeld Saterdagoggendeen Sondagaande hier afhangende van of die weer saamspeel of nie. Volgens PJ Swartvan die klub kan belangstellendes gerus kyk hoe dit gedoen word. Bel hom by 0832474676.
6,9 KM: 8 MYL ANIMAL FARM.Een van die ideale plekke vir ’nlekker gesinsuitstappie. Benewens die meer as ’n dosyn verskillende diere – onder meer ’nblouapie, dwergbokkies, ponies, eekhorings,meerkatte, hasies, hamsters enganse – is daarook ’n teetuin, ’n springkasteel,vierwielfietse, ’n grasperkwaarop piekniek gehou kan word endie diere wat gevoer kan word.Daar is ook ’n swembad om vandie hitte te ontvlug. Dit is in Desember van Woensdae tot Saterdae van 09:00 tot 17:00 enSondae van 10:00 tot 16:00 oopen oor die res van die jaar netVrydae tot Sondae.
30,4 KM: KOLOBE ADVENTURES AFRICAN HUNT SAFARI beslaan 7 000 ha en is dus’n ideale jagbestemming.Die plaas is boonopgeleëwaar dieKaroo eindig endieKalahari begin. Huweliksonthale, klein gesellighede en partytjies kan ook hier gehou word.
31,4 KM: HALFKOP. Die klipkop Halfkop is besonders, aangesien dit die middelkoördinate vir SuidAfrika op die oosweslyn is.
36,5 KM: KOSSAN PRIVATEWILDRESERVAAT. Met wildritte, staproetes in die bos (begelei deur ’n gids indien so versoek) en volop geleentheid vir voëlkyk en bergfietsryis dit enige natuurliefhebber se ideale wegbreeknaweek.
49,1 KM: ROOIPOORTNATUURRESERVAAT. Met die Vaalrivier wat naby geleë is, is vandie moontlike aktiwiteite hier hengel, kanovaart, piekniek hou langs die rivier, wildritteen voëlkyk. Vlieghengel vir geelvis in die somer is ’n andermoontlikheid.Meer as 10 000diere van meer as 20 spesies is al hier gesien. Dit is ook ’n gewilde jagplaas waaropBoesmantekeninge algemeen voorkom.
Noordkaap vat die padNoordkaap vat die pad
“HIER is niks om in en omKimberley te doen nie,” wordgereeld gesê.Noordkaap het besluit om vas
te stel of dit werklik die geval isen het in die motor gespring enop die N8 (pad na Griekwastad)gery. Dit is die derde van ’nreeks van sewe dele waarin onsdie sewe paaie wat uit Kimberleyloop, gaan verken. Noordkaapgaan spesifiek na plekke langsdie paaie soek waarvan ’n mens
’n uitstappie kan maak of waarreisigers sommer net kan stil-hou. In elke geval draai ons bydie 80 km-merk om. Volgendekeer volg Noordkaap die R31(pad na Barkly-Wes). As jy vaninteressante plekke op paddaarheen weet, laat weet gerusdeur ’n e-pos of SMS te stuur.Stuur e-pos na [email protected] of SMS nadie nommer 45533. Begin dieSMS met die letters “NK”.
NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 9
DIE eerste drie wenners wat elk vierfliekkaartjies van Ster-Kinekor gewen het, isChrisna Scheepers, Olene Botha en AlettaGranger. In die Sporttrivia-kompetisie isSchalk Conradie die wenner van die geskenk-pak van R250 van SuperSport. Hy het dievraag (wat is die laagste totaal in ’n eendag-wedstryd tussen Suid-Afrika en Indië) korrekbeantwoord. Dit is 91 lopies.
