26
“Saam skep ons volhoubare welvaart” C.O. VAN DER RHEEDE

Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

“Saam skep ons volhoubare welvaart”

C.O. VAN DER RHEEDE

Page 2: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

Volgens die gerekende akademikus, sakevrou en aktivis dr. Mamphela Ramphele is Suid-Afrika by ’n kruispad.

Sy is ook lid van die sogenaamde Dinokeng-groep wat ’n strategiese gesprek oor drie toekomsgerigte scenarios vir die land begin het. • Dit eerste Dinokeng-scenario behels die “Walk Together”, (loop

saam) scenario!

• Die tweede Dinokeng-scenario behels die “Walk Apart” (loop in verskillende rigtings) scenario!

• Die derde een staan bekend as “Walk Behind”, (loop agterna) scenario!

WAARHEEN MET SUID-AFRIKA?

Page 3: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

SCENARIO EEN Loop saam!

Die “Walk Together”, (loop saam) scenario behels ’n regering en aktivistiese burgerlike samelewing wat nou saamwerk om die land gesond te kry en op die pad van welvaart (foto 1) vir almal te plaas.

Page 4: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

SCENARIO TWEE Loop apart!

Die “Walk Apart” (loop apart) scenario behels ’n land met ’n “korrupte en ondoeltreffende regering” en ’n burgerlike samelewing wat op eiebelang en wantroue fokus. Dit is as gevolg van hierdie scenario dat munisipaliteite nie hul rioolwerke (foto 1) en paaie (foto 2) instand kan hou nie!

Page 6: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

Suid – Afrika raak toenemend afhanklik van invoere van ander lande, veral China met sy totale populasie van 1.3 miljard mense (ongeveer 22% van die wêreldbevolking)

Ons voer meestal vervaardigde goedere in van China.

Ons voer meestal grondstowwe uit na China.

Suid-Afrika se onvermoë om sy grondstowwe om te skakel in vervaardigde goedere is op die langtermyn nie volhoubaar nie.

Vrye Handelsooreenkomstes tussen Suid-Afrika en China moet op spesifieke plaaslike en internasionale ekonomiese doelwitte gebaseer wees en onder andere beleggings in Suid-Afrika verseker.

IMPLIKASIES VAN SCENARIO DRIE

Page 7: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

SUID-AFRIKA SE UITVOERE EN INVOERE

Uitvoer uit SA na China

YSTER

CHROOM

MANGANEES

PLATINUM

STAAL

WOL

NIKKEL

STEENKOOL

Invoer vanaf China na SA

TELEFONE/SELFOON/TEGNOLOGIE

DATA PROSESSERING TEGNOLOGIE

MASJINERIE VIR DRUKKERSBEDRYF

SKOENE

TELEVISIES/MONITORS/PROJEKTORS

ELEKTRISE VERWARMERS

WYE VERSKEIDENHEID TASSE

VROUE EN MANSKLERE

Page 8: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

WAT DOEN ONS REGERING OM TE VERSEKER DAT ONS

SAAMLOOP?

Page 9: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

2012 Begroting fokus op:

Ekonomiese Groei

Werkskepping

Infrastruktuur investering

Onderwys

Beter dienslewering

Snoei van begrotingstekort

Bevordering van mededingendheid

Uitroei van Korrupsie

BEGROTING 2012

Page 10: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

Begroting beloop R1.06 trilljoen

BEGROTING 2012

Page 11: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

SA ekonomie is veerkragtig

Groei in ekonomie:

3.1% in 2011

2.7% in 2012

4.2% in 2014

365 000 nuwe werksgeleenthede in 2011

Verskuiwing in Suid-Afrika se handelspatrone:

Uitvoer na China: 4.2% in 2005 na 13% in 2011

Uitvoer na EU: 33% in 2005 na 21.6% in 2011

EKONOMIE 2012

Page 12: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

Energie Kusile kragstasie: R121 bil

Transport Prasa spoorweë: R80 bil

Water en sanitasie Sedibeng sanitasie: R5 bil

Behuising eThekwini behuising: R5 bil

Telekommunikasie Nasionale breëband: R1 bil

Olie en gas Weskus gas eksplorasie: R11 bil

Onderwys: Twee universiteite: R20 bil

Hospitale Limpopo hospitaal: R6 bil

INFRASTRUKTUUR 2012

Page 13: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

Eenderde van bevolking afhanklik van welsyntoelaes

Einde 2011: 15.3 miljoen afhanklikes – 2.5 miljoen meer as 1998

11 miljoen: kindertoelaes

600 000: pleegsorgtoelaes

2.7 miljoen: pensioentoelaes

11.4% vermindering in ongeskiktheidstoelaes vanweë verbeterde keuringsproses

7% welsynstoelaes word onwettig toegestaan

Meer as 15000 mense wat toelaes op bedrieglike wyse bekom is afgelope vyf jaar gevonnis

