8
Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 2 • Tuesday 18 December 2012 | Tel. 028 214 1294 Market Day Sat: 5 Jan 2013 | 10 – 2pm 028 214 5100 | www.thecaledon.co.za Wat ’n propvol jaar! ANNETTE THERON ’n Jaar van uiterstes, is hoe 2012 in die Thee- waterskloof beskryf kan word. Die goeie nuus het groot finansiële inspuitings vir die streek beteken, en die slegte nuus groot- skaalse ontwrigting. Hier is ’n terugblik op ’n paar van die gebeure wat vir lank onthou sal word: • In Februarie het dit in Caledon gegons oor ’n rits nuwe ontwikkelinge. Prestige Clothing in die nywerheidsgebied is deur die Foschini-groep oorgeneem, daar is oplaas begin met die teer van die Hemel-en-Aarde-pad en die Harry Viljoen- groep het begin bou aan die inkopiesentrum wat na verwagting in Maart 2013 voltooi sal wees. Shaws-pas is ook in April vir verkeer gesluit en sal na verwagting in Januarie 2013 heropen. • ’n Hoogtepunt vir die plaaslike ekonomie en toerisme was die Absa Cape Epic-bergfietswed- ren in Maart met 1 200 plaaslike en internasiona- le deelnemers wat hier kom meeding het. • Op die landboufront was boere in November en Desember in hul noppies met die ongekende rekord-oes. • Laekostebehuisingsprojekte se wiele het be- gin rol en die Theewaterskloof-munisipaliteit het aangekondig dat 220 huise in Caledon en 226 hui- se in Botrivier in Maart 2013 voltooi sal word. Dan was daar die verliese: • ’n Brand in Tesselaarsdal het in Februarie so- wat R600 000 se skade aangerig, maar het geluk- kig geen lewens geëis nie. • In Maart het ’n seisoen van gewelddadige be- togings begin toe skares in Villiersdorp amok ge- maak het oor swak dienslewering en duisende rande se skade aan geboue aangerig het. Op 19 Maart was daar verdere protesaksie in Grabouw oor ongelukkigheid onder ouers by die Umyezo Wama Apile-skool oor vol klaskamers. Dit het ge- lei tot ’n nuwe, tydelike skoolgebou wat die vol- gende kwartaal in gebruik geneem is. Mei is gekenmerk deur diensleweringsbeto- gings in Botrivier, waar inwoners vir behuising en geteerde strate gevra het deur paaie te versper en verkeer te ontwrig. Ook in Caledon het inwoners van Sitesaviwa ’n memorandum aan die munisipaliteit oorhan- dig met ’n versoek vir 500 huise. In November was dit weer loongeskille in Vil- liersdorp wat plaaswerkers laat betoog het. Vol- gens die Villiersdorp-sakekamer het die skade van dié protesaksie ’n paar miljoen rand beloop. Die jaar het ook sy kwota misdaad en tragiese lewensverlies opgelewer: • In Junie het die dood van drie kinders, toe die houthut waarin hulle gewoon het afgebrand het, die gemeenskap van Grabouw geruk, maar op ’n plaas buite Caledon het die 16-jarige Liam Klein in Augustus ’n held geraak toe hy sy ouers se lewens gered het toe ’n gewapende rower ver- skeie skote op die gesin gevuur het. • In Botrivier was inwoners raadop in Mei weens al die koperdiefstal, maar ’n buurtwag is op die been gebring en diefstal het afgeneem. • ’n Vlaag inbrake het die Caledon-polisie in Ju- lie op hul tone gehou, maar hulle het op 29 Augus- tus drie verdagtes in hegtenis geneem wat ver- bind is met die huisbrake. En in September is veiligheid in Caledon opgeskerp ná die vlaag in- brake en die aanval op die Klein-gesin. • Ná die jaarlikse bekendmaking van die nasio- nale misdaadstatistieke, het die Caledon-polisie hul kommer uitgespreek oor dwelmverwante misdaad in die gebied. En dan was daar ’n goeie skeut politiek: • Afgesien van betogings oor dienslewering, onderwys en lone, was die Victoria-saal ’n tame- letjie en inwoners en die munisipaliteit het in April koppe bly stamp oor die ligging van die nu- we saal. • In Augustus was boere warm onder die kraag omdat hulle glo te laat in kennis gestel is van nu- we garskwotas. SAB het egter die garskwotas aangepas. • Stiffie Cronjé, mediawoordvoerder van die Theewaterskloof-munisipaliteit, voorts ’n hoogtepunt is die HAN-TWK-projek, in vennoot- skap met die HAN-universiteit in Nederland, waarin studente dienste lewer wat aansluit by die munisipaliteit se geïntegreerde ontwikke- lingsplan. Die munisipaliteit het ook ’n blog aan sy webblad gekoppel om kommunikasie met in- woners op te skerp. Gaan na http://www.canblog.co.za/twk/. Die Caledon-biblioteek se vakansieprogram is goed ondersteun deur plaaslike kinders. Hulle het Maandag Kersversierings gemaak en Dins- dag die Kersboom versier. Die Gazette-span wens hul lesers ’n geseënde Kersfees en voor- spoedige 2013 toe. FOTO: CAROL MANGIAGALLI Kerspret tussen boeke

Theewaterskloof Gazette 18 Dec 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Theewaterskloof Gazette 18 Dec 2012

Citation preview

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 2 • Tuesday 18 December 2012 | Tel. 028 214 1294

Market DaySat: 5 Jan 2013 | 10 – 2pm

028 214 5100 | www.thecaledon.co.za

Wat ’n propvol jaar!ANNETTE THERON

’n Jaar van uiterstes, is hoe 2012 in die Thee-waterskloof beskryf kan word. Die goeienuus het groot finansiële inspuitings vir diestreek beteken, en die slegte nuus groot-skaalse ontwrigting.

