19
AFRIKAANS HT COVID 19 DCAPS Y1 Me de Witt Instruksies: Probeer die instruksies op die werkkaart lees. Daarna vra jy iemand by die huis om die instruksies op die bladsy vir jou te lees. Maak seker dat jy die instruksie verstaan. Druk die werkkaart uit as jy kan of skryf jou antwoorde op papier of in jou huiswerkboek. Onthou om jou naam en van en die datum op elke los papier te skryf.

Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

AFRIKAANS HT COVID 19 DCAPS Y1 Me de Witt

Instruksies:

Probeer die instruksies op die werkkaart lees. Daarna vra jy iemand by die huis om die instruksies op die bladsy vir jou te

lees. Maak seker dat jy die instruksie verstaan. Druk die werkkaart uit as jy kan of skryf jou antwoorde op papier of in jou

huiswerkboek. Onthou om jou naam en van en die datum op elke los papier te skryf.

Page 2: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Begripstoets

Thembi en Khensani gaan skool toe.

Thembi en Khensani is beste maats. Hulle is in Graad 4. Hulle klasonderwyseres is Juffrou Botha. Sy is ‘n lang vrou met blonde hare.

Daar is een – en – twintig kinders in Khensanie se klas. Daar is elf seuns en tien dogters. Dit is agtuur in die oggend. Die klok lui en die kinders gaan staan in ‘n ry op die blokke. Dit is baie koud vandag en almal bibber van die koue. Hulle stap stil die klas in. Die mure van die klas is blou en wit geverf. Die deur is rooi. Thembi sit langs Benjamin in die klas.

Die eerste periode is wiskunde. Almal maak somme. Thembi kan tot by honderd tel.

Sy hou van optel somme. Wiskunde is haar gunsteling vak.

Na wiskunde het die leerders kuns. Khensani is baie opgewonde, want kuns is vir haar baie lekker. Sy teken die mooiste prentjies. Haar pers potlood is vir haar baie spesiaal. Sy het hom by Bettie gekry. Sy kleur ‘n blom pers in. Themba se blom is geel net geel.

Om tienuur is dit pouse. Thembi en Khensani haal hulle kosblikke uit. Thembi het ‘n kaastoebroodjie en deel dit met Khensani. Khensani deel haar kolwyntjie met Thembi.

Die twee maats eet onder die groot boom op die koel gras.

Beantwoord die vrae:

1. Wie is Thembi se beste maatjie?

______________________________________________

2. In watter graad is hulle?

______________________________________________

Page 3: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

3. Wie is hulle klasonderwyseres?

______________________________________________

4 Hoeveel kinders is in die klas?

_______________________________________________

5. Hoeveel seuns is in die klas?

_________________________________________________

6. Waar tree die leerders aan nadat die klok gelui het?

_________________________________________________

7. Wat is die weersomstandighede vir die dag?

_________________________________________________

8. Watter kleur is die deur geverf?

_________________________________________________

9. Hoe laat is dit pouse?

_________________________________________________

10. Wat het Khensani in haar kosblik?

_________________________________________________

Totaal : _______________

10

Page 4: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Leestekens

Uitroepteken !!!!

Pas op!

Foei tog!

O, maar dis pragtig!

Vraagteken ????

Wanneer verjaar jy?

Hoe laat is dit?

Waar is die winkel?

Komma ,,,

Ek hou baie van appels, pere, druiwe en piesangs

My vriend, Sarie, is vandag siek.

Punt …..

My pa het ‘n nuwe motor.

Ons is lief vir Mev. Nel.

Aanhalingstekens “ “Pieter sê: “Kom, Tim.”

“Nee, my seun, ek ken hom nie,” sê Pa.

Page 5: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Skryf hoofletter en leestekens waar nodig:

Pas op skreeu die man

_____________________________________________

Wil jy saam kom johan vra mnr loods

_____________________________________________

Ek sny die vleis met ‘n mens

______________________________________________

Waar was jou klaskamer verlede jaar vrae nico

______________________________________________

Waar bêre jy jou speelgoed

______________________________________________

Ek is so honger wanneer eet ons dan vra hester

______________________________________________

Eina jy byt seer

______________________________________________

Kom on gaan koop druime pruime en appels

_______________________________________________

Hoekom is jy weer laat vandag

________________________________________________

Pieter waar is jy

________________________________________________

Page 6: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Voornaamwoorde:

Jy ek my hy haar dit ons syne hulle julle ons s’n jou hulle s’n sy

Hulle het ‘n motor. Die motor is ……………………………….

Sy borsel ………………………….. tande.

Toe die potlood val, het Mdu ……………… opgetel.

Ons hou baie van …………………… eie huis.

Piet en Frik wou graag by …………………… vriende gaan speel.

Ek hou van Jan. …………….. is my vriend.

Julle moet ……………………klere aantrek.

………………….. het my eie boek gelees.

Ons het ‘n kat. Die kat is …………………….

Jy moet ……………….. klere aantrek.

Hy het ‘n borsel. Die borsel is ……………………….

………………………. moet jou eie mes gebruik.

Page 7: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Werkwoorde:

Onderstreep die werkwoorde:

Die seun drink ‘n glas melk.

Die dogter bak lekker koek.

Die dokter gee die kind medisyne.

Die man bestuur sy motor.

Die seun speel met die bal.

Vul die korrekte werkwoorde in:

Pieter …………………………… vinnig oor die veld.

Ma ……….................................. baba boetie in die bad.

Pa………………………………. die gras elke Saterdag.

Die slang sal jou ………………………………….

Die hond ……………………………. die hele nag.

Die voëls …………………………….pragtig in die oggend.

