3
Hoër Volkskool Heidelberg N UUSBRIEF 2126 Mei 2018 Uitgawe 6 van 2018 BL 1/3 BELANGRIKE DATUMS Maandag 21 Mei 2018 EKSAMEN: Gr 812 opstel vraestel: Afrikaans HT (vraestel 3) Tennis: Vaaldriehoek-liga Gholf: A-liga te Reading en Bliga te Glenvista PRESTASIES TEMA VIR DIE WEEK: EIENAARSKAP 1 Jacobs straat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected] Dinsdag 22 Mei 2018 EKSAMEN: Gr 812 opstel vraestel: English creative paper (paper 3) Woensdag 23 Mei 2018 RUGBY: Ligawedstryd teen H/S Drie- hoek (weg) Seunshokkie: Liga bepaling teen H/S EG Jansen (weg) Donderdag 24 Mei 2018 Toetsreeks Gr. 8 - 12 NETBAL: D7Liga teen H/S Overvaal (weg) HOKKIE: Liga teen Afrikaans Hoër Germiston (weg) Saterdag 26 Mei 2018 RUGBY: Liga-bepaling (Valke) teen H/S Hans Moore (weg) SKAAK: Individuele Gauteng kampioenskappe te Waterkloof Vrydag 25 Mei 2018 Tennis: Oos-Gauteng seunsen dogtersliga Opvoering Gr 12: Voorgeskrewe werk in skoolsaal Richard Muller word verkies tot die 0/16- Grant Komo rugbyspan Wessel de Wet word verkies tot die 0/16- Valke-Suid rugbyspan JJ du Plessis word verkies tot die 0/16- Valke-Suid rugbyspan Frederick Malgas word verkies tot die 0/16- Valke-Suid rugbyspan 10 Hoër Volkskool rugbyspelers word verkies tot Valke rugbyspanne. Dié rugbyspelers sal oor die volgende paar weke in verskeie provinsiale wedstryde speel wat as ‘n aanloop sal dien tot die amptelike Grant Khomo en provinsiale rugbyweke. Baie geluk aan al die rugbyspelers. Ons is TROTS op julle. PG Uys word verkies tot die 0/16- Valke- Suid rugbyspan Ulrich Viljoen word verkies tot die 0/16- Valke-Suid rugbyspan Waldo du Plessis word verkies tot die 0/16- Valke-Suid rugbyspan Dihan Labuschagne word verkies tot die 0/16- Valke uitno- digings rugbyspan Jeandré Goosen word verkies tot die 0/18- Valke uitnodigings rugbyspan Tristan Horak word verkies tot die 0/18- Valke-Akademie 1 rugbyspan

UUSBRIEF 26 Mei 2018 - volkiesh.co.za · Die toetsdatum van 24 Mei 2018 skuif na 28 Mei 2018 a.g.v die rugby liga-bepaling wat op 23 Mei 2018 plaasvind. ... Leerders mag gewone klere

  • Upload
    lenhan

  • View
    213

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: UUSBRIEF 26 Mei 2018 - volkiesh.co.za · Die toetsdatum van 24 Mei 2018 skuif na 28 Mei 2018 a.g.v die rugby liga-bepaling wat op 23 Mei 2018 plaasvind. ... Leerders mag gewone klere

Hoër Volkskool Heidelberg

N UUSBRIEF

21– 26 Mei 2018

Uitgawe 6 van 2018

BL 1/3

BELANGRIKE DATUMS

Maandag 21 Mei 2018

EKSAMEN: Gr 8—12 opstel vraestel:

Afrikaans HT (vraestel 3)

Tennis: Vaaldriehoek-liga

Gholf: A-liga te Reading en B– liga te

Glenvista

PRESTASIES

TEMA VIR DIE WEEK: EIENAARSKAP

1 Jacobs straat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]

Dinsdag 22 Mei 2018

EKSAMEN: Gr 8—12 opstel vraestel:

English creative paper (paper 3)

Woensdag 23 Mei 2018

RUGBY: Ligawedstryd teen H/S Drie-

hoek (weg)

Seunshokkie: Liga –bepaling teen

H/S EG Jansen (weg)

Donderdag 24 Mei 2018

Toetsreeks Gr. 8 - 12

NETBAL: D7– Liga teen H/S Overvaal

(weg)

HOKKIE: Liga teen Afrikaans Hoër

Germiston (weg)

Saterdag 26 Mei 2018

RUGBY: Liga-bepaling (Valke) teen

H/S Hans Moore (weg)

