Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
38
Nutri Produkte vir VarkeInhoud:
Die Formule vir Sukses
Nutri Produkte vir Varke ................................................................................39
Rantsoene vir Speenvarkies.........................................................................40
2103 Nutri Pig Kruip .....................................................................................40
2105 Nutri Pig Aanvangs ..............................................................................42
Groei Varke ...................................................................................................43
2220 Nutri Pig Groei .....................................................................................43
2225 Nutri Pig Afrond ...................................................................................44
Rantsoene vir Sôe ........................................................................................45
2305 Nutri Pig Droë Sog...............................................................................46
2306 Nutri Pig Lakterende Sog ....................................................................48
2307 Nutri Pig Ekstra Sog Lakterende Sog ..................................................49
Konsentrate: Groei Varke .............................................................................51
2707 Nutri Pig Multigroei Konsentraat ..........................................................51
2708 Nutri Pig Lae Vet Groeikonsentraat .....................................................52
Konsentrate: Volwasse Varke .......................................................................53
2704 Nutri Pig Lakterende Sog Konsentraat ................................................53
2705 Nutri Pig Ekstra Sog Lakterende Sog Konsentraat .............................54
2706 Nutri Pig Droë Sog Konsentraat ..........................................................55
39
Nutri Produkte vir Varke
NUTRI PIG se uitgebreide voedingsprogramme en produksiereeks is geskik
vir alle produksiestadiums. Dit bied die geleentheid om verskillende produksie
en bestuurstelsels te akkommodeer.
• Top produksievermoë en gesondheid van sôe te verseker ten einde ‘n produksieteiken van 25 bemarkbare varke per sog, per jaar te behaal.
• Optimale gemiddelde daaglikse toename (GDT) van varkies te
verseker, om die gewenste bemarkbare teikengewig gouer te bereik: 70 kg binne 120 dae (vleisvarke) en 95 kg binne 145 dae (spekvarke).
Standaard-Voedingsprogram• Aanbeveel vir varke met ‘n hoë genetiese groeipotensiaal waar ‘n
vier-fase voedingstelsel suksesvol gebruik kan word.
• Aanbeveel waar varkies op ouderdom 28 – 35 dae gespeen word.
Kolostrum0 7 28 35 56 80 120 slag
Kruipmeel
Speen
AanvangsmeelGroeimeel
Afrondmeel
Ouderdom in dae
Notas
40
Rantsoene vir Speenvarkies
Hierdie rantsoene word geformuleer deur gebruik te maak van hoë
gehalte grondstowwe wat ten doel het om aan die speenvarkies se
voedingsbehoeftes te voldoen. Die jong varkie is nie aangepas om vaste stowwe
te verteer nie en daarom moet die rantsoen ‘n tweeledige doel hê:
• die varkie moet aangepas word sodat vaste stowwe verteer kan word.
• die varkie moet die voer effektief in liggaamsmassa kan omsit.
2103 NUTRI PIG Kruip
NUTRI PIG Kruipmeel is geformuleer vir varkies wat op 28 - 35 dae
gespeen word. Verleen toegang vir die varkies tot die Kruipmeel vanaf 7 dae
ouderdom tot ongeveer 2 weke na speen. Skakel dan geleidelik oor na NUTRI PIG Aanvangsmeel.
Produk Klas Vark kruipvoedselProduk Naam NUTRI PIG KruipRegistrasienommer V13321 / NFF4275
VoerprogramVoer Vorm Krummels/MeelDae 7 dae tot 2 weke na speenInname ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 190Totale Lisien (min) 12Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 40Kalsium 8 – 10Fosfaat (min) 6.5
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Verpakking: 50 kg of Losmaat
41
Notas
42
2105 NUTRI PIG Aanvangs
NUTRI PIG Aanvangsmeel is geformuleer vir varkies vanaf 50 dae ouderdom
wat reeds ‘n meer volwasse verteringstelsel ontwikkel het.
Produk Klas Vark aanvangsvoedselProduk Naam NUTRI PIG AanvangsRegistrasienommer V13712 / NFF4273
VoerprogramVoer Vorm Krummels/PilleDae 50 - 80Inname ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 180Totale Lisien (min) 11Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 50Kalsium 7.5 – 10 Fosfaat (min) 6.0
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Verpakking: 50 kg of Losmaat
Notas
43
Groei Varke
Hierdie rantsoene is daarop toegespits om ‘n goeie GDT te verseker met ‘n
laer, meer effektiewe voerinname. Aantal dae tot bemarking word dan op die
manier verkort wat die varkproduksie meer effektief maak.
