17
NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING Afrikaans HT Vraestel 1 (70) : 2uur Begripslees, Opsomming en Taalstrukture en -konvensies Begripslees (30) Viva: bl.189 - 194 Taalleer (30) Viva: bl. 254 - 315 Précis/Opsomming (10) Viva: bl. 195 Gaan alle taalleeroefeninge van die jaar deur. Viva: Aktiwiteit 4, 5, 9, 10, 15, 16, 25, 26, 33, 34, 40, 48 tot 51, 61 tot 65, 70, 77, 83, 84, 89, 90, 95, 96, 104, 111, 116, 117, 122, 124, 128, en 129. Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) Afdeling A: Gedigte (30) 215-224 2 gesiene gedigte (Leer alle gedigte wat die jaar gedoen is.) 1 ongesiene gedig Koelkas Andries Bezuidenhout gebuigde poskaarte René Bohnen Kartografie Martjie Bosman Draai na my Louis Esterhuizen Ek wil Willem Fransman,jnr pa Marlise Joubert Habakuk 1 Kobus Lombard Vyf koeplette as detox Johan Myburg Gebed tot die bome Vincent Oliphant graffiti Susan Smith Afdeling B: Roman (25) Droomdelwers – Esta Steyn Literêre opstel OF Droomdelwers – Esta Steyn Kontekstuele vrae

NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

  • Upload
    others

  • View
    59

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

NOVEMBER-EKSAMEN

GRAAD 11 AFBAKENING

Afrikaans HT

Vraestel 1 (70) : 2uur

Begripslees, Opsomming en Taalstrukture en -konvensies

Begripslees (30) Viva: bl.189 - 194

Taalleer (30) Viva: bl. 254 - 315 Précis/Opsomming (10) Viva: bl. 195

Gaan alle taalleeroefeninge van die jaar deur.

Viva: Aktiwiteit 4, 5, 9, 10, 15, 16, 25, 26, 33, 34, 40, 48 tot 51, 61 tot 65, 70, 77, 83, 84, 89, 90, 95, 96, 104, 111, 116, 117, 122, 124, 128, en 129.

Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315.

Vraestel 2 (80) : 2½ uur

Letterkunde (Prosa en Poësie)

Afdeling A: Gedigte (30) 215-224 2 gesiene gedigte (Leer alle gedigte wat die jaar gedoen is.)

1 ongesiene gedig

Koelkas Andries Bezuidenhout

gebuigde poskaarte René Bohnen Kartografie Martjie Bosman

Draai na my Louis Esterhuizen Ek wil Willem Fransman,jnr

pa Marlise Joubert Habakuk 1 Kobus Lombard

Vyf koeplette as detox Johan Myburg Gebed tot die bome Vincent Oliphant

graffiti Susan Smith

Afdeling B: Roman (25) Droomdelwers – Esta Steyn

Literêre opstel

OF Droomdelwers – Esta Steyn

Kontekstuele vrae

Page 2: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Afdeling C: Drama (25) My Japan – S. Schoombie

Literêre opstel OF

My Japan – S. Schoombie Kontekstuele vrae

ONTHOU :

As jy Afdeling B DROOMDELWERS se kontekstuele vrae beantwoord, moet jy by Afdeling C MY JAPAN die literêre optel doen en anders om.

Vraestel 3: Stelwerk (80) : 2½ uur 23 Oktober 2019

Afdeling A

Opstel: Verhalende, beskrywende, argumenterende, bespiegelende en betogende opstelle. (Viva: bl. 229 tot 230)

Afdeling B

Transaksionele tekste Dialoog

Briewe: Vriendskaplike brief (Viva bl.233)

Sakebrief (Viva bl.234) Aansoek om ‘n betrekking – Die dekbrief (bl.235)

Brief aan die Pers (Viva bl.237)

Klagtebrief (Viva bl.236) Formele en informele verslag (aantekeninge) (Ooggetuieverslag) (Viva

bl.239) Onderhoud (afgerolde aantekeninge)

Toespraak (Viva bl.231) Koerantberig (Viva bl.237-238)

Agenda en notule (Viva bl.246 -249) CV en dekbrief (Viva bl.250-252 en bl.235)

Huldeblyk (Viva bl.253) Resensies (Fliek- en opvoering-; boek- en restaurantresensie) (Viva

bl.239-245) Toespraak (Viva bl.231)

Dagboekinskrywing en Blog (Viva bl.230-231) Tydskrif- en koerantartikel (afgerolde aantekeninge)

Page 3: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Besigheidstudies

VRAESTEL 1 Besigheidsomgewing

Invloede op sake-omgewing. Bl. 3 – 8.