SKAAK: Individuele Gauteng

kampioenskappe te Waterkloof

Vrydag 25 Mei 2018

Tennis: Oos-Gauteng seuns– en

dogtersliga

Opvoering Gr 12: Voorgeskrewe werk

in skoolsaal

Richard Muller word

verkies tot die 0/16-

Grant Komo rugbyspan

Wessel de Wet word

verkies tot die 0/16-

Valke-Suid rugbyspan

JJ du Plessis word

verkies tot die 0/16-

Valke-Suid rugbyspan

Frederick Malgas word

verkies tot die 0/16-

Valke-Suid rugbyspan

10 Hoër Volkskool rugbyspelers word verkies tot Valke rugbyspanne. Dié rugbyspelers sal oor die

volgende paar weke in verskeie provinsiale wedstryde speel wat as ‘n aanloop sal dien tot die

amptelike Grant Khomo en provinsiale rugbyweke. Baie geluk aan al die rugbyspelers. Ons is

TROTS op julle.

PG Uys word verkies

tot die 0/16- Valke-

Suid rugbyspan

Ulrich Viljoen word

verkies tot die 0/16-

Valke-Suid rugbyspan

Waldo du Plessis word

verkies tot die 0/16-

Valke-Suid rugbyspan

Dihan Labuschagne

word verkies tot die

0/16- Valke uitno-

digings rugbyspan

Jeandré Goosen word

verkies tot die 0/18-

Valke uitnodigings

rugbyspan

Tristan Horak word

verkies tot die 0/18-

Valke-Akademie 1

rugbyspan

Page 2: UUSBRIEF 26 Mei 2018 - volkiesh.co.za · Die toetsdatum van 24 Mei 2018 skuif na 28 Mei 2018 a.g.v die rugby liga-bepaling wat op 23 Mei 2018 plaasvind. ... Leerders mag gewone klere

Hoër Volkskool Heidelberg

N UUSBRIEF

21– 26 Mei 2018

Uitgawe 6 van 2018

BL 2/3 1 Jacobs straat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]

AKADEMIE

Eksamenreëlings

Eksamentye:

08:00: Leerders meld aan by eksamenlokaal

08:30: Eksamensessie begin stiptelik

Indien u kind ‘n tweede sessie skryf, word die begintyd op die eksamenrooster aangedui. (Moenie afwyk van vasgestelde tye

nie)

Indien u kind afwesig is (met siekte) tydens die skryf van ‘n vraestel moet ‘n doktersbrief ingehandig word, anders sal die leerder

nul persent ontvang vir die betrokke vraestel.

Die departementele beleid rakende eksamens is dat geen leerder vraestelle buite die vasgestelde datum mag skryf nie. Leerders

gaan nie toegelaat word om die vraestelle op ander dae te skryf nie. Ouers/voogde moenie vakansies of langnaweke reël tydens

die dae wat u kind(ers) eksamen skryf nie.

Die Departement bepaal dat geen bloktyd aan leerders toegestaan mag word gedurende die skryf van eksamenvraestelle nie.

Indien ‘n leerder om ‘n bepaalde rede na afloop van ‘n eksamensessie huis toe moet gaan, moet die ouer/voog sy/haar kind

persoonlik kom uitteken.

Geen kind mag sonder ‘n geldige rede die skoolterrein verlaat nie.

Elke Graad 8-12 leerder het op 11 Mei 2018 ‘n eksamenrooster ontvang.

Indien u kind se voorkoms nie volgens die skoolreëls is nie, sal u skriftelik of telefonies in kennis gestel word.

Die eksamenriglyne sal op 22 Mei 2018 elektronies aan die ouers/voogde gestuur word en is ook op die webtuiste van die skool

beskikbaar.

Die toetsdatum van 24 Mei 2018 skuif na 28 Mei 2018 a.g.v die rugby liga-bepaling wat op 23 Mei 2018 plaasvind.

Ouers/voogde neem kennis dat die skooldag op Vrydag, 25 Mei 2018 met ‘n ekstra periode verleng word as gevolg van die

onwettige massabank wat op 08 Mei 2018 plaasgevind het. Die skool verdaag 14:10.

Die maatskappy “Maths Transformers” gaan op 28 Mei 2018 om 18:00 in die skoolsaal ‘n werkswinkel aanbied om die ouers/

voogde en leerders touwys te maak hoe om die sisteem effektief te gebruik.

HOKKIE DOGTERS 17 MEI 2018 teen H/S Dinamika

1 ste span speel gelykop 1 - 1

2de span wen 3 - 0

0/16 A- wen 3 - 0

0/15 A– wen 2 - 0

0/14 A– verloor 0 - 10

SEUNS 16 MEI 2018 teen H/S Hugenote

Seniors wen 3– 1

Juniors wen 3- 0

TENNIS - OOS-GAUTENG 18 MEI 2018 DOGTERS * E verloor teen H/S Delmas A 19 - 53 * F verloor teen Springs Girls B 19 - 21

SEUNS

* A- span wen H/S Sasol B 47- 25

* D- span wen G- span 41 - 15

* F- span wen Springs Boys C 31 - 19

* H- span wen Springs Boys D 22 - 8

RUGBY - 19 MEI 2018 teen H/S Die Anker * 1ste span wen 33-27 * 2de span verloor 17-33 * 0/16 A wen 42 - 0 * 0/15 A wen 35 - 0 * 0/15 B verloor 12 - 32 * 0/14 A verloor 8 - 22 * 0/14 B verloor 7 - 48

NETBAL - 15 MEI 2018

teen H/S Transvalia

* 1ste span wen 38 - 10

* 2de span verloor 4 - 38

* 0/17 A wen 33 - 8

* 0/16 A verloor 12 - 18

* 0/16 B wen 15 - 9

* 0/15 A wen 21 - 16

* 0/15 B wen 16 - 12

* 0/14 A verloor 6 - 23

* 0/14 B verloor 11 - 22

* 0/14 C verloor 4 - 26

SPORTUITSLAE 14 - 19 MEI 2018

NETBAL - 17 MEI 2018

teen H/S Driehoek

* 1ste span wen 36 - 27

* 2de span 4 - 20

* 0/17 A wen 18 - 7

* 0/16 A wen 19 - 18

* 0/16 B verloor 1 4 - 24

* 0/15 A wen 24 - 7

* 0/15 B wen 22 - 5

* 0/14 A wen 27 - 14

* 0/14 B wen 23 - 2

* 0/14 C wen 12 - 5

Page 3: UUSBRIEF 26 Mei 2018 - volkiesh.co.za · Die toetsdatum van 24 Mei 2018 skuif na 28 Mei 2018 a.g.v die rugby liga-bepaling wat op 23 Mei 2018 plaasvind. ... Leerders mag gewone klere

ALGEMEEN

Hoër Volkskool Heidelberg

N UUSBRIEF

21– 26 Mei 2018

Uitgawe 6 van 2018

BL 3/3 1 Jacobs straat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]

Leerders mag gewone klere dra gedurende die eksamen teen R50-00. Let daarop dat skoolreëls geld ten opsigte van hare, ju-

wele en grimering. Geld word by die voogonderwysers inbetaal. Leerders moet ten alle tye die plakker wat uitgereik word by

hulle hê tydens die eksamen. Leerders wat nie die R50-00 wil betaal nie, moet skoolklere aantrek.

Ouers/voogde moet kennis neem dat geen oefeninge in die eksamens later as 16:00 mag plaasvind nie. Ons wil elke leerder die

geleentheid gee om optimaal voor te berei vir elke vraestel wat geskryf word. Elke afrigter sal met hulle onderskeie spanne die

oefentye vasmaak.

Die betaling van skoolgelde vir die eerste vier maande van die jaar is kommerwekkend. Daar is meer as 200 ouers/voogde wat

agterstallig is of nog geen betaling gemaak het nie. Dit is u verantwoordelikheid as ouer/voog om u verpligtinge rakende die

betaling van skoolgelde na te kom.

Die bekende motiveringspreker en sanger, Jo Black kom ons skool op 29 Mei 2018 besoek. Hy gaan ‘n sestig minute sessie met

al die graad 8 tot 12 leerders hê. Elke leerder moet asseblief ‘n R20-00 bydrae lewer om die kostes van Jo Black te dek.

Die skool gaan hande vat met die Organisasie “Left Hand Creative” waar die projek “Edu Toy” geloods gaan word. Daar gaan ‘n

houer beskikbaar gestel word waar leerders vrywillig van hulle ou speelgoed vir die projek kan skenk.

Die Manne-Skaapbraai vind op 24 Mei 2018 in die skool plaas. Indien daar nog pa’s is wat belangstel om die gesellige aand by te

woon, is u meer as welkom om vir mev. Riana Cloete by die skool te kontak.

Die graad 8- en 9-leerders wat sportopvoeding as vak neem, moet hulle heffingsfooi van R750-00 vir die jaar voor of op 31 Mei

2018 ten volle betaal. Baie dankie aan die ouers/voogde wat alreeds betaal het.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Ons tema vir die week is Eienaarskap. Ek wil elke onderwyser en leerder aanmoedig om eienaarskap te neem oor al die talente,

pligte en verantwoordelikhede wat aan hom/haar toevertrou is. As Volkie-onderwysers moet ons eienaarskap neem oor die vak

wat ons aanbied en dit met passie, kennis, toewyding en dissipline onderrig. Netso moet elke leerder ook eienaarskap neem oor

hulle akademiese vermoëns en talente om dit optimaal te benut om sodoende uitnemend te presteer.

ALGEMEEN