9
Kleinmond, Bettysbaai, Pringlebaai, Rooiels DEURKOLLEKTE SONDAG: Fynbospark Volgende week: Bybelgenootskap 18 Augustus 2019 2019 Gemeentesentrum, Disaweg Bettysbaai om 09:00: Ds. Steven Sass is die leraar. Hy lees uit 1 Konings 19: 1-18. Tema Die andersheid van God. van die KERKKLOK Kerk, Vierdelaan 67 om 09:30 Dr. Chris Malan preek. Hy lees uit Lukas 10.. Tema Leegword aan myself is moeilik. Kerksaal, Eerstelaan 38 om 09:00 Ds. Hannes van Wyk preek en lees uit Hebreërs 11. Tema Geloof is nie ’n speletjie nie.

van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

Kleinmond, Bettysbaai, Pringlebaai, Rooiels

DEURKOLLEKTE SONDAG: Fynbospark

Volgende week: Bybelgenootskap

18 Augustus 2019 2019

Gemeentesentrum, Disaweg Bettysbaai om 09:00:

Ds. Steven Sass is die leraar.

Hy lees uit 1 Konings 19: 1-18.

Tema

Die andersheid van God.

van die

KERKKLOK

Kerk, Vierdelaan 67 om 09:30

Dr. Chris Malan preek. Hy lees uit Lukas 10..

Tema Leegword aan myself is

moeilik.

Kerksaal, Eerstelaan 38 om 09:00

Ds. Hannes van Wyk preek en

lees uit Hebreërs 11.

Tema Geloof is nie ’n speletjie nie.

Page 2: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

DIE WEEK SE PROGRAM Sondag 18:00 Bybelskool

Maandag 18:30 Kerkraadsvergadering

Dinsdag 16:30 Gebedsgroep

Woensdag Streekkerkrade vergader: 16:00 Bergstreek 17:00 Seestreek 18:00 Hangklipstreek

Donderdag 16:00 Kooroefening 16:00 Die Plan

ONS GEE OM WAAR DAAR HARTSEER EN KOMMER IS...

Ons dink aan almal wat ons gebede baie nodig het.

Veral bid ons vir Marie Groenewald: KB3 (0722205457), Tweenitha Coetzee: KB1 (3440), Hennie Rall: Bb1 (5364) Hilda Roets: KB5 (5889), Clara Geldenhuys: KB5 (3543) Ezette Swanepoel: PM1(0826758765), Kobus de Jager: Sc2 (0765348088, Suretha Luttig: Ba1 (0726068525), Francois Olivier: BB2 (9318), Phillip Hanekom: PM1 (0846000354), Reinet van Niekerk: KB4 (5309) en Monica de Wit (0722868919). Ook vir Riti Turner van KB1 (0793862695)

Page 3: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar. Mag die jaar wat voorlê ’n jaar van vreugde en vrede in die Kleinmond-gesin van ons Hemelse Vader wees.

22 Augustus

OLIVIA CHADINHA (0282714780 - Ba2) SALOME DE BRUYN (0794340229 - PM5) SAREL ENGELBRECHT (0282715306 - HK1) ELNA LOUWRENS (0832596605 - Ba3)

18 Augustus PITTIUS COETZEE (0724602688 - HK3) LEZETTE VAN JAARSVELD (0823983446 - PB1) CECILIA VAN ZYL (0836536574 - HK3) ALET VERMEULEN (0823353722 - Bb3)

21 Augustus ANDREW ATTERBURY (0829021785 - Sc4) ADRIE HORN (0282713994 - KP) MARIANA SMIT (0824535812 - Ba1)

19 Augustus BREGITTE BUYS (0731613638 - Sb4) TINUS CELLIERS (0725324592 - Sa1) MIKE FOURIE (0832726972 - BB4) OTTOLINA FOURIE (0834524122 - KB1) FRANCOIS KLOPPERS (0832615968 - Bb4) DANIE VAN WYK (0793876447 - BB3) BREIN VORSTER (0842065055 - HK3)

20 Augustus LE ROUX BURROWS (0827335824 - Sb4) ELSA ROOS (0731613615 - Sa2) EZETTE SWANEPOEL (0826758765 - PM1)

23 Augustus MARGARET BERGH (0724014632 - Sb1) PIERRÈ JOERDENS (0829222312 - Sb1) ROELENE MOUTON (0836120230 - Ba2) LALA NEL (0842088492 - Sa1) MARINA NIEMAND (Ba2) DU TOIT VAN DER MERWE (0828296128 - Sb2)

An

24 Augustus HUGO ALBERTS (0835540153 - PM1) THOMAS BOLTON (0829208230 - HK3) WILMA EMMENIS (0823248894 - PM1) PHILLIP GRAHAM (0846819853 - HK3) LOUIS MULLER (0820564529 - KB5) BEN OLIVIER (0282715938 - Sa3) S'TA VLOTMAN (0282714184 - Sa4) CAROLINE ZIMKENDORF (0721682498 - Sb2)

Page 4: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

DEMENSIE ONDERSTEUNINGSGROEP

Die groep vergader 22 Augustus om 10:00 by FYNBOSPARK (Ingang einde van Geelhoutlaan).

Bel Madeleine 082 434 7377 vir meer besonderhede.

GETUIENISFEES Ons gemeente hou Getuienisfees van 14 tot 17

September. Teken solank die datum aan.

WIT OLIFANTE VIR HANGKLIPBASAAR EN

HEERLIKE WILDSWORS Indien jy bruikbare huishoudelike artikels het wat nie meer

gebruik word nie, kan Wolfgang Steinbach gebel word (082 823 6821) Hy sal dit kom oplaai.

Daar is ook weer heerlike wildswors beskikbaar. 100% vleis teen R100 per kilogram. Kleinmonders kan hul bestelling plaas en indien daar meer as 10kg bestel word, sal dit by

die kerkkantoor afgelewer word. Bel Riekie Nel by 084 704 4412.

Hoender wegneem-ete: 4 Oktober

En Hangklip het weer hul aanloop-tot-die-basaar

heerlike wegneem-ete: gebraaide kwart-hoender, 2

slaaie en ’n broodrolletjie. En die lekkerste is dat

Kleinmonders dit by die kerksaal kan kom haal,

Bettysbaaiers en Pringlebaaiers by die gemeentesentrum

en almal in Rooiels by Drum. Dit kan tussen 17:00 en

19:00 gekry word. Die kaartjies is by die kerkkantoor of by

Page 5: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

VGK HOU LENTETEE Op Sondag 1 September hou die VGK om 15:00 ’n

Lentetee as fondsinsameling. Die kaartjies is R50 per persoon en is by die kerkkantoor beskikbaar.

INTERKERKLIKE

GEBEDSGELEENTHEID 15:30 Sondag 18 Augustus by die VG Kerk.

Almal welkom

Page 6: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

GEBEDFOKUS Ons bid nou reeds vir die Getuienisfees van 14 tot 17

September. Bid vir die sprekers dat hulle werklik by die Here sal hoor wat hulle met ons moet kom deel. Bid ook vir ons gemeente dat ons nie net sal hoor nie,

maar sal doen. Ons bid ook vir die kerkraadslede en die lede van die

streekkerkrade vir wysheid en gehoorsaamheid en afhanklikheid van die Here sodat Hy hulle werklik kan

gebruik in sy diens.

Op Dinsdag 20 Augustus gaan ons gemeentelede op ‘n gebedsrit deur Kleinmond en omstreke. Dit is dieselfde as gebedswandelinge waar bidders deur ‘n area gaan

en bid by verskillende punte. Ons mense is ouer en kan nie almal ver loop nie, daarom ry ons in groepies met ons motors, hou stil op plekke waar ons weet ingetree

moet word en ry ‘n volgende punt. Daar word voorbidding gedoen vir die mense van die area en die

lewensomstandighede van die mense. Temas van gebed is siek persone, eensames,

werkgewer\werknemer verhoudings, brandpunte van dwelmhandel, gebed teen misdaad en geweld. Daar

word ook lofprysing gedoen en God word gedank vir die omgewing waarin ons bly en die seën wat ons van Hom

kry.

Ons ontmoet mekaar om drie uur die middag by die konsistorie en beplan die roete van die gebedsritte.

Kom sluit by ons aan.

Page 7: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

DIE PLAN Ds. Hendrik Saayman bied oor twee Donderdae,

22 en 29 Augustus, hierdie kursus in die kerksaal aan

van 16:00 tot 18:00.

Alle lidmate is baie welkom om dit by te woon. Hierdie aanbieding is om ons almal te help in die werk wat ons

doen in God se koninkryk. Dit is toerusting wat ons geestelik gaan verryk en versterk. Moenie die kans laat

verbygaan nie.

Dit is veral baie belangrik dat wyksouderlinge en dienswerkers dit moet bywoon. Dit is R10 per persoon.

Toe dit by ’n vorige geleentheid aangebied sou word, het ’n aantal lidmate reeds ingeskryf. Hulle name is steeds

op die lys. Tee word voor die tyd bedien.

Die kursus is reeds met groot sukses in Hangklip aangebied. As daar nog van die Hangklip-lidmate is wat

wil inskakel, is hulle baie welkom.

Page 8: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

AGAPE GROEP Kom kuier saam met ons by die VGK dames in hulle

kerk op 17 Augustus en brei vir jou 'n mooi lapel blommetjie om dit te vier. Ons verskaf die breidraad en naalde en 'n lekker koppie tee daarna. Dit begin

15:00. Indien jy 'n saamry geleentheid soek. bel ons asb by:0282713208

FYNBOS HOU BASAAR Die jaarlikse Basaar vind op Saterdag 31 Augustus

2019 om 09:00 in die N G Kerksaal, 1ste Laan, Kleinmond plaas. Ons is ook dringend op soek na Wit Olifante vir ons stalletjie – ons sal kom haal!! Bel Fynbos 028 271 3602 Maandag – Vrydag tussen 08:00 – 14:00.

Page 9: van die KERKKLOKroelene mouton (0836120230 - ba2) lala nel (0842088492 - sa1) marina niemand (ba2) du toit van der merwe (0828296128 - sb2) s'ta vlotman (0282714184 caroline zimkendorf

Groot geleentheid vir alle

kunssinniges in die gemeente

EMBLEEM VIR JUBELJAAR

Volgende jaar is ons gemeente 50 jaar oud.

Ons gaan die hele jaar deur feesvier. Ons wil graag ’n fees-embleem vir die jaar

ontwerp. Enige lidmaat wat lus is om sy/haar hand aan

soiets te waag, is welkom om in te skryf.

Ons gemeente se snapscan kode

Leraars:

Ds. Steven Sass 072 352 8347

[email protected]

Dr. Chris Malan 072 198 7279

[email protected]

Kerkkantoor: 0282713470 [email protected]

Webwerf: www.ngkkleinmond.co.za

Facebook: NGK Kleinmond.

Om direk met die kerkraad te kommunikeer: [email protected] Gemeente se bankbesonderhede: ABSA Rekeningnaam: NG Kerk Kleinmond Takkode: 334-812 Rekeningnommer: 322-015-0320