Húlle wen pryse
Gaan nou altelekker leesOLENE BOTHA was die gelukkige wennervan ’n stapel Afrikaanse boeke wat die laaste ruk inNoordkaapweggegee is. Die aantalinskrywings was maar erg teleurstellendwat die indruk wek dat ons lesers óf nie gepla is om boeke tewen nie, óf nie graag leesnie. Ons sal in die nuwe jaar weer gerespekteerde skrywers se boeke in kompetisiesweggee en kyk of die belangstelling danenigsins beter is. Foto: Ruan Bruwer
ELKE somer verdrink heelwat kindersin die Noord-Kaap.Die Mediese Navorsingsraad sê
verdrinking is die derde hoogsteoorsaak van toevallige sterftes inkinders jonger as vyf jaar met voetgan-gerongelukke en ongelukke in hutvureas die twee gevalle met ’n hoër risiko.Die meeste verdrinkings en amper-
verdrinkings gebeur wanneer ’n kindin ’n swembad val of alleen in die badgelaat word. Sowat 60% tot 90% vanverdrinkings gebeur in swembaddensop woonerwe en dit is statistieke watouers nie kan ignoreer nie.Hoewel die meeste kinders in
swembaddens verdrink, kan kindersnogtans in minder as een duim waterverdrink.Hoewel die statistieke vir verdrin-
kingsterftes skokkend is, is die gevolgevan amper-verdrinkings nog erger.Vir elke kind wat deur verdrinking
sterf, ly vyf aan permanente breinska-de weens amper-verdrinking.Alle kinderoppassers word aange-
moedig om veral oplettend te weeswanneer kinders toegang het totswembaddens, dammetjies of enigeplekke waar water voorkom.In die geval van verdrinking doen
die volgende:) Voorkoming is verreweg beter asgenesing – veral wanneer dit byverdrinking kom. Om verskeie laeveiligheidsnette om swembaddens,sowel as spa-baddens en ander waterge-biede, te hê (soos ’n veiligheidsnet, ’ntoe heining, ’n kinderoppasser en ’nwateroppervlak-alarm) kan tragieseongelukke voorkom.) Kry die slagoffer so gou moontlik uitdie water, maar moet nie self ’nslagoffer word nie. Maak seker dit isveilig voordat jy in die water gaan.) Hanteer die slagoffer met die uiterstesorg. Baie onderdompelingsgevalleword met nekbeserings verbind.Beperk dus beweging wat die nek enrug raak.) Toets die asemhaling en pas kunsma-tige asemhaling toe totdat hulp opdaag.) Bel of laat iemand so gou moontlikbel om die hulp van ’n ambulansdienste ontbied.
Keer datkindersverdrink
Gerdie Karstens
“ONS moet ons weer in die boonste groepterugspeel.”Só het ’n teleurgestelde Arni van Rooyen,
die uitvoerende hoof van die Griekwas, gesênadat bevestig is dat die Poubloues en dieOP-Kings nie in die premierliga van 2014 seCurriebeker-rugbyreeks sal speel nie.Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het
in ’n spesiale raadsvergadering in die Kaapdie voorstel teruggetrek dat daar weer oordie huidige formaat van die Curriebekergestem moet word. Saru het in ’n nuusver-klaring bevestig dat daar nie weer gestem salword oor of die huidige 6-8-verdeling na 8-6moet verander nie. Dit sou die Griekwas endie OP-Kings se herinsluiting waarborg.Luidens die verklaring is daar ses rugby-
unies wat aangedui het dat hulle nie tengunste is van ’n gewysigde formaat nie endat dit nutteloos sou wees om te stem omdatdaar onmoontlik ’n meerderheidstemme van75% – wat nodig is om die formaat teverander – verkry sou word.
