Upload
iram
View
75
Download
5
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Spreuke 8:22-31. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
Spreuke 8:22-31Spreuke 8:22-31
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee vrae en vrese en gee
ons oor aan Godons oor aan God
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede ingaan in God se vrede in
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en Ons luister dieper na die Woord en ontmoet Godontmoet God
Om teen wysheid te Om teen wysheid te handel is om teen handel is om teen die Skepping en die Skepping en
Skepper in te gaanSkepper in te gaan
“Wysheid was vir God soos ’n lieflingskind. Dag vir dag het Hy
haar geniet. Soos ’n blye huppelende kind het die
wysheid die hele aarde vol gespeel. Op ’n dag het die
wysheid met Adam se kinders kennis gemaak. Tot vandag toe
geniet sy hierdie vrolike verhouding met sy nageslag.”
““Her laughter is an invitation to Her laughter is an invitation to people to enjoy creation by people to enjoy creation by
participation in its goodness. participation in its goodness. And the path to that goodness And the path to that goodness
is found in Wisdomis found in Wisdom..””
Luister na mekaar
God maak ons ’nGod maak ons ’n luisterende luisterende gemeenskap en praat ook deur gemeenskap en praat ook deur
ander mense met onsander mense met ons
We are called to learn the truth, We are called to learn the truth, tell the truth, tell the truth, live the truth. live the truth.
James W. SireJames W. Sire
God’s gift of wisdom makes us more God’s gift of wisdom makes us more humble, more joyful, more godly, more humble, more joyful, more godly, more quick-sighted as to His will, more quick-sighted as to His will, more resolute in the doing of it. resolute in the doing of it.
J. I. PackerJ. I. Packer
Wysheid is nader as ons kniel Wysheid is nader as ons kniel as wanneer ons vlieg as wanneer ons vlieg
Wysheid begin as ons kniel Wysheid begin as ons kniel voor God! voor God!
William WordsworthWilliam Wordsworth
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hooronverwagse kante af te hoor
Hy wat nie weet nie Hy wat nie weet nie en nie weet dat hy nie weet nie – en nie weet dat hy nie weet nie –
hy is dwaas; ignoreer hom. hy is dwaas; ignoreer hom. Hy wat nie weet nie Hy wat nie weet nie
en weet dat hy nie weet nie – en weet dat hy nie weet nie – hy is onervare; leer hom. hy is onervare; leer hom.
Hy wat weet en nie weet dat hy weet nie – Hy wat weet en nie weet dat hy weet nie – hy is aan die slaap; maak hom wakker.hy is aan die slaap; maak hom wakker.
Hy wat weet en weet dat hy weet omdat hy weet Hy wat weet en weet dat hy weet omdat hy weet waar die Bron van wysheid is – hy is wys; waar die Bron van wysheid is – hy is wys;
volg hom.volg hom.– ’n Arabiese spreuk
Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtesin ons hart en gedagtes
Alberic the WiseAlberic the Wise
““Dit is baie beter om Dit is baie beter om te soek na iets wat te soek na iets wat ek dalk nooit in die ek dalk nooit in die lewe sal hê nie as lewe sal hê nie as
om te vind wat ek nie om te vind wat ek nie regtig wil hê nie.”regtig wil hê nie.”
In jou soeke na In jou soeke na wysheid is jy wys; wysheid is jy wys;
deur jou te verbeel deur jou te verbeel dat jy dit reeds bereik dat jy dit reeds bereik
het, is jy dwaas.het, is jy dwaas.
Wysheid is brood vir Wysheid is brood vir jou lewensreisjou lewensreis
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rigen waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op ’nOns besluit op ’n gepaste reaksie gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê hetop wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Wysheid, skoonheid Wysheid, skoonheid of oneindige rykdom?of oneindige rykdom?
Kies die wysheid!Kies die wysheid!
Genade vernietFLAM 139
Genade verniet Genade verniet oor my uitgegietoor my uitgegiet
Ek skuld U al my dae Ek skuld U al my dae oor en ooroor en oor
My wysheid my winsMy wysheid my winsHelp my net mooi niksHelp my net mooi niks
Ek smag na U en U Ek smag na U en U alleenalleen
My hart Jesus singMy hart Jesus sing
Deur die koudste nagDeur die koudste nagDeur die langste dagDeur die langste dag
Elke oomblik sal ek onthouElke oomblik sal ek onthouvan U trou, o Heer,van U trou, o Heer,In my tyd van seerIn my tyd van seer
was U liefde om my gevou was U liefde om my gevou
U liefde in my leweU liefde in my lewegaan my verstand te bowegaan my verstand te bowe
Geen ander belofteGeen ander belofteas dit wat U beloweas dit wat U belowe