12
Nuusbrief 40 Vrydag, 27 November 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Nuusbrief 40 - 2015 - wouwtjies.co.za · JANKO KLOPPERS WILLIAM SCOTT DANIEL DE VILLIERS DOGTERS ONDER 11 A SPAN WILMA WILLEMSE HANNAH ZEEMAN ELGE COETZEE DANIELLE KORFF RESERWES

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Nuusbrief 40 Vrydag, 27 November 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

J

y kan

ook o

p o

ns

voorb

lad a

dve

rtee

r! K

on

tak:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

LW

: P

rod

ukte

/Die

nst

e h

ier

gea

dver

teer

wo

rd n

ie n

ood

wen

dig

deu

r d

ie s

ko

ol

gek

on

do

nee

r n

ie.

2

2

Sweef Dramaklasse word aangebied vir klein groepe van maksimum 3 per klas!

Kommunikasie Afdeling:

Ons bied hulp met REDENAARS, ONVOORBEREIDE PRAATJIES (met

bronverwysingstegnieke), KONFLIKHANTERING (as deel van ons interpersoonlike

kommunikasiekursus) EN LYFTAAL.

Drama Afdeling:

Kunswedstryd Afrig:ng, Mimiek, Krea:ewe Denke en Heerlike Konsert optredes.

Drama- en Kommunikasievaardighede verbeter:

Selfvertroue, krea:ewe denke, konsentrasie, ruimtelike vaardighede,

taalvaardighede (Afrikaans en Engels), emosionele intelligensie en ontspanning

volgens die

Chladek-bewegingstegniek.

Fasiliteerders: Celia van den Berg (D Phil in Neuro-opvoedkundige Drama)

Louis Fourie (B Tek Drama) Kontak: Celia 082 5655 082 of [email protected]

PRE-PRIMêR

Musiektannie: “God het vir Adam ‘n werkie gegee…” Carla (Pikkewynklas): “Ja en toe kry hy vir Eva!”

Reinhardt (Vissieklas): “Weet jy nie? Jy’s ‘n stempel...”

ANA-EKSAMENS

Maandag, 30 Nov. Gr. 1 tot 3 en Gr. 7 : Afrikaans

Dinsdag, 1 Des. Gr. 1 tot 3 en Gr. 7 : Wiskunde

3

3

LAWLEYSTRAAT KERSLIGGIE MUSIEKKONSERT (Carols by Candlelight) Woensdag 2 Desember 18:45

Lawleystraat 234 - onderdak (beskut teen reën) TOEGANG : GRATIS

‘n Orkes-ensemble met musikante : Bambie Heiberg; Betsie, Landie en Liezl Schaap; Arissa Voges; Katia Tudor; Savina Pavlova; Berthine van Schalkwyk; Elmarie van der Vyfer asook die jongelinge... Eran Wienand en Mornay Greyling.

Bekende kersmusiek word gespeel en almal kan heerlik saamsing!

Bring eie stoele, kombers en dalk ietsie vir die dors.

4

4

EKSAMEN: NOVEMBER 2015

Die vakafbakening vir Gr. 4 tot 7 is reeds verlede week uitgegee. Maak asb. seker dat u kind vroegtydig begin leer!

Die eksamentye vanaf Woensdag, 18 Nov. tot Maandag, 30 Nov. is soos volg:

07:25 - 07:40 Amfi

07:40 - 08:30 Leersessie

08:30 - 08:45 Pouse

08:45 - 11:00 Eksamensessie

11:00 - 11:20 Pouse

11:20 - 12:00 Leersessie

NB! Handig alle boeke in! Bring ALLE handboeke en leesboeke saam op die

dag van die eksamen. Dit word ingeneem en gekontroleer.

• Vanaf Dinsdag, 1 Desember, sal daar ‘n spesiale rooster gevolg word,

waartydens alle vraestelle uitgedeel, behandel en gekontroleer sal word. Dit is

baie opvoedkundig om nasorg te doen... en ons finale kontrole dat alle punte

reg is. Ons versoek u dus vriendelik, dog dringend, dat u kind wél teenwoordig

sal wees.

• Alle vraestelle sal tydens die eksamensessie geskryf word.

