2
“COVERGRAZE” Dekgewasse met die opsie om te wei JOU OPLOSSING VIR VOLHOUBARE BOERDERY Jaco Kellerman – Tegniese Bestuurder [email protected] 082 940 8383 • Wes-Kaap Loubser Wille – Bemarkingsbestuurder [email protected] 071 604 5965 • Wes-Kaap Douw Steyn – Tegniese Bemarker [email protected] 082 826 8222 • Mpumalanga, Gauteng Nico le Roux – Tegniese Bemarker [email protected] 082 629 1086 • Suid-Kaap Wicus Jordaan – Tegniese Bemarker [email protected] 072 108 7033 • Vrystaat en Noord-Kaap Murray Grobler – Tegniese Bemarker [email protected] 071 164 6496 • Noord-Wes, Limpopo Steve omson – Tegniese Bemarker [email protected] 082 839 9837 • KwaZulu-Natal Rob Walker – Tegniese Bemarker [email protected] 082 922 7163 • KwaZulu-Natal Leon Jansen van Vuuren – Tegniese Bemarker [email protected] 072 700 8519 • Oos-Kaap Ivan Jansen van Rensburg – Tegniese Bemarker [email protected] 082 301 5934 • Wes-Kaap Kontakbesonderhede Volg ons aanlyn vir meer inligting GETUIGSKRIF - Bertie Coetzee “My voorkeur mengsel is swarthawer, wieke, rooiklawer en radys. Baie belangrik vir my dat daar genoeg kos is vir drukbeweiding en genoeg hergroei sodat ek baie biomassa het om mielies in te plant. Die mengsel word eers twee keer gewei voordat ons dit laat her- groei en plat rol voor ons mielies plant. Swart hawer is ʼn goeie bron van vesel en pas goed in by my mielie/dekgewas/koring rotasiestelsel. Klawers en wieke bind stikstof terwyl radyse as klein kunsmis tenks optree om oortollige nutriënte vas te vang en dan tydens ontbinding weer vry te stel” - Prieska, Noord Kaap “Ons sien grond lewe terugkeer in ʼn relatiewe kort tydperk wat maak dat ons redelik gou kan sny op ons bemesting terwyl opbrengs en kwaliteit verbeter. Met die bees wat dit ook benut vermenigvuldig ons die werking meervoudig. Na wat ons vir die laaste 3 jaar reeds sien is ons baie opgewonde oor watse rol gemengde dekgewasse in ons volhoubaarheid, winsgewendheid en kompeterentheid gaan speel” - Brits, Noord-Wes GETUIGSKRIF - Gert jv Rensburg DEKGEWAS PERIODIEKE TABEL

- Prieska, Noord Kaap “COVERGRAZE” - Barenbrug · 2018-08-06 · GETUIGSKRIF - Bertie Coetzee “My voorkeur mengsel is swarthawer, wieke, rooiklawer en radys. Baie belangrik

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: - Prieska, Noord Kaap “COVERGRAZE” - Barenbrug · 2018-08-06 · GETUIGSKRIF - Bertie Coetzee “My voorkeur mengsel is swarthawer, wieke, rooiklawer en radys. Baie belangrik