2220 NUTRI PIG Groei
Produk Klas Vark groeivoedselProduk Naam NUTRI PIG GroeiRegistrasienommer V13713 / NFF1074
VoerprogramVoer Vorm Meel/PilleDae 80 – 130 Inname (g/vark) ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 150Totale Lisien (min) 8.5Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 80Kalsium 6 – 10 Fosfaat (min) 5
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Verpakking: 50 kg of Losmaat
Notas
44
2225 NUTRI PIG Afrond
Produk Klas Vark afrondingsvoedselProduk Naam NUTRI PIG AfrondRegistrasienommer V13714 / NFF1066
VoerprogramVoer Vorm Meel/PilleDae 130 tot slag Inname (g/vark) ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 140Totale Lisien (min) 7Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 80Kalsium 6 – 10 Fosfaat (min) 4.5
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Verpakking: 50 kg of Losmaat
Notas
45
Rantsoene vir SôeVoedingsprogram vir lakterende Sôe vanaf 5 dae voor jonging
Tydperk Doelwit Rantsoen
Laaste 5 dae voor jonging
• Vroeë melkvloei• Laer liggaams pH• Laer infeksie risiko
NUTRI PIG Lakterende Sog teen 2.5 kg/dag
Dag van jonging • Verminder risiko van hardlywigheid
NUTRI PIG Lakterende Sog teen 1.0 kg/dag
2 dae na jonging • Om te vinnige mobilisering van reserwes te voorkom
NUTRI PIG Lakterende Sog Begin met 2.5 kg en vermeerder met 1 kg/dag
5 dae na jonging tot speentyd
• Verminder mobilisering van liggaamsreserwes• Meer melk vir swaarder varkies• Hoër besetting
NUTRI PIG Ekstra Sog of NUTRI PIG Lakterende Sog ad lib
Dag van speen • Om varkies te speen en sog gou weer op hitte te kry
Geen voer, water ad lib
Hierdie program sal gebruik word wanneer die sôe van die droësogeenheid na die Lakterende sogeenheid oorgeplaas word.
Voedingsprogram vir volwasse Sôe tydens dragtigheid
Tydperk Doelwit Rantsoen
Van speen tot eerste dekking
• Stimulasievoeding vir verhoogde ovulasie
NUTRI PIG Droë Sog teen 3.5 - 4.5 kg/dag
Eerste 3 weke van dragtigheid
• Beperkte voerinname om risiko van embrio afsterwe te verlaag
NUTRI PIG Droë Sog teen 2.0 – 2.5 kg/dag
Daarna tot 3 weke voor jonging
• Bou reserwes vir goeie kondisie (3.0 - 3.5 uit 5)
NUTRI PIG Droë Sog teen 2 – 3 kg/dag
Daarna tot 5 dae voor jonging
• Swaarder, meer uniforme werpsel• Kondisie telling 3.5 – 4.0 tydens jonging
NUTRI PIG Droë Sog. Verhoog inname met 0.5 – 1.0 kg/dag
Hierdie program sal gebruik word wanneer die sôe na die droësogeenheid oorgeplaas word.
46
2305 NUTRI PIG Droë Sog Rantsoen
Droë sôe moet gedurende die tydperk na dekking tot jonging ‘n droë
rantsoen gegee word teen 2.0 - 2.5 kg per dag, afhangende van die kondisie
van die sog. Die dragtige sog behoort ongeveer 40 kg in liggaamsgewig
gedurende die 114 dae van dragtigheid toe te neem. Voeding van ‘n sog
gedurende dragtigheid stimuleer nie slegs hoër melkproduksie nie, maar het ‘n
groot invloed op die geboortegewig en lewenskragtigheid van die klein varkies.
Weens die hoër geboortegewig en lewenskragtigheid sal die verliese as gevolg
van vrektes voor speen aansienlik laer wees. Wat verder van belang is, is die
belangrike negatiewe verwantskap wat bestaan tussen voerinname gedurende
dragtigheid en die aptyt van die sog gedurende laktasie: Hoe meer ‘n sog eet
gedurende dragtigheid, hoe minder eet sy gedurende laktasie, en hoe swakker
is haar kondisie by speen. Vir hierdie rede moet die droë sog nie meer as 2.5
kg voer per dag ontvang nie.
