8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 4 • Tuesday 10 June 2014 | Tel. 028 214 1294 Vaarwel aan 122 jaar se veldblom-tradisie ANNETTE THERON Die Caledon Veldblommegenoot- skap se 122-jarige bestaan het stil- stil tot ’n einde gekom. So ook die tradisionele Caledon Veldblom- skou wat die afgelope 120 jaar deel van die dorp se toerisme-aanbie- ding was. Volgens Adriaan Hanekom, nou ge- wese voorsitter van die genootskap, is ’n spesiale jaarvergadering op Woens- dag 28 Mei gehou om dringend die toe- koms van die genootskap, wat in 1892 gestig is, te oorweeg. Die genootskap is by dié vergadering ontbind. “Dis só hartseer,” sê Hanekom, wat ’n groot deel van die skuld vir die dood- loop van die skou vierkantig voor die deur van die Theewaterskloof-munisi- paliteit lê. “Beloftes wat gemaak is, is nooit gestand gedoen nie,” het hy gesê en verduidelik dat die nuwe Victoria- saal steeds in onbruik staan, ’n jaar na- dat dit gebou is en die ou saal gesloop is om plek te maak vir die Victoria-in- kopiesentrum. Dit ten spyte van belof- tes – volgens Hanekom – om die nu- we saal by die veldblomtuin te bou. Inwoners het in April 2012 reeds hul kommer uitgespreek dat die nuwe saal op die verkeerde plek, in Ian Toerien- weg, gebou word. Hanekom het tóé ge- sê die munisipaliteit het ’n eensydige besluit geneem: notules sedert 1994 meld dat die saal veldblomtuin toe sal skuif. Hy het gesê die genootskap het in die koerant verneem van die perseel in Ian Toerienweg. Stiffie Cronjé, mediawoordvoerder van die munisipaliteit, het destyds te- ruggekap en gesê die verskuiwing van die saal en die ontwikkeling van die inkopiesentrum is by vele geleenthede bespreek, vrae deeglik deur die muni- sipaliteit beantwoord, en die verskui- wing en ontwikkeling het aan die nodi- ge wette voldoen. Hy het verder gesê die projek was by wykskomiteeverga- derings oorweldigend gesteun en dat besware geadverteer en alle besware en voorstelle behoorlik en deeglik hanteer is. Nou blyk dit uit die vergadering dat lede voel die saal gaan in nog ’n wit olifant ontaard. “As by die oorspronk- like besluit wat jare terug vasgemaak was – dat dit in die veldblomtuin ge- bou gewees het – dan sou hierdie situ- asie waarin die genootskap hom nou bevind nie gebeur het nie, maar die TWK-stadsvaders het anders besluit, hulle weet mos beter.” Tydens die vergadering is menings gelug, voorstelle gemaak en herkou, “wat toe gelei het tot ’n stemming waar die hart een ding sê maar die kop ’n ander ding,” sê Hanekom. Hy het sy dank en lof uitgespreek teenoor almal wat oor 122 jaar die ge- nootskap op die hart gedra het. Hy het spesiale melding gemaak van oorlede tannie Elize Groenewald, wat hy steeds as mentor beskou. Liza Visagie, ’n jare lange lid van die genootskap, het gesê die ontbinding laat ’n leemte by haar, “maar ek ver- staan dat tye verander en ek aanvaar wat vanaand gebeur het en besluit is, maar dit is steeds baie hartseer”. Thys de Villiers, ’n vrywilliger wat beklemtoon het dat mense daaraan ge- werk het vir die liefde van die blomme, het gesê dit is bitter hartseer dat so ’n pragtige tradisie tot ’n einde moes kom. “Ek wil Adriaan bedank vir die geveg wat hy vir meer as die laaste de- kade geveg het om die blomskou aan die gang te hou.” Cronjé het by navraag gesê die Cale- don Veldblomgenootskap het belang- rike werk gedoen. “Vanuit ’n historie- se perspektief is dit jammer dat hulle tot so ’n stap oorgegaan het.” Cronjé sê egter Caledon is steeds deel van die Cape Floral Kingdom Ex- po wat deur Agri Mega Groep in Bre- dasdorp aangebied word. “Die Thee- waterskloof-munisipaliteit is verheug dat Caledon se veldblommeskatte nie vir besoekers verlore is nie en dat dit by die Expo in Bredasdorp tot hul reg sal kom, veral omdat die ekspo ’n groot aantal voete trek.” Hy sê die munisipaliteit voorsien ’n moontlikheid dat Caledon se veld- blommeskou in die toekoms as ’n satel- liet van die Cape Floral Kingdom Expo kan terugkeer en dat die voete wat die Expo bereik ook Caledon sal bevoor- deel. “Indien die organiseerders be- sluit om dit weer in Caledon aan te bied, is die huidige Victoriasaal ’n uit- stekende fasiliteit om besoekers te ak- kommodeer.” Om die “omvattende kommentaar” aan te vul wat Cronjé in die verlede al oor die verskuiwing van die saal ge- lewer het, het hy gesê “op die oomblik word die aankoop van die meuble- ment en toerusting van die saal gefina- liseer en behoort hierdie pragtige fasi- liteit eersdaags vir benutting en ge- bruik beskikbaar gestel te word. Die plaveiwerk by die parkeerarea moet nog finaal afgehandel word en lamppa- le sal ook eersdaags opgerig word. “Met die huidige weerstoestande neem hierdie opgraderings langer as wat aanvanklik beplan was.” Cronjé sê die mate waarin dié fasili- teit gebruik gaan word, sal afhang van die benutting daarvan deur die inwo- ners van Caledon en die streek. Die Victoria-saal met die heel laaste Veldblommeskou in 2011. Inwoners van Theewaterskloof het Donderdagoggend besef waarom dit so buitengewoon koud is. Die Sonderend- berge was toe onder sneeu en dit het kompleet soos ’n sprokieswêreld gelyk. FOTO: ANNETTE THERON Sneeu op Sonderendberge Sneeu op Sonderendberge

Theewaterskloof gazette 10 jun 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Theewaterskloof gazette 10 jun 2014

Citation preview

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 10 June 2014 | Tel. 028 214 1294

Vaarwel aan 122 jaar se veldblom­tradisieANNETTE THERON

Die Caledon Veldblommegenoot-skap se 122-jarige bestaan het stil-stil tot ’n einde gekom. So ook dietradisionele Caledon Veldblom-skouwat die afgelope 120 jaar deelvan die dorp se toerisme-aanbie-ding was.

