47
OMSENDBRIEF 2 CIRCULAR 2 2019

OMSENDBRIEF 2 CIRCULAR 2 - Paul Roos Gymnasium · 2019-06-14 · gaan verteenwoordig. Ons is baie trots op jul prestasies. Ons eerste sokkerspan sal na Durban reis om aan die Kloof-Sokkertoernooi

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

OMSENDBRIEF 2CIRCULAR 2

2019

FROM THE RECTOR’S DESKThank you to all Paul Roos parents for your support during this long and demanding second term and for supporting and travelling with teams.

Geluk aan almal wat goed gevaar het in die Junie-eksamen. Ouers, vergelyk asseblief u seun se punt met die graadgemiddeld, analiseer sy punt en stel doelwitte vir die res van die jaar. Baie geluk aan die manne wat ‘n posisie in die Top 20-lys behaal het. In many cases, the difference in the percentage between the learners in the Top 20 positions is less than a percentage, so the placing is very close.

Ek is opreg trots op ons leerders wat die hoogste vlak van hul sportsoort bereik het en Suid-Afrikaverteenwoordig het. Voorspoed aan die Paul Roosers wat Boland- en WP-spanne gedurende die vakansiegaan verteenwoordig. Ons is baie trots op jul prestasies. Ons eerste sokkerspan sal na Durban reis om aandie Kloof-Sokkertoernooi deel te neem. Ons wens die uitreikgroep na Malawi onder leiding van mnr. Cobus de Beer en mnr. Herbie van Zyl voorspoed toe. Ons gelukwensing en dank aan die Semper-redaksie vir ‘n puik uitgawe van die koerant.

SEMPER SPLENDIDIOR

VANUIT DIE REKTORSKANTOORTydens die rugbydag teen Bishops wen ons met 566 punte, teen Rondebosch wen ons met 484 punte en Grey PE met 621 punte.

Die laaste twee rugbywedstryde teen Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium het onsspanne nie goed gevaar nie. Dit het ons genoop om indringend te gaan kyk na waarom en ookmet die oog op ons toekomsbeplanning.

Ons wil almal verseker dat ons die uitdaging aanvaar.

Ons hokkiespanne het puik gevaar teen Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium.

SEMPER SPLENDIDIOR

FROM THE RECTOR’S DESK

Mrs Karien Winter joined us as a marketer and fundraiser as from 1 June. Sy sal ook by die PRG 150-Trust betrokke wees. Baie dankie aan 'n weldoener wat bereid is om die pos vir twee jaar tebefonds. Na twee jaar sal die pos homself befonds.

Ons wens mnr. en mev. Pretorius geluk met die nuwe babaseun, Sebastian. Hy sal in 2033 as 'n graad 8-seun by Paul Roos aansluit.

Mnr. Riël Pienaar het op Saterdag 1 Junie met me. Rita Beck in die huwelik getree.

SEMPER SPLENDIDIOR

FROM THE RECTOR’S DESKI want to thank all parents for their support by swiping their “My School Card”. Please keep on swiping.

Dankie aan ons ouers wat ons ondersteun deur seker te maak dat u seun elke dag volgens die dragkode by die skool opdaag met die regte Paul Roos-skooltas en ‐sportsak. Almal van ons moettrots wees op die Paul Roos-uniform en die Paul Roos-beeld.

I believe that, at Paul Roos, we create the environment where great young men are continually given the opportunity to develop.

We hope that you enjoy the break and the opportunity to bond and spend time with your family. Dit is die perfekte seisoen om u seun aan te moedig om ’n goeie boek te lees. Moedig ook u jongman aan om fiks te bly vir die tweede helfte van die winterseisoen.

Baie dankie aan mev. Annelie Blomerus, die voorsitter van die OOV en haar span vir die diens wat hulle lewer en die hulp wat hulle aan die skool verleen.

SEMPER SPLENDIDIOR

EREBORDEOns het twee ereborde in ons portaal onthul - die US Kanseliersmedaljewenners-bord en die US Eredoktorandi-bord.

SEMPER SPLENDIDIOR

OUERAAND: DERDE KWARTAALMaak asseblief gebruik van die geleentheid om ons Ouer/Onderwyser-aande by te woon:

Graad 8- en 9-ouers op Maandag 15 Julie 2019 en Graad 10 tot 12 ouers op Dinsdag 16 Julie 2019.

