4
[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 27/09/2018 Brief: 32/18 ROOISKOOL MEISIES LEERDERRAAD 2019: Voor: Anri Muller (KPS), Lezanne Geldenhuys, Amy van Biljon (KPS), Wilmari Crous (KPS). Agter: Danyel Bosch (KPS), Annabella Zitzke (KPS), Anja van der Merwe (KPS), Anlu Keeve. ROOISKOOL SEUNS LEERDERRAAD 2019: Voor: Zehan Westraad (KPS), Joos Theron (KPS) & Tian Britz. Agter: Tiaan Botes, Jaco Pieters (KPS), Francois van Niekerk (KPS), Reon Vosloo (KPS) Naas van Rooyen (KPS). UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie vir al die ouers wat ons so getrou op vele terreine ondersteun. Ongelukkig is daar ouers wat in gebrek bly om hulle skoolgeld te betaal. Ons het verskeie kere versoek dat u kwytskeldingvorms voltooi, maar in baie gevalle is dit nie gedoen nie. Ons is dus ongelukkig genoodsaak om agterstallige rekeninge te oorhandig en dit bring ekstra kostes mee. Om kwaliteit onderrig te kan verskaf is ons van u skoolgelde afhanklik. Ons is baie trots op ons leerders wat presteer in die Hoërskool. In beide plaaslike hoërskole is daar leerders wat vir volgende jaar se Leerderraad verkies is. In een hoërskool is 12 van die 16 lede van Kroonheuwel. Baie geluk aan hierdie oud-Kronies! Dankie aan die Beheerliggaam vir hulle harde werk gedurende die kwartaal. U doen baie moeite om die funksionering van die skool te verseker. Baie dankie aan die personeel van die skool. Ons is geseënd met die beste sekretaresses, baie bekwame akademiese personeel en uiters betroubare werkers by die skool wat lekker saam werk om Kroonheuwel die beste skool te maak. Ek is ook oortuig daarvan dat ons kinders gedurende die toetsreeks beter presteer het daar het ‘n positiewe, leeratmosfeer by die skool geheers die afgelope kwartaal. Ek vertrou dat almal ‘n lekker vakansie sal geniet. ATLETIEK RONDOMTALIEDAG ~ 9 OKTOBER 2018 Ten einde vroegtydig atletiektalent te identifiseer, het ons besluit om die eerste dag van die kwartaal ‘n rondomtaliedag te hou. Dit vind op ons eie terrein plaas. OUDERDOM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM Gr R, o/8, o/9 8:30 – 9:00 60 m o/10 9:00 – 9:45 Gewigstoot 9:45 – 10:30 Hoogspring 10:30 – 11:15 80 m 11:15 – 12:00 Verspring o/11 9:00 – 9:45 Hoogspring 9:45 – 10:30 Verspring 10:30 – 11:15 Gewigstoot 11:15 – 12:00 80 m o/12 9:00 – 9:45 Spiesgooi 9:45 – 10:30 Diskus 10:30 – 11:15 Hoogspring 11:15 – 12:00 Gewigstoot 12:00 – 12:45 Verspring 12:45 – 13:30 100 m o/13 9:00 – 9:45 Diskus 9:45 – 10:30 Spiesgooi 10:30 – 11:15 Verspring 11:15 – 12:00 Hoogspring 12:00 – 12:45 Gewigstoot 12:45 – 13:30 100 m Kinders moet asseblief die volgende onthou – gemaklike sportklere, water, hoed en sonskerm.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR - kroonheuwel.co.za

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 27/09/2018 Brief: 32/18

ROOISKOOL MEISIES LEERDERRAAD 2019:

Voor: Anri Muller (KPS), Lezanne Geldenhuys,

Amy van Biljon (KPS), Wilmari Crous (KPS).

Agter: Danyel Bosch (KPS), Annabella Zitzke (KPS),

Anja van der Merwe (KPS), Anlu Keeve.

ROOISKOOL SEUNS LEERDERRAAD 2019:

Voor: Zehan Westraad (KPS), Joos Theron (KPS) &

Tian Britz. Agter: Tiaan Botes, Jaco Pieters (KPS),

Francois van Niekerk (KPS), Reon Vosloo (KPS)

Naas van Rooyen (KPS).

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Baie dankie vir al die ouers wat ons so getrou op vele terreine ondersteun. Ongelukkig is daar ouers wat in gebrek bly om hulle

skoolgeld te betaal. Ons het verskeie kere versoek dat u kwytskeldingvorms voltooi, maar in baie gevalle is dit nie gedoen nie.

Ons is dus ongelukkig genoodsaak om agterstallige rekeninge te oorhandig en dit bring ekstra kostes mee.

Om kwaliteit onderrig te kan verskaf is ons van u skoolgelde afhanklik.