Daar word betroubaar verneem dat dié sesunies dieselfde is wat vroeër vanjaar inJohannesburg met die eerste stemmery diePoubloues en Kings gekortwiek het.Die besluit beteken dat die Griekwas
volgende jaar in die eerste liga van dieCurriebeker gaan speel, terwyl die Pumasdie sesde span in die premierliga gaan wees.Dit is ook slegte nuus vir die OP-Kings wat
saam met die Griekwas gepromoveer souword omdat hulle vanjaar se eerste liga indie tweede plek afgesluit het.Vrydag se indaba was die Griekwas se
laaste hoop op ’n vrypas na 2014 se premier-liga nadat hulle vroeër vanjaar in diepromosie-relegasie-wedstryde deur die Pumasvan dié eer ontneem is. Daar is gehoop datal die betrokke partye oor die Griekwas sedeelname konsensus sou bereik, maar VanRooyen het bevestig dat die status quogehandhaaf gaan word.“Ons is teleurgesteld, maar moet nou
daarop fokus om die Vodacombeker-reeks endie eerste liga van die Curriebeker-reeks tewen,” het Van Rooyen gesê.
Besluit bly van krag
DIE oefengroep van die Griekwas het vandeesweek in ligte luim verkeer en speelspeelKersfees gehou voordat hulle met vakansie gaan en weer vroeg in Januarie byeenkom.Die unie en spelers het die publiek en ondersteuners bedank en ’n mooi Kersfees toegewens. Foto: Ruan Bruwer
10 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
TE KOOP
ALLERLEI
1655
LIONS CHRISTMAS CAKES: 1 kg,R70.00. Contact 084 642 0038 orcollect at The Bakers Dream, cor.George and Waterworks Streets.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
PLAFONISOLERING: THERMGUARDLITE NK.Koel in somer, warm in winter.SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of 053 832 9194.
SAKE
GELEENTHEDE
2415
CHOCOLATES/SWEETS/BIS-CUITS/CHIPS/SWEET TOYS.Start a wholesale distribution busi-ness. Affordable!Myer 012 547 [email protected]
VAKANSIE
& REIS
AKKOMMODASIE
2635
HARTENBOS: NETJIESEAKKOMMODASIE.Heeljaar beskikbaar.Lae tariewe buite seisoen.Ook eiendom te koop.Skakel 083 236 1294 of044 695 0682.
EIENDOMME
TUINWOONSTELLE
TE HUUR
3265
BELGRAVIA: Gemeubileerde tuin-woonstel. Toesluitmotorafdak. Enkel-man, w en l ingesl, R1 800, dep.R1 000. 053 832 4902.
SOWAT 11% vanjong Suid-Afrikanersvertrou die polisieten volle. Altesaam53% doen dit somsen 33% nooit.
Dít is bevind in ’npeiling onder 3 991Suid-Afrikanerstussen die ouderdomvan 18 en 34 deurdie navorsingsmaat-skappy PonderingPanda op MXitgedoen. Die hoogstevertroue is onderrespondente inLimpopo en dieOos-Kaap, met 17%elk. Vertroue is dielaagste onder swartSuid-Afrikaners –net 11% vertrou diepolisie. Onder witmense is dit 15%.
Dr. Johan Burger,senior navorser vandie Instituut virSekerheidstudie, hetgesê dit verbaashom nie. “Ons weetpolisievertroue islaag. Die redes loopwyd. Heel bo in diepolisiebestuur isdaar ’n krisis.”
Burger het gesêkorrupsie enmisdaad in diepolisie vier hoogty.
Vertrouelaag
NOW SHOWING ATSTER-KINEKOR THEATRES
SHOWTIMESFRIDAY 6 DECEMBER
- THURSDAY 12 DECEMBERSHOWS, PRICES AND TIMES SUBJECT TO CHANGE. NEW RELEASE - NO COMPLIMENTARY
TICKETS (*) FOR ONE WEEK FROM DATE OF RELEASE UNLESS OTHERWISE STATED
MORE WAYS TO BOOK
TicketLine082 16789
Standard rates apply. Free minutes do not apply.