VolgensAdriaanHanekom, nou ge-wesevoorsitter vandie genootskap, is’n spesiale jaarvergadering opWoens-dag 28Mei gehouomdringenddie toe-koms van die genootskap, wat in 1892gestig is, te oorweeg. Die genootskapis by dié vergadering ontbind.“Dis só hartseer,” sê Hanekom, wat

’ngrootdeelvandieskuldvirdiedood-loop van die skou vierkantig voor diedeurvandieTheewaterskloof-munisi-paliteit lê. “Beloftes wat gemaak is, isnooit gestandgedoennie,” het hy gesêen verduidelik dat die nuwe Victoria-saalsteedsinonbruikstaan, ’njaarna-dat dit gebou is en die ou saal gesloopis omplek temaak vir dieVictoria-in-kopiesentrum.Dit ten spytevanbelof-tes – volgens Hanekom – om die nu-we saal by die veldblomtuin te bou.Inwonershet inApril 2012reedshul

kommeruitgespreekdatdienuwesaalop die verkeerde plek, in Ian Toerien-weg, gebouword.Hanekomhet tóé ge-sê die munisipaliteit het ’n eensydigebesluit geneem: notules sedert 1994meld dat die saal veldblomtuin toe sal

skuif. Hy het gesê die genootskap hetindiekoerantverneemvandieperseelin Ian Toerienweg.Stiffie Cronjé, mediawoordvoerder

van diemunisipaliteit, het destyds te-ruggekapengesêdieverskuiwingvandie saal en die ontwikkeling van dieinkopiesentrumisbyvelegeleenthedebespreek, vrae deeglik deur diemuni-sipaliteit beantwoord, en die verskui-wingenontwikkelinghetaandienodi-ge wette voldoen. Hy het verder gesêdie projekwas bywykskomiteeverga-derings oorweldigend gesteun en datbesware geadverteer en alle beswareen voorstelle behoorlik en deeglikhanteer is.Noublykdit uit die vergaderingdat

lede voel die saal gaan in nog ’n witolifant ontaard. “Asbydie oorspronk-like besluit wat jare terug vasgemaakwas – dat dit in die veldblomtuin ge-bou gewees het – dan sou hierdie situ-asie waarin die genootskap hom noubevind nie gebeur het nie, maar dieTWK-stadsvaders het anders besluit,hulle weet mos beter.”Tydens die vergadering is menings

gelug, voorstelle gemaak en herkou,“wattoegeleihettot’nstemmingwaardie hart een ding sê maar die kop ’nander ding,” sê Hanekom.Hy het sy dank en lof uitgespreek

teenoor almal wat oor 122 jaar die ge-nootskap opdiehart gedrahet.Hyhetspesiale melding gemaak van oorledetannie Elize Groenewald, wat hy

steeds as mentor beskou.LizaVisagie, ’njarelangelidvandie

genootskap, het gesê die ontbindinglaat ’n leemte by haar, “maar ek ver-staan dat tye verander en ek aanvaarwat vanaand gebeur het en besluit is,maar dit is steeds baie hartseer”.Thys de Villiers, ’n vrywilliger wat

beklemtoonhetdatmensedaaraange-werkhetvirdieliefdevandieblomme,het gesê dit is bitter hartseer dat so ’npragtige tradisie tot ’n einde moes

kom. “Ek wil Adriaan bedank vir diegevegwathyvirmeer as die laaste de-kade geveg het om die blomskou aandie gang te hou.”CronjéhetbynavraaggesêdieCale-

don Veldblomgenootskap het belang-rikewerk gedoen. “Vanuit ’n historie-se perspektief is dit jammer dat hulletot so ’n stap oorgegaan het.”Cronjé sê egter Caledon is steeds

deel van die Cape Floral KingdomEx-po wat deur Agri Mega Groep in Bre-

dasdorp aangebied word. “Die Thee-waterskloof-munisipaliteit isverheugdat Caledon se veldblommeskatte nievir besoekers verlore is nie en dat ditby die Expo in Bredasdorp tot hul regsalkom,veralomdatdieekspo’ngrootaantal voete trek.”Hy sê diemunisipaliteit voorsien ’n

moontlikheid dat Caledon se veld-blommeskouindietoekomsas’nsatel-lietvandieCapeFloralKingdomExpokan terugkeer endat die voetewat dieExpo bereik ook Caledon sal bevoor-deel. “Indien die organiseerders be-sluit om dit weer in Caledon aan tebied, is diehuidigeVictoriasaal ’nuit-stekende fasiliteit ombesoekers te ak-kommodeer.”Om die “omvattende kommentaar”

aan te vul wat Cronjé in die verledeal oordie verskuiwingvandie saal ge-lewer het, het hy gesê “op die oomblikword die aankoop van die meuble-mententoerustingvandiesaalgefina-liseerenbehoorthierdiepragtige fasi-liteit eersdaags vir benutting en ge-bruik beskikbaar gestel te word. Dieplaveiwerk by die parkeerarea moetnogfinaalafgehandelwordenlamppa-le sal ook eersdaags opgerig word.“Met die huidige weerstoestande

neem hierdie opgraderings langer aswat aanvanklik beplan was.”Cronjé sê diematewaarindié fasili-

teit gebruikgaanword, salafhangvandie benutting daarvan deur die inwo-ners van Caledon en die streek.

Die Victoria-saal met die heel laaste Veldblommeskou in 2011.

Inwoners van Theewaterskloof het Donderdagoggend besef waarom dit so buitengewoon koud is. Die Sonderend-berge was toe onder sneeu en dit het kompleet soos ’n sprokieswêreld gelyk. FOTO: ANNETTE THERON

Sneeu op SonderendbergeSneeu op Sonderendberge

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 10 June 20142

OFFICE 24, ASTORIA VILLAGE, MAIN ROAD, HERMANUS

311

3L

D1

CB

WG

K0

6E

028 312 2870

Heidehof Tehuis vir Bejaardes op Caledon biedop 20 en 21 Junie ’n mini-ope dag aan by dietehuis in Hoopstraat.

Daar sal vetkoeke, pannekoek, koeke, ba-saar-poeding en handwerk te koop wees en ookdie gewilde Snuffeltafel is weer daar. Kom ge-nietook’nlekkerkoppieteesaammetdieinwo-ners.

Die mini-basaar word gehou om geld in tesamel vir die tehuis en die publiek word aange-moedig om hierdie goeie doel te ondersteun.) Jeugdag op 16 Junie sal hierdie jaar weer

die hoogtepunt in menige Genadendaller sedagboek wees wanneer jongmense sal saam-trek na Genadendal se sportterrein. Reeds van-af 08:00 die oggend sal die trompoppies afskopmet die program wat vir die dag beplan word.Die tema van die dag is “’n Jongmens uit diestraat, is ’n jongmens uit die kwaad.”

Daar sal sportaktiwiteite soos rugby, netbalen fietsry wees, hip-hop en kwaito-dans, sang,gassprekers, springkasteel, orkesmusiek, baiestalletjies en heerlike verversings. Daar salook onder meer gratis potjiekos aan almal ge-gee word.

’n Motorklank-kompetisie sal aangebiedword en alle perdeienaars kan gerus kom spogmet hul perde waar die bes versorgde perd aan-gewys sal word.

Busse sal vanaf 07:30 die oggend besoekersoplaai by onderskeie optelpunte in Berea,Voorstekraal en Greyton.

Vir navrae kan Riaan Karolus gebel word by083 524 4854.