Hier is ’n terugblik op ’n paar van die gebeurewat vir lank onthou sal word:

• In Februarie het dit in Caledon gegons oor’n rits nuwe ontwikkelinge. Prestige Clothing indie nywerheidsgebiedisdeurdieFoschini-groepoorgeneem,daar is oplaasbeginmetdie teervandie Hemel-en-Aarde-pad en die Harry Viljoen-groep het begin bou aan die inkopiesentrum watna verwagting in Maart 2013 voltooi sal wees.Shaws-pas is ook in April vir verkeer gesluit ensal na verwagting in Januarie 2013 heropen.

• ’n Hoogtepunt vir die plaaslike ekonomie entoerisme was die Absa Cape Epic-bergfietswed-ren inMaartmet1 200plaaslikeen internasiona-le deelnemers wat hier kom meeding het.

• Op die landboufront was boere in November

en Desember in hul noppies met die ongekenderekord-oes.

• Laekostebehuisingsprojekte se wiele het be-ginrolendieTheewaterskloof-munisipaliteithetaangekondigdat 220huise inCaledonen226hui-se in Botrivier in Maart 2013 voltooi sal word.

Dan was daar die verliese:• ’nBrandinTesselaarsdalhet inFebruarieso-

wat R600 000 se skade aangerig, maar het geluk-kig geen lewens geëis nie.

• In Maart het ’n seisoen van gewelddadige be-togingsbegin toeskares inVilliersdorpamokge-maak het oor swak dienslewering en duisenderande se skade aan geboue aangerig het. Op 19Maartwasdaarverdereprotesaksie inGrabouwoor ongelukkigheid onder ouers by die UmyezoWamaApile-skooloorvolklaskamers.Dithetge-lei tot ’n nuwe, tydelike skoolgebou wat die vol-gende kwartaal in gebruik geneem is.

Mei is gekenmerk deur diensleweringsbeto-gings in Botrivier, waar inwoners vir behuisingengeteerdestrategevrahetdeurpaaieteversperen verkeer te ontwrig.

Ook in Caledon het inwoners van Sitesaviwa

’n memorandum aan die munisipaliteit oorhan-dig met ’n versoek vir 500 huise.

In November was dit weer loongeskille in Vil-liersdorp wat plaaswerkers laat betoog het. Vol-gens die Villiersdorp-sakekamer het die skadevan dié protesaksie ’n paar miljoen rand beloop.

Die jaar het ook sy kwota misdaad en tragieselewensverlies opgelewer:

• In Junie het die dood van drie kinders, toedie houthut waarin hulle gewoon het afgebrandhet, die gemeenskap van Grabouw geruk, maarop ’n plaas buite Caledon het die 16-jarige LiamKlein in Augustus ’n held geraak toe hy sy ouersse lewens gered het toe ’n gewapende rower ver-skeie skote op die gesin gevuur het.

• In Botrivier was inwoners raadop in Meiweens al die koperdiefstal, maar ’n buurtwag isop die been gebring en diefstal het afgeneem.

• ’nVlaaginbrakehetdieCaledon-polisieinJu-lieophultonegehou,maarhullehetop29Augus-tus drie verdagtes in hegtenis geneem wat ver-bind is met die huisbrake. En in September isveiligheid in Caledon opgeskerp ná die vlaag in-brake en die aanval op die Klein-gesin.

• Nádiejaarliksebekendmakingvandienasio-nale misdaadstatistieke, het die Caledon-polisiehul kommer uitgespreek oor dwelmverwantemisdaad in die gebied.

En dan was daar ’n goeie skeut politiek:• Afgesien van betogings oor dienslewering,

onderwys en lone, was die Victoria-saal ’n tame-letjie en inwoners en die munisipaliteit het inApril koppebly stampoordie liggingvandienu-we saal.

• InAugustuswasboerewarmonderdiekraagomdat hulle glo te laat in kennis gestel is van nu-we garskwotas. SAB het egter die garskwotasaangepas.

• Stiffie Cronjé, mediawoordvoerder van dieTheewaterskloof-munisipaliteit, sê voorts ’nhoogtepunt is die HAN-TWK-projek, in vennoot-skap met die HAN-universiteit in Nederland,waarin studente dienste lewer wat aansluit bydie munisipaliteit se geïntegreerde ontwikke-lingsplan. Die munisipaliteit het ook ’n blog aansy webblad gekoppel om kommunikasie met in-woners op te skerp.

Gaan na http://www.canblog.co.za/twk/.

Die Caledon-biblioteek se vakansieprogram isgoed ondersteun deur plaaslike kinders. Hullehet Maandag Kersversierings gemaak en Dins-dag die Kersboom versier. Die Gazette-spanwens hul lesers ’n geseënde Kersfees en voor-spoedige 2013 toe. FOTO: CAROL MANGIAGALLI

Kerspret tussen boeke

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 18 December 20122

19 DESEMBER) Christoff Beukes en David Delaney:Irish-Boereblues.Om 19:00, Botrivier Hotel.

20 DESEMBER) Bloedskenk van 15:00 af in NGK Sentrum.Alkoholiste Anoniem-vergadering om 19:00. NGKerksaal Napier. Navrae: Willie, 082 332 8454.

22 DECEMBER) Caledon Community Market in Plein Street.Enquiries: Helga Schöfmann, 084 460 9897.

21 DESEMBER) ChristoffBeukesenDavidDelaney: Irish-Boe-reblues.Om 19:00, Suntouched Inn, Napier.

) The Caledon Museum will be closed on 24 De-cember and 31 December, as well as on all publicholidays in December and January.

) Kanudalkhelpmetgaringtolletjiesenstuk-kies materiaal wat ’n inwoner van Bergsig beno-dig? Vir nadere besonderhede bel 079 438 1542.

) Die 19-jarige identiese tweeling van Bonte-heuwel, PJ Twins, wat bekendheid verwerf hetop SA’s Got Talent deur onder die top-18 te ein-dig, gaanop22Desember inGrabouwoptree.Diefondse sal aangewend word vir liefdadigheid ombehoeftiges van ’n Kersete te voorsien. Die plekvanoptrede isnogniebekendnie,maarvirenigenavrae bel Japie Jonkers by 072 014 2324 of 071153 3153.

