21
OMSENDBRIEF 4/2016 Dis die smorende vuur wat swaarkry En tog nie die kos kan gaar kry. Die vrolike vlam wat klap en kraak, Is hy wat sy taak tot vermaaklikheid maak En sy swaarkry met lekkerkry klaarkry” Hierdie bekende woorde van C.J. Langenhoven is voorwaar deur die Kwaggas uitgeleef. Daar is hard gewerk, maar ook lekker gespeel. Daar was vanjaar baie eerstes gewees en soveel nuwe dinge wat deur die personeel en leerders van Cradock Hoërskool aangepak is. Dit is met groot dankbaarheid dat ons terugkyk na 2016. Ons kyk terug na veral die afgelope ses maande. ʼn Uiters suksesvolle Interskole teen Gill is vanjaar beleef. Op feitlik alle terreine het die Kwaggas vir Gill oorheers. Die hoogtepunt van die week was voorwaar die geleentheid, wat met beide hande aangegryp is, om die Interskole vanjaar op ons eie sportterrein aan te bied. ʼn Onthaal-area en braaigeriewe is gebou, ʼn pragtige telbord is deur ons ouers vir die rugby opgerig en die OOV het ook hul eie verkope lokaal in gebruik geneem. Ons sportspanne speel hul harte uit en ons eerste netbal en rugbyspanne sorg vir prag oorwinnings tydens die naweek. Weereens kom ons tot die besef dat sukses bestaan uit klein oorwinnings elke dag. Dankie aan elke ouer, leerder en personeellid wat van hierdie geleentheid ʼn reuse sukses gemaak het. The Marli Moolman Tennis Tournament was a big success, as usual. The organizers, once again, did a sterling job. Various new schools participated for the first time. All of them promised to be back next year.

  · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

OMSENDBRIEF 4/2016

“Dis die smorende vuur wat swaarkryEn tog nie die kos kan gaar kry.

Die vrolike vlam wat klap en kraak,Is hy wat sy taak tot vermaaklikheid maakEn sy swaarkry met lekkerkry klaarkry”

Hierdie bekende woorde van C.J. Langenhoven is voorwaar deur die Kwaggas uitgeleef. Daar is hard gewerk, maar ook lekker gespeel. Daar was vanjaar baie eerstes gewees en soveel nuwe dinge wat deur die personeel en leerders van Cradock Hoërskool aangepak is. Dit is met groot dankbaarheid dat ons terugkyk na 2016.

Ons kyk terug na veral die afgelope ses maande. ʼn Uiters suksesvolle Interskole teen Gill is vanjaar beleef. Op feitlik alle terreine het die Kwaggas vir Gill oorheers. Die hoogtepunt van die week was voorwaar die geleentheid, wat met beide hande aangegryp is, om die Interskole vanjaar op ons eie sportterrein aan te bied. ʼn Onthaal-area en braaigeriewe is gebou, ʼn pragtige telbord is deur ons ouers vir die rugby opgerig en die OOV het ook hul eie verkope lokaal in gebruik geneem. Ons sportspanne speel hul harte uit en ons eerste netbal en rugbyspanne sorg vir prag oorwinnings tydens die naweek. Weereens kom ons tot die besef dat sukses bestaan uit klein oorwinnings elke dag. Dankie aan elke ouer, leerder en personeellid wat van hierdie geleentheid ʼn reuse sukses gemaak het.

The Marli Moolman Tennis Tournament was a big success, as usual. The organizers, once again, did a sterling job. Various new schools participated for the first time. All of them promised to be back next year.

Ook ons Drama Departement maak in hierdie kwartaal opslae deur as wenners van die ATKV Nasionale Tienertoneel Vrystaat deur te dring na Aardklop waar hul teen die Top drama skole van ons land meeding. Baie geluk aan me. Melina Smit en haar drama leerders wat hul skitterend van hul taak gekwyt het.

Ons Top 10 atletiek byeenkoms het vanjaar ook uit sy nate gebars. NMMU en BESTMED het vanjaar saam met ons jaar lange borg, TAMS, toegetree tot die byeenkoms as borge. Met die ondersteuning van hierdie drie reuse, kon ons die byeenkoms uitbrei en meer as 40 skole neem dan ook hieraan deel. Die organisasie van die byeenkoms was skitterend. Dank aan elke personeellid en persoon wat bygedra het tot die sukses van die dag.