• Leerders skryf in geallokeerde eksamenlokale - Gr. 4 en 6 en Gr. 5 en 7-

leerders tesame.

• Géén storieboeke, rekenaarspeletjies of ipods word toegelaat nie!

• Leerders moet konstruktief besig wees met eksamenvoorbereiding.

• Sien asseblief toe dat leerders die nodige skoolboeke saambring sodat hulle in

die eerste sessie vir die dag se vraestel kan voorberei, en die laaste sessie vir

die volgende dag se eksamen.

• ‘n Wagklas is vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar vir leerders wat nié vroeër

afgehaal kan word nie.

DAG DATUM VAK GRAAD

Maandag 30 Nov. Engels Gr. 4-7

5

5

SKOOLTYE:

18 NOVEMBER TOT 9 DESEMBER

• Die skool sal vanaf Woensdag, 18 November tot Dinsdag, 8 Desember om

12:00 vir alle leerders (Gr. 1 tot 7) sluit.

• Die skool sal op Woensdag, 9 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die

Naskool sluit op Dinsdag, 8 Desember om 17:30 vir die duur van die

Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 11 Januarie 2016 om

07:15.

• Die Naskool is vanaf 18 Nov. tot 9 Des. oop vanaf 12:00 tot 17:30.

• Naskoolouers sal ʼn direkte skrywe vanaf die Naskool ontvang met

studie-reëlings tydens die eksamen.

• ‘n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en

Intersenfase vir die tydperk van 18 November tot 8 Desember vanaf 12:00 tot

13:40 beskikbaar wees. Voltooi asb. onderstaande skeurbriefie in dié verband.

• Maak asseblief seker dat u kind vanaf skoolsluitingstye, tuis onder toesig is.

..........................................................SKEURBRIEFIE..............................................

Ek, ouer van

Gr.

Gee toestemming en bevestig dat my kind(ers) vanaf Woensdag, 18 Nov.

2015 tot Dinsdag, 8 Desember om 12:00 by die skool afgehaal sal word en

tuis onder behoorlike toesig sal wees.

Reël asb. dat my kind(ers) die wagklas bywoon vanaf 18 November tot

8 Desember.

My kind(ers) gaan die Naskool bywoon.

Ouerhandtekening Kontaknommer

6

6

Herwinning

Sluitingsdatum vir beloningstelsel Dit was vandag die sluitingsdatum vir die beloningstelsel, aangesien die punte verwerk moet word en pryse uitgedeel moet word voordat die skool sluit. Van volgende week af is leerders steeds welkom om herwinning by die skool af te laai, tot op die laaste dag. Daar sal net nie enige kaartjies uitgedeel word nie. Herwinning Wastegroup

Baie dankie Wouwtjies vir julle getroue herwinning! Ons het hierdie jaar reeds 63 ton herwinning ingesamel. In September het ons 10 000kg herwin! Hou so aan, Wouwtjies! Julle maak ʼn gróót verskil. Glaskompetisie

Wouwtjies het vir September 4 270 kg glas herwin. Ons was die wenners vir die Gautengstreek vir Augustus én September! Baie dankie vir julle getroue glasherwinning. Interessante feite: Herwinning 1. In Suid-Afrika word 70% van ons blikkies herwin. 2. Dit herwinning van die staal en aluminium van die blikkies spaar : 14,000kilowatt energie

6295 liter olie

14,5265 kubieke meter landvul-spasie (gelykstaande aan die grootte van een mini-taxi) 3. As ons kartonbord herwin spaar ons 174,12 liter water per ton. 4. As ons 1 ton plastiekhouers herwin spaar ons 5,774 kilowatt energie. E-waste

Van af volgende jaar gaan ons ook elektroniese herwinning doen by die skool. So begin solank jou ou elektroniese toerusting bêre. Daar gaan ‘n spesifieke dag wees waarop al ons elektroniese toerusting herwin gaan word. Envirouw-groete

Juf. Anè Friedrich Riana

0825619389 0828823366

7

7

8

8

9

9

Gr. 1-6 leerders wat die skool verlaat Hiermee versoek ons alle ouers van Gr. 1 tot 6 leerders om die skool in kennis te stel indien u kind Laerskool Anton van Wouw aan die einde van 2015 gaan verlaat.

Stoei-prestasie Alexander Louw is ʼn stoeier van formaat! Hy is as Noord-Gauteng kampioen in sy massa-afdeling aangewys en het sy Noord-Gauteng Jeugkleure verwerf. Alexander het ʼn 2de plek tydens die Suid-Afrikaanse streekkampioenskappe behaal. Hartlik geluk! Hou so aan, Alexander.

VOORLOPIGE TENNISSPANNE VIR 2016

SEUNS OPE

A SPAN

STEYN DIPPENAAR

WIMMIE ROOSENSCHOON

CORNE BURGER

MICHAEL ADAMS

B SPAN

KYLE GROENEWALD

NICUS VAN HEERDEN

SCHALK GROBLER

LUKE DREYER

C SPAN

ALEX VD BOOGAARD

ANDREAS BURGER

JUSTIN VD BOOGAARD

JOSHUA ZEEMAN RESERWES ARMANDT PELSER

MARCUS MOEN

KYLE NAUDE

DOGTERS OPE

A SPAN

JANE BEKKER

LEILA MELLETT

ZANI VD MERWE

MILA DE FLAMINGH

RESERWES

LILY LOUW

ZOE HEYL

SEUNS ONDER 11

A SPAN

SEBASTIAN KORB

JANKO KLOPPERS WILLIAM SCOTT

DANIEL DE VILLIERS

DOGTERS ONDER 11

A SPAN

WILMA WILLEMSE

HANNAH ZEEMAN

ELGE COETZEE

DANIELLE KORFF

RESERWES

TIANE DE WITT

KARA HEYL

L.W.: Tennisligawedstryde begin Maandag, 1 Februarie 2016.

10

10

VOERTUIGLISENSIES

Hernuwings – Registrasies

Nommerplate

Verander van ander provinsies na Gauteng

CAS 082 431 5073

Desembervakansie – gaan u met vakansie – ek sal na u diere omsien / R130 per besoek

Cas : 082 431 5073

KRIMPVARKIES TE KOOP

Pragtige krimpvarkies te koop @ R1000 elk. Wyfies en mannetjies. Ideale troeteldiertjies en ʼn lekker manier om sakgeld te verdien! Kontak:

Klub- en Kusa geregistreerde Golden Retriever hondjies. Beide ouers HD, ED, geskandeer met top resultate. Beide ouers

se oë getoets met top resultate. 8 weke oud op 11 Desember 2015. NOG NET 2 TEFIES

BESKIKBAAR. R6000 elk. Kontak Linda 0722466664

Bietjie bekommerd oor volgende jaar? Moenie wees nie! Ek toets jou kind se

perseptuele, taal- en syfervaardighede en gee aan jul albei gemoedsrus. Kontak my

gerus

Alicia De Lange 079 516 6304

Pre-primêr Onderwyseres op soek na Tuinwoonstel naby skool vanaf einde Januarie.

Mariska 0738015563

Bel ons vir jou Kommersiële &

Industriële Eiendomsbehoeftes!

Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected]

www.abacusdivisions.co.za

11

11

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers

‘Dry walling’ & Plafonne

Teëlwerk & verfwerk

3D program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Jy kan ook in ons Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected] [email protected] Tel: (012) 460 6181

Pla die MIERE, vismotte en muskiete tuis?

Kry vandag

BIOWAY MULTI KILLER

100% veilig vir babas, kinders en troeteldiere

Beskikbaar in spuitbottels

500ml @ R100 & 1L @ R150

2L @ R250 en 5L @ R450

Hervullings

Melinda - 082 214 9254

Pos beskikbaar vir 'n junior psigometris

vanaf middel Januarie 2015. Moet ook

bereid wees om in die middae met au pair

werk te help en 2 seuns by ak:witeite te

besorg asook ander algemene PA werk in

die kantoor te doen. Kwalifikasie: Hons in

Sielkunde of Bedryfsielkunde (verkieslik

klaar geregistreer by HPCSA)

Skakel: Phia Henning: 082 441 5006

12

12

LAASTE SOKKIE VAN 2015 VIR AL ONS GR. 5 EN 7 LEERDERS!! (GR. 6-LEERDERS IS OP TOER)