Oupa ………………………….. sy krom pyp.

Wie ………………………………. aan die voordeur.

Page 8: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

‘n …………………… fiets. ‘n ……………………… winkel.

‘n ………………… …potlood ‘n ………………………. skêr.

‘n ………………… …vinger. ‘n ……………………… .skool.

‘n …………………….lemoen. ‘n ………………………. perd.

‘n …………………….mes. ‘n ………………………. stoel.

‘n …………………….tuin. ‘n ……………………… .ring.

‘n ……………………. leeu. ‘n ………………………. blom.

‘n ……………………..meisie. ‘n ………………………. son.

Die …………………….. seun baklei met die …………………….meisie.

Die ……………………… atleet spring oor die …………….. hekkies.

Al die ………………………. voëls vlieg oor die ……… ………….. bome.

Page 9: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Voltooi die volgende:

Die rivier is wyd. Dis ‘n wye rivier.

Die klip is glad. Dis gladde klip.

Die man is wreed. Dis ‘n …………………. man.

Die trein is vroeg. Dis ‘n ………………….. trein.

Die kussing is sag. Dis ‘n ………………….. kussing.

Die muur is laag. Dis ‘n …………………… muur.

Die vis is glad. ……………………………………………

Die gebou is laag. …………………………………………….

Die bed is sag. ……………………………………………

Die bus is vroeg. …………………………………………….

Die seun is wreed. …………………………………………….

Die straat is wyd. ……………………………………………..

Kies ‘n beter woord vir mooi:

‘n Mooi meisie - …………………………….

Ry mooi - ……………………………………

Hy lees al mooi - ……………………………

Loop mooi, jy is krom - ………………………

‘n Mooi plek - ………………………………..

Mooi maniere - ………………………………..

‘n Mooi boek - ………………………………….

Page 10: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Voltooi:

So honger soos ‘n …………………………………..

So arm soos ‘n ……………………………………….

Hulle baklei soos……………………………………..

So besig soos ‘n ………………………………………

Hy bewe soos ‘n …………………………………….

Iets so bitter soos ……………………………………

Soos bleek soos die …………………………………

So blind soos ‘n ……………………………………..

So glad soos …………………………………………

So hard soos klip ……………………………………

So lelik soos die ……………………………………...

So nat soos ‘n ………………………………………..

Page 11: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Die atleet spring …………………. die hekkies.

Die kat sit …………….…. die kas.

Ons baljaar lekker …………….. die swembad.

Ons spring tou ……………………… die twee bome.

Basie kruip ………………..….. die boom weg.

Die skelm klim ………………………… die venster om geld te steel.

Die hond kruip ………………………… die bed weg.

Ma hen sit ………………….. die nes.

Die boom staan……………….die huis, nie …………………. die huis nie.

Hy klim …………………………. die trappe na die volgende verdieping.

Die skildery hang ……………………… die muur.

Die brief lê …………………………….. die posbus.

Die meisie skop die bal …………………. die muur.

Juffrou staan ………………………. die klas en praat.

Page 12: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Voltooi die volgende dieregeluide en hulle kleintjies:

Dier Verkleining Dieregeluide

leeu

hond

skaap

vark

kat

perd

koei

olifant

muis

hen

eend

duif

slang

wolwe

donkies

Page 13: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Afrikaans Addisionele taal

Begripstoets Maande

Lank gelede het ‘n seuntjie buite sy huis in die tuin gespeel en al

verderen verder van die huis gegaan. Toe dit donker word, was hy

baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die

pad terug huis toe nie. Hoe

meer hy soek, hoe meer het hy

verdwaal. Dit was baie koud

en hy het geen kos gehad nie

en was baie honger. Hy het

bitter koud gekry en was baie

bang. Skielik sien hy ‘n lig en

iemand wat hom roep. Dit was

sy pa wat hom kom soek het.

Vrae:

1. Waarom het die seuntjie nie terug huis toe gegaan nie?

____________________________________________________

2. Waar het die seuntjie gespeel?

_____________________________________________________

3. Die seuntjie was baie _________________ en _______________

4. Hoekom dink jy was die seuntjie baie bang?

_____________________________________________________

5. Wie het hom kom soek?

_____________________________________________________

Page 14: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Maande:

Daar is 12 maande in ‘n jaar. Kyk op die kalender wat die name van die

maande is. Skryf die maande neer en hoeveel dae in elke maand is en

skryf dit langs die maand se naam.

______________ ______ _____________ _____

______________ ______ _____________ _____

______________ ______ _____________ _____

______________ ______ _____________ _____

______________ ______ ______________ _____

In watter maand verjaar jy? _______________________________

“n Jaar word in 4 seisoene verdeel. Kyk na die grafiek en voltooi:

Winter Lente Somer Herfs

Junie September Desember Maart

Julie Oktober Januarie April

Augustus November Februarie Mei

Voltooi:

Lente: _____________ ____________ ___________

Somer : _____________ ____________ ___________

Herfs: _____________ ____________ ___________

Winter: _____________ ____________ ___________

Skryf die volgende woorde in die korrekte blok waar dit pas:

Page 15: Roodepark School · Web viewToe dit donker word, was hy baie ver van die huis af. Dit het begin sneeu en toe kry hy nie weer die pad terug huis toe nie. Hoe meer hy soek, hoe meer

Lente Januarie Woensdag Februarie helfs

April Maart Donderdag Maandag Dinsdag

Mei Junie September Dinsdag Sondag

November Vrydag Oktober Saterdag Julie

Winter Somer Augustus Maart

Dae Maande Seisoene

_________ _________ _______ ________