The new learner council was elected this term. Congratulations to each of these learners and their parents. The new Head Boy for 2017 is Dylan Lord, Head Girl is

Page 2:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

2

Channah du Plessis and the new Deputy Head Boy is Philip Fouché and Deputy Head Girl is Elsabé du Plessis. A great word of thanks to each parent who assisted in taking sport and cultural activities to wonderful heights. Heartfelt thanks to each teacher for your hard and dedicated work in the classrooms and in other activities. It does not pass unnoticed.

We think of all the matriculants and their parents who are waiting for the end of the year results. We trust and believe that all the hard and dedicated work will pay off with good results.

Dit is ook met groot hartseer dat ons aan die einde van die jaar afskeid neem van vier van ons personeellede. Me. Jolene Botha het ʼn pos aanvaar by een van die CURRO skole in Kaapstad, mnr. Ritus Meiring ʼn pos in Graaff-Reinette, me. Riska Verwey het 'n pos in De Doorns en me. Narustha de Klerk het besluit om meer tyd saam met hul nuwe kleinding te spandeer. Dankie aan elkeen van hierdie persone vir u harde werk en onbaatsugtige diens aan Hoërskool Cradock. Mag u net soveel seën en sukses beleef as by Hoërskool Cradock.

Ons verwelkom ook nuwe personeel wat by die Kwaggas aangesluit het. Me Maryna Kriel het reeds hierdie kwartaal begin as ons nuwe bemarker. In Januarie 2017 sluit me. Marisa van der Walt by ons aan as nuwe Wiskunde onderwyser en mnr. James Robert Foreman as ons nuwe sportbestuurder. Ons sien uit daarna om hierdie nuwe personeel deel van die Kwagga familie te maak.

Two of the Governing Body members, Mr Lou Venter and Mrs Marie Janse van Rensburg will complete their terms at the end of the year after having served for two years. CHS would like to thank both these parents and their friends for their selfless and dedicated duty to ensure the success of our school.

Ek sluit af met die woorde van Robert Strauss: “Sukses is bietjie soos om met ʼn gorilla te stoei. Jy hou nie op as jy moeg is nie; jy hou op as die gorilla moeg is!” Dankie vir almal wat vanjaar saam gestoei het en aanstaande jaar nog saam gaan stoei om vir ons kinders en gemeenskap die skool te gee wat hulle verdien!

Mag u hierdie Kersseisoen slegs geluk en vreugde ervaar. Vir diegene wat bevoorreg is om weg te gaan, reis asseblief versigtig en kom veilig terug.

Graag lig ons die volgende hoogtepunte uit:

GRADE 12 PRIZE-GIVING

This ceremony was held on 16 October 2017. We want to thank everyone who assisted in making this a very successful evening. Our sincere congratulations to all learners who received awards for outstanding achievements.

The Gr 9 - 12 Academic Prize-giving will take place in the Elize Coetzee Hall on 24 January 2017.OOV

Page 3:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

3

Aan al die ouers wat gedurende die jaar so getrou en hard gewerk het met die kafees en funksies, sê ons ‘n BAIE GROOT DANKIE. Ons het groot waardering vir u opoffering en bereidwilligheid om op hierdie wyse ook by die skool se werksaamhede betrokke te wees.

Net vir interessantheid wil ons u meedeel dat u harde werk tydens die Top-10 Atletiek beslis die moeite werk was. Die kafee het die grootste wins ooit gemaak!

PREFEKTE

Die eerste groepstaak van die nuwe groep was om as beamptes by die jaarlikse Top-10-Atletiekbyeenkoms op te tree. Tydens die geleentheid het die groep hul plek volgestaan by die OOV kafee en ook as hekkie-helpers by die opsit/afhaal en verstelling van hekkies tydens hekkie-items. Op dieselfde dag/aand het hulle ook nog die jaarlikse Lentebal aangebied. Die saal is vrolik opgetooi en dit het ook voorgekom asof almal wat die dans bygewoon het, dit baie geniet het.Ons opregte dank gaan aan elke ouer van die groep wat gehelp het met die voorbereiding van die etes en die bediening daarvan. Aan die ouers wat ook saam met die betrokke personeel toesig gehou het, wil ons ook baie dankie sê dat hulle die aand hul tyd opgeoffer het om toesig te hou.

2017 is ‘n jaar vol uitdagings en geleenthede. Dit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te prakseer oor hoe om dit te laat werk. Maak die jaar 2017 jou jaar van uitnemendheid.

VALENTYNSBAL - 2017

Die senior en junior Valentynsbal vind onderskeidelik op 17 en 18 Februarie 2017 plaas.

TUITION FEES

After completion of a thorough process of planning by the teachers and the Governing Body, the parents approved a school fee of R12 250 per learner for 2017. Fees can be paid as follows:

1. January: R1 2502. Further payments: One of the following:

Annually R11 000Bi-annually R5 500Quarterly R2 750

Monthly (February to November) R1 100 for 10 months

No rebate will be granted for single payments.

