8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 4 • Tuesday 16 September 2014 | Tel. 028 214 1294 ’n Groot groep verbygangers staan en kyk na waar die polisie verlede Dinsdag die lyk van ’n onbekende vrou in Nuwestraat gevind het. FOTO: ANNETTE THERON Lyk gevind ná Lyk gevind ná voetgangers polisie ontbied voetgangers polisie ontbied ANNETTE THERON ’n Vrou van Caledon wat verlede Sater- dag vir die laaste keer lewend gesien is, se lyk is Dinsdagmiddag 9 September langs ’n brug in Nuwestraat gevind. Voetgangers wat die brug gebruik, het die polisie in kennis gestel van ’n slegte reuk wat daar in die lug hang. Die polisie het die gebied begin deursoek en het om- streeks kwart oor drie op die vrou se lyk afgekom Volgens kapt. Gerrit Botes, woordvoer- der van die Caledon-polisie, is die oorlede- ne reeds uitgeken. Haar naam kan egter nog nie bekend gemaak word nie, omdat haar familie gister teen druktyd nog nie in kennis gestel was nie. Die vrou was ’n inwo- ner van Riemvasmaak in Caledon. Botes sê die vrou is Saterdagaand 6 Sep- tember laas gesien. Sy was glo die aand by ’n bekende kuierplek in die dorp en het al- leen huis toe gestap. Die oorsaak van haar dood is nog onbe- kend en die uitslae van die nadoodse onder- soek word nog deur die polisie afgewag. ’n Saak van moord word deur die Caledon-po- lisie ondersoek. Daar is nog geen verdagtes in die saak nie. Botes doen weer ’n dringende beroep op vroue in die gemeenskap om nie alleen op verlate plekke te loop nie. In ’n tweede, onverwante voorval is ’n vrou dood kort nadat sy beserings aan haar gesig opgedoen het toe sy na bewering in die hospitaal ’n sigaret wou aansteek ter- wyl sy ’n suurstofmasker dra. Botes het egter bevestig dat Cythleen Beukman (43), volgens die nadoodse onder- soek, Dinsdagoggend aan natuurlike oor- sake dood is en nié weens die brandwonde nie. Sy is Donderdag 4 September in die Ca- ledon-hospitaal opgeneem vir tuberkulose- behandeling. Natasha Peterson, kommunikasiebe- ampte by die Wes-Kaapse departement van gesondheid se Overberg-distrik, het beves- tig daar was ’n brand in die hospitaal, maar die presiese oorsaak daarvan word nog on- dersoek. Botes sê vinnige reaksie van die mediese personeel het voorkom dat die vrou ernstig beseer is en dat die brand groter skade aan- gerig het. Marishen Beukman, die oorledene se niggie, sê die familie is diep bedroef oor haar dood en kan hulle nie vereenselwig daarmee dat sy in die hospitaal sou probeer rook nie. Beukman laat haar pa, twee susters, een broer, vier kinders en een kleinkind agter. Die begrafnis is op Saterdag 20 Septem- ber in Tesselaarsdal.

Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Citation preview

Page 1: Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 16 September 2014 | Tel. 028 214 1294

’n Groot groep verbygangers staan en kyk na waar die polisie verlede Dinsdagdie lyk van ’n onbekende vrou in Nuwestraat gevind het.

FOTO: ANNETTE THERON

Lyk gevind náLyk gevind návoetgangers polisie ontbiedvoetgangers polisie ontbied

ANNETTE THERON

’n Vrou van Caledon wat verlede Sater-dag vir die laaste keer lewend gesien is,se lyk is Dinsdagmiddag 9 Septemberlangs ’n brug in Nuwestraat gevind.

Voetgangers wat die brug gebruik, hetdie polisie in kennis gestel van ’n slegtereuk wat daar in die lug hang. Die polisiehet die gebied begin deursoek en het om-streeks kwart oor drie op die vrou se lykafgekomVolgens kapt. Gerrit Botes, woordvoer-

der van die Caledon-polisie, is die oorlede-ne reeds uitgeken. Haar naam kan egter

nog nie bekend gemaak word nie, omdathaar familie gister teen druktyd nog nie inkennisgestelwasnie.Dievrouwas ’n inwo-ner van Riemvasmaak in Caledon.Botes sê die vrou is Saterdagaand 6 Sep-

tember laas gesien. Sy was glo die aand by’n bekende kuierplek in die dorp en het al-leen huis toe gestap.Die oorsaak van haar dood is nog onbe-

kendendieuitslaevandienadoodseonder-soek word nog deur die polisie afgewag. ’nSaak vanmoordword deur die Caledon-po-lisie ondersoek.Daar is nog geenverdagtesin die saak nie.Botes doen weer ’n dringende beroep op

vroue in die gemeenskap om nie alleen op

verlate plekke te loop nie.In ’n tweede, onverwante voorval is ’n

vroudoodkortnadat sybeserings aanhaargesig opgedoen het toe sy na bewering indie hospitaal ’n sigaret wou aansteek ter-wyl sy ’n suurstofmasker dra.Botes het egter bevestig dat Cythleen