ONS WENS VIR JOU: Die Gazette-span, Yvette Vermeulen,Annette Theron en Shantley Fortuin, wens al ons lesers’n geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe.Wees asseblief veilig op die pad en bring gehaltetyd saammet geliefdes deur. Hierdie is ons laaste uitgawe vir diejaar. Ons kantoordeure open weer op 9 Januarie 2013en ons eerste uitgawe van die nuwe jaar sal op 15 Januarieverskyn.

Wat is jou ‘geskenk’ vir ons mense?Wat sou jy die Theewaterskloof-gemeenskaptoewens as jy hulle enigiets vir Kersfees kongee? Hier is ’n paar inwoners se antwoorde:

Magdalena Isaks, wat al vir jare in die gemeenskapwoeker en as vrywilliger help by die Caledon ACVV,sê haar Kerswens is minder dwelmmisbruik. “Danis dit ook my wens dat die nuwe uitbreiding langsSitesaviwa toilette en elektrisiteit moet kry.” Sy be-dank die munisipaliteit vir die grond wat hulle aandie mense beskikbaar gestel het. “ Die nuwe inkopie-sentrum gaan ook hopelik werksgeleenthede vir diewerklose inwoners van Caledon bied.”

Lizette Kok, toe-risme-beampteby die Theewa-terskloof-muni-sipaliteit, wensalmal vrede, ge-luk, voorspoeden gelyke ge-leenthede toe vir2013.

Chris Punt, uitvoerende burge-meester van die Theewaterskloof-munisipaliteit, hoop dat 2013 rus-tiger sal wees as die afgelope jaar.“Ek wil skaamteloos sê ek het mysalaris verdien.” Hy sê die uitda-gings het hom besig gehou, maarhy is gereed om die uitdagings van2013 aan te pak.

André Mackenzie sê sy Kerswensvir Caledon is reeds bewaarheidmetdie komsvandienuwe inkopie-sentrum, maar hy sou graag meerintegrasie tussen die verskillendekulture wou sien.

Sunet du Toit, die burgemeester sesekretaresse, het die hoop uitge-spreek dat mense mekaar mindersal kritiseer, meer die mooi in me-kaar sal raaksien en meer ver-draagsaam teenoor mekaar salwees. “Ek wil hê mense moet meervredeliewend wees.”

Nicolene Fin-layson van Ga-briëlskloof seKerswens islang somers-dae gevul metbaie lekkerwyn.

Janine Joorst,administratiewebeampte: eien-dombestuur bydie Theewaters-kloof-munisipa-liteit, sê haarKerswens isminder dwelm-en alkoholmis-bruik, meer ge-sinsbeplanningen verantwoor-delike seksasook geen ge-weld teen vroueen kinders nie.

WINNING VIEW: KlausOttersbach from Vil-liersdorp is the winnerof the Theewaters-kloof Gazette photocompetition. His win-ning picture was tak-en at Dassiesfonteinbetween Villiersdorpand the N2. He col-lected his case ofwine, donated by theBot River Winemak-ers’ Assocation, fromGabriëlskloof on Sat-urday.

VERMIS: Op Donderdag 13 Desember hetdié sewe weke oue Amerikaanse veghond-hondjie in Shawslaan in Vleiveiw, Caledon,weggeraak. Die eienaar, kaptein Davy Julies,kan by 082 522 2803 gekontak word indiendie hondjie opgespoor word.

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 18 December 2012 3

Dié slee gaan kreunMet die lang Kersvakansie op han-de, het die Gazette by die SwartbergPrimêre Skool se gr. R-klas gaankuier om te hoor of hulle glo Kers-vader het ’n slee en takbokke en ofhulle vanjaar soet was en Kersge-skenke verdien.

Chloë Martin glo dat Kers-vader ’n takbok en sleehet.Sy sêsywasbaie soetvanjaar en wil graag ’nboek oor Dora the Explo-rer hê vir Kersfees.

FOTO: ANNETTE THERON

Teslin Abra-hams sê Kers-vader deel aldie kinders sepresente byhulle huise uitmet sy slee ensy takbokke.Sy wil graag ’npop hê vir Kers-fees.

Emile Julies sê Kersvader se slee is pers.Hy sê hy het sy ma help vloere was enhoop hy kry ’n fiets vir Kersfees, en ’nkarretjie met ’n remote control en ’n mo-torfiets en ’n trekker en ’n lorrie.

Matthew Arison vertel datKersvader se slee blou isen sê hy was nie stout nie.“Ek het my ma help huisuitvee en skottelgoed ge-was.” Hy wil graag kleinmotorkarretjies hê virKersfees.

Emjay Fredericks reken Kersvader se sleeis swart en hy het drie takbokke wat helpgeskenke uitdeel. “Ek het my pa gehelpom sand op te tel in die pad en in diejaart en ons het tien plantjies geplant.”Hy wil graag ’n Playstation, ’n Bybel en’n fietsie hê vir Kersfees.

Zoe September sê Kersva-der het beslis ’n slee en disrooi en sy takbokke is pers.“Ek het my mamma helpwasgoed was en wil graag’n stootwaentjie vir my popvir Kersfees hê.”

TWK and Tyresö forge tiesANNETTE THERON

The Theewaterskloof Municipality has en-tered into a partnership with the TyresöMunicipality in Sweden to implement athree-year youth entrepreneurship pro-gramme in local schools.

Several teachers and students fromTyresö Gymnasium paid a visit to schoolsintheareatointroducetheprogrammethataims to develop entrepreneurial spirit andskill in the school-going youth. It is hopedto enable them, when entering the labourmarket, to create their own jobs.