“COVERGRAZE”Dekgewasse met die opsie om te wei

JOU OPLOSSING VIR VOLHOUBARE BOERDERY

Jaco Kellerman – Tegniese [email protected] 940 8383 • Wes-Kaap

Loubser Wille – [email protected] 604 5965 • Wes-Kaap

Douw Steyn – Tegniese [email protected] 826 8222 • Mpumalanga, Gauteng

Nico le Roux – Tegniese [email protected] 629 1086 • Suid-Kaap

Wicus Jordaan – Tegniese [email protected] 108 7033 • Vrystaat en Noord-Kaap

Murray Grobler – Tegniese [email protected] 164 6496 • Noord-Wes, Limpopo

Steve Thomson – Tegniese [email protected] 839 9837 • KwaZulu-Natal

Rob Walker – Tegniese [email protected] 922 7163 • KwaZulu-Natal

Leon Jansen van Vuuren – Tegniese [email protected] 700 8519 • Oos-Kaap

Ivan Jansen van Rensburg – Tegniese [email protected] 301 5934 • Wes-Kaap

Kontakbesonderhede

Volg ons aanlyn vir meer inligting

GETUIGSKRIF - Bertie Coetzee

“My voorkeur mengsel is swarthawer, wieke, rooiklawer en radys. Baie belangrik vir my dat daar genoeg kos is vir drukbeweiding en genoeg hergroei sodat ek baie biomassa het om mielies in te plant. Die mengsel word eers twee keer gewei voordat ons dit laat her-

groei en plat rol voor ons mielies plant. Swart hawer is ʼn goeie bron van vesel en pas goed in by my mielie/dekgewas/koring rotasiestelsel. Klawers en wieke bind stikstof terwyl

radyse as klein kunsmis tenks optree om oortollige nutriënte vas te vang en dan tydens ontbinding weer vry te stel” - Prieska, Noord Kaap

“Ons sien grond lewe terugkeer in ʼn relatiewe kort tydperk wat maak dat ons redelik gou kan sny op ons bemesting terwyl opbrengs en kwaliteit verbeter. Met die bees wat dit ook benut vermenigvuldig ons die werking meervoudig. Na wat ons vir die laaste 3 jaar reeds sien is ons baie opgewonde oor watse rol gemengde dekgewasse in ons volhoubaarheid, winsgewendheid en kompeterentheid gaan

speel” - Brits, Noord-Wes

GETUIGSKRIF - Gert jv Rensburg

DEKGEWAS PERIODIEKE TABEL

Page 2: - Prieska, Noord Kaap “COVERGRAZE” - Barenbrug · 2018-08-06 · GETUIGSKRIF - Bertie Coetzee “My voorkeur mengsel is swarthawer, wieke, rooiklawer en radys. Baie belangrik

“COVERGRAZE”Dekgewasse is ʼn belangrike en bruikbare hulpmiddel om uitdag-ings soos erosie, loging van nutriënte en grondvog verliese te beveg. Verskeie spesies word gebruik as dekgewasse wat insluit, brassicas, peulgewasse, grane en grasse. Daar is ʼn toenemende verskuiwing om dekgewasse te benut as weiding as deel van die rotasieproses.

Bo en behalwe grondbewaring en die opbou van nutriënte, sal die meeste dekge-wasse ook die voedingsbehoefte van diere aanspreek wat dit wei. Die geleentheid om eenjarige dekgewasse te benut as weiding dra by tot langer rusperiodes van natuurlike weiding asook die kans om meer biomassa te produseer. Dit verminder dan die hoeveelheid voer benodig gedurende kritieke maande.

Die benutting van grond deur vee, waarop akkerbougewasse verbou word kan ʼn pos-itiewe bydrae maak tot toenemende biologiese aktiwiteite. Die meeste nutriënte wat deur ʼn herkouer gaan word direk teruggeplaas op die grond waar dit vandaan kom.

Barenbrug is trots om “COVERGRAZE” spesieke produkte bekend te stel vir dek-gewasse.Nie alleen is hierdie produkte perfek vir nie-beweiding dekgewasstelsels nie, maar kan ook aangewend word vir weiding. “COVERGRAZE” bied verhoogte materiaal, hoër verteerbaarheid, asook beter kwaliteit voer as tradisionele monokul-tuur stelsels. Maak “COVERGRAZE” deel van jou dekgewas plan en kies die produkte wat by jou behoefte pas.

o Hawer, Wit Mostert, Voerradys, Wieke, Canola (Winter reënval area) o Voersorghum, Babala, Teff, Akkerbone, Sunhemp, Voerradys, Burgundy Bone (Somer reënval areas)• Voorbeeld van ʼn mengsel: o 10kg BarSaia + 2kg Tajuna Radys + 10kg Haymaker Wieke + 2kg Sito Mostert

• Hoofdoel is om onkruide op ʼn natuurlike manier te onderdruk.• Spesies wat vir hierdie doel geskik is moet aan die volgende voldoen: o Versmorings effek o Oorskadu effek o Vinnige vegetatiewe groei• Grondverbetering kan deel vorm van hierdie hoofdoel deur middel van knol - en peulgewasse.