Uitdagings in die sake-omgewing. Bl.12-14.

Aanpassing by uitdagings in die sake-omgewing. Bl. 18 – 20.

Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies. Bl. 22 – 28.

Sakesektore. Bl. 33.

Besigheidsbedryf

Bemarkingsfunksie. Bl. 108 – 123.

Produksiefunksie. Bl. 133 – 138.

Inleiding tot menslike hulpbronne. Bl.157 – 163.

VRAESTEL 2

Sake-ondernemings

Ondernemingsvorme. Bl. 36 – 44.

Verkryging van ‘n onderneming. Bl. 48-50.

Aanbiedinge van sake-inligting. Bl.85-87.

Entrepreneuriese eienskappe. Bl. 98-100.

Hoe om ‘n sakeplan in ‘n aksieplan te omskep. Bl. 71 – 72.

Hoe om ‘n onderneming te begin. Bl. 76-77.

Besigheidsrolle

Kreatiewe denke en probleemoplossing. Bl. 57 – 61.

Stres- en krisisbestuur. Bl. 65 – 68.

Professionaliteit en etiese gedrag. Bl.80-82.

Burgerlike rolle en verantwoordelikhede. Bl. 105.

Spandinamika en konflikbestuur. Bl.147 – 153.

Dramastudies 150 punte

3 ure

Hierdie vraestel sal bestaan uit: Langvrae

Begripsvrae. Toepassingsvrae.

Insiggewende vrae.

Page 4: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Leer die volgende: Elisabethaanse teater: Romeo & Juliet (Opstelvraag)

Suid- Afrikaanse teater: Boesman en Lena Amerikaanse teater

Realisme: Stanislavski Eksistensialisme

-isme’s Die rol van die regisseur

Die rol van die ontwerper Gestroopte teater

Bewegingsteater

Opwarming, ontspanning, resonansie, asemhaling, projeksie en artikulasie.

Definisie Oefeninge

Duits

VRAESTEL 1 Leseverstehen und Wortschatz

Globalverstehen

Selektivverstehen Detailverstehen

(60) Wortschatz

Reisen Berufe

(40) Total: 100

VRAESTEL 2

Schreiben Längere Schreibaufgabe (Brief)

(30) Themen: Ferien / Beruf / Essen und Trinken / Kleidung / Familie

Kommunikative Kurztexte (3x10=30)

Zimmer reservieren. Bewerbung

Email Beschreibung: Themen: Ferien / Berufe

Grammatik (40) Wortfeld, Substantiven,

Wortfamilien(Verb,Substantiv/Nomen,Adjektiv,Adverb), Suchen

Page 5: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Sie im Text(trennbares Verb, Synonyme), Gegenteile, Imperativ(Befehle),

Verben / Modalverben, Komparation, Präpositionen, Relativpronomina, Konjunktionen, Satz neu schreiben.

Total:100

Ekonomie

VRAESTEL 1 MAKRO-EKONOMIE

• Produksiefaktore en hul vergoedings • Ekonomiese goedere & dienste

• Ekonomiese stelsels • Suid-Afrika se ekonomiese strukture

EKONOMIESE STREWES • Ekonomiese groei

• Ekonomiese ontwikkeling • Geld & Bankwese

• RSA se ekonomiese belangrikheid in Afrika

VRAESTEL 2 MIKRO-EKONOMIE

• Verhoudings tussen markte

• Uitwerking van koste & inkomste op prys en hoeveelhede • Pryselastisiteit

EKONOMIESE KWESSIES • Armoede

• Globalisering • Omgewingsagteruitgang

Elektriese Tegnologie

24 Oktober 2019 Distrik 200 punte 3 ure.

VRAAG 1 ± 10 PUNTE VEILIGHEID

Definisies Huishoudbeginsels

Veiligheidtekens kan uitken Ergonomie

Veiligheidstoerusting

VRAAG 2 ± 40 PUNTE RLC Definisies

Somme Wat gebeur met stroom as frekwensie verander word by suiwer

kapasitiewe-en suiwer induktiewe kringbane

Page 6: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

VRAAG 3 ± 40 PUNTE HALFGELEIERTOESTELLE Definisies

Identifisering van komponente Sketse van die volgende :