TEXT BOOKS

Page 4:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

4

Cradock High School is still in a position to issue their learners with text books. At many other schools, learners have to purchase their own books. We are very concerned that our situation will not continue for much longer, unless learners start looking after their text books. Some brand-new books that have been issued to learners are in such a state of neglect and they are so dirty that they cannot be issued to anybody again. In such cases, the parents will be issued with an account and held responsible to replace the books. We would thus like to appeal to you to see to it that your child cares for his/her books, so that you will not have to be held responsible for any replacement of books.

Please also see to it that all text books are handed in before the end of the year.

FISIESE WETENSKAPPE-HANDBOEKE

Alle Gr 10-, 11- en 12-leerders wat volgende jaar Fisiese Wetenskappe neem, moet hulle eie hand-/werkboeke aankoop, aangesien ons ‘n hand-/werkboek gebruik wat die leerder se eiendom word. Die skool het reeds die boeke vir 2017 bestel. Boeke se geld is betaalbaar teen einde Januarie 2017 by die administratiewe kantoor. Elke boek kos R140.

No secondhand books are allowed because all the answers are already in them, and the learners will therefore not do their own homework.

NATUURWETENSKAP- EN LEWENSWETENSKAP-HANDBOEK

Alle Gr 8 tot 9-leerders (Natuurwetenskap) en Gr 11- tot 12-leerders (Lewenwetenskap) as vak neem, moet hulle eie handboek aankoop, aangesien ons ‘n hand-/werkboek gebruik wat die leerder se eiendom word.

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Alle Graad 8 en 9-leerders, moet hulle eie werkboek aankoop.

ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES

All Grade 8 and 9 learners must buy their own work book.

ENGLISH HOME LANGUAGE

English Home Language Grade 10 to 12 must be prepared to pursue their own work book if / when they become available.

OUERVERGADERINGS

Neem asseblief kennis van die volgende ouervergadering: Graad 8: 10 Januarie 2017

SKOOLKALENDER / SCHOOL CALENDER 2017

DATUMS

Page 5:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

5

Eerste kwartaal09 Januarie: Skool begin vir Personeel11 Januarie: Skool begin vir Leerders 20 Maart: Skole Vakansiedag21 Maart: Menseregtedag31 Maart: Skool sluit

Second term18 April: School commences27 April: Freedom Day28 April: School Holiday1 May: Workers Day16 June: Youth Day30 June: School Closes

Derde kwartaal24 Julie: Skool begin09 Augustus: Vrouedag29 September: Skool sluit

Fourth term09 October: School commences

The school year for learners will close on a date to be determined by the examination dates set by the Department of Education.

SKRYFKOMPETISIE

Alle leerders wat aan die Poort Skryf-Kompetisie wil deelneem, moet hul skrifstukke in Januarie 2017 by mev. Laurette le Roux inhandig. Dit sluit prosa en poësie in. Besoek gerus die webwerf www.akademie.co.za vir verdere inligting of skakel 086 133 3786 om met mev. Ina van Schalkwyk te praat. Inskrywingsvorms sal in Januarie 2017 aan leerders verskaf word.

Die ATKV-Redenaars se onderwerpe vir 2017 is soos volg:

Graad 8 en 9:1. Sirkus2. Klets3. Koors

Graad 10 tot 12:1. Mag2. Kamera3. Eg(g)o

AFWESIGHEDE

Afwesighede van leerders, asook diebank van klasse skep ook

groot kommer. U word assebliefversoek om waar moontlikdoktersafsprake na skool te reël. Usamewerking word hoog op prys

Page 6:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

6

gestel word. Daar is 'n grootbekommernis oor die akademieseingesteldheid van 'n hele aantal CHSleerders.

EKSTRA TYD

Alle ouers wat voel dat hul kindersekstra tyd gedurende eksamensbehoort te kry, om wattergediagnoseerde rede ookal, moetdaarop let dat aansoeke vir 2017gedurende Januarie 2017 by die skoolingedien moet word.

Aangesien die skool drastiese stappemoet doen oor finansies en al hoe meer leerders leerprobleme ontwikkel,wil ons graag op u as ouer 'n beroepdoen dat, indien u aansoek doen om 'nleser en aparte lokaal, uself 'npersoon moet aanwys as leser. U moet ook toesien dat die persoon dienodige opleiding sal kry om vir u kindte lees. Alle kostes moet deur die ouerself betaal word.

Die graad 11-vakverandering sluitvanjaar op 7 Desember 2016. Geen Gr. 12-leerder mag volgende jaar van'n vak verander nie.

ABSENCE

Absence of learners as well as bunking of classes, poses a huge

problem. You are kindly requested notto make doctor appointments during school hours. Your co-operation inthis regard will be highly appreciated. There is a great concern about thegeneral academic orientation of manyCHS learners.

EXTRA TIME

All parents who feel that their childrenare entitled to be awarded extra timeduring examinations, for whateverdiagnosed reason, must note thatapplications for 2017 must be made atthe school during January 2017.

Due to the school having to makedrastic arrangements concerningfinances, and more and more learnersdeveloping learning problems we needto make parents aware of the followingarrangement. If parents are applyingfor a reader and a separate location forchildren with learning disabilities, theymust provide their own reader andarrange for a separate location on theschool premises. The parent mustensure that the reader mustundergo the necessary training and allcosts must be paid by the parent. Subject changes for the grade 11learners close this year, on 7 December 2016. No Gr. 12 learnerwill be allowed to change from onesubject to another next year

HOSTEL

You are kindly reminded of the Hostel fees which are strictly payable in advance at the beginning of every term. The amount of R5 725 per term is payable before/on Friday 13 January 2017.

Page 7:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

7

Ten spyte van swaar ekonomiese tye en prysstygings is die koshuis in staat om sy verpligtinge na te kom, te danke aan streng finansiële dissipline.

1. Losiesgeld

Daar is tans te veel ouers wat nie losiesgeld betyds betaal nie. In die lig hiervan, herinner ons u daaraan dat alle koshuisgeld stiptelik op die eerste Vrydag van die kwartaal inbetaal moet wees. Indien u per stop- / debietorder betaal en ons weet nie reeds daarvan nie, moet u asseblief die finansiële kantoor daarvan verwittig. Indien u nie aan hierdie versoek voldoen nie, sal ons u moet vra om u kind(ers) aan die einde van die eerste week uit die koshuis te haal.

2. Ouers van koshuisgangers moet kennis neem dat hulle een kwartaal vooruit kennis moet gee indien hulle kinders die koshuis wil verlaat. Dit word gedoen omdat die kos reeds gedurende die vakansie voor die kwartaal begin, aangekoop word. Die koshuis ly verliese wat uiteindelik na die ouers oorgedra word indien hierdie reël nie toegepas word nie.

3. Die moeders van alle koshuis-leerders moet asseblief mnr. C. Wright kontak om hul vingerafdrukke by die hek by Huis

Rocklands te programmeer.

1. Boarding fees

At the moment, there are too many parents who do not pay hostel fees on time. We would like to remind you to pay all hostel fees by the first Friday of the term. If you decide to pay by stop/debit order and we do not know about it, please inform the financial office. Failure to abide by this request, will result in a request for you to remove your child(ren) from the hostel after the first week.

2. Parents of boarders must take note that they have to give notice one term in advance, if their children are going to leave the hostel. This is done because food needs to be purchased during the holidays, before the term starts. The hostel may suffer losses, which will be passed on to the parent, if this arrangement is not adhered to.

3. All mothers of hostel learners must contact Mr C. Wright to programme their fingerprints at the gate of Rocklands House.

Page 8:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

8

BEMARKING

Dit was ‘n baie bedrywige kwartaal en daar is reeds begin met voorbereiding vir die nuwe jaar wat om die draai is.

Ons JAARBLAD is nog steeds beskikbaar vir die ouers en leerders wat belangstel en dit kan gekoop word by me. Kriel.

Indien daar enige ouers is wat bereid is om die Bemarkingspan te help, kan u gerus die skool kontak. Geen funksie kan aangebied word as ons nie ‘n helpende hand het nie.

Onthou die Colour Run vind plaas op 27 Januarie. Moet dit nie misloop nie! Dit gaan groot pret wees. Ons wil graag hê dat die hele gemeenskap (ouers, leerders, sakemanne) betrokke moet wees by hierdie geleentheid. Inskrywings sal op 23 Januarie sluit.

BUITE-MUURS

One-WayDie One-Way afsluiting het op 12 Oktober plaasgevind. Daar is 'n aanbiddingsgeleentheid gehou waar daar kerse vir die matrieks wat ons verlaat, gebrand is.

SPORT

KrieketRaymond Tom en Ryan Gowar is gekies vir die OP Middellande o.17-span wat aan ‘n Nasionale toernooi vir Plattelandse spanne gaan deelneem in Desember te Nelspruit.

Junior Cricket (u.15)The 2016/2017 season commenced with two matches in the Winterberg League being completed. CHS lost the first to Gill College, by 45 runs, in a high scoring match. They won the next match, against Volkskool, by 9 wickets with L. Rasmeni scoring a very good 62 not out.

No further matches were played due to the early start of examinations. The fixtures will resume in 2017.

AtletiekDie Bestmed Madibaz Tams Superspar Top 10-byeenkoms is op 15 Oktober deur Hoërskool Cradock aangebied. Dit was die grootste Top 10 ooit met 841 atlete wat ingeskryf het. Skole soos Jan van Riebeeck in Kaapstad, Paarlvallei in Somerset-Wes, Paarl Gimnasium, Hoër Jongenskool Paarl, Hoër Meisieskool Paarl en D.F. Malan (Bellville) het uit die Wes-Kaap opgedaag. Hoërskool Duineveld en Hoërskool Upington het uit die Noord-Kaap kom deelneem.

CHS se A-span het twaalfde uit 45 skole geëindig. Elsabé du Plessis het twee baie goeie oorwinnings in die 100 m en 200 m vir D.17 behaal. Marike Dannhauser het die 100 m en 200 m vir D.16 gewen. Channah du Plessis het die goue medalje in die 800 m D.17 gewen.

Page 9:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

9

Sewe atlete het op 22 Oktober aan die Jim Fouché-byeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Drie goue en een silwer medalje is gewen. Elsabé du Plessis het die 100 m en 200 m vir D.19 gewen en tweede geëindig in die 400 m. Marike Dannhauser het die 400 m vir D.17 gewen en tweede geëindig in die 200 m.

Daar het ook atlete het ook aan die Friday Nights Lights-byeenkomste in Port Elizabeth deelgeneem. Op die eerste byeenkoms op 30 September het Elsabé du Plessis die 200 m vir D.19 gewen en Channah du Plessis het tweede in die 800 m vir D.19 gekom.

Op die tweede byeenkoms op 7 Oktober het Elsabé du Plessis die 100 m en 400 m vir D.19 gewen.

TennisOp 13 Oktober, het ag seuns na die Boland vertrek om aan die Boland Landbouskool se Tennisfees deel te neem. Twaalf seunskole het vanjaar aan die toernooi deelgeneem. Dit was groot pret veral vir die nuwelinge vir wie dit hul eerste toer was. Die seuns het goed gedoen.

Daar het geen ligawedstryde plaasgevind nie, as gevolg van ‘n kort, besige kwartaal.

Hokkie Die eerste dogters hokkiespan toer volgende jaar na Mosselbaai om aan die Arthur Johnson Sportweek deel te neem. Die toer sal gedurende die eerste week in die Aprilvakansie plaasvind. Spelers word daaraan herinner om hiervoor voor te berei.

SwemGareth Vorster het in September deelgeneem aan die tweede A-liga gala in Port Elizabeth en behaal ‘n goeie tweede posisie (100 m vryslag), derde posisie (100 m rugslag) en vierdie posisie (200 m rugslag).

Gareth was ook gekies om saam met die NMB aquatics span aan die SA Short Course Kampioenskap deel te neem in Pietermaritzburg in Augustus. Wat hierdie prestasie merkwaardig maak is slegs Ope ouderdom swemmers neem deel, en verskeie nasionale kampioene en SA Olimpiese swemmers het ook deelgeneem. Dit was ‘n ongelooflike leerskool en ervaring vir Gareth.

Vanaf 30 September tot 3 Oktober het Gareth deelgeneem aan die Jaarlikse Aquabear Klubgala in Port Elizabeth, teen meeste van die top klub swemmers in Suid-Afrika. Gareth behaal die volgende uitslae in die Ope afdeling:

Goue medalje in 4 x 50 m vryslag aflos Brons medaljes in 4 x 100 m vryslag asook 4 x 200 m vryslag aflosse,

200 m rugslag item

Theuns van der Nest het op 10/11 November aan die vierde A liga gala deelgeneemin Port Elizabeth, en baie goeie prestasies behaal, as volg:

1ste plekke in 50 m / 100 m vlinderslag in PB tye.2de plekke in 50 m / 100 m vryslag, asook 50 m borsslag in PB tye.

Albei Gareth en Theuns neem vanaf 2 – 4 Desember deel aan die NMB Aquatics Swem Kampioenskappe in Port Elizabeth.

Page 10:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

10

SkaakVoorspoed aan Bianca Gildenhuys, Lutha Majiba en Estelle Geduld wat vanaf 15 tot 23 Desember 2016 die Chris Hani Skaakspan by die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap in Johannesburg verteenwoordig.

S.A. Modern PentathlonGareth Vorster represented SA at both the World Biathle Championships and the World Triathle Championships, held concurrently at Sarasota, Florida, USA during October.

Channah du Plessis het ook vir Suid-Afrika verteenwoordig by die Biathle Kampioenskap.

In die gemengde Biathle aflos Kampioenskap (Pare) het hierdie twee CHS-atlete geskiedenis gemaak deur saam die SA-span te verteenwoordig, en vyfde te eindig. In die gemengde Triathle aflos Kampioenskap het Gareth deelgeneem met Griselde Gouws, en hulle verower die Brons medalje – deur derde te eindig. In die Triathle Kampioenskap het Gareth uitstekend vertoon deur sewende te eindig, en die SA-span wen die Brons medalje in die span kompetisie.

In die Biathle Kompetisie het Gareth se uitputtende program sy tol geëis (meeste atlete het net aan een item deelgeneem), maar hy het steeds ‘n goeie twaalfde posisie behaal.

Channah het in die Biathle ‘n individuele tiende plek behaal, en as lid van die SA-span ‘n silwer medalje in die spankompetisie.

Albei hierdie atlete kan trots voel op hulle uitsonderlike prestasies op internasionale vlak, veral as in ag geneem word dat meeste van die atlete voltyds die sport beoefen en internasionaal deelneem.

At the Nelson Mandela Bay Modern Pentathlon Annual Awards ceremony Gareth and Channah both received special trophies for representing SA at the Biathle and the Triathle World Championships. Gareth also received a special trophy for having represented SA at The World Tetrathlon Championships in Ireland in July 2016.

Gareth was also awarded the Trophy as Senior male Biathle Athlete of the year, as well as the Trophy as Senior Male Triathle Athlete of the year. He was also the runner-up for the Trophy as Modern Pentathlon Athlete of the year.

LANDSDIENS

‘n Baie suksesvolle Provinsiale kamp was te Graaff-Reinet gehou. Vyf van CHS se leerders was gekies om die Nasionale Kamp in Desember by te woon. Die seniors, Leané Jonker, Shané de Waal, Annemie Blom en Dirkie Cronje sal die kamp in Warrenton, Noord-Kaap bywoon, terwyl Martin Labuschagne die kamp in Parys, Vrystaat sal bywoon.

ADOLF GOUWSSKOOLHOOF

7 Desember 2016

Page 11:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

11

KWARTAALPROGRAM / TERM PROGRAMMEDESEMBER DECEMBER

02 - 04 Swem: NMB Aquatics Kampioenskap (Port Elizabeth) 02 - 04 Swimming: NMB Aquatics Championship (Port Elizabeth)09 - 13 Krieket (o.15): SA Nasionale Toernooi (Potchefstroom) 09 - 13 Cricket (u.15): SA National Tournament (Potchefstroom)09 - 15 Die Burger Jeugleiers Konferensie (Kaapstad) 09 - 15 “Die Burger” Youth Leaders Conference (Cape Town)10 - 14 Krieket (o.17): SA Platteland Toernooi (Nelspruit) 10 - 14 Cricket (u.17): SA Country District Tournament (Nelspruit)15 - 23 Skaak: SA Junior Kampioenskap (Kaapstad) 15 - 23 Chess: SA Junior Championship (Cape Town)

JANUARIE JANUARY04 Gr 12 Uitslae (2016 NSC eksamen) 04 Gr 12 Results (2016 NSC Exams)05 Skole heropen - Admin 05 Schools re-open: Admin07 Swem: Interprovinsiale Gala (Oudtshoorn) 07 Swimming: Interprovincial Gala (Oudtshoorn)09 Skole heropen – Personeelontwikkeling

CHS LeierspanvergaderingPersoneelfunksie

09 Schools re-open: Staff DevelopmentCHS Management team meetingStaff function

10 Graad 8-verwelkomingsfunksie en ouervergadering (17:00) 10 Grade 8-welcoming function and parent evening (17:00)11 Skole heropen - leerders (08:00) 11 Schools re-open - learners (08:00)11 - 17 Graad 8: Orientering 11 - 17 Grade 8: Orientation13 Graad 8 Bergkwaggapark 13 Grade 8: Mountain Zebra Park13 - 15 Kringleierskamp (Marlow) 13 - 15 One-Way Leader Camp (Marlow)14 Swem: Vyfde A Liga Gala (Port Elizabeth)

Tennis: Sentrale Distrikte Tennisproewe14 Swimming: Fifth A League Gala (Port Elizabeth)

Tennis: Central Districts Tennis Trials16 Personeelvergadering (14:00) 16 Staff Meeting (14:00)16 - 18 Graad 8 Konsert Oefening 16 - 18 Grade 8 Concert Practise16/01 – 09/02 Mnr. & Mej. CHS Oefening 16/01 – 09/02 Mr & Miss CHS Practise18 Krieket (o.15): CHS vs Aeroville (Cradock) 18 Cricket (u.15): CHS vs Aeroville (Cradock)19 CHS Kleure-atletiek (Middag/Aand-byeenkoms) 19 CHS Colour Athletics (Afternoon/Evening meeting)20 CHS: Geen Skool 20 CHS: No School21 Krieket (o.19): CHS vs Volkskool (Graaff-Reinet)

Tweekamp: OP Byeenkoms/Proewe (Port Elizabeth)21 Cricket (u.19): CHS vs Volkskool (Graaff-Reinet)

Biathlon: EP Meeting/Trials (Port Elizabeth)23 Personeelvergadering (14:00)

Graad 8 Konsert 18:0023 Staff Meeting (14:00)

Grade 8 Concert 18:0024 Graad 8 Dasseparade

Tennis: OPP proeweAkademiese Prysuitdeling (Gr. 9 - 12) (18:30)

24 Grade 8 Tie ParadeTennis: EP CD TrialsAcademic Prize-Giving (Gr 9 - 12) (18:30)

25 Krieket (o.15): CHS vs Winterberg (Cradock) 25 Cricket (u.15): CHS vs Winterberg (Cradock)

Page 12:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

12

JANUARIE JANUARY27 Gholf: Middellande Liga 1 (Cradock)

CHS “Colour Run” 18:0027 Golf: Midlands League 1 (Cradock)

CHS Colour Run 18:0028 Swem: Derde B Liga Gala (Port Elizabeth) 28 Swimming: Third B League Gala (Port Elizabeth)30 Personeelvergadering (14:00) 30 Staff Meeting (14:00)

FEBRUARIE FEBRUARY01 Krieket (o.15): CHS vs Templeton (Cradock)

Muurbal: CHS vs Volkskool (Cradock)01 Cricket (u.15): CHS vs Templeton (Cradock)

Squash: CHS vs Volkskool (Cradock)03 Skoolhoofde-Predikante-Bybelstudie - CHS

Gholf: Middellande Liga 2 (Adelaide)03 Principals-Ministers-Bible Study - CHS

Golf: Midlands League 2 (Adelaide)04 Krieket (o.19): CHS vs Middelburg (Middelburg)

Tweekamp: Interprovinsiale Byeenkoms (Oudtshoorn)Swem: Uitenhage Gala (Uitenhage)

04 Cricket (u.19): CHS vs Middelburg (Middelburg)Biathlon: Inter-provincial Meeting (Oudtshoorn)Swimming: Uitenhage Gala (Uitenhage)

06 Personeelvergadering (14:00) 06 Staff Meeting (14:00)07 “JPD Theatre and Events” – Voorgeskrewe Gr 11 & 12 07 JPD Theatre and Events – Prescribe Gr 11 & 1208 Krieket (o.15): CHS vs Michausdal (Michausdal) 08 Cricket (u.15): CHS vs Michausdal (Michausdal)10 Beheerliggaam Tussenverkiesing

Gholf: Middellande Liga 3 (Cradock)Mnr. & Mej. CHS

10 Governing Body By-electionGolf: Midlands League 3 (Cradock)Mr & Miss CHS

10 - 11 Swem: Sesde A-Liga Gala (Port Elizabeth) 10 - 11 Swimming: Sixth A League Gala (Port Elizabeth)13 Koshuis- (08:00) en Finansvergadering (17:30)

Personeelvergadering (14:00)13 Hostel (08:00) and Finance Meeting (17:30)

Staff Meeting (14:00)14 CHS Kleure Swemgala (Cradock) 14 CHS Colours Swimming Gala (Cradock)15 Krieket (o.15): CHS vs Adelaide Gimnasium (Cradock)

Muurbal: CHS vs Middelburg (Middelburg)15 Cricket (u.15): CHS vs Adelaide Gymnasium (Cradock)

Squash: CHS vs Middelburg (Middelburg)16 Beheerliggaamvergadering (18:00) 16 Governing Body Meeting (18:00)17 Gholf: Middellande Liga 4 (Middelburg)

Valentynsbal (Seniors)17 Golf: Midlands League 4 (Middelburg)

Valentines Ball (Seniors)18 Swem: Vierde B-Liga Gala (Port Elizabeth)

Krieket (o.19): CHS vs Hangklip (Queenstown)Valentynsbal (Juniors)