KruisHuis kids smilingThe So Solid Crew and Invaders Car ClubVilliersdorpteameduponSaturday31Mayto put a smile on the faces of the orphansat Greyton KruisHuis children’s home.

Thekidswerespoiltwithallkindsofgoodies,including toiletries and clothing among otheritems that were collected over the past fewweeks.

Earlier in the morning, before the two crews

arrived, they were also surprised by CustomCruisers Crew who came all the way from CapeTown to deliver even more goodies.

Ryan Swartz wants to thank Invaders andCustom Cruisers for supporting their initia-tive to help the needy in the community.Should anyone be willing to make donationsof warm clothing, or donations of any otherkind, please contact Ryan Swartz at078 729 8078 or Darrin Julies at 0780751349.

The members of So Solid Crew and Invaders Car Club Villiersdorp at the Greyton KruHhuis children’s home.

GEKWALIFISEER: Maria Herbert en NomawetuSidkwana het op 16 Mei sertifikate ontvangvir Voorskoolse Opvoeding Vlak 5. Hulle was’n groep van 30 vrouestudente wat die kursusaan Boland Kollege in Caledon voltooi het.Maria wil graag alle betrokkenes wat ditmoontlik gemaak het bedank, in besonder virWallace Swartz, wat altyd so besorg was ooralmal, asook vir hul fasiliteerder, YolandeAdendorf. “Aan al mymedestudente: julle wasmy inspirasie, en ons het dit gedoen!”

12 JunieVictoria Dienssentrum vir Bejaardes vier hulvyf-en-twintigste bestaansjaar.

14 Junie) 21 km-, 10 km-, 4 km-wedlope en 25 m NappyDash vanaf 08:30 by die Agulhas Vaardigheid-skool op Napier. Bel Liza Barry by 028 423 3235of Rudolph Johannes by 082 862 6213.)Caledon-rugby speel wegwedstryd teen Gena-dendal.

15 Junie) Oase Gholfdag om 07:30 Caledon-gholfbaan.4BBB @ R200 per persoon. Navrae: MalindaBooysen by 083 338 3028 of Terrance Fortuin by082 812 7868.

14 Junie) Jeugdag-feesvieringe by Genadendal-sport-terrein van 08:00 tot laat. Navrae: Riaan Karo-lus by 083 524 4854.

18 JunieBKB Boeredag Caledon om 09:00 by Oudekraal.Navrae: Sonja de Wet by 028 212 3106.

SPEEL-SPEEL: Die Caledon-speelgoedbiblioteek het op 28 Mei Wê-reld Speeldag by Sinobunto Dagsorg gehou. Die dag is afgeskopmet verskillende speletjies en aktiwiteite wat verband hou met diekinders se ontwikkelingsareas. Hulle het die dag geniet asook dieverversings wat aangebied is deur die Caledon-speelgoedbiblioteek.Saam met hulle is Renske-Lee Kiewitz van die biblioteek.

Radio Overberg se AJVDie ganse gemeenskap word hartlik uitgenooiom ons algemene jaarvergadering by te woon.Radio Overberg FM is onsradio. Kom Sê jou Sê en gooi’n stuiwer in die beurs vanons Omgewingsake. KomkryPitkos virPadkos enVra(Gee!) Raad, Skep Moed enBring die Kloutjie by die Oortydens ons gegons in dieraadsaal van ons Landbou-man by BKB op die Agri-ter-rein op Bredasdorp. Dis 17Junie om 18:00.

Danmoet julleookniever-geet van die Patatfees in Na-pier, die naweek van 14 Ju-nie nie. Radio Overberg gaan ook in die hoof-straat van Napier wees om die Patatfees teondersteun.

Radio Overberg gaan oor die volgende paarweke gereeld onderhoude doen met bekende

kunstenaars en ook hopeCD’s weggee. Dinsdag 10 Ju-nie om 12:30 gaan ons met Ri-aan Cruywagen gesels oor synuwe vrystelling van gun-stelingtreffers. Vrydag gaanSharon Brink vir Vadersdag’n onderhoud doen oor ’n nu-we vrystelling, Pappas singLalla Land Liedjies, dis nouin haar splinternuwe pro-gramAllerleielke Vrydagog-gend tussen 11:00 en 12:00.

Radio Overberg is propvollekker luistergenot, inlig-

ting en nuus. Ons is op jou frekwensie. Komondersteun ons by die AJV op Dinsdag 17 Junieom 18:00.

Make your way tothe Napier PatatfeesNapier used to be the largest sweet potato-growing region in the country, and the villagecelebrates the humble patat this year from 13to 16 June with its annual Patatfees.

On the programme are the 30km and 60kmMTB challenges (www.napierpatatmtb.co.za),their famous half marathon and 10km runningevents, as well as festive activities such asstock cars and zumba at the Agulhas Schoolof Skills on 14 June, to entertain those not run-ning or riding.

What is more, the village is getting involvedby creating delicious patat dishes. It is YouthWeekend and Father’s Day this weekend so dotake your kids as there will be races for kidsand plenty to eat and drink from the stalls.

There are art routes, live music, a potjie com-petition at the Napier Country Hotel, scare-crows, an illusionist at Wild Thyme, music byWild Lettuce at The Sun Touched Inn and PeterMitchell at the Agulhas School of Skills on 13June.

Radio Overberg will be in town to let every-one know what is happening and where, andthere will be programmes with a map to guideyou to your favourites.

Napier is the place to be next weekend, andthe organisers have ordered winter sunshine.

For more information, go to:• http://napierpatatfees.wordpress.com/• https://www.facebook.com/napierpatat-

festival

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 10 June 2014 3

Dankbaarheid oor goeievordering van slagoffersORA LAUBSCHER

Die lewens van die 9-jarige CaraPratt en haar ma, Friedel, onder-skeidelik ’n leerder en ’n onder-wyseres aan die Laerskool Bre-dasdorp, is wonderbaarlik ge-spaar nadat hulle opVrydagoggend 30 Mei onderwegna die skool, op die pad tussenAr-nistonenBredasdorp, in ’nernsti-ge motorongeluk betrokke was.

Na wat verneem is, het die voer-tuigdiepadverlaat engerolnadatdie bestuurder vir ’n bees in diepad uitgeswaai het.

Die ongeluk het volgens ’n woord-voerder van die polisie op Bredas-dorp op ’n strook pad in die omge-wing van die plaas Nachtwachtplaasgevind.Volgens die polisiewoordvoerder

op Bredasdorp, was ’n polisielid wat

op pad werk toe was een van die eer-ste mense wat op die toneel afgekomhet nadat die ongeluk plaasgevindhet. Die ambulans en nooddienste isontbied waar een van die slagoffersna wat verneem is, uit die wrak vandievoertuiggehaalmoesword.Albeibeseerdes is dieselfde dag na die Me-diclinicVergelegen inSomerset-Wesoorgeplaas. Cara is sedertdien ont-slaanuit diehospitaal,waarhaarmasteeds aansterk.