Kenkrommes Konstruksies van komponente

Golfvorms Werking van halfgeleiertoestelle

VRAAG 4 ± 20 PUNTE GOLFVORME

Definisies

Bereken : WGK, gemiddelde waarde en vormfaktor Sketse met byskrifte

VRAAG 5 ± 15 PUNTE KRAGBRONNE

Kringbaansketse Golfvormsketse

Zener-somme

VRAAG 6 ± 40 PUNTE VERSTERKERS Sketse van kenkrommes

Laslyn berekeninge Definisies

Versterker berekeninge Winsberekeninge

Voordele en nadele

Verskillende klasse van versterkers

VRAAG 7 ± 10 PUNTE SENSORS EN OMSETTERS Voorbeelde van sensors en omsetters

Wheatstone brug berekeninge Simbole

VRAAG 8 ± 30 PUNTE KOMMUNIKASIESTELSELS

AM en FM Blokdiagramme

Definisies Ossilators en hulle frekwensie somme

Page 7: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

English FAL

PAPER 1 80 Marks

Q1. Comprehension test

Q2. Summary Q3. Cartoon

Q4. Visual literacy Q5. Language:

Determiners (p14) Adjectives & adverbs (p25) Synonyms & antonyms (p27)

Nouns (p45) Reported speech (p50) Adjectives (p74) Prepositions (p75) Comparative adjectives (p77) Concord (p84)

Conjunctions (p120) Verbs & tenses (p.131) Acronyms & abbreviations (p132)

Denotation & connotation (p166) Active & Passive voice(p176) Subjectivity & objectivity (p181)

Register (p207) Verb Columns

Note: Due to the fact that we are writing external examinations, these are only guidelines.

PAPER 2

70 Marks

Poems:

Sleeping Black Boy Chimney Sweeper

At a Snail’s Pace, Please Novel:

Dreaming of Light - Focus on Chapters 7 - 10

PAPER 3 100 marks

Section A: 50 marks

Essay (Narrative; Descriptive; Argumentative; Reflective; Discursive) Section B: 30 marks

Longer transactional (Formal letter; Informal/friendly letter; Dialogue; Newspaper article; Obituary; Review)

Section C: 20 marks

Shorter transactional (Diary entry, Instructions; Directions; Advertisement; Invitation)

Page 8: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Fisiese Wetenskappe

Eerste vraestel : Fisika ( 8 November)

150 punte 3 ure Vraag 1: meervoudige keusevrae – 10x2 = 20

130 punte: langer tipe vrae oor elke onderwerp Boek 1:

Meganika-bl. 1-163 68 punte Klank, golwe en lig- bl. 164-212 32 punte

Elektrisiteit en magnetisme-bl. 213-327 50 punte

Tweede vraestel: Chemie ( 11 November)

150 punte 3 ure Vraag 1: meervoudige keusevrae - 10x2 = 20

130 punte: langer tipe vrae oor elke onderwerp Boek 2:

Materie en materiaal- bl. 1-136 60 punte Chemiese verandering- bl. 137-274 70 punte

Chemiese stelsel- bl. 275-301 20 punte

Page 9: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Geografie

Geskiedenis

Vraestel 1 Kommunisme in Rusland 1900-1940

Kapitalisme in die VSA 1900 - 1940

Idees oor ras - Nazi Duitsland.

Vraestel 2: Nasionalisme - Afrika

Nasionalisme – Midde-Ooste Apartheid in Suid-Afrika 1940's tot 1960's

Page 10: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Ingenieursgrafika en-Ontwerp

VRAESTEL 1 2½ ure (SIVIEL) ANALITIES

ONTWIKKELING VAN ‘N OORGANGSTUK TWEEPUNTPERSPEKTIEF

VLOERPLAN, ELEVASIE EN SNIT.