• Hoofdoel is grondverbetering deur middel van stikstofbinding.• Wortelontwikkeling gaan grootliks bydra tot sukses met natuurlike deurligting.• Daar gaan hoofsaaklik van peulgewasse gebruik gemaak word.• Grasse en knolgewasse tree op as stoorplek van stikstof.• Maak seker dat die regte entstof per peulgewas gebruik word.

o Faba Bone, Voererte, Wieke, Assegaai Klawer, Medics, Voerradys, Voergars (Winter reënval areas) o Akkerbone, Dolichos Lablab, Burgandy Bone, Sunhemp, Voerradys, Voersorghum (Somer reënval areas)• Voorbeeld van ʼn mengsel: o 10kg Bargrazer Voersorghum + 10kg Ebony Akkerbone + 4kg Dolichos Lablab + 2kg Tajuna Voerradys

GRONDVERBETERING• Hoofdoel is om grondstruktuur te verbeter.• Faktore wat aangespreek word is gronddeurligting, organiese materiaal, grond mikrobe aktiwiteite en nutriënt vaslegging.• Wortelontwikkeling is baie belangrik ten opsigte van versprei- ding, diepte en spoed van ontwikkeling.• Stikstofbinding kan deel vorm van hierdie doel.

o Voerradys, Faba Bone, Voererte, Wit Mostert, Wieke, Hawer (Winter reënvaal reas) o Voerradys, Rape, Beet, Sonneblom, Sigorei, Sunhemp, Dolichos Lablab, (Somer reënval areas)• Voorbeeld van ʼn mengsel: o 3kg Tajuna Voerradys + 10kg Arvika Voererte + 2kg Sito Wit Mostert+ 25kg Outback Hawer

• Hoofdoel van hierdie mengsel is om maksimale vesel bogrond te produseer.• Spesies moet verkieslik soortgelyke groeiseisoenlengtes hê indien gemeng word.• Hoër vesel gaan gepaard met ʼn langer groeiseisoen.• Hoër vesel gaan ook gepaard met ʼn afname in afbreking van plantmateriaal.• Hoër vesel gaan ook lei tot laer diere inname.

o Lupines, Faba Bone, Wieke, Stoelrog, Hawer, Raaigras, Voergars (Winter reënval areas) o Voersorghum, Babala, Teff, Sonneblom, Dolichos Lablab, Voerradys (Somer reënval areas)• Voorbeeld van ʼn mengsel: o 6kg Bargrazer Voersorghum + 5kg Babala + 4kg Sonneblom + 4kg Dolichos Lablab

• Hoofdoel van hierdie mengsel is om as hoë bron van proteïen voeding te dien.• Enkel spesies kan oorweeg word, maar kombinasie dra by tot beter onkruid onderdrukking weens verskille in groeitempo en groeipatrone.• Insluiting van peulgewasse vir hoër proteïene dra by tot stik- stofbinding in die grond.• Kan ook gebruik word vir hooi of kuilvoer.

o Korog, Hawer, Stoelrog, Wieke, Lupine, Voererte, Voerradys (Winter reenval areas) o Japanese Radys, Rape, Kale, Sigorei, Akkerbone, Burgundy Beans, Dolichos (Somer reenval areas)• Voorbeeld van ʼn mengsel: o 50kg US2014 Korog + 10kg Haymaker Wieke + 20kg Bitter Lupine

PROTEÏENAANVULLINGS

ONKRUIDONDERDRUKKING

Produkte vir hierdie doel:

Produkte vir hierdie doel:

STIKSTOFBINDING

Produkte vir hierdie doel:

Produkte vir hierdie doel:

VESEL

Produkte vir hierdie doel: