21
VENNOOTSKAPREG VENNOOTSKAP: INTERNE VERHOUDINGE

VENNOOTSKAPREG

  • Upload
    nirav

  • View
    60

  • Download
    1

Embed Size (px)

DESCRIPTION

VENNOOTSKAP: INTERNE VERHOUDINGE. VENNOOTSKAPREG. GOEIE TROU. GOEIE TROU. Hoogste goeie trou = uberimae fidei Soos tussen broers Vanaf onerhandelinge tot na ontbinding tot met finale likwidasie Grond vir ontbinding van die vennootskap - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: VENNOOTSKAPREG

VENNOOTSKAPREG

VENNOOTSKAP: INTERNE VERHOUDINGE

Page 2: VENNOOTSKAPREG

GOEIE TROU

Page 3: VENNOOTSKAPREG

GOEIE TROU

Hoogste goeie trou = uberimae fidei Soos tussen broers Vanaf onerhandelinge tot na

ontbinding tot met finale likwidasie Grond vir ontbinding van die

vennootskap Uit goeie trou verhouding spruit

onderlinge regte en verpligtinge

Page 4: VENNOOTSKAPREG

GOEIE TROU

Purdon v Muller “A partnership is very much like a

marriage; there must be give and take; the partners must bear with one another”

“One partner should not try to outsmart

the other”

Page 5: VENNOOTSKAPREG

REGTE

Vennootskapskontrakkontrak bepaal Geen ooreenkoms = gemenereg

Regte: Reg op winsdeling Bestuursbevoegdheid Reg op verdeling van bates by

ontbinding Reg op insae in boeke

Page 6: VENNOOTSKAPREG

REGTE

REG OP WINSDELING Essentialia Ooreenkoms Proporsioneel tot bydrae Gelyk Algehele uitsluiting maak dit ‘n leeue-v/s /

societas leonine Nie toegelaat Algehele ooreenkoms of net klousule

nietig? Verdeling van verliese

Page 7: VENNOOTSKAPREG

REGTE

BESTUURSBEVOEGDHEID Binne omvang = elke vennote mag

enige regshandeling namens v/s verrig

Naturalia Kan uitgesluit of beperk word

Page 8: VENNOOTSKAPREG

 REGTE

REG OP VERGOEDING

Tensy ander ooreengekom het GEEN vennoot die reg op vergoeding nie

Salaris onder sekere omstandighede Mag wel vergoed word vir besondere dienste

gelewer (Bell v Estate Douglas): Redelike vergoeding Skadeloos gestel vir alle uitgawes gemaak in diens

van die vennootskap; en Skade wat persoonlik gely is in uitvoering van

vennootskapsverpligtinge

Page 9: VENNOOTSKAPREG

REG OP VERDELING VAN BATES BY ONTBINDING

Onverdeelde aandeel in bates tot ontbinding en vennootskapboedel gelikwideer word

Skulde van vennootskap betaal - vennoot reg op aandeel in oorskot

Vennootskapsbates tydens likwidasie in kontant omskep = aandeel in oorblywende kontant uitbetaal aan vennote

REGTE

Page 10: VENNOOTSKAPREG

 REGTE

REG OP INSAE

Elke vennoot geregtig Toegang tot finansiële inligting nodig vir

bestuursbesluite Redelike tye Kan derde party aanstel om die rekords namens

hom te inspekteer en ontleed = mag nie ly tot verbreking vertrouensverhouding

Mag uittreksels en afskrifte van die rekords maak Rekords moet by hoofbesigheidsplek gehou word

Page 11: VENNOOTSKAPREG

PLIGTE

Verpligtinge: Bydrae Deling in verliese Sorgsaamheidsverpligting Verantwoordingsverpligting Lewering van rekeningstate

Page 12: VENNOOTSKAPREG

 PLIGTE

BYDRAE Elke vennoot moet ‘n bydrae lewer

soos beloof Geld, arbeid, regte, ens. As nie net gebruik bydra nie, word

ook die vrugte (rente) van die bydrae die vennootskap s’n

Onderworpe aan risiko van die vennootskap

Page 13: VENNOOTSKAPREG

PLIGTE

VERDELING VAN VERLIESE Naturalia Ooreenkoms Soos winsverdeling Uitsluiting van vennoot

Page 14: VENNOOTSKAPREG

PLIGTE

SORGSAAMHEIDSVERPLIGTING Elke vennoot moet sorg en vaardigheid

behandel Skade deur nalatigheid van vennoot veroorsaak

- kan verhaal Redelike man-toets / redelike vennoot-toets? RR = Soos goeie vader? Optrede soos in eie sake? Toets deels objektief, deels subjektief Korrekte benadering kan slegs van vennoot

verwag om sorgsaamheid waartoe redelikerwys in staat was volgens sy kennis en ondervinding

Page 15: VENNOOTSKAPREG

PLIGTE

VERANTWOORDINGSPLIG Verhouding soos tussen broers

(uberimae fidei) Vennoot mag nie voordele verkry binne

bestek v/d v/s besigheid val nie Olifants Tin “B” Syndicate 2 reëls

Vennoot moet rekenskap gee van geheime wins gemaak

Homself nie in ‘n posisie plaas waar sy eie belange met die v/d v/s bots

Page 16: VENNOOTSKAPREG

PLIGTE

Lewering van rekeningstate Vennoot of ander persoon kan

aangestel word Bates, laste, uitgawes, inkomstes Periodiek Ooreenkoms vir nie-lewering nietig –

ooreenkoms om nie bedrog te openbaar nie

Page 17: VENNOOTSKAPREG

AFDWINGING

Robson v Theron Twee aksies:

actio pro socio; en actio communi dividundo

Page 18: VENNOOTSKAPREG

ACTIO PRO SOCIO

Algemene vennootskapsaksie Veeldoelige aksie waarmee vennote hulle

o/linge regte kan afdwing Byvoorbeeld:

om spesifieke nakoming v/d v/s kontrak af te dwing; om ‘n interdik teen ‘n mede-vennoot aan te vra; om ‘n verklarende bevel rakende die v/s te versoek; om teruggawe van ‘n vennootskapsbate te verkry; om ontbinding v/d vennootkap te eis; om na ontbinding regte af te dwing; en om likwidasie van boedel te bewerkstellig.

Page 19: VENNOOTSKAPREG

ACTIO COMMUNI DIVIDUNDO

Aksie waarmee mede-eienaars fisiese verdeling van liggaamlike sake wat hulle in mede-eiendom hou, kan bewerkstellig

Vennote kan bv. na ontbinding v/d v/s aksie instel vir verdeling van gemeenskaplike v/s bates

Werking uitgebrei na onliggaamlike sake soos outeursregte, patentregte en klandisiewaarde (utilis actio communi dividundo)

Page 20: VENNOOTSKAPREG

Robson v Theron

Feite (Veeartse/Klandisiewaarde) Besluit Welke van die aksies R15 000 ipv R12 000

Page 21: VENNOOTSKAPREG

Purdon v Muller

Feite (pynappelboere) Beslissing Essentialia Kan ‘n salaris aan ‘n vennoot betaal

word ? Kontrak meld niks oor verdeling van

verliese Beskikbaarstelling van

rekeninge/inspeksie Bona fide (10 marks)