UITDAGINGS 2012

Page 14: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

20-25% van staatsaankope (ongeveer 30 biljoen rand) gaan jaarliks verlore weens korrupsie

2009/2010-boekjaar is 998 staatsamptenare skuldig diefstal van R346 miljoen

Suid-Afrikaanse munisipaliteite het R12.4 biljoen rand, sowat 29.3%, van hul kapitaalbegrotings onderspandeer tot en met Junie 2011

UITDAGINGS 2012

Page 15: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

WAT DOEN DIE AHI OM TE VERSEKER DAT ONS

SAAMLOOP?

Page 16: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

AHI-DIREKSIE Strategiese leiding en het oorsigrol

AHI-BESTUUR Uitvoer van strategie

AHI-VOORSITTERSFORUM Gee spesialisadvies mbt strategie

ECONDEV Genereer inkomste

PROVINSIALE RAAD Skakel tussen hoofkantoor en plaaslike sakekamers

SAKEKAMERS Ekonomiese dinkskrum van dorpe en rol projekte uit

AHI-STRUKTUUR 2012

Page 17: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

VISIE

Saam skep ons volhoubare welvaart.

Watter bydrae lewer die AHI en sy lede om die omgewing waarin ons funksioneer positief te beïnvloed om gunstige sake-omstandighede te verseker?

Wat doen die AHI om sy lede te kapasiteer, probleme op te los en geleenthede vir sy lede te ontsluit?

Wat doen die AHI om die interne en eksterne netwerking te bevorder, sterk vennootskappe te vestig en sukses te bekroon?

Wat doen die AHI om by te dra tot die uitbou van ‘n instaatstellende omgewing waarin sakebedrywighede optimaal kan funksioneer?

Page 18: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

MISSIE

Na aanleiding van die voorafgaande ontleding van die Visie en die vrae wat gestel is, antwoord die Missie soos volg op die vrae soos uit die visie geformuleer: Die AHi inisiëer sosio-ekonomiese bemagtigingsprojekte op eie inisiatief óf

in samewerking met vennote ten einde die omgewing waarin dit funksioneer positief te beïnvloed.

Die AHi lewer kundige en oplossingsgedrewe sakedienste aan sy lede en kapasiteer hulle om die uitdagings suksesvol in ‘n snelveranderende omgewing te hanteer, om sakegeleenthede identifiseer en te ontwikkel.

Die AHi fasiliteer geleenthede vir die vestiging van sakekamers, bevorder netwerking tussen lede en ander rolspelers op plaaslike, provinsiale, nasionale en internasionale vlak en gee erkenning aan diegene wat buitengewoon presteer.

Die AHi speel ‘n konstruktiewe en kritiese rol op regerings- en besigheidsvlak deur ekonomiese beleidsontwikkelingsprosesse positief te beïnvloed en die ontwikkeling van gunstige makro-ekonomiese beleid te verseker.

Page 19: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

WAARDES In navolging van die Visie en in die uitvoering van sy

Missie is die AHi verbind tot die volgende waardes:

Patriotisme - om ekonomiese geleenthede te ontsluit wat die land en sy mense tot voordeel strek.

Diensingesteldheid en Ontwikkelingsgerigtheid - om sakelui en die gemeenskappe waarin hulle sake doen te bemagtig tot hoër vlakke van selfstandigheid, selfonderhoudend en ondernemendheid.

Regverdigheid en Geregtigheid - om ‘n konstruktiewe rol te speel in die vestiging van ‘n regverdige ekonomiese bestel en om sosiale kohesie te bevorder.

Verantwoordbaarheid - om etiese en korrupsievrye besigheidspraktyke te help verseker.

Toekomsgerigtheid - om voorspraak te maak vir makro-ekonomiese beleide wat entrepreneurskap, ekonomiese groei en die bewaring van die natuur vooropstel.

Mededingendheid - om lede te kapasiteer om ongeag uitdagende en kompeterende onstandighede in ‘n globale handelsomgewing suksesvol te bly voortbestaan.

Inklusiwiteit – om sakelui in alle gemeenskappe wat met die AHi se etos en taaldiversiteit assosieer te betrek en tot diens te wees vir Suid-Afrika en al sy mense.