Produk Klas Droë Sog- en BeervoedselProduk Naam NUTRI PIG Droë SogRegistrasienommer V13715 / NFF4274
VoerprogramVoer Vorm Meel/PilleDae Dekking tot Jonging Inname (g/vark) Sôe: 2 - 2.5 kg/dag
Bere: 2 kg/dagSamestelling (g/kg)*
Proteïen (min) 120Totale Lisien (min) 5Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 85Kalsium 7.5 – 12Fosfaat (min) 6
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielie produkte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Verpakking: 50 kg of Losmaat
47
Notas
48
2306 NUTRI PIG Lakterende Sog
Die NUTRI PIG Lakterende Sog produk is ‘n laer energie digtheid produk wat
soortgelyke resultate as die NUTRI PIG Ekstra Sog sal lewer.
Produk Klas Lakterende SogvoedselProduk Naam NUTRI PIG Lakterende SogRegistrasienommer V13716 / NFF4272
VoerprogramVoer Vorm Meel/PilleDae Jonging tot dekking Inname (g/vark) ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 150Totale Lisien (min) 7.5Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 80Kalsium 8 – 12Fosfaat (min) 6
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Verpakking: 50 kg of LosmaatNotas
49
2307 NUTRI PIG Ekstra Sog Lakterende Sog
NUTRI PIG Ekstra Sog is ‘n hoë vet en hoë energie digtheid voer vir die
moderne hoë produserende sog. Vette en olies is die voedingstowwe met die
hoogste energie digtheid en is noodsaaklik vir die voer van die moderne hoogs
produserende sog. Die unieke samestelling en hoë energie inhoud van NUTRI PIG Ekstra Sog het die volgende voordele:
• Groter geboortegewig per werpsel
• Meer uniforme werpsels
• Minder vrektes by geboorte
• Hoër melkproduksie en vet inhoud van melk
• Verbeter immuniteit en oorlewingsvermoë van varkies
• Verbeter speengewigte
• Verbeter die eetlus van die sog tydens laktasie danksy die lae hitte
inkrement van die rantsoen
• Doeltreffende energiebenutting vir produksie en opbou van
liggaamsreserwes.
Produk Klas Lakterende Sog voedselProduk Naam NUTRI PIG Ekstra Sog Lakterende
SogRegistrasienommer V17975
VoerprogramVoer Vorm Meel/PilleDae Jonging tot dekking Inname (g/vark) ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 150Totale Lisien (min) 7.5Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 80Kalsium 8 – 12Fosfaat (min) 6
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielie produkte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Verpakking: 50 kg of Losmaat
50
Notas
51
Konsentrate: Groei Varke
2707 NUTRI PIG Multigroei Konsentraat
Produk Klas Proteïenkonsentraat vir Vark groeivoedsel
Produk Naam NUTRI PIG Multigroei KonsentraatRegistrasienommer V17973
Voerprogram (na vermenging)Voer Vorm MeelDae 70 – 156 Inname (g/vark) ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 360Totale Lisien (min) 25Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 100Kalsium 26.5 – 33.0Fosfaat (min) 15
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Om ‘n Vark groeimeel te verkry met Proteïen 150 g/kg (min), Vog 120 g/kg (maks), Vet 25 g/kg (min), Vesel 80 g/kg
(maks), Kalsium 6 (min) – 10 g/kg (maks), Fosfor 5 g/kg (min) en Totale Lisien
8.5 g/kg (min) vermeng:
Produk Insluiting
Geel mieliemeel (80.0 g/kg (min) Proteïen) 700 kg
Konsentraat 300 kg
Verpakking: 50 kg of Losmaat
52
2708 NUTRI PIG Lae Vet Groeikonsentraat
Produk Klas Proteïenkonsentraat vir Vark groeivoedsel
Produk Naam NUTRI PIG Lae Vet Groei Konsentraat
Registrasienommer V17972Voerprogram (na vermenging)