VRAESTEL 2 2½ ure (Meganies) ANALITIES

NOK / HELIKS

ISOMETRIES MEGANIESE SAMESTELLING -SNIT

Inligtingstegnologie

PRAKTIES (Vraestel 1) Appendix B and C (Bl 276 – 283)

Stringmanipulation

Richedit formatting Chapter 5 : Debug

Chapter 6&7 : Text Files & arrays Chapter 8 : Functions and Procedures

Chapter 9: Databases Chapter 10: Databases

Chapter 12 : Sort and search Chapter 13: Dynamic objects

TEORIE (Vraestel 2)

Module 1.1 – 1.3 Module 2.1 – 2.4

Module 3.1 – 3.3 Module 4.1 – 4.3

Teorie oor fouthantering / defensiewe programmering (Chapter 5)

Teorie oor tipe foute (sintaks,logies,runtime) Teorie oor funksies / prosedures

Teorie oor tekslêers Naspeurtabelle

TVA en TOE tabelle Delphi Chapter 11: Software engineering

Page 11: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Lewensoriëntering Kwartaal 3

• Ontwikkeling van die self in die samelewing, bl. 172 – 196 • Loopbaan en loopbaankeuses, bl. 215 – 236

Kwartaal 4 • Ontwikkeling van die self in die samelewing, bl. 248 – 260

• Demokrasie en menseregte, bl. 271 – 286

Lewenswetenskappe

VRAESTEL 1

Kwartaal 2

Energie-omskakelings om lewe te onderhou: Fotosintese (27) Dierevoeding (27)

Energie-omskakeling: Respirasie (15) Kwartaal 3

Gaswisseling (22) Ekskresie in die mens (23)

Populasie Ekologie (36)

VRAESTEL 2

Kwartaal 1 Biodiversiteit en klassifikasie van Mikro-organismes (30)

Biodiversiteit in plante en reproduksie (30) Biodiversiteit van diere (20)

Kwartaal 4 Menslike impak op die omgewing: huidige krisisse (70)

Meganiese Tegnologie

Meervoudige keusevrae – Hfst. 1 tot 11

Hfst. 1 – Veiligheid Bl 2 tot 21 Hfst. 2 – Terminologie Bl 26 tot 44

Hfst. 3 – Gereedskap Bl 48 tot 62 Hfst. 4 – Gereedskap(Spesifiek) Bl 66 tot 69

Hfst. 5 – Kragte Bl 72 tot 82 Hfst. 6 – Instandhouding Bl 90 tot 102

Hfst. 7 – Instandhouding(Spesifiek) Bl 104 tot 112 Hfst. 8 – Lasmetodes Bl 116 tot 118

Hfst. 9 – Materiale Bl 122 tot 131 Hfst. 10 - Stelsels en Beheer Bl 136 tot 162

Hfst. 11 – Pompe Bl 168 – 177

Page 12: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Musiek Musiekgeletterdheid:

Sleutels;Nootwaardes;Tydmaat; Groepering; Toonlere; Toonsoorttekens; Intervalle; Drieklanke; Transposisie;

Harmonisasie; Kadense; Italiaanse terme. Musiekkennis:

Elemente van musiek; Musiekteater: My fair lady; West Side Story Romantiese Stylperiode: Genres; Stylkenmerke

Komponiste: F.Mendelssohn : Vioolconcerto in E mineur; P.Tchaikovski

Konsertoverture – Romeo en Juliet

Twintigste eeu: Stylkenmerke; Impressionisme: C.Debussy –

Voiles; I.Stravinsky:Ritus van die Lente; G.Gerswin: Rhapsody in Blue. Suid- Afrikaanse komponiste: A van Wyk ; H du Plessis.

Vormleer: Vormstrukture: AB; ABA; Rondo; Tema en variasie; Strofies – en

Deurgekomponeerde lied; Basiese Afrikamusiek.

Rekenaartoepassingstegnologie

Prakties: Tyd: 3 ure Totaal: 180 Woordverwerking (Word)

Module 3.1: Werk met lêers Bladsy 116 - 124 Module 3.2: Bladsyformatering Bladsy 125 - 135

Module 3.3: Formatering van paragrawe Bladsy 136 - 144 Module 3.4: Vorms en template Bladsy 145 - 151

Module 3.5: Style Bladsy 152 - 158 Module 3.6: Possamevoeging Bladsy 159 - 164

Module 3.7: Verwysing Bladsy 165 – 178 Sigblad (Excel)

Module 4.1: Hersiening en verbetering van vaardighede Bladsy 180 - 188 Module 4.2: Berekeninge Bladsy 189 - 199

Module 4.3: Besluitneming en grafieke Bladsy 200 - 206 Module 4.4: Ander fasiliteite Bladsy 207 - 216

Databasis (Access)

Module 5.1: Inleiding tot databasisverwerking Bladsy 218 - 233 Module 5.2: Vorms Bladsy 234 - 242