Stan Wallace, municipal manager ofTheewaterskloof Municipality, says thereis currently a 40% unemployment rate inSouth Africa and through this programmeTheewaterskloof can provide greater sub-stance to its attempts to stimulate its localeconomy through tourism, small businessdevelopment and entrepreneurship.

A Swedish contingent of teachers and pupils paid a visit to schools in Theewa-terskloof last week to introduce an entrepreneurial programme for pupilsin secondary schools. At the back are Peter Österlund, project leader, RobertVidén, student, Andy Cupido, Theewaterskloof councillor, Johanna Stripple,student and Cecil Davids, Theewaterskloof senior development officer. Seatedin front are Helene Bergström, educator, Dyané Phillips, Theewaterskloof IDPproject co-ordinator, and Helena Wessel, principal. PHOTO: ANNETTE THERON

Hou asem opMatriekuitslaewordop 3Januarie 2013 aan leer-linge bekendgemaak. Eddie Labuschagne, hoofvan Hoërskool Overberg, sê hulle leerlinge hetskitterend gevaar, want hulle is goed onderrigdeur die trotse personeel van die skool.

EugeneSonn,skoolhoofvanSwartbergSekon-dêr het by navraag gesê hy sal na afloop van dieeksamen kommentaar lewer.

Hoërskool Bredasdorp se matrikulante se ek-samen het op 28 November geëindig. Die skool-hoof was nie beskikbaar vir kommentaar ten ty-devandienavraagnie,maardieskoolsesekreta-resse sê sy is seker dat almal sal slaag, hoeweldie tyd sal leer.

Anthony Hess, skoolhoof van Groenberg Se-kondêr in Grabouw, sê hulle het ’n teiken gestelvan 82%. “Ons het ’n aanduiding dat ons moont-lik daarby gaan uitkom en hoop en bid ons leer-lingegaanditmaak,wantdiswerklikhaalbaar.”

MarietjieFreislich,hoofvanHoërskooldeVil-liers Graaff in Villiersdorp, sê sy verwag ’n100%-slaagsyfer. “Vir ons gr. 8- tot 11-leerlingehet ons ’n 96%-slaagsyfer gehad.”

Al die skole sien uit na hul uitslae wat op 3Januarie om 12:00 by die onderskeie skole be-kendgemaak word. Die uitslae word op 4 Janua-rie in die media gepubliseer.

WELKOM IN DIE OVERBERG: Op Woensdag 12 Desember is besoe-kers aan die area deur burgemeester Chris Punt welkom geheetby ’n padblokkade wat in samewerking met verkeersowerhede gehouis. Byna 500 pakkies met inligting oor die gebied en vakansiepro-gramme is aan besoekers gegee saam met appels wat geborg isdeur Tru- Cape. Hoewel die inligting nie altyd dadelik deur besoekersgebruik word nie, omdat hulle reeds op pad is na ’n vakansiebestem-ming, is baie navrae in die verlede al ontvang enkele maande násoortgelyke padblokkades. Volgens Lizette Kok, toerismebeampteby TWK, kan daar ook ’n toename in die aantal besoekers aandie webblad gesien word na afloop van hierdie projek. Besoek geruswww.thecapecountrymeander.co.za vir meer besonderhede. Hierverwelkom Punt en Joyall Adams van die verkeersdepartement be-soekers vanuit Wallis. FOTO: ANNETTE THERON

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 18 December 20124

Sien om na mekaarDie feesseisoen is ongelukkignienet voorspoe-dig nie. Honderde mense sterf op ons land sepaaie, verdrinkings neem skerp toe en kindersraak vermis tussen skares vakansiegangers.

In klein en hegte gemeenskappe soos ons s’n,raak elke lewensverlies feitlik die hele dorp.Daarommóétonsonslesersditopdiehartdrukom veilig te wees dié vakansie.

Hou gereeld op die langpad stil en rek bene.Hou by die spoedgrens en wees beleef teenoormede-padgebruikers. Moenie te diep in die seebaljaarnieengehoorsaamlewensredderssein-struksies. Hou ’n ogie oor jou bure se huis.

Kom ons begin 2013 op ’n hoë noot!

‘ Diskriminasie by munisipale veilings’‘ Diskriminasie by munisipale veilings’TWK se DA-raadslede het die kuns van to-neelspeel vervolmaak. Soms verander hul-le in kulkunstenaars en vermaak mensemet oëverblindery. Dat hulle mense steedslaat glo hulle gee om vir die minderbevoor-regtes/werkers/armes, gaan my verstandte bowe.

Plaaslike regering is die naaste aan diemense. Dis die vlak van regering wat ek asdiebelangrikstebeskou,wantdishierwaarjy direk voel hoe jou sak geraak word. Dishier waar jy veranderinge letterlik en fi-guurlik sien. Dis hier waar jy as inwonervan TWK jou nie kan losmaak van die poli-tieke realiteite en die waarheid nie.

Op 14 November het TWK ’n veiling ge-hou. Alle goedere van TWK wat nie meergebruik word nie is op die veiling verkoop.Glo my, ek het die lys gesien, die waardevan die goedere het honderdduisende ran-de beloop.

Toegang tot die veiling is onmoontlik ge-maak vir die minderbevoorregtes/wer-kersklas/armes.Omtoegangtekonverkry,moes jy ’ndeposito vanR10 000betaal.Daarwas hordes goedere soos selfone, ketels, ys-kaste, mikrogolfoonde en nog vele om tekoop. So, om ’n ketel van R10 te kon koop,sou jy R10 010 moes opdok om toegang totdie ketel te kry.JOHN MICHELS, VOORSITTER, GRABOUW ELGIN

CIVIC ORGANISATION

STIFFIE CRONJÉ, MEDIAWOORDVOERDER VANTWK-MUNISIPALITEIT, HET BY NAVRAAG GESÊ:

•Die burgemeester en raadslede was geen-sins by die toekenningsproses en/of die vei-ling betrokke nie.•Die betrokke veiling waarna in die skryweverwys word, is deur BKB hanteer.•BKB is deur middel van ’n behoorlike ver-krygingsproses aangestel om veilings na-mens TWK-munisipaliteit te hanteer.•Geen persoon is tydens die veiling geweierom daaraan deel te neem nie.•As iemand nie die R10 000-deposito kon be-taal nie, is hy/sy nie verhoed om aan die vei-ling deel te neem of die perseel te betree nie.•Die meeste van die items wat op die veilingverkoop is, was uitgedien (onekonomies omte herstel) en nie in ’n werkende toestand nie.•Die vasstel van ’n deposito van R10 000 isstandaardprosedure by veilings om die be-langevandieverkoper tebeskermen teverse-ker kopers beskik oor die nodige fondse omte bie en aankope tydens die veiling te maak.•Disgebruikdat indien ’npersoondieafslaersou nader en te kenne gee dat hy/sy slegs inkleiner itemssoubelangstel enniediedeposi-to (R10 000) het nie, word na elke persoon seomstandighede gekyk om hom/haar te ak-kommodeer om deel te wees van die veiling.•By dié veiling is wel so ’n versoek ontvangen het die afslaers die persoon toegelaat ommet ’n verminderde deposito deel te neem.

Word stil voor GodWord stil voor GodDis byna ondenkbaar dat die jaar feitlik verbyis.Die tempowaarteendie lewehardloop is ietskommerwekkend, en tog loop die horlosie teendieselfde tempo as in al die jare.

In hul soeke na rykdom en oplossings vir alhul probleme, is baie mense besig om hul eiegeestelike ondergang te bewerkstellig. In hier-die gejaagdheid mis ons die doel van ons skep-ping en die roeping wat God op elkeen geplaashet.

Wanneer ons stil word voor ons Skepper, salonsontdekdatonsbaiedingedoenwatdoelloosis en wat die duiwel gebruik om ons van onstyd met God te beroof.

Jesushet gewaarskudatonsniedeurdie sor-ge van die lewe ingesluk moet word nie, maardat ons moet weet dat God vir ons sal sorg.

Wanneer ons doelbewus die gejaagdheid af-skaal en tyd met God en Sy Woord spandeer,dan kry die lewe vir ons weer waarde en neemons liefde vir Hom toe.

Dit is juis wanneer ons meer tyd met Homdeurbring dat ons vind dat ons in werklikheidmeer gedoen kry, en hiervan kan baie mensegetuig.

Kom ons raak meer kere stil voor God en geeHomdiegeleentheidomonssakevironstereël.

Vrede en rustigheid vir die week.PASTOOR GERT VISSER, Caledon-Christengemeente

We are not God – we’re all sinners after allWe are not God – we’re all sinners after allDear Mr Du Plessis, I was merely respondingto the nameless writer who had so wrongly as-sumed that he/she was God. We, as human be-ings, are not in a position to assign people tohell,orheaven–that isGod’sprerogative.Withregard to the photographs, it really does notmake sense topursueone individualwith such

passion. We’re all sinners after all. Regularnegative comments, Mr Du Plessis? I wish todiffer. Recently I wrote two poems about “MrsVideo” and various people told me how muchthey enjoyed reading those contributions. Thepoems provided them with much mirth.

GRAHAM HENDRICKS, Caledon

Die VG Kerk-brigade sê geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar (sien ook die brief hiernaas).

House­train our politiciansAlong with those reading newspapers and lis-tening to the radio, I am increasingly drawninto the ANC (re)election stuff. I feel resignedandhelpless, probablyas thepresentlyadvan-tagedfeltduringtheircenturiesofpoliticalim-potence.

I thinkweshouldacquire, feedandespecial-ly house-train our politicians much as we doourpets.Afterall,wealso “choose”and“buy”our politicians so we should give the transac-tion the serious thought it deserves.

There are major differences of course – theaveragepoliticiancostsmuchmore thanevena borzoi and tends to have habits that wouldeven get your pet puffadder green with envy.As a public service I would therefore like tosuggest a few ideas for a school subject, say“Politics 101”. First a few of my own view ofpoliticians:• the same people are attracted to politics, re-gardless of their affiliations or abilities;• their prime motivation is invariably poweralong with its concomitant privilege and prof-it;• self-interest drives their actions – the more

active and dedicated they seem, the more con-siderable their ambitions;• they tend to overstay their welcome and re-spond poorly to “Outside!”; and• likeguidedogs they love leadingyouaround.

Another digression: a friend’s sister-in-law,a former career diplomat, met an affable col-league from a small South American countryat a conference. He fell for her in a big wayand she, bowled over by his impeccable taste,returned the compliment by marrying him.

Fromdiplomacyhe“progressed”topolitics,rather reluctantly, it must be said, and muchmore to serving his people than himself andis foreign minister of one of the – ’guays, thedemocratic one. He is next in line to be primeminister, and virtually the only candidate,with no viable opposition.

Doesthissuggest thatheisadynamic,popu-lar orator , endowed with the common touch,with a keen eye for allies and an assassin’sview of rivals and enemies? Not at all. He ismotivated by nothing more than a love for hiscountry which is as true and steadfast as thatfor his wife and their six children.

The secret behind all this, gentle reader, isthat the founders of this little country, contra-ry to justaboutanyotheryoucare tomention,shaped a constitution that forbids politiciansfrom being paid for occupying public office.(Their expenses are met of course, and theygetamodest livingallowance,butherehardlyenough to raise and educate children and eatas well ). This narrows the field most admira-bly, leaving either candidates who have al-ready achieved financial independence orones who simply don’t care about money.

Would it work here? Sadly I think a certainaltruism is required, not to mention a strongdesire to keep your finger out of the till…

[email protected]

ColumnColumn

Kansa sê dankieKansa sê dankieKansa wens almal ’n geseënde Kersgety toe.

Onshettans17geregistreerdekankerpasiën-te. ’nFunksieisvirallegeregistreerdepasiëntegehou op 5 Junie vanjaar en tans ontvang eenkinderpasiënt kospakkies en voeding.