Beukman (43), volgensdienadoodse onder-soek, Dinsdagoggend aan natuurlike oor-sake dood is en nié weens die brandwondenie. Sy isDonderdag 4 September in dieCa-ledon-hospitaal opgeneemvir tuberkulose-behandeling.Natasha Peterson, kommunikasiebe-

ampte by dieWes-Kaapse departement vangesondheid se Overberg-distrik, het beves-

tig daarwas ’nbrand indiehospitaal,maardie presiese oorsaak daarvanword nog on-dersoek.Botes sê vinnige reaksie van diemediese

personeel het voorkomdat die vrou ernstigbeseer is en dat die brand groter skade aan-gerig het.Marishen Beukman, die oorledene se

niggie, sê die familie is diep bedroef oorhaar dood en kan hulle nie vereenselwigdaarmeedat sy indiehospitaal souprobeerrook nie.Beukman laat haar pa, twee susters, een

broer, vier kinders en een kleinkind agter.Die begrafnis is op Saterdag 20 Septem-

ber in Tesselaarsdal.

Page 2: Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 16 September 20142

15 – 19 September)National Wills Week, facilitated by Legal AidSA in cooperationwith theLawSociety of SouthAfrica. For more information contact ThelitiaFortuin on 028 212 1815.

16 September)ACVV Caledon en sy diensvertakkings ACVVProtea Dienssentrum, Heidehof Tehuis vir Be-jaardes en ACVV Tafelronde Crèche, hou om14:30 hul jaarvergadering by die NG kerk Cale-don-Wes. Vanaf 9 September sal al die finansiëlestate van elke vertakking ter insae wees by dieACVV Caledon-kantoor by Hoopstraat 11 virkommentaar by die jaarvergadering. Vir enigenavrae, skakel 028 212 2014.

17 – 20 September)Agri Mega Week by Mega Park, Bredasdorp.Grootste agri-ekspo indie suidevanSuid-Afrikamet die fokus op Afrika, landbou en landelikegemeenskappe. Jersey en Dorper Wêreldkonfe-rensiesenSAKampioenskap.Kaartjies:R50,R30of R10 by www.computicket.co.za. Inligting:[email protected] / 021 863 0397.

20 September) Caledon RVK speel tuis teen Genadendal.

24 September) L. R. Schmidt vier 200 jaar van onderwys. Fees-program op webwerf. Kontak A. Jellen by079 796 0019 vir verdere besonderhede.

27 September) L.R.Schmidt Primêr Jazzaand op die skoolter-rein – bring eie vleis saam. Bel A. Jellen by079 796 0019 vir verdere besonderhede.) Caledon-rugbyklub speel weg teen Safcol opGrabouw.)Myddleton Anglikaanse Kerkbasaar om 9:00.Braaivleis, potjiekos, lekkergoed-tafel, poedingen koektafel. Basaar-pretloop/stap, watergly-baan en springkasteel.

4 Oktober)VGK Caledon-basaar om 10:00.) Caledon-rugbyklub speel tuis teen Standards.

11 Oktober)Die 1994matrikulante vanAlbertMyburgh Se-kondêr in Bredasdorp hou hul 20 jaar-reünie indie Albert Myburgh-skoolsaal. Vir meer inlig-ting bel Deidré by 082 715 1298 of Francois by083 220 9081.

24 September: Over-berg DevelopmentAssociation, Ship-wreck Museum, Ra-dio Overberg 98.4 fmand Cape AgulhasMunicipality to hostCape Agulhas Trea-sure Tracks in Bre-dasdorp. Based onThe Amazing Race.De Heide Primary at10:00. 082 409 0118 orhttp://www. sahisto-ry.org.za/events/2014-cape-agulhas-treasure-tracks

Radio Overberg gesels saam met grotesRadio Overberg was verlede weekbevoorreg om ’n radio-kongres bytewoonwat aangebied is deurMa-roela Media. Ons het ’n span vanvier gestuur en ’nwyeverskeiden-heid onderwerpe is behandel.Dit was ook die ideale geleent-

heid om weer met die groot radio-stasies idees uit te ruil en advieste kry. En Radio Overberg het be-slis nie teruggestaanvir enige radiostasienie.Radio Overberg gaan ook by Agri Mega

Weekwees. Kom groet ons omroepers en komgesels gerus met ons by die buite-uitsending.Dit is nou op Saterdag 20 September.

ElkeDinsdag om15:00 is SandraRossouw in die ateljee met Skole-tyd. Luister gerus na wat ons jeugdoen, en hoor hoe lekker geselshulle saam.Onsishardbesigomtewerkaan

nuweprogramme,enonsisookbe-sig om nuwe omroepers op te lei.Ons gee hope pryse weg, ons

gaan binnekort ’n nuwe wynpro-gramasook ’n reisprogramaanbied. Baiewel-kom ook aan al ons nuwe adverteerders. Ditis beslis verblydend om te sien hoe ons radio-stasie groei en ontwikkel.

Bly ingeskakel by Radio Overberg.