Ons is baie trots op ons leerders wat presteer in die Hoërskool. In beide plaaslike hoërskole is daar leerders wat vir volgende jaar

se Leerderraad verkies is. In een hoërskool is 12 van die 16 lede van Kroonheuwel. Baie geluk aan hierdie oud-Kronies!

Dankie aan die Beheerliggaam vir hulle harde werk gedurende die kwartaal. U doen baie moeite om die funksionering van die

skool te verseker.

Baie dankie aan die personeel van die skool. Ons is geseënd met die beste sekretaresses, baie bekwame akademiese personeel

en uiters betroubare werkers by die skool wat lekker saam werk om Kroonheuwel die beste skool te maak.

Ek is ook oortuig daarvan dat ons kinders gedurende die toetsreeks beter presteer het daar het ‘n positiewe, leeratmosfeer by die

skool geheers die afgelope kwartaal. Ek vertrou dat almal ‘n lekker vakansie sal geniet.

ATLETIEK RONDOMTALIEDAG ~ 9 OKTOBER 2018 Ten einde vroegtydig atletiektalent te identifiseer, het ons besluit om die

eerste dag van die kwartaal ‘n rondomtaliedag te hou. Dit vind op ons eie terrein plaas.

OUDERDOM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM TYD/ITEM

Gr R, o/8, o/9 8:30 – 9:00 60 m

o/10 9:00 – 9:45 Gewigstoot

9:45 – 10:30 Hoogspring

10:30 – 11:15 80 m

11:15 – 12:00 Verspring

o/11 9:00 – 9:45 Hoogspring

9:45 – 10:30 Verspring

10:30 – 11:15 Gewigstoot

11:15 – 12:00 80 m

o/12 9:00 – 9:45 Spiesgooi

9:45 – 10:30 Diskus

10:30 – 11:15 Hoogspring

11:15 – 12:00 Gewigstoot

12:00 – 12:45 Verspring

12:45 – 13:30 100 m

o/13 9:00 – 9:45 Diskus

9:45 – 10:30 Spiesgooi

10:30 – 11:15 Verspring

11:15 – 12:00 Hoogspring

12:00 – 12:45 Gewigstoot

12:45 – 13:30 100 m

Kinders moet asseblief die volgende onthou – gemaklike sportklere, water, hoed en sonskerm.

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 27/09/2018 Brief: 32/18

VOORTREKKER PD UITSLAE Die graad 7-Voortrekkers het die naweek van 31 Augustus tot 2 September hul Nasionale Evaluering gaan doen. Dit het

baie goed gegaan met Kroonheuwel se Voortrekkers, ons het 2 goue, 4 silwer en 1 brons medalje gekry.

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 27/09/2018 Brief: 32/18

Kopluise: Als wat jy moet weet

Luise is klein insekkies wat op mense se kopvel leef. Die luis leef van baie klein hoeveelhede bloed van die kopvel, terwyl luiseiers, wat nete genoem word, aan die haarsakkies vasklou. Die lewensiklus van luise op die kopvel kan tot 30 dae duur en in hierdie tyd plant hulle doeltreffend voort. Baie kinders en hul ouers stoei met hierdie parasiet omdat luise maklik van een kind na die volgende versprei as gevolg van regstreekse kontak. Om hierdie rede is daar ʼn neiging om kinders met luise in hul hare sosiaal te vermy. Hoewel luisbehandeling lank kan neem, is die parasiet egter nie gevaarlik nie. Volgens ʼn wêreldwye studie kom luise voor ongeag hoe ryk of arm, skoon of vuil die bevolking en mense is.

Wat is die simptome? Kopluisbesmetting kan vir ʼn ruk ongemerk voorkom. Die volgende is simptome wat ʼn noukeurige ondersoek van die kopvel nodig maak:

Jeukerige kopvel

Gedurige kopkrappery

ʼn Kriewelrige sensasie op die kopvel

Klein rooi knoppies op die kopvel ─ ʼn teken van ʼn geringe allergiese reaksie

Hoe word hulle opgespoor? Omdat luise klein parasietjies is wat nie groter as papawersaad is nie, kan hulle moeilik wees om raak te sien. Hulle kan opgespoor word deur die volgende stappe te doen:

1. Ondersoek die kop vir luise en nete. Volwasse luise is óf bruin óf geel insekte wat ongeveer 2 mm lank en kleiner as papawersaad is. Luiseiers, of nete, is makliker om raak te sien omdat hulle naby die kopvel aan die haarsakkies vasklou en gewoonlik wit, deursigtig of geel is.

2. Soek na ander tekens van hul teenwoordigheid, soos klein rooi knoppies op die kopvel en jeukerigheid. 3. Vra jou apteker of –verpleegster of ʼn dokter om dit te bevestig.