Hier is die wrak van die bakkie waarin Cara Pratt en haar ma, Friedel, in ’n ongeluk betrokke was. FOTO: ORA LAUBSCHER

Alan Winde kombesigheid praatJAN GREYLING

Boere en sakelui in dieKaap Agulhas-streekkry Dinsdag 24 Juniegeleentheid om vraeoordie toekomsvanhulbedrywe in die Wes-Kaap aan Alan Winde,nuwe minister vanlandbou en ekonomieseontwikkelingindiépro-vinsie, te vra.Winde het ’n uitnodi-

gingaanvaaromtydens’n spesiale ope ledever-gadering van die KaapAgulhas Sakekamer(KAS) sy toekomsper-spektief oor die gelyk-making van die speel-veldvir die provinsie selandbou en sake-onder-nemings te komgee.Ditvind plaas by die Bre-dasdorp Gholfklub.Tafels vir die aand se vergade-

ring, wat ’n driegang-maaltyd en’n kontantkroeg sal insluit, wordteen R1 200 vir tien sitplekke aanlede (R120 per persoon) en R1 600per tafel of R160 per persoon aannie-lede verkoop.Daar is ook teen R2 000 vir al

tien en R200 per persoon, sitplek-ke aan die minister se tafel be-skikbaar vir persoonlike ge-sprekke met die uitgesoekte gas-

spreker.Individuele lede van KAS kan

teen R120 per persoon bespreek;nie-lede en lede van ander sake-kamers is welkom teen R160 perpersoon.Besprekings kan gedoen word

by KAS se bestuurder, Johann-nes de Villiers, by die kantoor indie Regel-gebou, Langstraat, Bre-dasdorp of bel vir hom by 073 4281199 of virMarelle Fortuin by 028424 1716.

Minister Alan Winde is op Dinsdag 24 Junie diegasspreker by die Kaap Agulhas Sakekamer (KAS)se ledevergadering by die Bredasdorp Gholfklub.

Vergadering virbelastingbetalersDie Caledon-belastingbetalersvereni-ging gaan vandag (10 Junie) om 18:30by die klein saaltjie by die NGMoeder-gemeente vergader. Alle inwonersword genooi om dié vergadering by tewoon sodat die stem van die belasting-betalers gehoor kan word. Bel Chrisvan Loggerenberg by 071 688 4485.

Police warn residents to be vigilant, aware of criminal activityANNETTE THERON

Housebreaking in Caledon is on theincrease.Capt.GerritBotes,spokes-person for the Caledon police, saysthe areas most affected are Riem-vasmaakandUitsig.“Thecriminalstarget people’s property once theyleave to go towork.”Botes urges thepublic to bemore aware of criminal

activity in theirarea. “Aneighbour-hood watch is a good idea, and peo-ple who are at home during the daycan be utilised to watch over theirneighbours’ property.” He alsowarns residents not to let valuableslie around. “Itmakes it somucheas-ier for criminals. Also try andmarkyourpropertyandwritedownserialnumbersandkeep it inasafeplace.”

Botes says should more valuableitems such as televisions or DVDsget stolen, it will be easier to trace.“If there is anyone with informa-

tion, they can contact the Caledonpolice on the emergency number10111 or 028 214 3900 or capt. Boteson 082 469 1015. All informationwillbe treated as confidential and if pos-itive information is given and ar-

rests aremade, informerswill be re-warded.Botes says the public are also

urged to be aware when leavingpubs in the central business districtas several robberies have takenplace. “There is no description ofthe robbers, but there are three col-oured males walking around, whotarget people walking alone.”

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 10 June 20144

Dra groen virons kindersElke Vrydag – vanaf 30 Mei tot 27 Junie – worddie publiek aangemoedig om groen te dra omkinderbeskerming te ondersteun en te bevor-der. Talle skole en instansies in Theewaters-kloof ondersteun dié inisiatief, en waarom nie?Dis almal se plig om ons kinders te beskerm,want hulle is ons toekoms.

Kindershet liefdevolleversorgingenbesker-ming nodig en elkeen van ons kan ’n verskilin ’n kind se lewe maak.

Boonop is dit beter om sterk kinders te bouas om stukkende grootmense te help. Elke kindis spesiaal en daar is absoluut geen verskoningvir kindermishandeling nie.

Kinders floreer as volwassenes hulle koesteren dis elke kind se reg om liefde te ontvang,want hulle is ons mees kosbare besit.

Die karakter vanDie karakter van’n Christen’n ChristenEen van die mees belangrike elemente van ’nChristen-karakter word ontbloot wanneer onsonsself afvra watter rol die kruis in ons lewensspeel. Gal.2:20 – “Ek is met Christus gekruisig,en ek leef nie meer nie, maar Christus leef inmy...” Wanneer ek saam met Hom gekruisigis, is die “eie ek” dood, my vlees is gekruisigen ek wandel deur die Gees. Tye word moeili-ker en dit vereis dat ek myself nog meer moetkruisig – daar moet nie plek wees vir die ounatuur om op te staan nie.

Selfkruisiging is altyd pynlik, maar dit bringgoeie vrug na vore – ’n mens gaan maklikerdeur die lewe na selfkruisiging. Ps. 15 beskryfdie karakter van hulle wat met die Here wan-del: Dis iemand wat in opregtheid wandel, watgeregtigheid doen, wat nie skinder nie en synaaste nie kwaad aandoen nie. Dis ook iemandwat nie kompromieë aangaan nie – hy praatnie boosheid goed nie en hy is ’n persoon wathou by sy woord en hy eer diegene wat Godvrees. ’n Christen met goeie karakter sal ooksoms skade ly ter wille van ander se voorspoed.

Dis ’n lewe van voortdurende dissipline, self-kruisigingenominnederigheidtewandelvoorGod en die mens. Integriteit moet een van onssterk karaktertrekke wees.

Deur God se genade en liefde is dit moontlikdat ons meer en meer die karakter van Jesuskan aanneem as ons bereid is om deur Sy Geesgelei en geleer te word.PASTOOR GERT VISSER, Caledon Christen-sentrum

Pipelines dating from Second World War?Pipelines dating from Second World War?The response on behalf of the municipalityby Stiffie Cronjé raises more questionsthan answers.

The description of why the water goesbrown made riveting reading but one hasto ask the question that if they know whatthe cause is, why have they done nothingabout it? I reiterate, we pay for clean, drink-able water, not brown sludge that turnswhite cotton shirts brown.

After my article in 2011 that featured thebucketofbrownwater, theproblemhasper-sisted. It did improve for a short while andthen returned with a vengeance.

I note that no regret for the incident wasexpressed and repeat what I said in 2011that neighbours advise that they have suf-fered this problem for 25 years.

When will something be done to fix theproblem permanently? When was the lasttime the infrastructure was overhauled?

I was told by engineers employed to tracethe pipelines (yes the municipality appar-ently did not know where they ran) that thepiping was put in just after the SecondWorld War!

When we moved here some 18 years agowe discovered that Caledon Municipalityhad a healthy positive balance in the wateraccount. This disappeared when we wereincorporated into TWK. What happened tobudgets for maintenance?

Regarding my account and the “threaten-ing letter”: I lauded the mayor’s desire, asexpressed in the Draft Budget, to “gettough”withthosewhodonotpayforservic-es.

Any decent administrator will then es-tablish who the defaulters are and sendthem notices taking care not to send themto those who do pay!

RICHARD MULCAHY, Caledon

AANGENAME VERRASSING: Dedré Fischer en Petrus van Rensburg van Capitec in Caledon het opMaandag 26 Mei die inwoners van Herberg in Bergsig bederf met koffie en muffins en sommer netlekker gesels en gekuier.

Our end is likely to be slow and ghastly, not suddenThe mouse saga has taken its last tragic turn.Poor little house-mouse, my discreet, unde-manding occasional bedmate, is dead. I foundher floating in the kitchen sink, fluffy furcoatplastered to her pathetically thin little body,drowned.

“No good deed shall go unpunished.” ThisappliesmostaptlytoMsMouse,deadthroughmy attempts to save her from the stripedthugs that made her last days a living night-mare. You see, in an attempt to save her fromtheir repeated attacks, I partially blocked herfront door, widened by the striped ones. Dur-ing their last nocturnal raid, she made forhome, panicked when she found it confusing-ly altered and ended up fatally in the sink.Mea culpa . . .

For the rest, house and I have withstoodthis last attack of winter, suffering no morethanatrickle.Mindyou,hail is less fluidthanrainwater, which may explain this. I also seethe Cape people getting used to the thunderand lightning us born Highvelders take forgranted. Before, I used to find the locals (and

their dogs) under their beds at the first flashand rumble. Times change!

Had a birthday this week. Contemplatingmy own approaching extinction, I was madeonly too aware of the fact that every speciesof living thing on earth eventually goes ex-tinct and there is no reason why we humanswill miss this end.

Some extinctions have been sudden anddramatic, like the last one 65 million yearsago, when a meteorite the size of a city blockhit theearthat60000kilometresanhour,kill-ing the dinosaurs and leaving only a fewmouse-sized mammals to become the ances-tors of us all.

Our end is likely to be slower and ghastlierthough: with the world’s population expectedto double in the next 50 years, our end willcome as a protracted struggle for land, air,food and water. The winners, mostly Ameri-cans and some Europeans (the ones that havenot emigrated to Mars in the meantime) willlanguish in fortified enclaves, where theywill succumb to inbreeding and deadly new

diseases while our off-spring starve and choke todeath outside.

Talking of birthdays: mymother was born on No-vember 5 and used to tellme she thought for a longtime all the fireworks hadbeen set off in her honour.I myself anticipated D-Dayby one day and felt vaguelycheated by this for years,until I learnt that the Al-lied forces – including ourSouth African troops –fighting their way throughNorth Africa, across theMed and up the boot of Ita-ly, marched into Rome on5 June.

The late Brian Lello, a war correspondentin WW2, had the artist François Krige as col-league. Brian once told me how François,sickened by the horror and stupidity of war,

marched up to his commanding officer, want-ing to resign; he’d had enough. It was gentlyexplained to him that he’d signed up for theduration and that it was a binding contract.– [email protected]

ColumnColumn

Written bouquet forWritten bouquet formunicipal workersmunicipal workersOver the last couple of weeks the wind has beenfierce in Villiersdorp. Several trees suffered se-rious damage and the leaves and small brokenbranches have blocked our leiwater channels(and everything else)…even my kitchen had acoating of leaves on the floor…very rural!

In the early morning of Sunday 25 May sever-alverylargebranchesfromanAustraliansilkyoak broke off and blocked the road outside myhouse. We’ve had no electricity since the daybefore and the wind was fierce.

By daybreak the municipal workers were onsitecuttingthehugebranchesintomanageablepieces and before too long had swept andcleared everything neatly away. They contin-ued this work throughout the village until theevening and when I returned home from walk-ing my dogs at dusk, they were still busy, stillas cheerful and courteous as they had been thatmorning… Bear in mind that they had beenhard at work doing tiring physical activity inthe wind for at least eleven hours.

My compliments to them and to the men whomake sure the leiwater channels are clear,turning out in foul weather.

As member of the Residents and RatepayersAssociation it is a real pleasure to be able tohand out a written bouquet.

Thanks chaps, your attitude puts many toshame.

PAM SYNDERCOMBE, Villiersdorp

Brown water in Greyton even worseBrown water in Greyton even worseWith reference to Mr Mulcahy’s problem with“brown water” staining his washing, we inGreyton would say he is most fortunate thatit only happens once a week.

For at least the past 15 years it has been apermanent problem in Greyton and unless weadd expensive whiteners to our soap powder/liquid when doing a “white wash”, the laundry

very quickly becomes a most unattractiveshade of beige, which is exacerbated by the useof softeners.

I found the explanation for the brown waterinterestingbutwonderwhywedidn’thave thisand all the other problems associated with wa-ter quality when we were autonomous.

TRISH HARDIE, Greyton

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 10 June 2014 5

Arina Wilson 109780

MUNISIPALE KENNISGEWING2014/2015 Hersiene Geïntegreerde Ontwikkelingsplan

(GOP) en 2014/2015Distriks-GOP Hersieningstydskedule

Kennis geskied hiermee ingevolge die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels(Wet 32 van 2000) en die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur(Wet 56 van 2003) dat die 2014/2015 Hersiene Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP)en Distriks-GOP Hersieningstydskedule van die Overberg Distriksmunisipaliteit op26 Mei 2014 deur die Raad goedgekeur is.Die 2014/2015 Hersiene GOP en Distriks-GOP Hersieningstydskedule kan besigtigword by die Overberg Distriksmunisipaliteit se hoofkantoor, streekkantore, plaaslikemunisipaliteite, biblioteke en Thusong Dienssentrums in die distrik, asook dieMunisipaliteit se webtuiste by www.odm.org.za

Drie-jaarbegroting/Mediumtermyninkomste- enUitgaweraamwerk vir 2014/2015 tot 2016/2017

Kennis geskied hiermee ingevolge die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale FinansiëleBestuur (Wet 56 van 2003) dat die Drie-jaarbegroting vir 2014/2015 tot 2016/2017 vandie Overberg Distriksmunisipaliteit op 26 Mei 2014 deur die Raad goedgekeur is.

Die Drie-jaarbegroting vir 2014/2015 tot 2016/2017 kan besigtig word by die OverbergDistriksmunisipaliteit se hoofkantoor, streekkantore, plaaslike munisipaliteite in diedistrik en die Munisipaliteit se webtuiste by www.odm.org.za

Hoofkantoor: Langstraat 26, BredasdorpStreekkantore: Caledon: Fieldstraat 4, CaledonSwellendam: Craigstraat, SwellendamHermanus: Flowerstraat 15, Hermanus

D Beretti - Munisipale Bestuurder

Klassieke gunstelinge lokbesoekers van naby en ver

saam met ander musiekliefhebbers na ’n uit-voering soos hierdie te kon luister.

Dit is sonder twyfel hierdie moeilik defini-eerbare “iets” wat twee besoekers van die dorpSan Miguel de Allende in Meksiko aangespoorhet om jaar na jaar gedurende die fees ’n draaiop Greyton te kom maak. Die heel eerste keerhet hulle per ongeluk en heel toevallig op diefeesafgekomendaarendanbesluit omjaarliksterug tekeer.Een jaarhethullediedatumsver-keerd gelees en na afloop van die fees hier aan-gekom. Dit was hierdie jaar Margarita en Car-losy Villalba, ’n sielkundige van beroep, se se-wende besoek aan die Greyton klassiekemusiekfees.

Hulle werk volgens Carlosy vir ses maandeen reis dan elke jaar gedurende die oorblywen-de ses maande in Suid-Afrika rond. Hulle tuis-dorp is ’n groterige dorp en net soos Greytonen Genadendal, ryk aan kultuur. Dit was egterdie passie en professionaliteit van die organi-seerders en kunstenaars wat die grootste in-druk op die besoekers gemaak het.

ORA LAUBSCHER

Die tiende jaarlikse Greyton GenadendalClassics forAll is Sondagnamiddag 2 Junieop die prentjiemooi Kaap-Hollandse TheOaks Landgoed buite Greyton afgesluit.

Diegehoorwasuitdiestaanspoorgaandeoordie Charl du Plessis Trio se unieke vertolkingvan die komposisies van ’n paar bekende klas-sieke meesters, onder wie Bach, Vivaldi, Hän-del en Scarlatti, gepas afgerond met iets egSuid-Afrikaans as toegif.

Volgens die organiseerder van die fees, Coe-nie Visser, het hy die afgelope paar jaar onderfeesgangers ’n definitiewe “skuif” ten gunstevan meer klassieke “fees”-musiek waarge-neem, in teenstelling met die gebruiklike ge-wilde nommertjies wat gewoonlik tydens plat-telandse “feeste” opgedis word. ’n Feesgangervan Riviersonderend, Marieta Steyn, het ditbeaam en bygevoeg dat dit vir haar ’n besonde-re ervaring was om in so ’n idilliese omgewing

By die The Oaks Landgoed waar die Charl du Plessis Trio opgetree het, met van links Coenie Visser, organiseerdervan die fees van Greyton, Carlosy en Margarita Villalba van San Miguel de Allende in Meksiko, Anne Gunningvan Bredasdorp, Marieta Steyn van Riviersonderend en Letty Ann van Radio Overberg in Bredasdorp.

FOTO: ORA LAUBSCHER

Besielende boodskap van Measlike restaurant geëet.Volgens Alma Potgie-ter, hulle dosent, wasdie twee baie opgewon-de om saam met homaantesitvirmiddageteen moes hulle net een-voudig nader staan vir’n foto. “Hy het ’n be-sonder relevante en di-namiese boodskap viralmal gebring waarinhy ’n beroep op veralpa’s gedoen het om nieafwesig te wees en hul-lerolleaspa’senopvoe-ders te verwaarloosnie”, aldus die jong-

mense se dosent en mentor.

ORA LAUBSCHER

Zane Meas het op Son-dag 2 Junie ’n gesa-mentlike diens by AgriMegapark op Bredas-dorpgelei terafsluitingvan die HartklopChristusfees. EdwinaJansen en Luchelé Pie-ters, albeiEducare-stu-dente by die plaaslikesatellietkampus vanBoland Kollege, het naafloop van die dienssaam met die gewildesepiester, wat ook be-kendheid verwerf hetas prediker en motiveringspreker, by ’n plaas-

Julies-familie hou saamtreksuster Freda Petersenen die jongste susterLeen Peters. Hulle is ge-bore op die plaas Lang-hoogte as deel van ’n ge-sin van agt dogters entwee seuns.

’nMini-markiestent isopgeslaan vir die fees-vieringe en bure is voor-af ingelig en versoek omverdraagsaam te wees.Potjiekos en braaivleishet deel uitgemaak vandie maaltye wat voorge-sit is en vrolike musiekhetopgeklink.Diesaam-trek is Sondag afgesluitmet ’n opelug-dankseg-gingsdiens by Akasias-traat.

’n Reuse-banier wat die saamtrek aangekon-dig het, het voor die huis gepryk.

Een ding is seker, Akasiastraat sal nooitweer dieselfde wees nie.

ERIEKA ROUX

Met die knip van ’nsimboliese lint is dieweggebaanvirgereel-de toekomstige fami-liesaamtrekke, het ’nlid van die Julies-fa-milie wat die naweekop Botrivier saamge-trek het, gesê.

Ongeveer 60 fami-lielede van Caledon,Grabouw, Somerset-Wes en Botrivier, watvier geslagte verteen-woordig het, het byLeen Peters se huis inAkasiastraat byme-kaar gekom vir diegroot gebeurtenis watdie naweek van 31 Mei tot 2 Junie plaasgevindhet.

Die verrigtinge het gewentel om die oudstesuster, die 89-jarige Klara April, haar jonger

’n Fiets vir Jaffiehoewel sykleinkindersmeergaande oor die fiets is. Jaffieraai inwoners van die dorpaan om, soos hy, artikels virhersirkulering by LuckyPoint in te gee. Behalwe datbruikbare artikels soos mi-krogolfoonde, linneware enselfs fietse bekom kan word,word die omgewing ookskoon gehou omdat herwin-bareartikelsniemeerrondlênie. Jaffie se blydskap oor syryding is so aansteeklik datvan sy kleinkinders nou ookpunte opstapel vir fietse.

ERIEKA ROUX

Aanhouerwen, sêdie spreek-woord. Jaffie Davids (69) vanFonteinstraat in Botrivierkan hiervan getuig. Vir lan-ger as ’n jaar het hy plastiek-bottels, glasbottels en anderherwinbare items versamelom punte op te stapel vir dieLucky Point-program om diefiets te kry wat hy so begeerhet. In Mei is sy droom be-waarheid toe hy genoeg pun-te opgestapel het vir ’n fiets.Nou het Jaffie sy eie ryding,

Kyk uit vir Jaffie Davidsmet sy splinter-nuwe wit fiets. FOTO: ERIEKA ROUX

Edwina Jansen, Zane Meas, alias Neville Meintjiesvan 7de Laan-faam en Luchelé Pieters. FOTO: ORALAUBSCHER

Die drie susters is Leen Peters (80), Klara April (89)en Freda Petersen (87). FOTO: ERIEKA ROUX

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 10 June 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

IN MEMORIAM

1015

DANIE SWARTS08.06.2014Daddy dankie vir al dielewenslesse wat Daddyons geleer het ons misDaddy elke dag baie. Dietyd loop so gou en dusalweer n jaar wat JesusDaddy kom haal het. Rusin vrede. Ons is baie liefvir Daddy. Van Danzyl enVirgilia.