Sowat 25 pakke Nutrimel is die afgelope jaarversprei in Caledon en Myddleton, asook vyfpakkedoeke,9PSA-toetse (virprostaatkanker)is gedoen en by Sunnyside-plaas is ’n gesond-heidsdag insamewerkingmetdiedepartementvan gesondheid gehou waar 27 papsmere enborsondersoeke gedoen is. By Caledon Spa is38borsondersoekegedoenen13 tuisversorgersis in borskanker opgelei.

Dievolgendegeldinsamelingsprojekte isvanstapel gestuur:

Caledon-gholfdag, VLV-Koppie vir Kansa,borskankerstap, rolbalklub se rolbalaand, Ca-ledon Spa se borskankerbewustheidsaand,Cuppa by Jenny Carolus aan huis, Cuppa Hel-derstroom Korrektiewe Dienste, Toktokkiesvir geldinsameling en Tafelronde.

Ons bedank ook die twee plaaslike mediesepraktisyns vir hulle bydrae tot die PSA-toetse.

En dan nooi ons almal uit om betrokke teraak by die Relay wat gaan plaasvind op 23 en24 Februarie 2013. Spanne kan nou al inskryf!

GroeteFELICITY PHILANDER, Kansa

Brigade sluit jaar afBrigade sluit jaar afMet die feesseisoen op hande, skole wat sluiten die vakansie wat aanbreek, het die werk-saamhedevandieBrigadevandieVGKerkCa-ledon ook vir 2012 tot ’n einde gekom. Ons wilhiermee verskeie rolspelers opreg bedank.

OnswasuitersbeïndrukmetdieuitstekendedienswatGenadendalVervoeraanonskindersgebiedhet.Hierdievervoermaatskappywasal-tyd bereid om ons kinders teen billike tarieweheen en weer te vervoer. Hierdie jaar was onsbesonderbesig, het onsverskeie plekkebesoeken ook deelgeneem aan verskeie kompetisies.

Dank aan die ouers wat hul kinders aan onstoevertrou en ons ondersteun het in alles watons aanpak. Ons beplanning vir 2013 is ook alin plek en met die hulp van die Here wil onsuitreik na verskeie plekke in ons area met dievertroue dat ons ons kinders kan motiveer omook betrokke te raak by die uitbou van God seKoninkryk. In elke kind is daar potensiaal watwag om ontgin te word om ’n goeie rolmodelvir die volgende geslag te word.

Die uitdaging vir 2013 is om betrokke te raakin u onderskeie gemeentes en veral by ons kin-ders en jongmense om hul Godgegewe talentete ontwikkel. In afhanklikheid van die Here enmet die samewerking van instansies soos Ge-nadendal Vervoerdienste is die doel bereik-baar. Geseënde Kersfees aan al ons vriende.

VG KERK-BRIGADE, Caledon

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 18 December 2012 5

LOW LOWprices on

FASHION!

Two a Day vier VigsdagDie Two a Day-groep het op 28 NovemberWêreld-vigsdag gevier met ’n bewusma-kingsveldtog.

In ’npersverklaringsêTwoaDayvigs is tans’n groot probleem in Suid-Afrika en die Elgin-enGrabouw-gemeenskap, endatdit ’nwesenli-ke impak op ondernemings soos hy, wat af-hanklik is van arbeid vanuit die gemeenskap,het.

Die geleentheid is gereël deur dié maatskap-py se welstandspan onder leiding van sr.Cheryl Gordon, wat met haar span die tema“Getting to Zero” ontwikkel het.

Die verrigtinge is geopen met skriflesing engebed en die hoofspreker het haar lewenserva-ringe gedeel.

Benewens die opvoerings deur die welstand-span, het die maatskappy twee kompetisiesvan stapel gestuur waarin werkers uitgenooiis om plakkate te ontwerp en gedigte te skryfwat die tema aanspreek.

Michael Meiring het die gedigte voorgelees,waarna die beoordelaars die wenners in albei

kategorieë aangekondig het.Die maatskappy het ook alle werknemers ge-

vra om nie-bederfbare produkte te skenk watdeur die welstandspan van Two a Day aanThembaCare oorhandig is.

Die hoogtepunt by dié geleentheid was toeSteven Lebeta, wat 41 jaar al by Two a Daywerk, die kers wat lewe simboliseer aange-steek het terwyl werkers ’n sirkel rondom homgevormhetomdie zerovandie tema te simboli-seer.

Danksy die welslae van die veldtog beoogdie maatskappy om dit ’n jaarlikse instellingte maak.

Die welstandspan van Two a Day op die verhoog.

Kersliggies op Donkin­pleinDie jaarlikse Kersliggie-fees opDonkin-plein inCa-ledon is Vrydagaand (7 De-sember) goed ontvang ná’n afwesigheid van tweejaar. Inwoners het reedsvroegaand saamgetrek tenspyte van die donker wol-ke en dreigende reën. Selfdie enkele reënbui kon diegeesdrif nie demp nie endie aanskakeling van dieliggies is op gepaste wysegevier. Optredes deurplaaslike inwoners, on-dere andere Greg en Ro-bert Smit, Swartberg Pri-mêr en Wildéne Abra-hams, het besoekers ophullevoetegehadenstalle-tjies het fluks sake gedoen.

Wildéne Abrahams was een van die plaaslike kunstenaars wat vanjaar bydie Kersliggie-fees in Caledon opgetree het. FOTO: YVETTE VERMEULEN

TROUE: Maurisa en Henrico Klein is op 8 De-sember in die VG Kerk in Caledon deur ds.Jerome Haupt in die huwelik bevestig. Die eg-paar gaan op Caledon woon. FOTO:MERVINKEET

GRAAD: Chanelle Okkers het op 12 Desemberhaar graad in B.Ed. (algemene onderwys) aandie Universiteit van Stellenbosch ontvang. ByChanelle is haar ma Denise en trotse pa Eddie.Chanelle wil haar graag verder in die onderwysbekwaam. FOTO: BRENDON OKKERS

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 18 December 20126

FAMILIE-KENNIS-

GEWINGS

11

In Memoriam

SUSANNA FREDERICKSMet tere herinneringe dinkons aan my vrou, ons moe-der & ouma, dit sal jou eer-ste kersfees weg wees vanons. Ons berus ons dat Godjou kom haal het. Dink nogbaie aan jou, soms 'n traansoms 'n glimlag maar onsweet dat jy veilig is byHom. Liefde jou man, kin-ders, kleinkinders & almalwat lief was vir jou.