Afsprake kan op die volgende aanlynplatforms gemaak word:

Graad 8 - 9 (15 Julie 2019): https://goo.gl/forms/WUuFU0PNUmJaosO63

Graad 10 - 12 (16 Julie 2019): https://goo.gl/forms/b6fSJf2J1hE1XNX72

Voltooi die vorm deur slegs die onderwysers se name te kies by wie u graag 'n afspraak wil skeduleer. Die vorm moet teen 8 Julie 2019

om 20:00 voltooi wees. PRG sal 'n vorm met u geskeduleerde afsprake op 'n hardekopie-templaat via u seun, terugstuur. Vra asseblief u

seun daarvoor. Koshuisouers moet asseblief die afspraaktye by u seun uitvind.

Grade 8 - 9 (15 July 2019): https://goo.gl/forms/WUuFU0PNUmJaosO63

Grade 10 - 12 (16 July 2019): https://goo.gl/forms/b6fSJf2J1hE1XNX72

Complete the form by selecting only the names of the teachers you wish to visit. The form must be submitted by 8 July 2019, 20:00.

PRG will return a hard copy form to you on which your scheduled appointments will appear. Please ask your son for it. Hostel parents

must ask their son for the scheduled times.

SEMPER SPLENDIDIOR

OOM POLLA

Oom Polla het onlangsna die nuwe posisie langs Nova-koshuis geskuif. Oom Polla salvoortaan slegs skryfbehoeftesen handboeke verkoop. Alleskoolklere sal by De Jagers gekoop word totdat die “Brand Shop” in die vierde kwartaal op die terrein oopmaak. Die langtermyndoelwit is dat die “Brand Shop” die enigsteverskaffer van Paul Roos-uniform en items sal wees.

SEMPER SPLENDIDIOR

RENOVATIONS / BRANDSHOP

Die opgraderingsprojek van die nuwe Roosinbosch en die “Brand Shop” maak goeie vordering.

SEMPER SPLENDIDIOR

RTT-OLIMPIADE21 Leerders het aan die eerste ronde

deelgeneem.

Philip Botha,

Arno de Beer,

Adriaan Fourie,

Francois Joubert,

Michiel Kuhn en

Jaco van Schalkwyk

het goud verwerf en is deur na die tweede

ronde

Arno de Beer is uitgenooi om aan die finale

ronde, waar al die provinsies meeding, op 18

en 19 Junie deel te neem.

SEMPER SPLENDIDIOR

Arno de Beer

OPSTELKOMPETISIE

Lukas Nel het aan die Nedbank

Opstelkompetisie deelgeneem.

Hy was provinsiaal derde en het

'n studiebeurs en kontantprys

daarmee losgeskryf.

SEMPER SPLENDIDIOR

WISKUNDE

Wiskunde-olimpiades en -kompetisies:

Paul Roos-leerders het die afgelope kwartaal aan ‘n verskeidenheid Wiskunde-olimpiades en -kompetisies deelgeneem:

* 30 leerders het deelgeneem aan die Cum Laude Media Wiskundekompetisie wat aanlyn geskryf is;

* 90 leerders het die tweede ronde van die Suid Afrikaanse Wiskundeolimpiade geskryf;

* 75 leerders het deelgeneem aan die UK Wiskundekompetisie, waarvan 11 leerders na die volgende ronde uitgenooi is. Paul Roos het die algehele 10de plek verower.

SEMPER SPLENDIDIOR

DEBATATKV-DEBAT

Ses van ons debatspanne het aan die voorbereide ATKV-

Debatskompetisie, op Saterdag 4 Mei deelgeneem. Ons eerste senior

span, bestaande uit Jacques Botma en Mihan van Zyl, sowel as ons tweede

senior span met Jean du Plessis en Ruan Hanekom het deurgedring na die

semi-finaal wat op 25 Mei plaasgevind het waar ons manne teen die

gedugte spanne van Hoër Meisieskool Paarl en Stellenberg gepraat het.

Mihan van Zyl en Jacques Botma het vir die vierde keer agtereenvolgend

tot die finale ronde deurgedring. Hulle het opponerend gepraat oor die

onderwerp dat die verwydering van Nasionale simbole nasiebou sal

bevorder. Hulle nuwe onderwerp word in Junie bekendgemaak en die

finaal vind vanjaar in Augustus by Goudini Spa plaas.

