25
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEERDER VAN NAAM KLAS 12 .... VRAAG TOTAAL per Vraag PUNTE MOD. 1 20 2 45 3 50 4 60 5 55 6 50 7 20 TOTAAL 300 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief REKENINGKUNDE Gr 12 JUNIE 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Metro Oos Onderwysdistrik

SKOOL

LEERDERVAN NAAM

KLAS 12 ....

VRAAG TOTAALper Vraag PUNTE MOD.

1 202 453 504 605 556 507 20

TOTAAL 300

Hierdie ANTWOORDBOEK bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

REKENINGKUNDE Gr 12JUNIE 2015

SPESIALE ANTWOORDBOEK

Page 2: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 2 MOOD Junie 2015

VRAAG 1

1.1 1.1.1

4

1.1.2

1.1.3

1.1.4

1.2 1.2.1 Verskaf 'n rede vir die debietinskrywing op 25 Maart 2014.

2

1.2.2 Gee 'n moontlike transaksie vir die inskrywing op 31 Augustus 2014.

2

1.2.3 Wat is die totale inkomstebelasting-uitgawe vir die huidige finansiële jaar?

2

1.2.4 Bereken die saldo van SAID (inkomstebelasting) op 28 Februarie 2015. Toon jou bewerkings.

5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 3 MOOD Junie 2015

1.2.5 Verwys na die saldo in Vraag 1.2.4 hierbo bereken. Dui aan of hierdie saldo 'n Bedryfsbate of Bedryfslas is.

1

1.2.6 Rekening gedebiteer

Rekening gekrediteer Bedrag B E L

Totale punt

20

VRAAG 2

2.1 Bereken die volgende bedrae soo dit in die Inkomstestaat vir die jaar tot 31 Desember 2014 sal verskyn

4

Huur Inkomste

Handelsvoorraadtekort

6

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4

Page 4: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 4 MOOD Junie 2015

Waardevermindering

8

Salarisse

4

Versekering

4

Ouditfooie

3

Direkteursfooie

4

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 5: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 5 MOOD Junie 2015

2.2 Khaya Handelaars BpkInkomstestaat vir die jaar geëindig 31 Desember 2014

Bedryfswins 232 750

12Netto wins na belasting

Totale punt

45

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 6: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 6 MOOD Junie 2015

VRAAG 3

3.1 Bereken die gemiddelde aandeeluitreikprys op 1 Julie 2013.

3

3.2 GEWONE AANDELEKAPITAAL

GEMAGTIG

UITGEREIK

gewone aandele uitgereik op 1 Julie 2013

8

aandele teruggekoop op 1 Desember 2013(gemiddelde prys van .............)

gewone aandele uitgereik op 30 Junie 2014

BEHOUE INKOMSTE

Saldo op 1 Julie 2013 252 414

Dividende vir die jaar

Betaal

9

Aanbeveel

Saldo op 30 Junie 2014

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 7: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 7 MOOD Junie 2015

3.3 AMLA BPKBALANSSTAAT (Staat van Finansiële Posisie)op 30 Junie 2014BATESNie-bedryfsbates Vaste /Tasbare bates 1 939 400 Finansiële bates:

BedryfsbatesVoorraad

Handel en ander ontvangbares

Kontant en Kontantekwivalente

TOTALE BATES

EKWITEIT EN LASTE

Aandeelhouersekwiteit

Gewone Aandelekapitaal

Behoue Inkomste

Nie-Bedryfslaste

Bedryfslaste

30TOTALE EKWITEIT EN LASTE

Totale punt

50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 8 MOOD Junie 2015

VRAAG 4

4.1 4.1.1

4

4.1.2

4.1.3

4.1.4

4.2 MBATHA BPKKONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite 1 310 400Kontant deur bedrywighede gegenereer 1 919 000 Dividende betaal (300 000)

Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite

Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite

Netto verandering in kontant en kontantekwivalente

27

Kontant en Kontantekwivalente – begin van die jaar

Kontant en Kontantekwivalente – einde van die jaar

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 9: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 9 MOOD Junie 2015

4.2.2 Toon bewerkings duidelik om deelpunte te verdien. (Rond af tot 1 desimale plek waar van toepassing)

4.2.2.1 % Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersekwiteit (na belasting) vir 2015.