12

DankbetuigingsThanks

Graag wil ons Fredericksgesin, Hannes Smal & Per-soneel van AnréBegrafnisdienste bedank virhul liefde, opoffering en by-stand tydens my vrou,moeder, ouma se afsterwe.Dit was vir ons 'n voorregen as ons weet van iemandwat begrafnisdienstebenodig sal ons julleaanraai. Geseënde kersfeesen 'n voorspoedigetoekoms. Die Fredericksgesin & familie.

17

BegrafnisdiensteFuneral Services

DOVES. Begrafnisdiens-te/Funeral Services. Givingcomfort. Taking care. Cale-don: 18 Plein St, 028-2123054. Her-manus: 64 DirkieUys St, Sandbaai, 028-3164205. Kleinmond: 27 MainRd, 028-271 4971.Gansbaai:61 Main Rd, 028-384 3344.

PERSOON-LIKE DIENSTE

PERSONALSERVICES

FOREVER MEMORIES.Kontak Sharon Burger viralle foto-albums enscrapbooking toebehore.Tel. 028-212 2631/083 2935301.PADSTAL/RESTAU-RANT, DASSIES-FON-TEIN: Vir etes, funksies envele meer! Tel. 028-2141475.

TE KOOPFOR SALE

71

AlgemeenMiscellaneous

SALANDRA

12 Dec till 7 Jan ’13

APPELKOSE vir konfyt /inmaak. R5 per kg.Minimum 10kg. AfleweringDinsdae & Donderdae inCaledon. Skakel 082 4725555 / 4.

DUBBELBED R1000; StoofR850; Kombuistafel &stoele R450; Kombuiskas (2deur) R350; Klerekas R350;Sitkamerstel R1399; DEFYwasmasjien R1200; Kopstuk& Spieelkas R750; 4 x Tyres175/70/13 R1000. Skakel072 466 6900.LUSERN: Spesiale prysteen R50 per baal. Moet af-gehaal word. Skakel 082920 2433 (Stanford).

ALGEMENE DIENSTEGENERALSERVICES

113

te Huur/to Hire

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoë-drukspuite en kragge-reedskap, skakel Gabriëlvan der Merwe by Over-berg Dienssentrum by 083551 5406 alle ure.

1141

AlgemeneDienste

General Services

AUTO ELECTRICAL-DIET-LOF'S. Gespes-ialiseerdeauto elektriese diens. 23Jaar ondervin-ding. Ookverskaffers van professio-nele weer-stasies en solarpanele. New Cross straat,reg langs Overberg Supafit.Dietlof (Wên) van der Mer-we. Tel. 028-214 1614 of082 788 5276.CALEDON KEYS &LOCKS. Ons sluit die wegvir u oop. Skakel 028-2121775 / 082 969 0975.

EIENDOMMEPROPERTIES

STORAGE. Secure anddry units from R299 pm.Best prices. Transportavailable. Call De Wet 082439 9704.10 OFFICES with walk-insafe and double receptionarea to let in Haw Street,Caledon. Contact XpertProperty on 028-3130132/082 870 5704.

Dogter steek glo paANNETTE THERON

Die gemeenskap van Caledon isgeskok oor ’n voorval waarin ’n43-jarigemanvanUitsigglodeursy 13-jarige dogter doodgesteekis.

Volgens lt. Cyril Coetzee van dieCaledon-polisie het die pa en dogterse verhouding lankal begin verslegen het hulle weer op 6 Desember ge-argumenteer.

Coetzee sê volgens die meisie hethaar pa haar “uitgeskel”. Sy het na’n nabygeleë park geloop, onder dieindruk dat haar pa steeds by diehuis is, maar hy het haar glo na diepark agtervolg en van agter geruk,geklap engewurg. Sy is toehuis toe,het blykbaar ’n mes gaan haal en isweer terug parkie toe.

“Haar pa het haar glo toe weerprobeer aanval en sy het hom gloin die regterkant van sy bors ge-steek.”

Ambulanspersoneel het die slag-offermethulaankomsdoodgeserti-fiseer. Die polisie het beslag gelê opdiemesendiemeisie inhegtenisge-neem. Sy is in die sorg van haar magelaat en het op 7 Desember in dieCaledon-hof verskyn op aanklagvan moord. Sy is steeds by haar maen sal weer op 18 Desember in diehof verskyn.

Landdros Pieter le Riche sê dievoorval is uitsonderlik. “Daar gaannou ’nassesseringsverslagopgestelword. Daar sal dan ’n besluit deurdie direkteur van openbare vervol-ging geneem word oor of hulle haargaan aankla en of hulle die geval na’n jeughof gaan verwys.”

T: 021 853 0211

E: [email protected]

Geklassifiseerd

T: 028 214 1294

T: 021 853 0211

E: [email protected]

Geklassifiseerd

T: 028 214 1294

VEILING: Die Greyton NG-gemeente se slaglamvei-ling het op 4 Desember indie Koringaar in Caledonplaasgevind en is goed on-dersteun. Die wenners vandie lammers was PaulNeethling van Serjeants-rivier in die eerste plek,Hannes Groenewald vanRiviersonderend tweedeen Gert en Abrie de Wetvan GVA Boerdery in diederde plek. Hier is GeorgeEdwardsen en Marius Sny-man tydens die veiling.