SEMPER SPLENDIDIOR

Mihan van Zyl en Jacques Botma

ENGLISH DEBATINGPaul Roos has been participating in the Boland League and the debaters have received positive feedback about their progress.This is the first time Paul Roos Gymnasium has participated in the TSH ABSA Debating Tournament. Paul Roos Gymnasium reached the semi-finals.

SEMPER SPLENDIDIOR

From left to right: Nikolajvan Rensburg, Ethan Muller, Frans Hoffmann, Daniel Theron, Lukas van Niekerk

In the heat of a tough debate, from left to right: Frans Hoffmann, Ethan Muller, Daniel Theron

OPPIE TONG AF

Ons het aan die Oppie Tong Af Redenaars deelgeneem by Laerskool Brackenfell. Die leerders het in verskillende kategorieë deelgeneem en kon kies of hulle aan die voorbereide of onvoorbereide kompetisie wou deelneem. Dit is die eerste jaar dat Paul Roos ook Engelse leerders ingeskryf het. Die beste deelnemer in elke graad word gekies om Wes-Kaap te verteenwoordig by die nasionale finale rondte in Gauteng. Ons is trots op PellattSmith en Mihan van Zyl wat na die nasionale finale ronde van Oppie Tong Af 2019 deurgedring het.

SEMPER SPLENDIDIOR

Agter: Rudolf Louw, Jean du Plessis, Mihan van Zyl, Ruan Hanekom, Leigh-Rae Luitjies.Voor: Elliot Cutler, Pellatt Smith, Jo van RooyenAfwesig: Tristan Moses

REDENAARSVerskeie Wes-Kaapse skole het aan die ATKV-redenaarskompetisie by die Hoërskool Bellville deelgeneem.

Paul Roos se span het hom tydens die uitersstrawwe kompetisie uitstekend van sy taak gekwyt. Die deelnemers was: Jo van Rooyen, Michail Nell, Pellatt Smith, Leigh-Rae Luitjies, Jannes van Niekerk, Jacques Botma en Francois du Toit.

Drie Paul Roosers het deurgedring tot die semi-finaal, wat op 17 Mei 2019 by die Hoërskool Bellville plaasgevind het.

Hulle is Jo van Rooyen (Juniors: Onvoorbereid), Pellatt Smith (Juniors: Voorbereid) en Jacques Botma (Seniors: Onvoorbereid).

SEMPER SPLENDIDIOR

Pellatt Smith, Jacques Botma en Jo van Rooyen

KOOR

Die koor het aan die

volgende deelgeneem:

PRG BeKoor (17 April);

Streekskompetisie van

die ATKV-Applous (9

Mei), waar die koor ’n

goue toekenning ontvang

het en deurgedring het

na die nasionaal finaal

wat op 27 Julie in

Bloemfontein plaasvind;

Old Boys optrede (17

Mei); en die Stellenbosch

Kunswedstryd (19 Mei),

waar goud-plus ontvang

is.

SEMPER SPLENDIDIOR

PRG BeKoor op 17 AprilDie koor sing voor die Old Boys op 17 Mei.

SANGGROEP

SEMPER SPLENDIDIOR

Die sanggroep sing vanjaar weer by die Stellenbosch Kunswedstryd en behaal goud.

Die lede van die groep neem ook deel aan die solo-sang kategorieë en behaal 23 Cum laudes,

20 Goud plusse en 7 Goue toekennings. Die groep tree ook op by Azaliahof-Ouetehuis en

bring groot vreugde aan die gemeenskap.

Die groep vorm ook die dissipels van die Golgota Passiespel wat gehore bekoor met

hulle interaktiewe samespel. Die groep gaan ook op gereelde uitstappies na plaaslike

produksies, van hierdie produksies sluit in, Hairspray, Chicago en Annie.

Die sanggroep is hard aan die oefen vir die Interkultuur-koorkompetisie in Oostenryk

2020.'n Gefokusde Sanggroep

PAUL ROOS BAND

SEMPER SPLENDIDIOR

The Paul Roos Band, A.K.A the “Maroon Mafia,” had a notable start to 2019 with the new appointment of

Guitar Instructor / Band Mentor Mr Raoul Roux.