5

4.2.2.2 Skuld-ekwiteit-verhouding vir 2015.

4

4.3 FINANSIËLE AANWYSERS VAN JEANS BPK

4.3.1 Sally is van mening dat JEANS Bpk se likiditeitsposisie beter is in 2015 as in 2014, omdat hul bedryfsverhouding verander het tot 4:1. Verduidelik en haal DRIE ANDER aanwysers aan wat haar mening sal ondersteun.

AANWYSER 1:

9

AANWYSER 2:

AANWYSER 3:

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 10: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 10 MOOD Junie 2015

4.3.2 Die skuld/ekwitiet-verhouding het skerp gestyg as gevolg van 'n groot vermeerdering in geleende kapitaal. Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word.Stem jy saam met haar? Verduidelik jou opinie deur TWEE finansiële aanwysers aan te haal en kommentaar op elkeen te lewer

Opinie:

5

AANWYSER 1:

AANWYSER 2:

4.3.3 Sally wil 2 000 aandele in Jeans Bpk koop. Bereken hoeveel sy hiervoor sal betaal op 28 Februarie 2015.

3

4.3.4 Haal EEN finansiële aanwyser aan en lewer kommentaar daarop om Sally se belegging in Jeans Bpk se aandele te ondersteun.

3

Totale punt

60

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 11: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 11 MOOD Junie 2015

VRAAG 5

5.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN EASTEND WINKELBATEVERKOPE

2014Apr 20

2014Apr 20

12

5.1.2 Toon die dubbelinskrywing wat in die algemene groortboek gemaak is vir die vervanging van die rekenaars op 30 April 2014. Dui ook die korrekte bedrag aan.

3

Rekening gedebiteer Rekening gekrediteer Bedrag

5.1.3 Verduidelik hoe 'n vaste bateregister die interne ouditeur kan help om vaste bates te beheer.

2

5.1.4 Verduidelik waarom 'n vaste bate-item se drawaarde as R1 getoon kan word in die balansstaat.

3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 12: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 12 MOOD Junie 2015

5.1.5 Een van die kantoorwerkers, Gill, weet dat die versekeringspolis slegs diefstal dek indien daar bewyse van geforseerde toegang was. Sy het ook gesien dat Mike die sekuritietshek van die kantoor gebreek het om die indruk te skep dat daar geforseerde toegang was. Gill is nie seker of Milly hiervan weet nie. Watter raad sal jy aan Gill gee?

3

5.1.6 Mike will 'n deel van hul perseel verkoop teen kosprys om hul kontantvloeiprobleme op te los. Milly stem nie hieroor met hom saam nie. Gee een rede waarom jy Milly in hierdie verband sal ondersteun.

2

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 13: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 13 MOOD Junie 2015

5.2.1 P. Kiki vermoed dat kamera's gesteel is van die laaste besending in Januarie 2015. Maak 'n berekening om sy vermoede te bevestig.

5

5.2.2 Gebruik die geweegde gemiddelde-metode om die voorraad voorhande se waarde op 28 Februarie 2015 te bereken. (Rond af tot die naaste rand waar van toepassing)

9

5.2.3 P. Kiki oorweeg dit om die voorraadwaarderingsmetode te verander na die EIEU (Eerste-in-Eerste-uit) metode. Gebruik hierdie metode om die bruto wins te bereken. Toon alle berekeninge. (Ignoreer die gesteelde voorraad vir hierdie berekening)

7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 14: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 14 MOOD Junie 2015

5.2.4 Kiki het die bruto wins wat in Vraag 5.2.3 bereken is, vergelyk met die bruto wins van R1 175 580 wat hy met die geweegde gemiddelde-metode bereken het.

5.2.4.1 Gee een moontlike rede vir die verskil tussen die twee bedrae.

3

5.2.4.2 Help P. Kiki om te besluit of hy sy voorraad-waardasiemetode moet verander na die EIU-metode al dan nie. Verduidelik kortliks.

4

OPINIE:

VERDUIDELIKING:

5.2.5 Vyf nuwe hoë-tegnologie digitale kamera's is van China ingevoer. Die kamera's se kospryse wissel van R1 000 tot R2 500 en sal elkeen afsonderlik in die voorraadrekords aangeteken word. Watter voorraadwaardasie-metode is hier toegepas?