sterkinekor.com /sterkinekortheatres APP @sktheatres
Follow us
NORTH CAPE MALLPRE-RELEASE SCREENING
THE HOBBIT:THE DESOLATION OF SMAUG
¸˛ÇThu: 17:00, 20:30
BOOKINGS NOW OPEN——————————————————————————————————
FREE BIRDS - 3D ¸˛Ç∂Fri, Sat: 9:15, 11:45, 14:00, 16:45, 19:30, 22:00Sun, Mon,Wed: 9:15, 11:45, 14:00, 16:45, 19:30Tue: 9:15, 11:45, 14:00, 16:45, 19:30, 22:00Thu: 9:15, 11:45, 14:00
——————————————————————————————————
HOMEFRONT ¸˛Ç∞Fri, Sat: 9:30, 12:00, 14:15, 17:15, 19:45, 22:15Sun: 9:30, 12:00, 14:15, 17:15, 19:45Mon,Wed,Thu: 9:30, 12:00, 14:15, 17:15, 19:45Tue: 9:30, 12:00, 14:15, 17:15, 19:45, 22:15
——————————————————————————————————
MANDELA: LONG WALKTO FREEDOM ˛Ç
Daily: 11:30, 14:30, 17:30, 20:30——————————————————————————————————
SCHUKS!YOUR COUNTRYNEEDSYOU ˛Ç
Fri, Sat: 9:45, 12:15, 14:45, 17:00, 20:00, 22:30Sun: 9:45, 12:15, 14:45, 17:00, 20:00Mon,Wed,Thu: 9:45, 12:15, 14:45, 17:00, 20:00Tue: 9:45, 12:15, 14:45, 17:00, 20:00, 22:30
——————————————————————————————————
HUNGER GAMES:CATCHING FIRE ˛Ç
Daily: 11:15, 14:35, 17:40, 20:45——————————————————————————————————
AS JY SING ˛ÇƒFri, Sat: 10:00, 12:30, 15:00, 17:45, 20:15, 22:55Sun: 10:00, 12:30, 15:00, 17:45, 20:15Mon,Wed,Thu: 10:00, 12:30, 15:00, 17:45, 20:15Tue: 10:00, 12:30, 15:00, 17:45, 20:15, 22:55
FLIEKVLOOIE kan in die feestyd lekker inrolprentteaters uithang. Met die vergunningvan Ster-Kinekor kan drie gelukkige leserselke week met Noordkaap vier fliekkaartjieselk wen. Die fliekgids vir die rolprente watin die Ster-Kinekor-rolprentteater in dieNorth Cape-winkelsentrum vertoon word,word hiernaas geplaas.
Ongelukkig word die weeklikse gids, wat
Vrydae tot Donderdae insluit, eers op ’nWoensdag deur Ster-Kinekor uitgestuur, watdus te laat vir publikasie is. Om die fliekgidstot die volgende Woensdag te sien besoekgerus Noordkaap se webtuiste, www.noord-kaap.co.za, of www.sterkinekor.com. Om ’nkans te staan om een van die drie wennersvan vier fliekkaartjies te wees gaan nawww.noordkaap.co.za en soek die skakel“Kompetisies” bo-aan die blad. Hier sal jysien hoe om te maak om deel te neem.Let wel: Die kaartjies geld nie die eerste
week van ’n nuwe uitreiking nie.