Mr Roux has used his vast international experience in band performance to help remould the Maroon Mafia into a cohesive, high-functioning unit. The

band has used this semester on building a repertoire, ready to be played at any type of event. There were also several memorable performances, with the Old Boy reunion in May and the Paul Roos

BeKoor event receiving positive responses.

According to Drostdy Theatre Owner, Ms Ingrid Howard, “I skipped the BeKoor VIP function…the

Paul Roos Band was just too good to miss during the interval!”

MUSICA PERPETUA

Musica Perpetua was invited to participate in the “Band

Extravaganza”, on 3 May at the Endler Hall, in Stellenbosch.

Musica Perpetua welcomed a new conductor this year, as

well as many new members and three exciting new

compositions. We performed Into the clouds, Black Panther

and the fan-favourite, Beauty and the Beast, with the

following institutions: Wynberg Boys’ High and Wynberg

Girls’ High School Concert Band, Bellville High School

Symphonic Wind Ensemble and the University of

Stellenbosch Symphonic Wind Ensemble. Musica Perpetua

het ook deelgeneem Stellenbosch Eisteddfod op 25 Mei,

weereens in die Endler. Hier het ons baie tevrede en trots

weggestap met Goud+ (84%-89%).

SEMPER SPLENDIDIOR

DRUMLINEThe Paul Roos Drumline, or better known as the PRG Drum Core, has become a unity of brotherhood, discipline and hard work in the past two years .They have grown to a group of twelve members this year and through their outstanding commitment achieved another Cum Laude in the Stellenbosch Eisteddfod.”

SEMPER SPLENDIDIOR

MUSIEKFEES

SEMPER SPLENDIDIOR

Tickets can be purchased at:

https://online.computicket.com/web/event/paul_roos_musiekfees/1308824987/0/95155161

TALENTBOSCHDie MAD (music, art and drama) komitee het die vier groot Stellenbosch skole genader vir ‘n talent-kompetisie. Dinsdag 16 April en

Donderdag 18 April het leerders van Hoër Meisieskool Bloemhof, Rhenish Girls’ High, Hoërskool Stellenbosch en Paul Roos Gimnasium in die

Japie Krigesaal oudisies gedoen waar die tien beste items is gekies. Die items was ‘n kombinasie van dans, sang en Paul Roos Gimnasium se

Drumline. Op 25 April is daar gekompeteer om R3 000 se geskenkbewyse van Heuer en as hoofprys ‘n opnamesessie by Sunset Studios vir

die beste musiekitem van die aand! Die wenner is gekies deur ‘n kombinasie van die beoordeelaars en die gehoor se stemme. Francois du Toit

is as die wenner van die aand sowel as die beste musiekitem aangewys. PRG-TV het die verrigtinge gebeeldsend.

SEMPER SPLENDIDIORPRYSWENNERSDEELNEMERS

SOCIETASTerm Two has been a busy and rewarding term for Societas. Not only did the weekly projects continue as normal, but we also took part in two wonderful initiatives.

Ons het ‘n dag by die Carel du Toit-sentrumdeurgebring. Hulle ondersteun kinders met gehoorprobleme deur hulle te leer praat met behulp van tegnologie. Ons het hulle speelgrondmet kleurvolle verf opgekikker. Vyftien van onsseuns het ‘n genotvolle dag saam geniet, om ‘n verskil te maak.

Societas also organised a blanket drive to support Straatlig, an organisation that focusses on the care and development of the homeless in Stellenbosch. Over and above the blankets that were donated, a fundraiser was held in which R4400 was raised. All proceeds have been used to buy blankets for this worthy organisation.Dankie aan elkeen van ons ondersteuners. Paul Roosers se omgee-harte het hierdie kwartaal ‘n verskil gemaak!

SEMPER SPLENDIDIOR

SQUASHTwo of our players, Eon Rossouw (U14) and Pierre Andro (U19) took part in The SA Nationals Closed Tournament in Johannesburg. Pierre was ranked 13th and Eon 17th in their respective age groups. At the WP Tournament Open, Wouter Kuhn was ranked 15th(U16) and Eon Rossouw 2nd (U14).

