12
Nuusbrief 39 Vrydag, 20 November 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

  • Upload
    others

  • View
    12

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

Nuusbrief 39 Vrydag, 20 November 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

Jy

kan

ook o

p o

ns

voorb

lad a

dve

rtee

r! K

on

tak:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

LW

: P

rod

ukte

/Die

nst

e h

ier

gea

dver

teer

wo

rd n

ie n

ood

wen

dig

deu

r d

ie s

ko

ol

gek

on

do

nee

r n

ie.

Page 2: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

2

2

Sweef Dramaklasse word aangebied vir klein groepe van maksimum 3 per klas!

Kommunikasie Afdeling:

Ons bied hulp met REDENAARS, ONVOORBEREIDE PRAATJIES (met

bronverwysingstegnieke), KONFLIKHANTERING (as deel van ons interpersoonlike

kommunikasiekursus) EN LYFTAAL.

Drama Afdeling:

Kunswedstryd Afrig:ng, Mimiek, Krea:ewe Denke en Heerlike Konsert optredes.

Drama- en Kommunikasievaardighede verbeter:

Selfvertroue, krea:ewe denke, konsentrasie, ruimtelike vaardighede,

taalvaardighede (Afrikaans en Engels), emosionele intelligensie en ontspanning

volgens die

Chladek-bewegingstegniek.

Fasiliteerders: Celia van den Berg (D Phil in Neuro-opvoedkundige Drama)

Louis Fourie (B Tek Drama) Kontak: Celia 082 5655 082 of [email protected]

Page 3: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

3

3

Gr. 1-6 leerders wat die skool verlaat

Hiermee versoek ons alle ouers van Gr. 1 tot 6 leerders om die skool in kennis te

stel indien u kind Laerskool Anton van Wouw aan die einde van 2015 gaan verlaat.

Page 4: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

4

4

EKSAMEN: NOVEMBER 2015

Die vakafbakening vir Gr. 4 tot 7 is reeds verlede week uitgegee. Maak asb. seker dat u kind vroegtydig begin leer!

Die eksamentye vanaf Woensdag, 18 Nov. tot Maandag, 30 Nov. is soos volg: 07:25 - 07:40 Amfi 07:40 - 08:30 Leersessie

08:30 - 08:45 Pouse

08:45 - 11:00 Eksamensessie

11:00 - 11:20 Pouse

11:20 - 12:00 Leersessie

NB! Handig alle boeke in! Bring ALLE handboeke en leesboeke saam op die dag van die eksamen. Dit word ingeneem en gekontroleer.

• Vanaf Dinsdag, 1 Desember, sal daar ‘n spesiale rooster gevolg word, waartydens alle vraestelle uitgedeel, behandel en gekontroleer sal word. Dit is baie opvoedkundig om nasorg te doen... en ons finale kontrole dat alle punte reg is. Ons versoek u dus vriendelik, dog dringend, dat u kind wél teenwoordig sal wees.

• Alle vraestelle sal tydens die eksamensessie geskryf word. • Leerders skryf in geallokeerde eksamenlokale - Gr. 4 en 6 en Gr. 5 en 7-

leerders tesame. • Géén storieboeke, rekenaarspeletjies of ipods word toegelaat nie! • Leerders moet konstruktief besig wees met eksamenvoorbereiding. • Sien asseblief toe dat leerders die nodige skoolboeke saambring sodat hulle in

die eerste sessie vir die dag se vraestel kan voorberei, en die laaste sessie vir die volgende dag se eksamen.

• ‘n Wagklas is vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar vir leerders wat nié vroeër afgehaal kan word nie.

DAG DATUM VAK GRAAD

Maandag 23 Nov. Afrikaans Gr. 4-7

Dinsdag 24 Nov. LV/LO Gr. 4-7

Woensdag 25 Nov.

NW & Teg Gr. 4-6

Natuurwetenskap Gr. 7

Donderdag 26 Nov. Kuns & Kultuur Gr. 4-7

Vrydag 27 Nov. Wiskunde Gr. 4-7

Maandag 30 Nov. Engels Gr. 4-7

Page 5: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

5

5

SKOOLTYE:

18 NOVEMBER TOT 9 DESEMBER

• Die skool sal vanaf Woensdag, 18 November tot Dinsdag, 8 Desember om

12:00 vir alle leerders (Gr. 1 tot 7) sluit.

• Die skool sal op Woensdag, 9 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die

Naskool sluit op Dinsdag, 8 Desember om 17:30 vir die duur van die

Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 11 Januarie 2016 om

07:15.

• Die Naskool is vanaf 18 Nov. tot 9 Des. oop vanaf 12:00 tot 17:30.

• Naskoolouers sal ʼn direkte skrywe vanaf die Naskool ontvang met

studie-reëlings tydens die eksamen.

