12
Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 1 Kopiereg voorbehou@ Blokkiesraaisel 1 2 R E N A I S S A N C E S 2 4 T O G B 1 B R E 3 U O V K 3 S O N N E S T E L S E L K O R E R M K R 4 U W I N S E I E N T Leidrade: Af: 1. 'n Plofstof in die vorm van poeier. 2. Die wetenskap wat die planete en sterre bestudeer. 3. Ontdekkingsreis na onbekende plekke. 4. Verander. Dwars: 1. 'n Tydperk in die geskiedenis waarin baie idees ontwikkel is. 2. 'n Lang reis. 3. Die son en al die planete wat daarom wentel. 4. Geld maak deur iets vir meer te verkoop as waarvoor dit gekoop is.

Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

1 Kopiereg voorbehou@

Blokkiesraaisel

1 2

R E N A I S S A N C E

S 2 4

T O G B 1

B R E 3

U O V K 3

S O N N E S T E L S E L

K O R E

R M K R 4

U W I N S E

I E N

T

Leidrade:

Af:

1. 'n Plofstof in die vorm van poeier.

2. Die wetenskap wat die planete en sterre bestudeer.

3. Ontdekkingsreis na onbekende plekke.

4. Verander.

Dwars:

1. 'n Tydperk in die geskiedenis waarin baie idees ontwikkel is.

2. 'n Lang reis.

3. Die son en al die planete wat daarom wentel.

4. Geld maak deur iets vir meer te verkoop as waarvoor dit gekoop is.

Page 2: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

2 Kopiereg voorbehou@

Woordsoek

Leidrade:

Leonardo da

Vinci

1. Hy was een van die grootste _ _ _ _ _ _ _ wat nog geleef het. denkers

2. Hy was 'n baie _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ mens wat baie vrae oor die wêreld om hom gevra het. nuuskierige

3. Hy het in _ _ _ _ _ _ gebly. Italië

4. Hy het baie _ _ _ _ _ _ _ en belangstellings gehad, en was baie lief vir leer.

5. Hy het die werking van die menslike _ _ _ _ _ _ _ bestudeer. liggaam

6. Die _ _ _ _ _ _ het hom gefassineer en hy het baie plante en diere bestudeer.

7. Hy was 'n _ _ _ _ _ _ _ _ _ wat 'n masjien probeer bou het wat mense sou help vlieg. uitvinder

8. Hy het die eerste planne vir 'n helikopter, 'n _ _ _ _ _, 'n motor en 'n polshorlosie geteken. fiets

9. Sy planne is later gebruik deur talle uitvinders wat ná hom _ _ _ _ _ _ het.

10. Hy was ook een van die grootste _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ en beeldhouers van alle tye. kunstenaars

d w e v f f i e t s g n u

e m h y u i o y t t c u h

r e d e n k e r s g x u k

f q x d e r t v g u w s u

q t g l i g g a a m u k n

w a b h y u i o p t y i s

e l g e l e e f n y t e t

y e v f e r h u a h r r e

b n i t a l i e t b t i n

h t b g r e x s u g g g a

p e z s e r n m u f b e a

u i t v i n d e r v f t r

p b g n u i k l e r d x s

Page 3: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

3 Kopiereg voorbehou@

Pas Kolom B by Kolom A

Skryf net die regte letter uit Kolom B in die antwoord kolom neer.

Kolom A Antw Kolom B

1. Renaissance E

A. Ywerig om ondersoek in te stel en meer te leer.

2. 'n keerpunt G

B. Die wetenskap wat die planete en sterre bestudeer.

3. nuuskierig

A C. Geld maak deur iets vir meer te

verkoop as waarvoor dit gekoop is.

4. astronomie B D. 'n Land in Europa.

5. verken I

E. 'n Tydperk in die geskiedenis waarin baie idees ontwikkel is.

6. Holland D F. 'n Groot skip.

7. karveel F

G. 'n Tyd wanneer belangrike veranderings begin.

8. buskruit J

H. Geld wat deur regerings gehef is om uitgawes te dek.

9. belastings H

I. Ontdekkingsreis na onbekende plekke.

10. wins C

J. 'n Plofstof in die vorm van poeier.

Page 4: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

4 Kopiereg voorbehou@

Waar of Onwaar:

1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind.