Page 20: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

OPERASIONALISERING VAN DIE AHI SE MISSIE:

Program Een behels al die sosio-ekonomiese programme van die AHi. Dit word deur die verskillende deskundigheidslessenaars bedryf en deur Econdev gefinansier.

Program Twee behels al die sakedienste wat deur die AHi aan sy lede aangebied word. Dit sluit in ‘n omvattende kommunikasiestrategie, inligtings- en spesifieke ondersteuningsdienste soos die WGO.

Program Drie behels sakekameruitbreiding. Dit sluit in die werksaamhede van streeksbemarkers, geleenthede vir netwerking en erkenning vir buitengewone sakeprestasies.

Program Vier behels beïnvloeding van sakebeleid. Dit sluit in die AHi se rol in BUSA, insette te NEDLAC, skakeling met owerhede, die korporatiewe sektor en ander rolspelers.

Page 21: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

PROGRAM EEN

Bevorder plaaslike ekonomiese ontwikkeling.

Fasiliteer opleiding, vaardigheidsoordrag en leierskap-ontwikkeling.

Verleen bystand met betrekking tot swart ekonomiese bemagtiging.

Lewer insette mbt nywerheids-ontwikkeling.

Bevorder toerisme

Verleen bystand aan klein-, medium- en mikrosake-ondernemings.

Bevorder vroue- en jeugentrepreneurskap.

Page 22: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

PROGRAM TWEE

Opgradering van bestaande webblad.

Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer.

Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede en breër publiek.

Mediaskakeling.

Ontwikkel ‘n geïntegreerde bemarkinsgplan.

Brei WGO-dienste uit.

Vestig provinsiale advieskomitees wat regs-, ekonomiese-, munisipale-, menslike hulpbronne-, finansiële, belasting en ander navrae van lede hanteer.

Ontwikkel kort kursusse vir lede in samewerking met akademici verbonde aan besigheidskole, afgetrede sakeleiers en AHi – spesialiste.

Page 23: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

PROGRAM DRIE Vestig provinsiale kantoor met voltydse / deeltydse beampte.

Ontwikkel strategie vir sakekameruitbreiding.

Ontwikkel eenvormige affiliasie-beleid vir sakekamers.

Ontwikkel strategie om sakekamers finansiële selfstandig te maak.

Ontwikkel bestuursgids vir sakekamerbesture en ontwikkel leierskap.

Fasiliteer gespreksgeleentheid tussen direksie, provinsiale leiers, voorsittersforum en bestuur.

Nasionale raadsvergadering / Provinsiale raadsvergadering / Voorsittersforumvergadering / Sakekamer Voorsitterswerkswinkel / Sakekamer Netwerkgeleentheid

AHi-Prestige Gholfdag 2012 / Jaarlikse kongres / Jaarlikse Toekennings

Sakekamer van die jaar-kompetisie / MS Louw-toekenning / Platinumtoekenning

Opkomende sakeman/vrou toekenning

Page 24: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

PROGRAM VIER

Versterking van AHi se rol in BUSA.

Bou sterk internasionale verhoudings.

Bou sterk verhoudings met politici op al drie vlakke van regering: Nasionaal, Provinsiaal en Plaaslik.

Ontmoetings met alle provinsiale Premiers en MEC’s met provinsiale kommittees teenwoordig.

Bou sterk verhoudings met besigheidsforums, korporatiewe lede se uitvoerende hoofde, privaatsektor, universiteite, tegniese kollege en skoolprinsipale.

Skep OudPresidente “klub”.

Vergroot AHI-invloedsfeer.

Vestig kultuur van aktivisme!!

Page 25: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

Die AHi is ‘n geleentheidskeppende organisasie.

Die direksie en hoofbestuur streef daarna om diensbaar te wees vir sy lede, vir Suid-Afrika en Afrika.

Ons verwag egter ook van lede om diensbaar te wees vir die AHi, vir Suid-Afrika en Afrika.

Kom ons gebruik die geleentheid en stap die pad saam.

So bou ons ‘n nuwe toekoms van hoop en diensbaarheid.

Die geleentheid is nou hier!

TEN SLOTTE

Page 26: Saam skep ons volhoubare welvaart - ShowMe · Benutting van sosiale media om met lede en breër publiek te kommunikeer. Lewering van nuusbriewe, nuusflitse en jaarverslag aan lede

"Opportunity is missed by most people because it comes dressed in overalls and looks like work."

Thomas Edison