Module 5.3: Navrae Bladsy 243 - 252 Module 5.4: Ontwerp van 'n databasistabel Bladsy 253 - 264

Module 5.5: Verslae Bladsy 265 - 278 HTML (Webontwerp)

Module 6.1: Basiese konsepte van webontwerp Bladsy 280 - 290 Module 6.2: Meer tegnieke vir webontwerp Bladsy 291 – 302

Page 13: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Inligtingsbestuur (PAT) Module 7.2: Verwerk data Bladsy 316 - 325

Module 8.1: Werk slimmer Bladsy 332 - 341 Al die praktiese werk wat in graad 10 gedoen is, behalwe powerpoint.

Teorie: Tyd: 3 ure Totaal: 150

Stelseltegnologieë en implikasie Module 1.1: Dit gaan alles oor IKT Bladsy 2 - 10

Module 1.2: Toevoer en afvoer Bladsy 11 - 33 Module 1.3: Stoor, geheue en verwerking Bladsy 34 - 45

Module 1.4: Sagteware Bladsy 46 - 54

Module 1.5: Rekenaarbestuur Bladsy 55 - 64 Module 1.6: Die skadukant van rekenaars Bladsy 65 - 72

Netwerk- en Internettegnologieë Module 2.1: Lokale-areanetwerke Bladsy 74 - 84

Module 2.2: Jou belewenis van die web Bladsy 85 - 90 Module 2.3: Aanlyn leefstyl Bladsy 91 - 106

Module 2.4: Bestuur van e-pos Bladsy 107 - 114 Inligtingsbestuur

Module 7.1: Vind inligting Bladsy 304 - 315 Module 7.3: Bied resultate aan Bladsy 326 - 330

Jy moet ook al die praktiese modules leer vir die teorievraestel!!! Al die teorie wat jy in graad 10 gedoen het, moet jy ken.

Rekeningkunde

VRAESTEL 1 (150 punte; 2 ure) Vennootskappe (teorie, grootboekrekeninge, EBL, inkomstestaat,

balansstaat, notas, ontleding en vertolking - ALLE formules) Bateverkope en waardevermindering

Periodieke en deurlopende voorraadstelsels Etiek en AARP

VRAESTEL 2 (150 punte; 2 ure)

Bankversoening en Krediteurversoening

BTW Vervaardiging

Begrotings Bateverkope

Periodieke en deurlopende voorraadstelsels Etiek en AARP

Ontleding en vertolking (Brutowins op k.v.v.; bedryfswins op verkope; nettowins op verkope, voorraadhoudingstyd; voorraad omsetsnelheid;

Page 14: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

debiteure-invorderingsperiode; krediteurebetalingstydperk;

bedryfsuitgawes op verkope

Tegniese Wetenskap

11 November 2019 (3 ure)

Meganika Inleiding tot meganika: bl 13-28

Resultante krag in twee dimensies: bl 33-53 Wrywingskragte: bl 55-64

Elektrisiteit en magnetisme Magnete: bl 69-82

Golwe, klank en lig Pulse en golwe: bl 97-117

Klankgolwe: bl 125-139 Elektrisiteit en magnetisme

Elektrostatika: bl 155-181 Elektriese stroombane: bl 193-213

Hitte en termodinamika Hitte/Warmte: bl 223-231

Termodinamika: bl 237-245

Hitte-enjin: bl 247-250 Chemiese verandering

Redoksreaksies: bl 279-282 Elektrolise: bl 289-295

Tegniese Wiskunde

VRAESTEL 1: (3 ure; 150 punte) Algebra:( ±90 punte)

Hfst. 1 Eksponente en wortelvorme

Hfst. 2 Logaritmes Hfst. 3 Vergelykings en ongelykhede

Funksies en grafieke: ( ±45 punte) Hfst. 5 Reguitlyn, parabool, hiperbool en eksponensiële grafieke en sirkel

Finansies en groei: ( ±15 punte) Hfst. 9 Enkelvoudige en saamgestelde rente, nominale en effektiewe

rentekoerse

VRAESTEL 2: (3 ure; 150 punte) Analitiese meetkunde:Hfst. 4 ( ±25 punte)

Trigonometrie:Hfst. 8 ( ±50 punte) Euklidiese meetkunde:Hfst 6 ( ±40 punte)

Meting, Sirkels, hoeke en hoekbeweging: Hfst. 7 en 10 ( ±35 punte)