Onwaar

2. Die lewe van alle vroue het in hierdie tydperd baie verander. Onwaar

3. Leonardo da Vinci was een van die grootste denkers wat nog geleef het.

Waar

4. Groot wetenskaplikes sê dat Galileo verantwoordelik is vir die geboorte van moderne wetenskap.

Waar

5. Baie nuwe uitvindsels is gedurende die Renaissance deur Europeërs gemaak of geleen van ander wêrelddele wat hulle besoek het.

Waar

6. Die karveel is 'n seilskip wat in Griekeland uitgevind is. Onwaar

7. Europeërs het met Arabiese handelaars handel gedryf, om dit wat hulle nie self kon produseer nie, in die hande te kry.

Waar

8. Arabiese handelaars het veral met die Westerse lande handel gedryf.

Onwaar

9. In die laat 1400's was daar net een geloof in Europa, en dit was Christendom.

Waar

10. Konings en koninginne in Europa was baie ryk, en kon self op ontdekkingsreise gaan.

Onwaar

Page 5: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

5 Kopiereg voorbehou@

Skommel die letters:

1. Europeërs kon nie alles produseer wat hulle wou hê of nodig gehad het nie, en moes met Arabiese _____ handel dryf.

osmlsme Moslems

2. Arabiese handelaars het met _____lande

(Indië en China) handel gedryf. Osrtsoee Oosterse

3. Hulle het algehele _____gehad oor die

oorland-handelsroetes na die Ooste. ereheb beheer

4. Hulle het hoë _____gehef op alle goedere

wat oor die roetes onder hul beheer

vervoer is.

esagbtslin belastings

5. Dit het die prys van goedere wat die

Europeërs wou hê, laat _____. gtsy styg

6. As die Europese handelaars die

_____goedkoper kon koop, kon hulle dit

teen 'n groter wins verkoop.

oredege goedere

7. Europeërs wou 'n _____na die Ooste vind wat nie Arabiese grond deurkruis nie.

eterosee seeroete

8. Die Europeërs het in 'n poging om 'n ander _____te vind, op ontdekkingstogte of -reise oor die see gegaan.

hanteroselde handelsroete

9. Mense het sout gebruik om te keer dat hul kos _____, daar was nie yskaste nie.

etorrv verrot

10. Al die sout wat hulle op die kos moes sit, het dit baie sout laat proe en dit was nie baie _____nie.

egrgui geurig

Page 6: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

6 Kopiereg voorbehou@

Vul die ontbrekende woorde in:

Nuwe uitvindsels

1. 'n Nuwe seilskip, die _____ , is in die 15de eeu in Portugal uitgevind.

karveel

2. Dit het spesiale seile gehad wat die skip toegelaat het om _____ te vaar.

windop

3. Dit het beteken daar was nie _____ nodig om die skip te roei nie.

mense

4. Die karveel het sterk _____ en seile gehad.

maste

5. Dit was vinniger en _____ as ander seilskepe.

veiliger

6. Dit het Europese seevaarders gehelp om verder te _____.

verken

7. Die Europese ontdekkingsreisigers het nuwe, kragtige _____ op hul skepe saamgeneem.

gewere

8. _____ is gebruik om koeëls uit die gewere te skiet.

Buskruit

9. _____ het kanonkoeëls vol buskruit teen 'n hoë spoed na veraf-teikens geskiet.

Kanonne

10. Dit het beteken die skip se bemanning kon mense wat hulle nie goedgesind was nie, _____ en verslaan.

aanval

Page 7: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

7 Kopiereg voorbehou@

Onderstreep die regte woord tussen hakies:

1. In die laat 1 400s, was daar net een geloof in Europa: (Hindoeïsme/

Christendom).