DANIE SWARTS08.06.2014My skat wat kan ek sê jou1ste jaar weg. Dit is nogelke dag so seer. Woordekan nie beskryf hoe onsverlang nie. Ons gun joudie rus. Sal altyd lief weesvir jou. Jou Vrou & Carl

DANIE SWARTS08.06.2014My Daddy 08 Junie 2013het Daddy ons verlaat, ditis 'n jaar later en voel soosgister. Die vermisting isgroot, maar ons gun Daddydie ewige rus. Ons salaltyd lief wees vir Daddy.Danisyl, Adian, Danique& Noah

KOOS VERMEULEN13.06.2014Twee jaar is verby, maar jyleef steeds voort in onsharte.Met liefde, Elaine,kinders en kleinkinders

PIETIE RAINS06.06.2014Jy vier jou 50ste & 1steverjaarsdag weg van ons indie Hemelse tuin. Lief virjou en mis jou. Van Vrou,kinders & Familie.

BEGRAFNIS-DIENSTE

1025

DOVES-Begrafnisdien-ste/Funeral Services.Giving comfort. Takingcare. Caledon: 18 Pleinstr;028 212 3054. 09 Argonst,Hermanus Business Park,028 313 1741. Kleinmond:27 Main Rd, 028 271 4971.Gansbaai: 61 Main Rd, 028384 3344. Bredasdorp:Overberg Sentrum shop12, 087 630 2011.

GELUKWENSINGS

1030

KATRINA (RINA) STE-WART 12.06.2014Veels geluk met jou 99steverjaarsdag. Mag God jouryklik seën. Ps 23. Vankinders, kleinkinders,agter kleinkinders & aldie familie.

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE tehuur. Skakel Virginia 082321 4395.

FUNKSIES &KONFERENSIES

1425

PADSTAL/RESTAU-RANT,DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksiesen vele meer! Skakel 028214 1475.

GESONDHEID &SKOONHEID

1430

AVON- Vul jou inkomsteaan! Agente benodig. Ska-kel René Geldenhuys 083468 8164 / 028-425 2118Epos: [email protected]

KRUIEKENNER

1435

REGSDIENSTE

1440

FINCK PROKUREURSCALEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998/028 212 1030 om 'nkonsultasie te reël. Onsbeskerm u belange.

PERSOONLIK

1460

BREDASDORP DRIVINGSCHOOL 028-425 2774.Code 08 lessons R130.00;Code 10 lessons R180.00;Code 14 lessons. Learnerscourses.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

2 ENKELBEDKOP-STUKKE met spieëltafelin middel. Soos nuut.R1000. Klerekas R400.Skakel 076 119 3898.

SITKAMERSTEL R1599;Stoof R1000; Automatiesewasmasjien R1199; Bad-kassie R50. Bar R499; Kag-gel R1199; DubbelbedR499; Bad R250. Skakel072 466 6900.

GESOEK OMTE KOOP

1675

ONS KOOP ENIGE IETSVAN WAARDE VIRKONTANT. Meubels,kombuisware, elektriesetoebehore, rekenaars, lap-tops, goud, hi-fi's, CD's,DVD's, TV games, sporttoerusting, boumateriaal,deure & deurrame, ven-sterrame vir kontant! Ska-kel 083 413 9775.

ALGEMENE &HUISDIENSTE

DSTV/TV/DVDDIENSTE

1807

TE HUUR

1820

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoëdruk-spuite en kraggereedskap.Skakel Gabriël van derMerwe by Overberg Diens-sentrum 083 551 5406 alleure.

ALLERLEI

1845

Theewaterskloof GazetteSchools - SkoleDinsdag 10 Junie 2014 7

Leiers by konferensieDie hoofleiers van Hoërskool Overberg hetdievoorreggehadom’nLeerderleierkonfe-rensie by La Rochelle Meisieskool in diePaarl by te woon.

Hierwas ongeveer 300 jeugleiers uit die plat-telandsaamgetrekomnagrootsprekers te luis-ter, onder andere mnr. Riaan Truter, bekendein onderwyskringe. Hy het aan die leerdersoorgedra dat elkeen ’n droom moet hê en soosdaar reeds spore op diemaan lê, kan hy/sy ook

spore trap. SariethaEngelbrecht het ’n baie in-siggewende praatjie gehad oor die modernemedia, soos Facebook, en leerders ook op dieverskuilde gevare gewys.Dr.GillianArendsehet, ophaarkenmerken-

de grappige manier, ook ’n diepsinnige waar-heidoorgedra: ’nmenswérkaan ’ndroom.Tus-sendeur is die leerders vermaakdeur ’n lid vandie groep Spoegwolf, met pragtige toonset-tings. Voorwaar ’n dag met nuwe insigte enwaarhede vir dié groep jongmense.

Anju Swart, hoofleier van Huis Nerina, tussen haar jong mede-leiers.

Leerders besoek KaapstadTerwyl die gr. 4- tot 6-leer-ders van Rûens Kollege inOudtshoorn gekuier het,wasdiegr. 7-leerdersbydieBurgerstrandhuis in Mui-zenberg. Daar het hul,saam met leerders van DeVilliers Graaff en TsumebGimnasium, verskeie be-soekpunte in Kaapstad enomgewing gaan besigtig.Die besoek aan dieKasteel,Tafelberg, Grootte SchuurHospitaal en die treinritwas van die hoogtepuntevandie toer.Wat ’nvoorregvir die gr. 7’s om vir oulaasas een groep saam te toer! Gereed om op die trein te klim.

Die o. 18A-meisieshokkiepan van Hoërskool Overberg spogmet nuwe stok-sakke wat geborg is deur Bennie Basson, eienaar van RRT-vervoer. Heelagter is Suzette Viljoen (afrigter) en Bennie Basson (borg).

VACANCY BULLETIN

InstructIons to ApplIcAnts: Z83 forms (obtainable from any Government department or www.westerncape.gov.za) must: Be completed in full, clearly reflect the name of the position, name and date of the publication (candidatesmay use this as reference), be signed, accompanied by a comprehensive CV, the names of 3 referees and certified copiesof ID, driver’s licence and qualification/s. A separate application form must be completed for each post. Applicationswithout the aforementioned will not be considered. Applications must be forwarded to the address as indicated on theadvertisement. No late, faxed or e-mailed applications will be accepted. CV’s will not be returned. Excess personnel willreceive preference. Applications, which are received after the closing date, will not be considered.

Further communication will be limited to short-listed candidates. If you have not received a response from the Departmentwithin 3 months of the closing date, please consider your application as unsuccessful. It will be expected of candidatesto be available for selection interviews on a date, time and place as determined by the Department.

As directed by the Department of public service & Administration, applicants must note that further checks will beconducted once they are short-listed and that their appointment is subject to positive outcomes on these checks,which include security clearance, qualification verification, criminal records, credit records and previous employment.