Five teams have been entered for the WP league matches. Our under 15A-side is currently unbeaten and we are looking forward to the challenges in the new term.

SEMPER SPLENDIDIOR

Eon Rossouw in action

Rhys Barnard (U19 no 1, handing over a T-shirt to the squash coach of Grey PE, who happened to be his ex-coach in primary school

SQUASHThe following players have been included in the Boland group and will be taking part in the inter-provincial squash tournaments taking place from 15 – 19 June:

Eon Rossouw Boland o.14A no 1

Wouter Kühn Boland o.16B no 1

Herman Combrinck Boland o.16A no 5

Robert Lotter Boland O16A no 4

SEMPER SPLENDIDIOR

Vlnr: Eon Rossouw, Wouter Kuhn, Ryk Neethling, Herman Combrinck, Robert Lotter

TENNISPaul Roos 1ste Tennisspan behaal die tweede plek by Kearsney Tennis Festival

Die 1ste tennisspan van Paul Roos het die Kearsney Tennis Festival op dramatiese wyse teen die span van Bloemfontein, Grey College, Bloemfontein verloor . Die finale telling tussen die twee top tennisskole was 5 - 4 in die guns van Grey College.

Hierdie wipplankreis tussen Paul Roos en Grey College gaan dus voort nadat Paul Roos vroeër vanjaar die ZestfruitGerrie Berner Tennistoernooi teen Grey College gewen het. Hierdie reis stuur af op 'n opwindende einde vir 2019 by die interskole in Stellenbosch.

Dit was vanjaar die 24ste keer dat die Kearsney Tennis Festival plaasgevind het. Agt skole van reg oor Suid- Afrika het aan die fees deelgeneem. Die skole was opgedeel in twee groepe, nl. die Rafa groep en die Novak groep. Die skole het in die onderskeie groepe teen mekaar gespeel en dan oorkruis gespeel vir 'n plek in die finaal. Nadat PRG 1ste in hul groepgeëindig het, kon die oorkruis semi-finaal nie plaasvind nie, vanweë reën wat die spel gekanselleer het. Dit het betekendat PRG en Grey wat die ander groep gewen het, direk in die finaal Sondag sou speel.

Die finaal tussen Paul Roos en Grey het soos gewoonlik kwaliteit tennis opgelewer. 'n Jaar gelede was Paul Roos ook in die finaal teen Grey College gewikkel en het die maroonmasjien die kragmeting met 6 - 0 gewen, alhoewel drie van die wedstryde eers in die 3de stel in Paul Roos se guns beklink is.

SEMPER SPLENDIDIOR

TENNISHierdie jaar het gewys dat die wedstryde enige kant toe kon gegaan het, want vanjaar het die PRG-seuns drie van die ses

enkelspelwedstryde in die 3de stel verloor. Dit het die telling 3 elk gemaak na die enkels en daarna kon die PRG-seuns slegs een

van die twee dubbelspelwedstryde wen, wat beteken het dat PRG die wedstryd met 4 - 5 verloor.

Waardevolle en harde lesse is geleer en dit sal vorentoe vir die seuns nog baie beteken.

Die PRG-span se uitslae was as volg:

PRG wen Pretoria Boys High: 9 - 0

PRG wen Selborne College : 9 - 0

PRG wen Clifton High Durban: 6 - 0

PRG verloor Grey College: 4 - 5 (Finaal)

Die span van PRG was: Ruben Fortuin, Wikus Robbertse, Carl Roothman, André du Plessis, Hugo Kotze, Luca Link en Stephen

Claassen.

Tydens die prysuitdelingsfunksie is die volgende spelers as die beste in hul posisie aangewys:

Wikus Robbertse beste nr 2 Carl Roothman beste nr 3 Luca Link, beste nr 5.

SEMPER SPLENDIDIOR

TENNIS

Die 1ste Tennisspan by die Kearsney Tennis Festival is van links na regs op die foto:

Swannie Swanepoel (Afrigter), Hugo Kotze, Ruben Fortuin, Wikus Robbertse, André du Plessis, Stephen Claassen en Luca Link

SEMPER SPLENDIDIOR

TENNIS

We congratulate Carl Roothman who has been selected to the SA u.16 Team that will participate at the African Junior Team Championships.