2. Die Europese heersers was baie (gelowig/ongelowig).

3. Hulle wou (die rykes/almal) tot die Christendom bekeer.

4. Konings en koninginne in Europa was baie (invloedryk/ryk).

5. Hulle het ontdekkingsreisigers (omgekoop/betaal) om nuwe handelsroetes te

vind.

6. Hierdie reise was baie, baie duur: ontdekkingsreisigers het skepe nodig gehad

wat behoorlik toegerus was met (kos en wapens/water en skuiling).

7. Hulle moes genoeg kos en water vir (die hele/die helfte van die) reis op die

skip saamneem.

8. Daar was (selde/altyd) 'n veilige plek om vir vars kos en water te stop.

9. Die (Portugese/Arabiere) het wes geseil omdat hulle gedink het hulle kan die Ooste bereik deur om Afrika te seil.

10. Hulle het uiteindelik die bron van speserye in die (Weste/Ooste) gevind en

goud in Suidoos-Afrika.

Page 8: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

8 Kopiereg voorbehou@

Vraag en antwoord

1. a) Wat beteken "Renaissance"?

Dit was 'n tydperk in die geskiedenis waarin baie

idees ontwikkel is.

b) Wanneer het die Europese Renaissance plaasgevind?

In die vyftiende en sestiende eeu.

c) Wat het mense regoor Europa gedoen gedurende die tyd?

Hulle het die manier waarop hulle oor hulself en die

wêreld om hulle gedink het, verander.

d) Wat het terselftertyd in Afrika gebeur?

Die koninkryk van Groot-Zimbabwe was op sy

hoogtepunt.

2. a) Watter invloed het die Renaissance op vroue gehad?

Vroue het nie mag gehad in die Renaissance -

gemeenskap nie.

b) Hoe het vroue se lewens verander?

Die lewe van arm vroue het nie verander nie, maar

die vroue en dogters van ryk mans is tuis onderrig.

c) Waarom was hulle nie toegelaat om universiteit toe te gaan nie?

Daar is geglo jong vroue kon nie groot kunstenaars

of wetenskaplikes word nie.

3. a) Noem twee belangrike mense wat 'n bydra tot die Renaissance gelewer het:

Leonardo da Vinci en Galileo Galilei

Page 9: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

9 Kopiereg voorbehou@

4. a) Wat het mense oor die sonnestelsel geglo, vóór die Renaissance?

Hulle het geglo dat die Aarde die middelpunt van die

sonnestelsel was.

b) Wat het gedurende Renaissance gebeur?

Sommige mense het die nuwe kennis oor wiskunde,

wetenskap en tegnologie gebruik om hul begrip oor

die planete, die son en die sterre uit te brei.

c) Wat het Galileo uitgevind en gebruik om die son, maan en sterre te bestudeer?

Die astronomiese teleskoop

d) Wat het sy studies getoon?

Dit het getoon dat die son die middelpunt van die

sonnestelsel is, en dat die aarde en ander planete

daarom wentel.

e) Wat sê talle groot wetenskaplikes vandag, oor Galileo?

Hulle sê dat hy verantwoordelik was vir die geboorte

van moderne wetenskap.

5. a) As wat staan die tyd bekend, toe Europeërs ander dele van die wêreld begin verken het?

"Die Era van Europese Ontdekkingsreise"

b) Met watter lande het Europeërs lank handel gedryf?

Lande in die Midde-Ooste en China.

c) Wat het gebeur as gevolg van Europa se besoeke aan ander lande?

Baie nuwe uitvindsels is gemaak of geleen van ander

wêrelddele wat Europeërs gedurende die

Renaissance besoek het.

Page 10: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

10 Kopiereg voorbehou@

6. a) Wat is 'n karveel?

Dit wat 'n seilskip wat in die 15e eeu in Portugal

uitgevind is.

b) Wat was spesiaal aan hierdie skip?

Dit het spesiale seile gehad wat die skip toegelaat

het om windop te seil.

c) Waarom was dit voordelig?

Daar was nie meer mense nodig om die skip te roei

nie.

d) Dit het sterk maste en seile gehad. Wat het dit beteken?