Page 15: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Toerisme

Lughawens, lugdienste, lughawebedrywighede en tegnologie Toerismebedryf

Treinbedryf en Gautrein Luukse toerskip

Motorverhuring Groeistrategie vir plaaslike toerisme

Marksegmente Kulture in SA

SAHRA

Buitelandse valuta Retosa

16 SAOG lande Reisplan

Bemarking WVS en SBS

Hantering van buitelandse toeriste Klagtes van kliënte

Handhawing van gehalte diens Werk- en loopbaangeleenthede

Geleenthede vir entrepreneurs

Verbruikerstudies Die Verbruiker:

Hoofstuk 1 – 6 Voedsel en Voeding:

Hoofstuk 7 - 9 Ontwerpelemente en -beginsels:

Hoofstuk 10 – 13 Vesels en tekstielstowwe:

Hoofstuk 14 – 16 Behuising en interieur:

Hoofstuk 17 – 19

Entrepreneurskap: Hoofstuk 20 – 23

Visuele Kuns

Hoofstuk 1, 6, 7 en 9

Page 16: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Wiskunde

VRAESTEL 1: 2 URE – 100 PUNTE Algemene algebra (Vraag 1+2 : +/- 45 punte)

Hoofstuk 1 + 2 (Bl 1-53) Getalpatrone (Vraag 3+4 : +/-20 punte)

Hoofstuk 3 (Bl 54-61) Funksies (Vraag 5+6 : +/- 45 punte)

Hoofstuk 5 (Bl 83-134) Finansies (Vraag 7 : +/-15 punte)

Hoofstuk 10 (Bl 267-292)

Waarskynlikheid (Vraag 8+9 : +/- 25 punte) Hoofstuk 9 (Bl 247-266)

VRAESTEL 2: 2 URE – 100 PUNTE

Statistiek (Vraag 1+2 : +/- 20 punte) Hoofstuk 11 (Bl 293-319)

Analitiese Meetkunde (Vraag 3+4 : +/- 30 punte) Hoofstuk 4 (Bl 62-82)

Trig + Trig funksies (Vraag 5+6 : +/- 50 punte) Hoofstuk 6 (Bl 135-158)

Oplos van driehoeke (Vraag 7 : +/- 10 punte) Hoofstuk 6 (Bl 170-186)

Meting (Vraag 8) Hoofstuk 7 (Bl 199-206)

Meetkunde + Stellings (Vraag 9-12 : +/- 40 punte)

Hoofstuk 8 (Bl 207-246)

Wiskundige Geletterdheid

2 x 2 uur vraestelle, 100 punte elk

Die twee vraestelle evalueer dieselfde inhoud, maar word onderskei in kognitiewe vlakke.

NB: Alle herleidings gaan deurlopend geassesseer word.

Onderwerpe: Patrone en verwantskappe

Konstante verskil Omgekeerde eweredigheid

Konstante verhouding Finansies

Finansiële dokumente

Page 17: NOVEMBER-EKSAMEN GRAAD 11 AFBAKENING · Leer AL die aantekeninge oor die taalleer in die Studiegids bl. 254 tot 315. Vraestel 2 (80) : 2½ uur Letterkunde (Prosa en Poësie) ... Gebed

Inkomste, uitgawes, wins / verlies, inkomste-en-uitgawestate en

begrotings Tariewe

Kosprys en verkoopprys Gelykbreekanalise

Rente Bankwese

Inflasie Wisselkoerse

Belasting (BTW en WVF) Meting

Meting van lengte, afstand en massa (gewig)

Meting van omtrek, oppervlak, buite-oppervlak en volume Meting van temperatuur

Kaarte, planne en ander voorstellings van die fisiese wêreld Skale

Kaartwerk Modelle

Planne (vloer-, aansig-, en ontwerpplanne) Waarskynlikheid

Uitdrukking van waarskynlikheid en voorspelling Voorstellings vir die bepaling van moontlike uitkomste

Saamgestelde gebeurtenisse (boomdiagramme, twee-rigting tabelle) Datahantering

Versameling van data Klassifisering en organisering van data

Sirkeldiagramme

Histogramme Enkel staafgrafieke

Lyn- en gebroke lyngrafieke Lees data uit tabelle en grafieke

Tendense / patrone in data te identifiseer en te beskryf Modus, mediaan, omvang, gemiddeld