Wen só ’nWen só ’nfliekkaartjiefliekkaartjie
Arysta LifeScience (Pty) Ltd, a multinational agricultural chemicalcompany, has the following exciting vacancy in Douglas in the NorthernCape Province:
Coordinator: DepotKey role focuses include, among others, providing administrative andclerical services, handling all incoming calls, controlling incoming andoutgoing stock as well as managing stock as per forecast, arranginglogistics, and providing backup support for the Business Manager.Candidates should have a Matric Certificate/Computer diploma togetherwith 1 year’s relevant experience, advanced computer literacy and goodplanning and organising skills. Attention to detail and proficiency inAfrikaans and English (both written and verbal) are also required.A market-related remuneration package will be on offer.Interested? Forward your application to e-mail:[email protected] by close ofbusiness on 18 December 2013.www.arystalifescience.co.za
Human Communications 105247 www.humanjobs.co.za
SOEK, KOOP, VERKOOP
NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 11
12 NOORDKAAP, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
SportSportDie Diamantstad se koerant
DIE Kimberleyskeidsregtersvereniging het onlangs sy voorste skeidsregters vereer. Die wenners is van links NicoSchmahl (fiksste skeidsregter), Francois de Bruin (besteskeidsregter), Reinie Nel (nuwe voorsitter van die vereniging), Derick Zeelie (namens die Hoërskool Prieska vir dieskool se uitsonderlike gesindheid en gedrag teenoor skeidsregters in die Kimberleystreek), Kat Swanepoel (beste administrateur), Abri Jordaan (namens die Prieskarugbyklub virdie klub se uitsonderlike gesindheid en gedrag teenoorskeidsregters in die Kimberleystreek) en Kobus van den Berg(uittredende voorsitter). Afwesig: Johan Thomas (namensdie Hoërskool Adamantia, beste BokSmartbestuur) en Cornell Titus (beste vordering). Foto: Ruan Bruwer
Ruan Bruwer
RUAN VENTER sou moeilik geglohet hy sou tien jaar nadat hy sytennisakademie gestig het soveelsukses as tennisbreier behaal.Saam met Venter by die Ruan
Venter-tennisakademie help dieafrigters Johannes Williams, ElzaneZara en Annette Venter meestal metdie ontwikkeling van spelers, terwylhy die meer gevorderde spelers afrig.Venter, wat op sy dag vir die
Suid-Afrikaanse korrektiewe diens-span in aksie was, verdien sy brooden botter die afgelope tien jaar mettennis.Reis beslaan ’n groot deel van sy
afrigting en hy reis meestal saammet sy spelers na toernooie. Bene-wens afrigting in Kimberley, reisVenter een keer ’n week na Vryburgen een keer elke drie weke naUpington waar hy talentvolletennisspelers onder hande neem.Vir die Upington-reis gebruik hy
die Vrydag en Saterdag optimaal enbestee hy 22 uur op die baan.Volgens hom is die hitte egter ’n
vulletjie teen wat hy al in Egipteervaar het tydens een van sy vierinternasionale werksessies waar hyskouers met internasionale tennis-spelers geskuur het.Volgens hom is 2013 sy beste jaar
as afrigter gemeet aan die aantalprovinsiale spelers wat hy opgelewerhet. Een van sy spelers, Elani Brandvan Kakamas, is vanjaar vir dieSuid-Afrikaanse o.12-span gekies.
Sy het pas van oorsee teruggekeerwaar sy puik gepresteer het. In dieeerste internasionale toernooi het syas 11-jarige sesde uit 64 spelersgeëindig en op die tweede agtste, ookuit 64 spelers. Sy het op die eerstedag haar stem dik gemaak deur diegunstelingspeler te klop. Kenners hethaar aanvalsvermoë en tegniekgeprys. Venter sê hy is trots op dieinvloed wat hy op sy spelers het.
Breieral 10 j.doenig
OP ’n onlangse tenniskliniek van die tennisbreier RuanVenter kyk van linksMaryke Bergh, Mariska Brits, Kaitlen Mann en Caylen Smit toe hoe hy TiffyBeukes met haar tegniek help. Venter bied een keer ’n maand so ’n kliniekaanwaarin hy spelers teenmekaar laatmeeding en dan spelers in die wedstryde op hul foute wys en daaraan werk. Foto: Ruan Bruwer
DIEGriekwas se o.13-krieketspan was teendruktyd gister eenvan net twee onoor-wonne spanne in dienasionale toernooivir o.13-spanne inBloemfontein.Mason Zacharia
5/51 het die bestevertoning gelewer indie sege oor dieSuid-Westelike Dis-trikte.In die oorwinning
oor Noordelikes wasdit weer Justin Pot-gieter met 6/29 watdie kollig gesteelhet.Die kolwer Jan-
Willem Duvenhagewas deurgaans ’nstaatmaker.
Spanvaargoed