2

Totale punt

55

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 15: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 15 MOOD Junie 2015

VRAAG 6

6.1 6.1.1 Dui die saldo van die Debiteurekontrolerekening op 31 Mei 2015 aan.

2

6.1.2 Watter debiteur in die ouderdomsanalise mag korting ontvang? Motiveer jou antwoord met een rede.

3

DEBITEUR:

MOTIVERING:

6.1.3 Verduidelik die term 'Kredietlimiet' wat in die ouderdomsanalise getoon word.

2

6.1.4 S. Solly en P. Peter hou nie by die debiteure se kredietterme nie. Maak 'n voorstel vir een interne beheermaatreël om dit aan te spreek.

2

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 16: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 16 MOOD Junie 2015

6.1.5 Die Voorsiening vir Oninbare skulde-rekening toon 'n kredietsaldo van R1 400 op 1 Junie 2014. Voorsiening vir Oninbare skulde moet tot 5% van die debiteure aangepas word. Bereken die bedrag vir Voorsiening vir Oninbare skulde op 31 Mei 2015.

3

6.1.6 Krediteurelys op 31 Mei 2015

9

Mjila Groothandelaars

Stan Winkels

6.1.7 Wat is jou mening oor die kredietterme wat Nissen Handelaars aan hul debiteure gee met betrekking tot die terme wat hulle toegelaat word deur hul krediteure? Maak een aanbeveling in hierdie verband.

4

MENING:

AANBEVELING:

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 17: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 17 MOOD Junie 2015

6.2.1 Verduidelik kortliks hoe bankversoening die interne beheer van kontant kan verbeter.

2

6.2.2 Wie het die fout van R450, wat op kredietkant van die bankversoening staat gekorrigeer is, gemaak? Gee een moontlike rede vir hierdie fout.

3

6.2.3 GB Supermark se finansiële jaar eindig op 31 Mei 2015. Gebruik die tabel in die antwoordboek om aan te dui hoe elke uitstaande tjek (in die April-bankversoeningstaat) hanteer sal word by die voorbereiding van finansiële state. Mei 2015 se bankstaat is ontvang.NOTA: Tjek 183 het in Mei 2015 se bankstaat verskyn. Die nemer van tjek 190 het laat weet dat hy die tjek verloor het.

12

No 105

No 183

No 185

No 190

No 193

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 18: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 18 MOOD Junie 2015

6.2.4 Maak 4 aanbevelings aan George om kontantbestuur by GB Supermark te verbeter. Hou jou aanbevelings kort, tot die punt en basseer dit op jou bevindinge.

8

AANBEVELING 1:

AANBEVELING 2:

AANBEVELING 3:

AANBEVELING 4:

Totale punt

50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 19: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 19 MOOD Junie 2015

VRAAG 7

7.1 Verduidelik wat bedoel word met BTW vrygestelde items. Voorsien een voorbeeld.

3

7.2 Waarom moet Nati Winkels vir BTW registreer?

2

7.3 Bereken die bedrag vir BTW betaalbaar aan/ontvangbaar van die SAID op 28 Februarie 2015. (Jy mag 'n BTW-kontrolerekening opstel om jou met jou berekeninge te help)

10

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 20: REKENINGKUNDE Gr 12 - Web view0. VRAAG 4. 4.1. 4.1.1. 4. 4 ... Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word. ... Gebruik die

Rekeningkunde ANTWOORDBOEK 20 MOOD Junie 2015

7.4 Nati se boekhouer het 'n spesiale ooreenkoms met een van hul verskaffers. As aankope gedoen word, reik die verskaffer twee belastingfakture uit. Een toon die oorspronklike pryse, terwyl die ander een 25% hoër is. Die boekhouer gebruik dan die belastingfaktuur met die hoër pryse om inset BTW te eis.

5

Dink jy die boekhouer tree eties korrek op?

Wat kan die interne ouditeur, wat onlangs van hierdie praktyk te hore gekom het, aan hierdie situasie doen? Lys TWEE aksies

Totale punt

20

TOTAAL: 300

Copyright reserved