18 Swimming: Fourth B League Gala (Port Elizabeth)Cricket (u.19): CHS vs Hangklip (Queenstown)Valentines Ball (Juniors)

20 Personeelvergadering (14:00) 20 Staff Meeting (14:00)22 Bloedskenk 22 Blood Donation22 - 26 Tennis: Tjaart Vorster Tennistoernooi (Cradock) 22 – 26 Tennis: Tjaart Vorster Tennis Tournament (Cradock)24 - 25 CHS Landsdienskamp 24 - 25 CHS Land-Service Camp25 Tweekamp: OP Kampioenskap (Port Elizabeth) 25 Biathlon: EP Championships (Port Elizabeth)

Page 13:   · Web viewDit gaan van elke lid in die span toewyding en ‘n oop-oogingesteldheid verg om raak te sien wat gedoen moet word en ‘n plan te ... Die Burger Jeugleiers

13

FEBRUARIE FEBRUARY26 Swem: Redhouse River Mile (Songdagsrivier, Colchester) 26 Swimming: Redhouse River Mile (Sundays River, Colchester)27 Personeelvergadering (14:00) 27 Staff Meeting (14:00)28 Tennis: OPP vs Albany

Swem: Karoo Skole Gala (Graaff-Reinet)28 Tennis: EP CD vs Albany

Swimming: Karoo School’s Gala (Graaff-Reinet)MAART MARCH

01 Muurbal: CHS vs Marlow (Marlow) 01 Squash: CHS vs Marlow (Marlow)04 Swem: NMB Top 8 Gala (Port Elizabeth) 04 Swimming: NMB Top 8 Gala (Port Elizabeth)04 - 05 Gholf: Karoo Skole Uitdaag (Cradock) 04 - 05 Golf: Karoo Schools Challenge (Cradock)06 CHS: Individuele fotos

Personeelvergadering (14:00)06 CHS: Individual photographs

Staff Meeting (14:00)09 – 11 Tennis: Gerrie Berner Tennistoernooi (Paarl) 09 – 11 Tennis: Gerrie Berner Tennis Tournament (Paarl)10 Gholf: Middelande Liga 5 (Somerset-Oos) 10 Golf: Midlands League 5 (Somerset East)11 Gill Kollege Sportdag (Somerset-Oos) 11 Gill College Sport Day (Somerset East)11 - 12 Swem: Interprovinsiale Ouderdomsgroep Gala (Oudtshoorn) 11 - 12 Swimming: Inter-Provincial Age Group Gala (Oudtshoorn)13 Koshuis- (08:00) en Finansvergadering (17:30)

Personeelvergadering (14:00)13 Hostel (08:00) and Finance Meeting (17:30)

Staff Meeting (14:00)15 Muurbal: CHS vs Hangklip (Cradock) 15 Squash: CHS vs Hangklip (Cradock)16 Beheerliggaamvergadering (18:00) 16 Governing Body Meeting (18:00)17 Gholf: Middellande Liga 6 (Graaff-Reinet) 17 Golf: Midlands League 6 (Graaff-Reinet)17 - 21 Swem: SA Junior Ouderdomsgroep Gala (Durban) 17 - 21 Swimming: SA Junior Age Group Gala (Durban)18 - 20 One Way Jeugkamp (Jeffreysbaai) 18 - 20 One Way Youth Camp (Jeffreys Bay)20 Skoolvakansiedag 20 School Holiday21 Menseregtedag 21 Human Rights Day23 - 26 Swem: SA Vlak 3 Gala (Port Elizabeth)

Swem: SA Vlak 2 Gala (Port Elizabeth)23 - 26 Swimming: SA Level 3 Gala (Port Elizabeth)

Swimming: SA Level 2 Gala (Port Elizabeth)24 - 25 Despatch Sportfees 24 - 25 Despatch Sport Festival27 Personeelvergadering (14:00) 27 Staff Meeting (14:00)28 - 30 Swem: SA Vlak 1 Gala (Port Elizabeth) 28 - 30 Swimming: SA Level 1 Gala (Port Elizabeth)31 Skole Sluit 31 Schools close31/03 – 5/04 Arthur Johnson Sportweek (Mosselbaai) 31/03 – 05/04 Arthur Johnson Sport Week (Mossel Bay)

APRIL APRIL03 - 08 Swem: SA Aquatics Kampioenskap (Durban) 03 - 08 Swimming: SA Aquatics Championship (Durban)07 - 08 Tweekamp: SA Kampioenskap (Paarl) 07 - 08 Biathlon: SA Championship (Paarl)