Die Overberg Fanatics-motorklub van Villiersdorp het verlede week die meisies-netbalspan van Kosiede Wet Primêr geborg om aan die proewe in die Paarl deel te neem. Enige bydraes waarmee dieklub minderbevoorregte kinders kan help sal waardeer word. Kontak gerus vir Franklin Benson by073 960 9323 of Francisco Tiemie by 079 815 1615 vir inligting.

Page 3: Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 16 September 2014 3

Slangman paraatERIEKA ROUX

Die somermet sywarmweer is om die draai endit is gewoonlik dié tydvan die jaar dat slangebegin kop uitsteek.

Pofadders is die afgelo-pe jaar opBotrivier opge-merk, maar daar wordverwag dat kobras ookhul opwagting sal maak.Ao. Paul Olivier van Bot-rivier, wat reeds honder-de ongewenste slange uitallerlei plekke verwyderhet, het ’nberoepopmen-se gedoen om nie slangedood te maak nie, maarhom eerder te bel. Hy het ook ver-soek dat mense nie moet probeerom slange te vang nie, “veral kin-ders moet dit nie doen nie. Slegskenners kan slange vang,” het hygewaarsku.Olivier het in die verlede al

slange uit huise, ouetehuise, dievoorportaal van die Caledon-hos-pitaal, skole, dakke en tuine ver-wyder.Hy sê slange speel ’nbelangrike

rol indienatuurwaarhullemolle,muise en rotte vang. Enigeen watprobleme het met slange word

versoek om die polisie te bel by028 284 9351 of op Olivier se sel-foon by 060 503 5423.Hy woon in Myrtlestraat 4 in

Botrivier, waar ’n slang-kennis-gewingbord te sien is.Olivierisniedieenigstepolisie-

beampte wat slange vang nie. InCaledon is ao. Eduard Coetzee be-skikbaarwanneerhyaandiensis.Hykangebelwordby028 214 3900.In Greyton en Genadendal is re-servis Adolf Adams beskikbaarop sy selfoon by 078 506 0647 of bydie kantoor by 028 251 1000.

Die bekendste slangvanger in die Overberg, ao.Paul Olivier, hier met sy slangvang-apparaat, isweer gereed om op te tree waar slange ’n bedrei-ging is. FOTO: ERIEKA ROUX

Renosterveld has found a ‘home’On Saturday 6 September theOverberg Lowlands Conserva-tion Trust (OLCT) celebratedthe launch of the world’s firstand only Renosterveld Re-search and Visitor Centre onthe largest protected piece ofLowland Renosterveld in theworld, located between Bredas-dorp and Malgas in the Over-berg.In late 2013, this flagshippiece

of Renosterveld was purchasedby WWF-SA and the OLCT wasappointed as the managementauthority.Subsequently, the OLCT

raised overR400 000 to renovatethe Haarwegskloof homesteadon this reserve.The homestead has now been

transformed into a stunning re-search and visitors centre, giv-ing Renosterveld a home.Dirk van Papendorp, chair-

man of the board of trustees,said it was a little overwhelm-ing to see somanypeople in sup-port of the Trust.“The idea for a Renosterveld

centre is about seven years oldand our conservation partnershave helped us achievewhat wehave.“Plans are under way to se-

curemore landforRenosterveldconservation and the centrewill enable us to host more na-tional and internationalresearch students and under-take vital research onRenoster-veld and its management. Wemust also use the tourist poten-

tial of our Renosterveld.”Renosterveld is under threat

from inappropriate agricultur-al practices, including over-grazing, illegal ploughingof vir-gin land, and inappropriate fireregimes.Dr Odette Curtis, director of

the OLCT, said: “In terms ofpristine Renosterveld, this re-serve is the largest area of Low-land Renosterveld left in theOverberg, and for thatmatter inthe world.”The Botanical Society of

South Africa awarded Curtisduring the launch celebrationswith the Botanical Society Flo-ra Conservation Medal in hon-our of her significant contribu-tions towards the conservationof Renosterveld.Dr Louise de Waal from the

GreenGirls inAfrica said: “Peo-ple can support this fund rais-ingcampaignbysponsoringoneof the five unique, rare and en-demic Renosterveld petals forR450 per year and become partof the family.”

Dirk van Papendorp, chairman, andDr Odette Curtis, director, cutting theribbon. PHOTO: HEYNÉ BRINK

Hof prys Napier-speurder in uitspraakORA LAUBSCHER

Toe daar Donderdag 4 Sep-tember ná bykans drie jaaruiteindelik uitspraak gele-wer en vonnisse opgelê is indie saak teen die aanvallersvan die bejaarde rystoelge-kluisterde Lodevikus vanDeventer van Napier, is diegebeure wat inwoners vandie rustige gemeenskap vanNapier in November 2011 ge-ruk het, weer in herinneringgeroep.Hierdie dag sal ook as ’n

besondere hoogtepunt ont-hou word deur speurder-konstabel Hayward Lewisvan die SAPD op Napier.Hyhetvir bykansdrie jaar

onverpoosd aan die saak ge-werk. “Dit is die langste saakwaaraan ek nog deurlopendgewerk het.” Die feit dat hyook deur die strafhof bedank is virdie goeiewerk, is vir hom ’n verdereriem onder die hart.“Gedurende die aand en vroeë og-

gendure van 2 tot 3 November 2011,is die bejaardeVanDeventer vandieplaas Bloubokkiesfontein beroof,wreedaangerandendaarnavirdoodagtergelaat deur sy aanvallers.”Van Deventer, wat van ’n rystoel

afhanklik is, isdestydsper lugambu-lans vanaf Bredasdorp na ’n stedeli-ke hospitaal vervoer en moes vir

Die Caledon-polisie waarsku inwoners omversigtig te wees wanneer hulle hul voertuiesluit. Kapt. Gerrit Botes, woordvoerder vandieCaledon-polisie, sê daarwasdie afgelo-pe twee weke ’n vlaag diefstalle vanuit mo-torvoertuie in Caledon. “Ons vra die publiekom seker te maak dat hul voertuie wel ge-sluit is wanneer hulle die alarm aktiveer.”Afstandbeheer-toestelle van ander voertuieword glo gebruik om met alarm-seine inte meng en sodoende te verhoed dat mo-tors sluit. Die man in die foto word deurdie Caledon-polisie gesoek en kan die poli-sie moontlik help in ’n ondersoek na soort-gelyke diefstalsake. Indien enigiemandhom herken of weet waar hy hom bevind,bel kapt. Botes by 082 469 1015.

meer as ses maande mediese sorgontvang. Albei sy kake was af, en hymoes altesaam 134 steke ontvangmet vyf tot ses diep slote in sy kopwat deur die skerp voorwerpe waar-mee hy aangerand is, veroorsaak is.Dit was veral die wreedheid en ge-welddadigheid wat des-tyds geskok het.“Ons het gehoop op

swaar vonnisse,” het Le-wis gesê.Lewis en ao. Mike Ek-

steen, wat aan die roer staanvan die landelike sektor bydie SAPD op Napier en ookvanuit die staanspoor betrok-ke was en nou saamgewerkhet met die ondersoekspan,het albei hul tevredenheiduitgespreek met die uit-spraak en vonnisoplegging.Die aanvallers is skuldig

bevind op die aanklagte vanpoging tot moord en huis-braakmet die doel om te roof.Die twee mans is sedert hulledestyds inhegtenis geneem issteeds in aanhouding en vyfjaar van die vonnis van 25jaar is opgeskort.Die pad wat geloop word

vanaf die oomblik waar ’nmisdaad gepleeg word tot opdie punt waar die skuldigbe-vinding en vonnisopleggingplaasvind, is dikwels ’n langen uitgerekte een. Vir die

twee lede vanNapier SAPDwat hardgewerk het aan die saak, is die feitdat hierdie saak suksesvol afgehan-del is bewys genoeg dat die polisie seondersoekspanne nie bang is omhard tewerk ommisdadigers aan diepen te laat ry nie.

Speurder-konstabel Hayward Lewis in sy kantoor by die SAPDop Napier. FOTO: ORA LAUBSCHER

Page 4: Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Theewaterskloof Gazette Letters - Briewe Dinsdag 16 September 20144

Dié rugbyhelde steeds sonder Bok-kleureDié rugbyhelde steeds sonder Bok-kleureDie volgende spelers was in die verlede bena-deel deur apartheid in Springbok Rugby son-der om “hul kleure te kry”. Ek wil begin metdie ramkat-skrumskakel van City SuburbanSaru in Kaapstad, Cassiem Jabaar. Dié skraal,bebaarde speler was ’n derduiwel agter dieskrum. Hy was in ’n klas van sy eie, en het ’ngeweldige lang aangee gehad. Sy speelstyl wassoos dié van wyle Dok Danie Craven. Ook moetonsnievergeetvandieysterperd vanSaldanhanie, Green Vigo. ’n Klassieke vleuel, met ’n ge-vaarlike afstamp, en wanneer hy dit kon reg-kry, was dit reguit pale toe. ’n Wêreldgehaltespeler op sy beste.

Oor hy nie ’n Springboktrui oor sy kop kontrek nie, is hy bitter Engeland toe, en het virOrtagio gaan speel.

Maar tydens sy loopbaan in Suid-Afrikaword hy in 1974 gekies vir die Protea Federasie-spanteendieLeeusvandieBritseEilande.Hul-le speel in Athlone Stadion in Kaapstad onderkaptein Daggie Dyers, wat haker gespeel het.

Die volgende speler wat ek wil noem, wasJohn Noble, wat ’n skitterende vleuel was. Hywas van Blakes in Stellenbosch, en gekies virdie uitnodigingspan teen Frankryk op Nuwe-land in 1976. Daardie dag druk hy ’n geskied-kundige drie terwyl ek oor die draadloos luis-ter hier in Caledon. Toe hy oor die doellyn blitskon jy nie eers die omroeper hoor nie, pande-monium het losgebars onder die toeskouers.

Daar was ook twee Oos-Kaap-spelers, albeiflanke, onder name Morgan Cuse en TjotseTjotsobé. Hulle twee was ’n kopseer vir enigespan waarteen hulle uitgedraf het, twee ge-vaarlike baldraers. Hulle het vir die Luiperdsgespeel en ook in die uitnodigingspan in 1976,soos hierbo genoem. Hierdie spelers was dieproduk van wyle Cuthbert Lorrisson, presi-dent van die Federasie, wat hul raakgesien het.Dis hartseer, maar weens die destydse apart-heid kon die Rugbyraad hul nie die nodige er-kenning gee nie.

GERALD MAY, Caledon

Kom besoekKom besoekCaledon-museumCaledon-museumKleinman se brief aan sy ma – ’n historiese oor-sig

September 2014Liewe Ma, Ek skryf ma vinig, want ek wiet

ma lees nooit stadig nie. Ek bly lekir hier inCaledon – di mensi hier is onsetend vrienlik.En al die historiesi geboui. Wat is ’n historiesigebou? He Ma? Ek wonder wie het almal hierin die virlede gewoon en giwerk? Hulle woonnou seker almal op aner pleki. Waar sal ditwees? He Ma? Di mense lyk almal net bai besig– wonder wat hule amal doen. Hulle sê vir myhulle het amper nie tyd nie. Ek het my horlosiongelukkig by die huis vergiet – sal dit ma kryas ek weer daarlangs kom. Gebruik nou maardie mooi sonsopkomste en -ondergange saansvir tyd – ek onthou hule het dit iewers in dievirlede ‘Afrikatyd’ genoem. Gebruik die boeredit ook? He Ma? Ook groei hier sulke mooi geelblommetjies in die omgewing. Wens ek kon virMa daarvan pluk – ma die boere is baie kwaaias mens daarvan pluk. Dan is hier ook ’n casinoop die dorp – baie gelikige dorp – nou kry hulleseker baie besoekers wat hier kom bad en do-bel? wat is ’n casino? He Ma? Dan is hie ookbaie spietkops – hule is amal baie vrienlikemense – wys my waar ek mag ry en nie magry nie. Wat is ’n spietkop? He Ma? Dan is hierook twee museums? Wat is ’n museum? He Ma?Die een is glo ’n hysmuseum (wat is dit?) endie ander ’n vry-mesillaaslosie. Ma kan maarself dink wat daar aangaan.

Groete. Lief vi Ma. Ma se groot seun, Klein-man.

Indien u nie die inhoud van hierdie brief kanverstaan nie, is u welkom om (soos Kleinman)die Caledon-museum op weeksdae tussen 08:30en 15:30 te besoek vir meer inligting. Toegangis R5 vir volwassenes en R2 vir kinders.

‘Die Lem’ se vooruitsigte lyk skielik rooskleurigerMy vrese dat die klag wat teen ’n paar skolegelê is oor hulle bevoorregting van ’n bepaal-de geloof groot spanning sou skep, het toe nie(ofnognie)gebeurnie.Daarwaswelprotesta-sies uit sekere hoeke, maar dit was te verwag-te en was uiteindelik verbasend beheers enverstandig.

Dit laat my weer dink aan die geboorte vanons “nuwe” demokrasie en hoe betreklikvreedsaam dit uiteindelik plaasgevind het.Ek dink toe aan die opmerking van ’n Kana-dese staatkundige destyds, naamlik dat onsredding die feit was dat al die partye ’n minof meer Christelike siening van sake gehadhet. Hierin lê geen bevoorregting van ’n be-paalde godsdiens, slegs die insig dat sake an-ders kon verloop het as al die protagonisteverdeel was in sê maar drie ewe sterk gelowe,elk met ’n ander siening van sake en ’n totaleen onverdraagsame oortuiging van sy eievoorrang.

Van verdraagsaamheid gepraat: ek ry van-oggend stadig in die sandpaadjie hoofpad toe

af, om die sonnige dag ’n rukkie langer te ge-niet. Om die eerste draai kry ek toe ’n hoep-hoep wat ywerig en sistematies besig is omdie middelmannetjie te ontgin met sy lang,skerp snawel. Feitlik elke pik in die grassieshet skynbaar iets opgelewer en die kleurrykeskepsel het hom so ingeleef in sy brekfis dathy my skaars opgemerk het. Ek het die bak-kie toe maar stadig nader aan hom laat rolsoos hy die pad af beweeg, maar ta het homnie laat wegjaag nie.

Uiteindelik was hy so naby die voorkantvan die bakkie dat ek hom nie meer deur dievoorruit kon sien nie en toe hy wel opvliegwas ek verlig dat ek hom nie raakgery hetnie. ’n Swaelstert-byevanger op die draadlangs die pad het die hele besigheid afkeu-rend aanskou en self dadelik opgevlieg toeek vyf treë van hom af was. Ek kon hierdiepikswart kêrel met sy netjiese manelpak segedagtes omtrent lees: “Vraatsige hoep-hoep,’n mens kan sommer sien aan sy kleredraghy’s ’nhanswors,nie ’nversigtigeenverstan-

dige ouderling soos ek nie.”Die nimlike Oscar se vooruit-

sigte lyk skielik rooskleurigeras wat enigeen sou kon voor-spel. Die liewe regter het sekerself seuns, maar haar besluitdat “Die Lem” die wêreld voor-lopig weer vryelik gaan bewan-del gee my koue rillings. Kannet dink hoe die arme Steen-kamps moet voel, seker baiesoos die Lotze destyds. Hoop tognet ’n wapenverbod is deel vanOzzie se voorwaardes vir vry-heid.

“Huigelary is die Engelsesiekte” (my vertaling van “Hy-pocrisy is the English disease”) en ek kansien hoe Mister Hansen dit in Nieu-Seelandaanwend met sy uitsprake oor jong Pollardse vermeende deugde om ons histeriese Hey-neke te sus voor die onvermydelike uitslagin Saterdag se toets. Ek moet erken ek sou

niks gewed het op Roger of Novak se gelykty-dige uitklits uit die VSA-Ope nie. Ons Bokkese sistemiese onvermoë om drieë te druk ofselfs skrums te oorheers, het Saterdag betergelyk. Maar ’n wen bly ons steeds ontwyk.– [email protected]

RubriekRubriek

Hilton Seekoei vanGenadendal het hier-die foto aan die Ga-zette gestuur nadat hyop dié ongewone witakkerboomblaar bydie Sendingmuseumop Genadendal afge-kom het. As iemanddalk inligting oor hier-die tipe boom het,kontak hom by [email protected]: HILTON SEEKOEI

Page 5: Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 16 September 2014 5

Dwarf bull aims at world titleA dwarf bull, which is hardly80 cm in height, aims to get intothe Guinness Book of WorldRecords next week during theAgri Mega Week 2014 fromWednesday 17 to Saturday 20September, when it is challeng-ing the current recordholder tobecome the shortest cattle spec-imen older than 12 months inthe world.

This tiny animal with bigdreams is a cross between Dex-ter breed and the Zebu breed.According to the owner, OttoSteinhofel from Diep Kloofnear Malgas, this dwarf bull is27 months old already but cur-rently it measures at 82,4 cm tothe shoulder. Steinhofel saysthat he has been trying pur-posefully to breed cattle small-er for the past 12 years.

“Currently there is a Dextercow in India which holds therecord for the shortest cattlespecimen older than a year at84,9 cmwhile another cow fromIndia which measures at 84 cmalso wants to take an attemptat the record,” says Steinhofel.The World Guinness Book of

Records told Steinhofel that hischallenge will be for the short-est cattle specimen in theworld.“I received an official chal-

lenge number from them andnow we have to wait and see ifwe can break the record withthis small bull which, at 12months, only measured 71 cm”Agri Mega Week tickets can

be purchased at Checkers, atwww.computicket.co.za, or atthe gates.

This perfectly formed dwarf bull will be exhibited at the mainentrance of the BKB Livestock Centre during Agri Mega Weekfrom Wednesday 17 to Saturday 20 September where it willbe evaluated to see if he qualifies as the shortest bull inthe world.

’n Koppie vir KansaERIEKA ROUX

Koppie-vir-Kansa-dag is verledeSondagbydieStPetersaalopBot-riviergehou.Diedoelvanhierdiespesiale dag, wat onder leidingvan PeggyMoses en ’n groep vry-willige helpers gehou is, was omgeld in te samel vir die Kanker-vereniging).Dié dag is goed ondersteun

deur mans en vroue van Botri-vier wat ’n sagte plekkie het vir

kankerlyers en pogings onder-steun om geld vir die verenigingin te samel. Moses is baie betrok-ke en samel ook geld in deurmid-del van donasies. Sy is deur diekankervereniging vereer met ’ntoekenning vir haar bydrae.Sommige van die ondersteu-

ners wat die dag bygewoon het,is self ook kankerpasiënte.Truna Odendal van Botrivier

was die gasspreker wat gepraathet oor geneeskundige plante.

“ ‘n Koppie tee virjulle?” vra GailSlingers (agter), ’nvrywillige helper ty-dens die Koppie-vir-Kansa-dag watverlede Sondag opBotrivier gehou is.Van links isDelaineEsau, Katrina enWillem Skermand.FOTO’S: ERIEKAROUX

Kansa-vrywilligers geniet almal ’n koppie vir Kansa.

Een jaar oudORA LAUBSCHER

Business4Women’s Net-work Kaap Agulhas het opDonderdag 4 Septemberfeestelik haar eerste be-staansjaar gevier.

Hierdie besondere byeen-koms is op dieselfde plek ge-hou waar die heel eerste net-werkbyeenkoms’njaargeledekatvoet met al die voelers uitvan stapel gestuur is. Sedert2013 se eerste byeenkoms bydieRedWindmillplaasrestau-rant, het die netwerk eenvou-dig van krag tot krag gegaanen gegroei namate die vrouedie waarde van die “netwerk-gedagte”met ’n praatjie oor ’nrelevanteonderwerpasbonusby elke byeenkoms, beginraaksien het. Vroue kom ge-reeld van so ver as Hermanusen Stanford om te deel in dieverrigtinge en pret.Die stigter van die netwerk,

Anita Timewell, was aange-daan toe sydievrouewathier-die keer die hele restaurantvolgesit het en soos spreek-woordelikespreeusgekwetterhet,welkomgeheet het. Syhetvertel van haar droom om ’nvrouenetwerk in die streek opdiebeentebringomaanvrouewat klein besighede bedryf,die geleentheid te bied om “tenetwerk” enop ’n sinvollema-nier informeelkennis temaaken gedagtes uit te ruil. Diegroei van die netwerk het eg-ter haar stoutste verwagtingeoortref.Die middag is afgesluit met

’n prettige dansdemonstrasie,klingelende klokkies en al, indie tuin voor die restaurant,waaraan lede onder die wa-kendeoogvandansinstruktri-se Adel Dreyer deelgeneemhet. Business4Women’s Net-work sevolgendevergaderingvind plaas op 2Oktober opNa-pier.

Die vroue van Business4Women’s Network Kaap Agulhas.FOTO: ORA LAUBSCHER

Wilna en dogter vertel van kanker-oorwinningYVONNE PRETORIUS

Sestig vroue het Donderdag 4September die jaarlikse VLVKoppie vir Kansa-tee bygewoonwaartydens Wilna Snyman, ofsoos baie van ons haar sal ont-hou, as Madel van 7de Laan, sedogter Lize van der Walt, haarlewensverhaal met die gaste ge-deel het.

BeideWilna enLize is kanker-oorwinnaars. Terwyl Lize haarstorie vertel, het sy ook geskil-

der. ’n Persentasie van die op-brengs van hierdie skildery salaan Kansa geskenk word.Belinda Splash het ’n interes-

sante praatjie gelewer oor dieverligting van pyn van kanker-pasiënte deur massering.Sandra Venter, spa-bestuur-

der by die Caledon Hotel Casinoen Spa, het al die vroue bederfmet ’ngeskenkie.ToeksMattheewasdie gelukkigewenner van ’nspa-behandeling. Die middag isafgesluit met tee en eetgoed.

Sandra Venter, spa-bestuurder, CaledonHotel Casino&Spa,Maryke Malone, Kansa-verteenwoordiger, Wilna Snyman, Li-ze van der Walt, Belinda Splash, terapeut, en Retha Skein,voorsitter Caledon VLV. FOTO: YVONNE PRETORIUS

Page 6: Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Dinsdag 16 September 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

IN MEMORIAM

1015

15.09.2014Daddy se eerste verjaar-dag weg van ons. Diewonde is steeds rou, maarherinneringe leef voort viraltyd. Mammie, Zanté,Sharon, Ethan Ray & Den-will.

BEGRAFNIS-

DIENSTE

1025

DOVES-Begrafnisdien-ste/Funeral Services.Giving comfort. Takingcare. Caledon: 18 Pleinstr;028 212 3054. 09 Argonst,Hermanus Business Park,028 313 1741. Kleinmond:27 Main Rd, 028 271 4971.Gansbaai: 61 Main Rd, 028384 3344. Bredasdorp:Overberg Sentrum shop12, 087 630 2011.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE tehuur. Skakel Virginia 082321 4395.

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

PADSTAL/RESTAU-RANT,DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksiesen vele meer! Skakel 028214 1475.

KRUIEKENNER

1435

REGSDIENSTE

1440

FINCK PROKUREURSCALEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998/028 212 1030 om 'nkonsultasie te reël. Onsbeskerm u belange.

TE KOOP

GESOEK OM

TE KOOP

1675

GESOEK om te koop-Dringend. Enkel hangkas.Skakel 028 212 2497

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoëdruk-spuite en kraggereedskap.Skakel Gabriël van derMerwe by Overberg Diens-sentrum 083 551 5406 alleure.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

HUISHULP soek werk vir2 of 3 dae / week. Bereidom te kook, baie hardwer-kend en betroubaar. Kon-tak 083 318 7818 vir ver-wysings.

Page 7: Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Theewaterskloof GazetteSchools - SkoleTuesday 16 September 2014 7

Hulle blink uit in landloopPieter van Wyk en Clinton Solo-mons, leerders aan De Rust FuturaAkademie in Grabouw, is opge-neem in die Boland-landloopspan,watopSaterdag30Augustusdeelge-neem het aan die We-Kaap-skole-landloopbyeenkoms in George.Pieter het gedurende die seisoen

stelselmatig met elke wedloop ver-beter, en het kwalifiserende plekkebehaal in die junior mans (o. 19)-af-deling.Hyhet sodanig verbeter dat hy by

die Boland-kampioenskap ’n alge-hele vierde plek behaal het.Clinton neem deel in die seuns

o. 15-afdeling en het gemengde suk-sesse behaal gedurende die seisoen.Hyhetsodaniggevorderdathyby

die Boland-kampioenskap ’n alge-hele sesde plek verower het, selfsnadat hy laat weggespring het. Pieter van Wyk en Clinton Solomons.