TBWA\H401302E

The Department of Health is guided by theprinciples of Employment Equity. Disabledcandidates are encouraged to apply and anindication in this regard will be appreciated.

closing date:4 July 2014

EXCITING OPPORTUNITIES FOR PERSONS WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE

DEpArtMEnt oF HEAltH

ovErbErg DIstrIct oFFIcE (ovErbErg DIstrIct)

Personnel Officer: Human Resource Management

rEMunErAtIon: r 123 738 pEr AnnuM

sErvIcE bEnEFIts: 13tH cHEquE, EMployEr’s contrIbutIon to tHE pEnsIon FunD, HousIng AnDmedical aid allowance.

rEquIrEMEnts: MInIMuM EDucAtIonAl quAlIFIcAtIon: Senior Certificate (or equivalent). ExpErIEncE:Experience in Human Resources Management. coMpEtEncIEs (knowlEDgE/skIlls): Knowledge and

appropriate experience in Personnel and Salary Administration. • Knowledge of relevant legislation/collective

agreements and policies/directives, e.g. Public Service Regulations, Leave Dispensation, Pension Manual, CORE,

PILIR, Housing Allowance Manual, SPMS. • Computer literate in MS Word and Excel. • Good administrative skills.

• Good written and communication skills in at least two of the three official languages of the Western Cape.

DutIEs (kEy rEsult ArEAs/outputs): Responsible for appointments, service terminations, promotions,

translations in rank and transfers of personnel, keeping registers up to date, PILIR applications. • Handle all

aspects pertaining to Human Resource Management, i.e. salary matters, leave, housing allowances and pension

matters. • Ensure probation reviews are received and captured on payroll system. • Handle all personnel queries

and correspondence. • Assist with auditing personnel and leave folders. • Support to supervisor and relief duties

in the district. • File all personnel related documents.

EnquIrIEs Mr DW September, tel. no. (028) 214-5800

plEAsE subMIt your ApplIcAtIon For tHE AttEntIon oF Mr M MAtEyIsI to tHE DIstrIctdirector: overberg district office, Private bag X07, caledon, 7230.

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 10 Junie 2014 | Tel. 028 214 1294

jackiedesig

ns0038

OPEN 24/7 • FREE WI-FITHE CALEDON CASINO, HOTEL, SPA AND ENTERTAINMENT

WWW.THECALEDON.CO.ZA | TEL 028 214 5391

BUY1GET 1 FREEMonday Treat

EVERY MONDAYFROM JUNE - JULY

jackiedesig

ns0038

OPEN 24/7 • FREE WI-FITHE CALEDON CASINO, HOTEL, SPA AND ENTERTAINMENT

OPEN 24/7 • FREE WI-FI

BUY1GET 1 FREE

EVERY MONDAY

TERMS & CONDITIONSTHE IMAGES ARE FOR DISPLAY PURPOSES ONLY • THE OFFER IS ONLY APPLICABLE TO SELECTED PIZZA’S - MARGARITA, REGINA, HAWAIIAN, POLO, DA VINCIAND GET SAME PIZZA FOR FREE • THIS OFFER IS ONLY VALID ON MONDAYS, JUNE TO JULY 2014 • THE SPECIAL CONSISTS OF THE ADVERTISED ITEMS ONLYAND CANNOT BE EXCHANGED OR SUBSTITUTED FOR DIFFERENT ITEMS.

Kaap Agulhas draf uitteen MAD­sokkerspanORALAUBSCHER

Op1Junie het ’nsokkerspan vanKaapAgulhas indie SA PolisieStadion op Pine-lands kragte ge-meet teen ’nspanmet spelersvan formaat –waarondervoormalige pro-fessionele spe-lers en drie spe-lers van Maritz-burg United.

Hierdie span,wat bekend staanasdieMAD(MakeA Difference)span, souaanvanklikgeduren-de die MAD 101 Freedom Daygeleentheid op Bredasdorpteen ’n plaaslike span gespeelhet. Dié wedstryd is uitgestelen dit is hierdie kragmetingwat die naweek onder blykevan groot belangstelling aandie ander kant van die berg af-gehandel is.Volgens Ernest White het

die plaaslike spannetjie, watspelers tussen die ouderdom-me van 17 en 46 jaar ingesluithet, hulle uitstekend van hultaak gekwyt. “Dit was ’n goeieervaring vir die jonger spelerswat gewys het dat hulle diespel, die reëls en veral die dis-

sipline van sokker goed ver-staan.DieKapteinYusufLakayhet

twee doele aangeteken en Ra-meez Schroeder een. Hiermeehet hulle gewys dat hulle as ’nbesonder kompeterende spangeen tree agteruit hoef te staanvir hulle gedugte Kaapse teen-standers nie.” Daar was op dieou end slegs een punt verskiltussen ons plaaslike span endie veel meer ervare MAD-span, wat met vier doele teen-oor drie gewen het.Kol. Mare Louw, bevelvoer-

der van die BredasdorpseSAPD, het die MAD-inisiatiefondersteun deur te help om

vervoer te reël sodat die KaapAgulhas-span op 1 Junie naPinelands kon reis.Kaap Agulhas Akademie,

wat die sportgedeelte van dieMAD-inisiatief fasiliteer, wilgraagmeer jongmense betrok-ke kry en beoog om later hier-die jaar nog ’n inisiatief soosdie een wat gedurende diePaasnaweek plaaslik van sta-pel gestuur is, uit te rol.White het die hoop uitge-

spreek dat almal wat belanghet by jongmense en sport-ini-siatiewe, sal saamwerk omverandering te bring en langshierdie weg ook sosiale om-standighede te verbeter.

Die span van Kaap Agulhas wat in Pinelands die groot manne in die MAD-sokkertoernooi-finaal aangevat het.

Club for All Black supportersERIEKA ROUX

The Bot River All Blackssupportersclubwasinitiat-ed after a meeting held atBoys to Men, a pub in BotRiver on 19 March. The in-tent expressed by ferventAll Black supporter andchairperson, Chris-Ron

Barry, and the attendees,was to establish and builda vibrant and robust AllBlack supporters club inthe Bot River area. The ob-ject of the association is toconduct activities aimed atcreating a platform and op-portunities for members ofthe club to live out their

passion, support and com-mitment to the ethos of AllBlack rugby and the NewZealand rugby team. Thecommittee members areChris-RonBarry, PieterAf-rica, Julian Kock and Her-cules Dunsdon. For furtherenquiries, contact thechairman on 081 352 6073.

The Bot River All Blacks supporter club. PHOTO: ERIEKA ROUX

Rugbymeisies neem deel aan proeweDie volgende mei-sies van Albert My-burgh SekondêreSkool is opgeneemindie voorlopige o. 16en o.18 Boland-rug-byspanne: EldoretteTities, EsmeraldaDavids, Tamlyn En-gel, AmyGabriëls enElaniLottering.Hul-le het op Woensdag21 Mei deelgeneemaan die finale proe-we teen WP in Bell-ville.

Van links is Eldorette Tities (o. 16), Esmeralda Davids (o. 16), Tamlyn Engel (o.16), Amy Gabriëls (o. 18) en Elani Lottering (o. 16).