SEMPER SPLENDIDIOR

SWIMMING8 PRG boys qualified for SA Senior Nationals by either achieving an SA Youth or SA Senior qualifying time.Richardt Muller and Mitchel Engelke qualified with senior times and Thomas Forbes, Petrus Truter, Reuben Faure,

Ruard van Renen, Benno Van Der Merwe and Mark Kleinhans with SA Youth Times.

During the gala the following was achieved:

* Petrus Truter – Youth Gold medal in 400 Individual Medley

* Ruard Van Renen – 2 x Youth Gold Medals in 100m and 200m Back Stroke

* Mitchel Engelke – 1 x Youth Gold in 800m Free and 2 x Youth Silvers in 400m Free and 1500m Free* Righardt Muller deserves special mention - Elite Youth Silver medal in 1500m - Senior Bronze medal in

the same event. In other words in the open category he came 3rd (Elite Youth Bronze) in 400m Free. He also achieved a World Junior Champs qualifying time in the 1500m Free.

Mitchel Engelke and Hendrik Botha were selected to represent SA in the French Cup 5 km Open Water Swimming Event in Toulouse from 25 June to 2 July.

Tristan Moore was selected to represent SA in the Austrian Cup 5km Open Water Swimming Event in Slovenia from 17 – 23 July.

SEMPER SPLENDIDIOR

SWIMMING

SEMPER SPLENDIDIOR

Mitchel Engelke –Selected for SA junior youth swimming squad as well as SA youth open water squad.

Tristan Moore Selected for SA junior open water squad.

SKAAKDie volgende spelers verwerf Bolandkleure:

0/18: Keagan Palmer, Dawid Nieuwoudt, Gavin Geyser.

0/15: Alexander van der Merwe en Philip Coetzee.

Alexander van der Merwe 0/15 verwerf SA kleure en gaan aan die Statebondspele in Indië gedurende die Junie-vakansie deelneem.

Skaak Top-skole Eerste Ronde: o.18 Eerste Plek

Skaak Top-skole Eerste Ronde: o.15 Eerste Plek

SEMPER SPLENDIDIOR

RUGBY

SEMPER SPLENDIDIOR

DERDE KWARTAAL BEPALINGS

OPPONENT DATUM PLEK

Wynberg 13 Julie Wynberg

SACS 20 Julie SACS

Boland Landbou 3 Augustus Boland Landbou

Grey Bloemfontein 17 Augustus Markötter

2019 WP U18 CRAVEN WEEK TEAM:Dylan De LeeuwRobbie RodgersKade Wolhuter

2019 WP U18 CRAVEN WEEK XV TEAM:Jarod Cairns Cade Croy Corne Weilbach

2019 WP U18 ACADEMY WEEK TEAM:Luke Burger Jesse LindersArmand Maritz

to participate in the 2019 U18 Craven Week and Academy Week that will take place at Grey College, Bloemfontein from 1 July 2019 – 6 July2019.

SA O.18 7'S-SPANTiaan Pretorius

RUGBY

SEMPER SPLENDIDIOR

2019 WP U16 GRANT KHOMO TEAM:

to participate in the 2019 U16 Grant Khomo Week that will take place at White River, Mpumalanga from 24 June 2019 –28 June 2019.

Tristan van Dyk Jason Johnson Joshua Africa Matthew Van Schalkwyk

SANIX RESULTS

SEMPER SPLENDIDIOR

GOLF

SEMPER SPLENDIDIOR

Congratulations to James Joubert, Jack Brugman and Danie Jooste who were selected for the Boland u15 golf team.

SOCCER

SEMPER SPLENDIDIOR

SOCCER FIXTURE DATE PLACE

u.19 Kloof Tournament 15 – 17 June Kloof High School

WBHS 13 July WBHS

Luckhoff High School TBC Luckhoff High School

u.19 vs Millfield FC (UK) 16 July PRG

u.19 vs Kimbolton FC (UK) 1 August PRG

Grey College 16 August PRG

Results:

PRG U19A 4 – 1 Cloetesville

PRG U19A 7 – 0 Bishops

PRG U19A 2 – 1 Kayamandi

Stellebosch FC youth players:

Josh Gerber U14

Connor de Vries U14

Hagan Cupido U16

Xander Pedro U16

Mfundo Mashiya U18

1st team after their first ever away victory over Cloetesville

PRG goalkeepers with goalkeeper coach and newly promoted PSL keeper, Lee Langeveldt

