1
ONGEBAKTE MELKTERT KORS: Gebruik ongeveer 2 pakke Tennisbeskuitjies en pak dit onder en teen die kante van die bak met ‘n mate van ongeveer 350 x 200 x 40 mm. VULSEL: Bestandele en metode van maak: 1. Meng die volgende en verhit tot kookpunt. - 2 x 397g kondensmelk blikkies - 4 x 397g kondensmelk blikkies water 2. Skei 8 eiers se gele van die wit 3. Klits eierwitte tot styf (Baie belangrik) 4. Maak die volgende met ‘n bietjie water aan tot romerig; - 120 g (250 ml) mielieblom - 4 ml sout - Voeg die eiergele van (2) by en klop op. 5. Wanneer (1) kondensmelk kook voeg die eiergeelmengsel (4) by en roer totdat dit effens dikkerig word. Voeg die volgende by; - 30 ml botter of magarien - 10 ml vanieljegeursel 6. Vou stywe geklitste eierwit van (3) ligies by mengsel van (5) 7. Skep eiergeelmengsel van (6) in die bak met tennisbeskuitjies. 8. Strooi kaneelsuiker oor na smaak. 9. Eet wanneer nodig. 10. Bere in yskas en dit is lekker na dit weer verhit word in mikrogolf oond

ONGEBAKTE MELKTERT

Embed Size (px)

DESCRIPTION

KORS: VULSEL: 9. Eet wanneer nodig. Bestandele en metode van maak: 8. Strooi kaneelsuiker oor na smaak. 2. Skei 8 eiers se gele van die wit 7. Skep eiergeelmengsel van (6) in die bak met tennisbeskuitjies. 6. Vou stywe geklitste eierwit van (3) ligies by mengsel van (5) 3. Klits eierwitte tot styf (Baie belangrik) 10. Bere in yskas en dit is lekker na dit weer verhit word in mikrogolf oond

Citation preview

Page 1: ONGEBAKTE MELKTERT

ONGEBAKTE MELKTERT KORS: Gebruik ongeveer 2 pakke Tennisbeskuitjies en pak dit onder en teen die kante van die bak met ‘n mate van ongeveer 350 x 200 x 40 mm. VULSEL: Bestandele en metode van maak: 1.

Meng die volgende en verhit tot kookpunt. - 2 x 397g kondensmelk blikkies - 4 x 397g kondensmelk blikkies water

2. Skei 8 eiers se gele van die wit 3. Klits eierwitte tot styf (Baie belangrik) 4. Maak die volgende met ‘n bietjie water aan tot romerig;

- 120 g (250 ml) mielieblom - 4 ml sout - Voeg die eiergele van (2) by en klop op.

5. Wanneer (1) kondensmelk kook voeg die eiergeelmengsel (4) by en roer totdat dit effens dikkerig word. Voeg die volgende by;

- 30 ml botter of magarien - 10 ml vanieljegeursel

6. Vou stywe geklitste eierwit van (3) ligies by mengsel van (5) 7. Skep eiergeelmengsel van (6) in die bak met tennisbeskuitjies. 8. Strooi kaneelsuiker oor na smaak. 9. Eet wanneer nodig. 10. Bere in yskas en dit is lekker na dit weer verhit word in mikrogolf oond