Dit was vinniger en veiliger as ander seilskepe, en

seevaarders kon nou verder verken.

7. a) Europese ontdekkingsreisigers het nuwe, kragtige gewere op hul skepe saamgeneem. Wat is gebruik om koeëls uit die kanonne te skiet?

Buskruit

b) Wat is buskruit?

Dit is plofstof in die vorm van poeier.

c) Kanonkoeëls is teen 'n hoë spoed na veraf-teikens geskiet. Wat het dit beteken?

Die skip se bemanning kon mense wat hulle nie

goedgesind was nie, aanval en verslaan.

d) Wat het die nuwe idees en tegnologie vir die Europeërs beteken?

Hulle kon nou verder van die land af seil omdat baie

tegnologieë ontwikkel is, om seevaarders te help om

hulle weg te vind.

Page 11: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

11 Kopiereg voorbehou@

8. a) Watter twee hoofredes het die Europeërs gehad om op ontdekkingsreise om die wêreld te gaan?

Nuuskierigheid oor die wêreld

Soeke na handel en wins

b) Europeërs kon nie alles produseer wat hulle wou hê of nodig gehad het nie. Wat het hulle gedoen om te kry wat hulle wou hê?

Hulle het met Arabiese Moslems handel gedryf.

c) Met watter lande het Arabiese handelaars handel gedryf?

Oosterse lande - Indië en China

d) Die Arabiere het algehele beheer gehad oor die handelsroetes na die Ooste. Wat het hulle gedoen i.t.v. belasting?

Hulle het hoë belastings gehef op alle goedere wat

oor die roetes onder hul beheer vervoer is.

e) Wat was die gevolg hiervan?

Die prys van goedere wat die Europeërs wou hê,

het gestyg.

f) Waarom wou die Europeërs 'n seeroete na die Ooste vind, wat nie Arabiese grond deurkruis het nie?

As hulle goedere goedkoper kon koop, kon hulle dit

teen 'n groter wins verkoop.

g) Mense het sout gebruik om te keer dat hulle kos vrot word, want hulle het nie yskaste gehad nie. Watter nadeel was daar aan sout?

Dit het die kos baie sout laat proe, en dit was nie

baie geurig nie.

h) Waarom moet Europeërs na Indië en Maleisië gaan om speserye te kry?

Speserye het nie in Europa se koue klimaat gegroei

nie.

Page 12: Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 - lghsklas.co.za...Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3 4 Kopiereg voorbehou@ Waar of Onwaar: 1. Die Europese Renaissance het in die 16e en 17e eeu plaasgevind

Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis Gr. 6 Kw. 2 Platinum Onderwerp 2 Eenheid 1-3

12 Kopiereg voorbehou@

9. a) Wat was die enigste geloof in Europa in die 1400's?

Christendom

b) Die Europese heersers was baie gelowig. Wat wou hulle doen?

Hulle wou almal tot die Christendom bekeer.

c) Jesus het gesê: "Gaan dan heen, maak dissipels van mense." Waar staan hierdie woorde geskryf?

In die Nuwe Testament van die Christelike Bybel.

d) Wat moedig hierdie woorde die Christene in Europa aan om te doen?

Om hulle geloof na mense in ander dele van die

wêreld te versprei.

10. a) Konings en koninginne in Europa was baie ryk. Waarom het hulle ontdekkingsreisigers betaal?

Om nuwe handelsroetes te vind.

b) Waarom was hierdie handelsroetes so duur?

Ontdekkingsreisigers het skepe nodig gehad wat

behoorlik toegerus was met kos en wapens.

c) Om watter rede moes hulle genoeg kos en water saamneem vir die hele reis?

In geval hulle nie 'n veilige plek kon vind om vir vars

kos en water te stop nie.

d) Waarom het die Portugese wes geseil?

Hulle wou die Ooste bereik deur om Afrika te seil.

e) Wat het hulle in die Ooste en Suidoos-Afrika onderskeidelik gevind?

Speserye in die Ooste, en goud in Suidoos-Afrika.