HOCKEY

SEMPER SPLENDIDIOR

Term 2 Results

Rondebosch Boys’ Results

Played Won Drew Lost Goals For Goals Against Average Score

16 6 5 5 35 22 2,2 - 1,4

Grey High School Results

Played Won Drew Lost Goals For Goals Against Average Score

16 6 4 6 36 34 2,3 - 2,1

Bishops College Results

Played Won Drew Lost Goals For Goals Against Average Score

16 9 1 6 40 17 2,5 - 1,1

Paarl Boys' High Results

Played Won Drew Lost Goals For Goals Against Average Score

15 13 2 0 75 12 5,0 - 0,8

Baie dankie aan ons hokkie-familie vir u volgehoue ondersteuning en baie geluk aan ons seuns met goeie resultate in die 2de kwartaal. Ons sien uit na ’n goeie 3de kwartaal.

HOCKEY

SEMPER SPLENDIDIOR

Congratulations to 32 of our boys who made Boland teams and to 3 of our boys who were selected for the Western Cape u14 team. We wish you all the best for the upcoming Regional and National tournaments.

3rd Term Fixtures

Day Date Opposition/Tours Teams Venue

Tuesday - Sunday 9 - 14 July Cape Town International Festival 19A Cape Town

Friday - Saturday 12 - 13 July Wynberg Boys' High School TBC WBHS

Friday - Saturday 19 - 20 July SACS TBC SACS

Friday - Saturday 2 - 3 August York & Glenwood House TBC George

Thursday - Saturday 15-17 August Grey College TBC Maties

FUNDRAISER

SEMPER SPLENDIDIOR

MULTI-SPORT

SEMPER SPLENDIDIOR

Nicolas Smit (onder 15 ) verwerf die bronsmedalje by die 2019 SA NasionaleVierkamp (Tetrathlon) Kampioenskappe in Pretoria.Die vier dissiplines is skerm,100 meter swem en 'n gekombineerdelaserpistool-skiet van 5 teikens x 2 keer en hardloop 800 meter x 2 keer sonder rustussen die skiet -en hardloop dissiplines

Francois Malherbe (under 15) won the gold medal at the 2019 SA National Biathlon Championships in Port Elizabeth running 1600 metres and swimming 100 metres.Francois also broke his own SA Biathlon under 15 record at the same event.

Lukas Nel ( onder 19 ) verwerf die goue medalje by die 2019 SA Nasionale Vierkamp (Tetrathlon ) Kampioenskappe in Pretoria . Die dissiplines en afstande is skerm,200 meter swem en 'n gekombineerde laserpistool-skiet van 5 teikens x 4 keer en hardloop 800 meter x 4 keer sonderrus tussen die skiet -en hardloop dissiplines.

PRG VS GREY INTERSCHOOLS’ DINNER

SEMPER SPLENDIDIOR

Daar is tans slegs 100 van die 500 plekke nog beskikbaar! Interskole-dinee Paul Roos vs Grey Kollege, Donderdagaand, 15 Augustus 2019. R750 / individuele kaartjie of R7 500 / tafel van 10. Bespreek nou om teleurstelling tevoorkom by [email protected].

Ouers, ondersteuners en oudskolierevan beide skole welkom. Sienuitnodiging vir meer inligting.

2019 SKOOLDATUMSDerde Kwartaal

9 Julie 2019 tot 20 September 2019

Oueraande

Graad 8 – 9: 15 Julie

Graad 10 – 12: 16 Julie

Fourth Term

1 October 2019 – 4 December 2019

Graad 10 2020

Vakkeuse-registrasie afgehandel teen 12 Julie

SEMPER SPLENDIDIOR

2020 DATES

15 January – 20 March

31 March – 12 June

7 July – 18 September

29 September – 2 December

SEMPER SPLENDIDIOR

FOLLOW US

SEMPER SPLENDIDIOR

PRG Website https://paulroos.co.za/

www.facebook.com/paulroosgymnasium

www.twitter.com/paulroos_gym

www.instagram.com/paulroos_gym

www.digitv.co.za/#/school/detail/1/0

BORGE

SEMPER SPLENDIDIOR