Voer Vorm MeelDae 78 – 126 Inname (g/vark) ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 360Totale Lisien (min) 25Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 100Kalsium 26.5 – 33.0Fosfaat (min) 15
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Om ‘n Vark groeimeel te verkry met Proteïen 150 g/kg (min), Vog 120 g/kg (maks), Vet 25 g/kg (min), Vesel 80 g/kg
(maks), Kalsium 6 (min) – 10 g/kg (maks), Fosfor 5 g/kg (min) en Totale Lisien
8.5 g/kg (min) vermeng:
Produk Insluiting
Geel mieliemeel (80.0 g/kg (min) Proteïen) 700 kg
Konsentraat 300 kg
Verpakking: 50 kg of Losmaat
53
Konsentrate: Volwasse Varke
2704 NUTRI PIG Lakterende Sog Konsentraat
Produk Klas Proteïenkonsentraat vir Lakterende Sogmeel
Produk Naam NUTRI PIG Lakterende Sog Konsentraat
Registrasienommer V13718Voerprogram (na vermenging)
Voer Vorm MeelDae Laktasie Inname (g/vark) ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 270Totale Lisien (min) 14Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 136Kalsium 20.8 – 23.4Fosfaat (min) 11.5
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Om ‘n Lakterende sogmeel te verkry met:Proteïen 150 g/kg (min), Vog 120 g/kg (maks), Vet 25 g/kg (min), Vesel 80
g/kg (maks), Kalsium 8 – 12 g/kg, Fosfaat 6 g/kg (min) en Totale Lisien 7.5
g/kg (min) vermeng:
Produk Insluiting
Geel mieliemeel (80.0 g/kg (min) Proteïen) 600 kg
Konsentraat 400 kg
Verpakking: 50 kg of Losmaat
54
2705 NUTRI PIG Ekstra Sog Lakterende Sog Konsentraat
Produk Klas Proteïenkonsentraat vir Lakterende Sogmeel
Produk Naam NUTRI PIG Ekstra Sog Lakterende Sog Konsentraat
Registrasienommer V17974Voerprogram (na vermenging)
Voer Vorm MeelDae Laktasie Inname (g/vark) ad lib
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 200Totale Lisien (min) 11Vog (maks) 120Vet (min) 25Vesel (maks) 105Kalsium 13.5 – 20Fosfaat (min) 9.5
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Om ‘n Lakterende sogmeel te verkry met:Proteïen 150 g/kg (min), Vog 120 g/kg (maks), Vet 25 g/kg (min), Vesel 80
g/kg (maks), Kalsium 8 – 12 g/kg, Fosfaat 6 g/kg (min) en Totale Lisien 7.5
g/kg (min) vermeng:
Produk Insluiting
Geel mieliemeel (80.0 g/kg (min) Proteïen) 400 kg
Konsentraat 600 kg
Verpakking: 50 kg of Losmaat
55
2706 NUTRI PIG Droë Sog Konsentraat
Produk Klas Proteïenkonsentraat vir Droë Sogmeel
Produk Naam NUTRI PIG Droë Sog KonsentraatRegistrasienommer V14407
Voerprogram (na vermenging)Voer Vorm MeelDae Dekking tot Jonging Inname (g/vark) Sôe: 2 - 2.5 kg/dag
Bere: 2 kg/dag
Samestelling (g/kg)*Proteïen (min) 187.5Totale Lisien (min) 7.45Vog (maks) 120Vet (min) 22.5Vesel (maks) 175.0Kalsium 19.7 – 29.7Fosfaat (min) 12.6
* Waardes aangedui is volgens registrasievereistes en fisiese samestelling mag meer
wees as minimum of minder as die maksimum waarde/s aangedui.
* Hierdie produkte bevat die volgende grondstowwe: mielieprodukte, graan-en
graanbyprodukte, koringprodukte, oliesaad-en oliekoekprodukte, sojaprodukte,
visprodukte, dierlike proteïenprodukte, vet-en olieprodukte, vitamiene, minerale en
aminosure.
Om ‘n Lakterende sogmeel te verkry met:Proteïen 120 g/kg (min), Vog 120 g/kg (maks), Vet 25 g/kg (min), Vesel 85
g/kg (maks), Kalsium 7.5 – 12 g/kg, Fosfaat 6 g/kg (min) en Totale Lisien 5
g/kg (min) vermeng:
Produk Insluiting
Geel mieliemeel (80.0 g/kg (min) Proteïen) 600 kg
Konsentraat 400 kg
Verpakking: 50 kg of Losmaat
56
Notas
57
Notas
58
Notas
59
Notas
60
Die Formule vir Sukses
Buskusstraat 41Baillie Park
Potchefstroom 018 011 8888
www.nutrifeeds.co.za
Version 01|10|2018