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 18 December 2012 7

Skole stel hul talent ten toonVanjaar se wenners vanSchools got Talent is gewendeur JJ Vermaak met sy won-derlike stem en die Drum andDance-groep met hulle trom,dans, sangvertoning.

JJ is ’n leerling van HoërskoolOverberg op Caledon en dieDrum and Dance-groep is leer-linge van Kathleen Murray Pri-mêr op Grabouw.

Schools got talent is ’n projekin skole wat deur TheadromeProduction NPC aangebiedword.

Dit is die tweede jaar wat hier-die projek van stapel gestuurword. In 2011 het skole in dieKaapse Wynland deelgeneem envanjaar het skole van die KaapseWynland, die Overberg en Wes-kus deelgeneem.

Daar was altesaam 31 itemswaaraan ongeveer 143 leerlinge

deelgeneem het.“Dit was voorwaar ’n riem on-

der die hart om na die pragtigetalent te kyk,” sê Mario Small,organiseerder. “Ek hoop en ver-trou dat hierdie projek nog veleharte van kinders sal bly maak.Elke nuwe projek het ook maarsy groeipyne, en ’n mens leer el-ke keer hoe om dinge beter telaat verloop. Ons het vroeg in diejaar met byna 700 leerlinge be-gin.

By die finale ronde was daarnet 140 leerlinge. Daar is werk-lik baie talent by skole en ons wilregtig die talente verder ontwik-kel,” voeg Mario by.

Die wengroepe of -individuehet elk R2 000 ontvang. ’n Mu-siekvideo sal vroeg in die nuwejaar van hulle gemaak word. “Ekhoop dat hierdie musiekvideonog deure vir hulle sal oop-maak,” sê Mario.

Die Drum and Dance-groep van Kathleen Murray Primêr.

JJ Vermaak

Jo-Marie Opperman van Riviersonder-end het op Woensdag 12 Desemberdie lewe geskenk aan twee seuntjieswat onderskeidelik 1,4 en 1,62 kilo-gram geweeg het. Sy het nog nie op’n naam vir dié twee knapies besluitnie. FOTO: ANNETTE THERON

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 2 • Dinsdag 18 Desember 2012 | Tel. 028 214 1294

Cape Trails receives anearly Christmas giftCapeTrails,anSMMEwiththekeyobjectivetobuildandmaintainmountainbike (MTB)trails,receivedanearlyChristmasgiftwhenStevenGoodill, akeenmountainbiker fromTokai, donated his old mountain bike to theSMME.

Earlier thisyear theroutebuilders fromCapeTrails tookpassion tonew limitswhileworkingon the Wines2Whales (W2W) MTB trails.

Consisting of four members, Brendon Booy-ens (Pikkie), Jason Adams, Denzel Scheepersand Aswell Swartz, these Grabouw-based routebuilders started cycling to and from work eachdayof theweekcoveringadistanceof 32 kmperday.

Under the guidance of Johan Kriegler (found-er of the W2W route), Cape Trails is responsiblefor the building and maintenance of the W2Wroutes.

Goodill first came into contact with CapeTrails at the beginning of November when hetook part in the Contego W2W MTB Race pow-eredbyMaserati. Itwashere thathewonamag-nificent KTM Phinx 2.29 mountain bike valuedatR25995,complimentsofKTM,theofficialbicy-cle partner of Contego Wines2Whales. “I amover the moon with my prize,” says Goodill. “Ihave been looking at 29’ers so the timing is per-fect. I amveryhappy topasson thegood fortuneby donating my old mountain bike to the guysat Cape Trails, who really do an amazing job.Throughtheireffortanddedicationmanyriders

nowhave the chance to ride inanawesomepartof the world. People travel from all over theworld to experience the beauty that we have onour doorstep. I was blown away by the level oforganisationat theContegoWines2Whales,eve-rything ran so smoothly. To cater at that highstandard for 1 200 riders was remarkable. Ahuge thank you to all the people involved. I willwithout a doubt be back next year, hopefully alittle fitter and a lot faster”.

Cape Trails received further gifts from W2Wsponsors First Ascent and SUUNTO. First As-cent kitted each of the four guys out in dashingFirst Ascent cycling gear, while SUUNTO hasgiven them each a SUUNTO heart rate monitortousewhileworkingonortakingpart inevents.

Seen here (from left): Brendon Booyens (Pikkie), JasonAdams, Denzel Scheepers and Aswell Swartz of CapeTrails who all live in Grabouw, with the mountain bikedonated by Steven Goodill.

PHOTO: CHERIE VALE / NEWSPORT MEDIA

TWK­sportster van die jaar Die Let’s Play-kompetisie wat in Novemberby die Blue Bells Restaurant by HoërskoolOverbergaangebied is, sal vanaf 12Januarieuitgesaai word op Supersport.

Eduard Rosenstrauch, mediaskakelbe-ampte van Supersport Wes-Kaap, sê die pro-gram oor die prysuitdelingsfunksie sal agtkeer uitgesaai word.

Die wenner van Theewaterskloof Gazetteseheel eersteLet’sPlay-kompetisiewasCarlJanson van Laerskool Bredasdorp.

Carl kwalifiseer outomaties vir die spesia-le Hennie Pietersen-toekenning wat eers-daags aangekondig sal word. Dié wisseltro-fee is ter ere van Pietersen, wat vanjaar oor-lede is, se betrokkenheid by Let’s Play.

Stanton Lewies en Breslyn Januarie by hul afrigter, Deirdre Michaels, tydens die Let’s Play-funksie op7 November. FOTO: ANNETTE THERON

Club Newlands have kindly given theCaledon Casino Hotel & Spa the op-portunity to display the Currie Cupuntil Friday afternoon (14 Decem-ber). On the right is Ailsa van Wyk,the marketing manager with herteam. From left are Sunet Plaatjies,Elton Onckers, David McIntyre, Lindavan der Merwe, Carmen Kippie, Ailsavan Wyk and Mikhail Floris.

PHOTO: ANNETTE THERON