Chess teams battle it outOn 30 August Kings-way Christian Schoolheld a big chess tour-nament at theirschool in Grabouw.Numerous schools

from all over, such asLogos from Robert-son andYoungEaglesfrom Somerset West,attended. Teamsplayed five roundseach.There was a very

good vibe in the airand everyone had agreat time.Each player re-

ceived a small gift forparticipating, and allwinners received agift voucher.

From left are Francois Brand (who received gold) Jana van Vuuren (silver) andWade Louw (bronze). They are all learners at Kingsway Christian School.

Die 2015-leerderraad van Hoërskool Overberg luister aandagtig na ’n praatjie deur hul skoolhoof,Eddie Labuschagne. Die hoofleiers sal by die prysuitdeling op 16 Oktober bekend gemaak word.

Page 8: Theewaterskloof gazette 16 sept 2014

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 16 September 2014 | Tel. 028 214 1294

Rugbynaweek skop metgedenkdiens vir Pikkas afDieCaledon- enBlackLeaves-rug-byklubshet opSaterdag 8Septem-ber skuins voor 12:00 saamgetrekby die ongelukstoneel om ’n kruisop te rig ter nagedagtenis aan Jus-tin “Pikkas” Wildschut.

JohnNicolAdamsvanCaledonhetdie kort seremonie gelei en die Gans-baaiers het ook ’n paar woorde as be-soekende span gelewer.Terugopdieveldwasdieverbasing

groot toe die hoofafrigter Elvan Ver-hoogeneerstespan-hulpafrigterAlexKleinsmith saammet die derde spanlitte losgemaak en opgewarm het.Agternahetdit geblykhullehetnet

uitgedraf vir die gedenkwedstryd virPikkas en het nie weer hul terugkeergemaak nie.Die derde span het effe swaar ge-

trek teen sy opponente, maar het syman goed gestaan en verloor met 6-8.Dietweedespansewedstrydhetvir

meer opwinding gesorgmet goeie sa-mespel en die losskakel Rico Adolfwat die wedstryd dikteer het met sy

skopvoet.Jarred Klink en die res van die los-

triohetuitgeblinkendieveteraanRi-chard “Wolfie” Damon het weereensgewys ervaring word nie gekoop nieen die tweede span wen 17-7.Voor die aanvang van die eerste-

spanwedstryd het die brigade eers ’npassievolleitemoftweegelewervoor-dat Raynaldo Brikkels op sy perd ’nererondte om die veld gedoen het.Al drie Justin se kinders – Raynal-

do,DomoniqueenZhiley-Blaine–hetgespog in hul geel Caledon-rugbyon-dersteunerhempies wat die klub aanhulle oorhandig het en Black Leaveshet ’n nommer 12 trui aan Raynaldooorhandig op die veld.Met groot afwagting en adrenalien

wattoereedsgepomphet,hetdietweeeerste spanne uit die kleedkamer ingelid gestap tot opmiddellynwaar al-mal ’n minuut stilte gehandhaaf hetas laaste eerbetoon. Duiwe is ook ge-durende die seremonie losgelaat.Toe die fluitjie diewedstryd afskop

het baie ondersteuners nog besig om

hul asem terug te kry toe Caledon ’ndrie gaan druk het.Black Leaves het teruggeslaan en

dietellingwas17elkná55minutemetCaledon wat eenvoudig net na ’n an-der rat oorgeskakel het en nog driedrieë (ses in totaal) gaan druk het omdie eindtelling 34-17 te maak.HannoMoore enCarl Swarts het ’n

goeie wedstryd voorlangs gehad metdie immergroen Enrico “Guppies”Lamont wat in die agterlyn uitge-blink het. ’n Goeie wedstryd is ingoeie gees gespeel en die dag is suk-sesvol afgesluit met vyf punte vir Ca-ledon op die punteleer.Dieeerstespanhetmet’nererondte

die toeskouers en ondersteuners be-dank vir die dag opgedra aan Pikkas.Caledon-rugbyklub se bestuur be-

dankookdieBlackLeaves-rugbyklubwat die dag gedeel het, asook die ge-troue ondersteuners vir hul bywo-ningenondersteuningelkeSaterdag.Die klub rig ook ’n dankie aan elk-

een wat die gedenkplakkaat en -boekgeteken het.

Rûens Kollege het Saterdag 16 Augustus aan die Curro Seweskompetisieop Hermanus deelgeneem. Hier is die span saam met hul afrigter, NicoBurger, nadat hulle die Bowl-kompetisie gewen het.

TheCaledonCoachingClinic took place onWednesday3September at theOverbergPrimary Sports Field. Along with the professional coaches, the DHL Western Prov-ince backs were in attendance. The LR Schmidt, Berea Primary, Swartberg, Ovies,Gansbaai, Greyton and Kosie de Wet Schools from the Overberg area attendedthe clinic and got to meet and interact with their favourite players.

PHOTO: AILSA VAN WYK

CaledonPosduif-nuusWedvlug vanaf Kim-berley:1. M. Otto.2. M. Otto.3. J. Marais4. F.F. Louis en Seun5. M. Otto

Wedvlug vanaf Kim-berley:OPE1. M. Otto2. M. Otto3. F.F. Louis en Seun4. M. Otto5. F.F. Louis en Seun