Watter behandelingsopsies is daar? Luisbehandeling behels herhaalde gebruik van luissjampoe en ʼn luiskam. Daar is ʼn aantal verskillende medisinale sjampoes beskikbaar. Dit is belangrik om jou Clicks-apteker te raadpleeg om seker te maak die produk is veilig om te gebruik, veral vir kinders. Volg die produk se gebruiksaanwysings. Dit behels gewoonlik dat die hare met die sjampoe gewas word en met die fynkam gekam word om die oorblywende luise en nete te verwyder. Dit kan nodig wees om die behandeling te herhaal om te voorkom dat oorlewende nete uitbroei.

Kan dit voorkom word? Om luise te voorkom, is nie altyd maklik nie want dit behels dat jy kontak moet vermy met diegene wat reeds luise het maar dit dalk nie weet nie. As jy egter van luisbesmetting in jou gemeenskap bewus is, tref die volgende voorsorgmaatreëls:

Vermy kopkontak met ander mense.

Vermy die deel van hoede, haarborsels of helms.

Hou bedlinne skoon en moenie kussings deel met mense wat besmet is nie.

Kam versigtig deur nat hare met ʼn luiskam om luise te verwyder.

BAIE BELANGRIK: Die Departement van Gesondheid vereis dat skole:

kinders dadelik huistoe stuur wanneer kopluise opgemerk word,

verseker dat leerders dan tuis bly totdat al die luise/nete weg is.

AANGESIEN KOPLUISE HOOGS AANSTEEKLIK IS VRA ONS U OM ONS

HIERMEE TE HELP ASSEBLIEF!

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 27/09/2018 Brief: 32/18

Ons sal graag van elke mamma 5 brode se toebroodjies met dieselfde smeer op wil kry – slegs een keer deurgesny.

DAAR IS ‘N OPSIE DAT U EERDER R 100 PER BEURT KOM INBETAAL BY DIE SKOOL, DAN MAAK ONS SELF DIE BROODJIES VIR

DIE BEHOEFTIGE KINDERS BY ONS KOMBUIS. STEL ONS ASSEBLIEF NET DIE DAG VOOR DIE TYD IN KENNIS!

Weggooibare houers sal baie help. Broodjies moet voor 8:30 afgelewer word by skool.

Indien die dag waar u ingedeel is u nie pas nie, ruil asseblief self uit met ‘n ander ouer!

DATUM MAMMA/OUER/VOOG

KONTAK NOMMER

9/10/2018 Bailie, Daleen 082 893 7041

10/10/2018 Crous, Henda 082 698 4588

11/10/2018 De Wet, Lizeth 082 922 1351

12/10/2018 Doubell, Isolda 083 563 6784

15/10/2018 Eloff, Adéle 083 647 3420

16/10/2018 Crizelle Louw 078 931 9779

17/10/2018 Jonker, Beulinda 078 587 3838

18/10/2018 Hugo, Hilletjie 083 633 1900

19/10/2018 Kock, Lizelle 072 984 2654

22/10/2018 Pieters, Elize Skool 056 212 5702

23/10/2018 Le Roux, Elmien 072 660 9340

24/10/2018 Lues, Sylvia 083 295 0062

25/10/2018 Malherbe, Chantelle 082 553 9726

26/10/2018 Nel, Tanya 082 937 8732

29/10/2018 Rautenbach, Sorita 083 400 0681

30/10/2018 Smalberger, Hannelie 083 351 7979

31/10/2018 Steenkamp, Chrisna 072 841 6187

01/11/2018 Swart, Mariaan 082 561 5903

02/11/2018 Theron, Dawie 072 406 1311 (Skakel)

05/11/2018 Van Tonder, Lizelle 082 809 6374

06/11/2018 Van Schalkwyk, Annelize 071 116 7235

07/11/2018 Kriek, Carien 083 399 0349

08/11/2018 Knepsheld, Joanie 082 855 5115

09/11/2018 Prinsloo, Lewisa 082 781 9274

12/11/2018 Bouwer, Reinette 072 095 6698

13/11/2018 Swanepoel, Daleen 083 980 8051

14/11/2018 Meintjes, Tania 060 525 9283

15/11/2018 Emm, Erica 082 301 1365

16/11/2018 Roff Nywerhede 083 295 0062 (Sylvia)

19/11/2018 Esterhuizen, Andrea 072 210 6102

20/11/2018 Cronje, Deidre 072 522 6719

21/11/2018 Douglas, Marlene 078 146 4019

22/11/2018 Botha, Jo-anne 073 288 6958

23/11/2018 Van Wyk, Elize Skool 056 212 5702

26/11/2018 Bham, Elmar 073 444 3036

27/11/2018 Jonker, Lienkie 083 554 5700

28/11/2018 Hughes, Welinda 082 680 5734

29/11/2018 Lloyd, Estie 082 856 1506

30/11/2018 Aucamp, Colene 082 553 3584

03/12/2018 Heyns, Marlene 083 307 7643

04/12/2018 Christelle van Vuuren 083 453 0451

05/12/2018 Jonker, Corné 083 779 0574

06/12/2018 Roux, Christina 072 535 2731

07/12/2018 Jordaan, Suretha 071 877 6732