21

VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

  • Upload
    taline

  • View
    92

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD. STRY DIE GOEIE STRYD… VOLEINDIG DIE WEDLOOP… BEHOU DIE GELOOF…. 2 TIM 4:6,7. ( 6) Want ek word alreeds as ‘n drankoffer uitgegiet, en die tyd van my heengaan is naby. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Page 2: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

Page 3: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

STRY DIE GOEIE STRYD…STRY DIE GOEIE STRYD…

VOLEINDIG DIE WEDLOOP…VOLEINDIG DIE WEDLOOP…

BEHOU DIE GELOOF…BEHOU DIE GELOOF…

Page 4: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

2 TIM 4:6,72 TIM 4:6,7(6) Want ek word alreeds as ‘n drankoffer uitgegiet, en die tyd van my heengaan is naby. (7) (1) Ek het die goeie stryd gestry; (2) ek het die wedloop voleindig; (3) ek het die geloof behou.

Page 5: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

STRY DIE GOEIE STRYD…STRY DIE GOEIE STRYD…

Page 6: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

1 PET 4:12-141 PET 4:12-14(12) Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie; (13) maar namate julle gemeenskap het aan die lyde van Christus, moet julle bly wees, sodat julle ook by die openbaring van sy heerlikheid met blydskap kan jubel.

(14) As julle beledig word oor die Naam van Christus, is julle gelukkig, omdat die Gees van die heerlikheid en van God op julle rus. Wat hulle betref, word Hy wel gelaster; maar wat julle betref, word Hy verheerlik.

Page 7: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

1 PET 4:191 PET 4:19(19) So laat dan ook die wat volgens die wil van God ly, hulle siele aan Hom as die getroue Skepper toevertrou met goeie dade.

Page 8: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

JAK. 1: 2,3JAK. 1: 2,3(2)Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, (3) omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.

Page 9: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

ROM. 5 : 1-5ROM. 5 : 1-5(1) Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; (2) deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem(verbly) in die hoop op die heerlikheid van God. (3) En nie alleen dit nie, maar ons roem(verbly) ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, (4) en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; (5) en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.

Page 10: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

1 KOR. 10 :131 KOR. 10 :13(13) Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.

Page 11: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

2 THES. 3 : 32 THES. 3 : 3(3) Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose.

Page 12: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

2 KOR. 12: 9,102 KOR. 12: 9,10(9) En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. (10) Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.

Page 13: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

2 TIM. 2 : 32 TIM. 2 : 3(9) Ly dan verdrukking soos ‘n goeie krygsman van Jesus Christus.

Page 14: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Page 15: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

VOLEINDIG DIE WEDLOOP…VOLEINDIG DIE WEDLOOP…

Page 16: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

HEB. 12: 1,2HEB. 12: 1,2(1) Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,(2) die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof,

Page 17: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

2 TIM. 4:82 TIM. 4:8(8) Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.

Page 18: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

BEHOU DIE GELOOF…BEHOU DIE GELOOF…

Page 19: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

2 THES. 1:3-52 THES. 1:3-5(3) Ons moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word, (4) sodat ons self in die gemeentes van God oor julle roem vanweë jul volharding en geloof onder al julle vervolginge en die verdrukkinge wat julle verduur— (5) ‘n teken van die regverdige oordeel van God, dat julle die koninkryk van God waardig geag mag word, waarvoor julle ook ly;

Page 20: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

1 PET. 1:6-91 PET. 1:6-9(6) Daarin verheug julle jul, al word julle nou—as dit nodig is—’n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, (7) sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus; (8) vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met ‘n onuitspreeklike en heerlike blydskap, (9) en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.

Page 21: VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD

STRY DIE GOEIE STRYD…STRY DIE GOEIE STRYD…

VOLEINDIG DIE WEDLOOP…VOLEINDIG DIE WEDLOOP…

BEHOU DIE GELOOF…BEHOU DIE GELOOF…