• ‘n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en

Intersenfase vir die tydperk van 18 November tot 8 Desember vanaf 12:00 tot

13:40 beskikbaar wees. Voltooi asb. onderstaande skeurbriefie in dié verband.

• Maak asseblief seker dat u kind vanaf skoolsluitingstye, tuis onder toesig is.

..........................................................SKEURBRIEFIE..............................................

Ek, ouer van

Gr.

Gee toestemming en bevestig dat my kind(ers) vanaf Woensdag, 18 Nov.

2015 tot Dinsdag, 8 Desember om 12:00 by die skool afgehaal sal word en

tuis onder behoorlike toesig sal wees.

Reël asb. dat my kind(ers) die wagklas bywoon vanaf 18 November tot

8 Desember.

My kind(ers) gaan die Naskool bywoon.

Ouerhandtekening Kontaknommer

Page 6: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

6

6

Page 7: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

7

7

VEREMARK

Baie dankie vir al die skenkings en ondersteuning van u as ouer en elke kind wat die mark ondersteun het.

Baie dankie vir elke personeellid se harde werk om dié dag suksesvol aan te bied!

Die mark maak deel uit van die Verefees en ‘n bedrag van R35 279.00 is ingesamel.

Sekuriteit Neem asseblief kennis dat daar voortaan by die skool se klein hekkie sowel as by

Pre-primêr 'n intekenregister sal wees vir enige besoekers. Die intekenregister

tree in werking wanneer die skool soggens om 07:25 begin tot en met 13:10 en

dan weer vanaf 14:00 - 18:00. Hierdie verskerpte sekuriteitsmaatreëls is tot

voordeel van al ons kinders en ouers word vriendelik versoek om ons ook in dié

verband te ondersteun.

MA’S WAT OMGEE ‘Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.’ (Kol 2:6,7) 'Therefore, as you received Christ Jesus the Lord, so walk in him, rooted and built up in him and established in the faith, just as you were taught, abounding in thanksgiving’ (Col 2:6,7)

HOKKIE Hartlik geluk aan Henry Leigh Bosch, Jané Bekker, Ilana Venter,

Christopher Brewis, Steyn Dippenaar en Louruh Scholtz wat tot die

Northerns Blues Primêre-hokkie verkies is vir 2016. Ons is baie trots op

hierdie leerders!

Page 8: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

8

8

Inkleurpret vir Gr. 1 tot 3!

Page 9: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

9

9

Page 10: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

10

10

Bel ons vir jou Kommersiële &

Industriële Eiendomsbehoeftes!

Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected]

www.abacusdivisions.co.za

VOERTUIGLISENSIES

Hernuwings – Registrasies

Nommerplate

Verander van ander provinsies na Gauteng

CAS 082 431 5073

Raleigh PRO Rock 30 groen en swart fiets te koop, ouderdom 6 - 12 jr. R1000.00 Baie goeie toestand.

Titan Racine Ladies Range mountain bike, splinternuut R6000.00. Kontak Adri 071 634 0449

Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00

(Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

Epos CV na [email protected]

Desembervakansie – gaan u met vakansie – ek sal na u diere omsien / R130 per besoek

Cas : 082 431 5073

Wiskundeklasse 2016 Privaat klasse, klein groepe,

maksimum 5 kinders. Gr. 3-7. Navrae : Daleen Jv Vuuren

083 380 6317

Gekwalifiseerde haarkapper /

salonbestuurder

benodig vir salon in

Moreletapark.

Kontak 082 940 8719

Opsoek na ‘n klein, betroubare motor vir ‘n student onder R30 000 (lae kilo’s

indien moontlik).

Daleen : 083 380 6317

Page 11: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

11

11

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers

‘Dry walling’ & Plafonne

Teëlwerk & verfwerk

3D program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Bietjie bekommerd oor volgende jaar? Moenie wees nie! Ek toets jou

kind se perseptuele, taal en syfer vaardighede en gee aan jul albei gemoedsrus. Kontak my gerus

Alicia De Lange 079 516 6304

Aupair / Algemene Assistent benodig vir 2016. Voldag pos – sluit aupair asook

hulp t.o.v/ besigheid in. Stuur CV na [email protected]

of kontak

082 940 8719

Jy kan ook in ons Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected] [email protected] Tel: (012) 460 6181

KRIMPVARKIES TE KOOP Pragtige krimpvarkies te koop @ R1000 elk. Wyfies en mannetjies. Ideale troeteldiertjies en ʼn lekker manier om sakgeld te verdien! Kontak:

Page 12: Nuusbrief 39 - 2015 · 2015-11-20 · Kontak Adri 071 634 0449 Au Pair benodig vir 2016 Maandae - Vrydae vanaf 13:00 (Vrydae - slegs wanneer benodig) Kontak Lydette : 082 655 4384

12

12

LAASTE SOKKIE VAN 2015 VIR AL ONS GR. 5 EN 7 LEERDERS!! (GR. 6-LEERDERS IS OP TOER)