35

Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

  • Upload
    others

  • View
    8

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas
Page 2: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

2

Voorwoord - Mari van Rensburg

Dis weer sulke tyd van die jaar waar liefde oor loop. In hierdie

uitgawe van die Ben se Pen is daar verskeie artikels oor die liefde.

Daar’s kortverhale, gedigte en selfs feite oor Valentynsdag en die

liefde.

In ‘n skool soos Ben Viljoen is daar altyd verandering! Ons het

bietjie meer gaan uitvind oor die toekomstige kafeteria en die

nuwe onderwysers wat by hierdie wenspan ingetree het.

Ons het ‘n bietjie pret gehad saam met ons swemmers, sal jy hul

aan hul voete kan uitken? Die dirigente vir 2019 het ook hulle

planne met ons gedeel en ook hulle boodskappe aan die ander

skole vir ons gegee. Vind ook uit wie die Daller van die kwartaal

is.

Soos ons almal weet was die Top 10 weer op hul jaarlikse

uitstappie en ons het ‘n paar foto’s gekry. Dit is ook nou

toetsreeks en ons het weer ‘n paar studeerwenke gekry.

Om die res van hierdie uitgawe te sien, sal jy maar net moet

blaai!

Page 3: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

3

LAG ‘n SLAG

Ernie: My uncle can play the piano by ear.

Bernie: That’s nothing. My uncle can fiddle with his whiskers!

Tip: I suppose you think I’m a perfect idiot?

Top: No, no one is perfect.

My ma het my geleer oor plantkunde :

Lyk dit vir jou of geld op my rug groei?

V: Wat gaan van 0 tot 100 in minder as twee sekondes?

A: Die skaal.

V: Watter cowboy skiet na die verkeerde kant toe?

A: Clint Westwood.

Page 4: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

4

Top Tien Toer

Page 5: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

5

IT IS TEST WEEK!!!!!

Skills to develop memory:

Focus and pay

attention on what you

study to minimize

distractions.

Involve as many senses as possible

Connect information to what you already know.

Repeat information you’ve already learnt

Use mnemonics [acronyms, acrostics, pictures]

Eat the right food

Focus on understanding the basics

Set goals for yourself

By: Leona Kokerai

Page 6: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

6

Ons almal ken ons top swemmers, maar hoe goed ken ons hulle eintlik?

Kyk of jy hierdie swemmers deur hul voete kan uitken!

Deur Megan Liebowitz

1. 4.

2. 5.

3. 6.

Page 7: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

7

GET TO KNOW THE “DIRIGENTE”

…kinda…

As you may have noticed it‟s almost time for inter high

and that means time to start throwing GEES around.

We have a new set of DIRIGENTE (WOW really??)

and I was like, “Wouldn‟t it be interesting to weird

them out, ask them random questions and write an

article about it?” OF COURSE IT WOULD!! So here it

is😊

VRAAG NOMMER EEN

Wat is jou guns telling liedjie?

The song that was mentioned most as a favourite was Aratata, maar daar was anders

soos Ha halele, O olele, the introduction song en uit op „n leeujag.

QUESTION NUMBER TWO

What is your favorite part of doing sing songs?

Having fun, die skree, jumping around, net om daar te wees. Most importantly though, DIE

GEES!!

VRAAG NOMMER DRIE

If you could say anything to the schools we are competing against, what would you

tell them?

Sonel – Don’t mess with the best

Megan – Julle gaan slegs tweede kom

Delanie – *A word that I can’t use*

Liske – Julle moet oppas vir ons… ons kom met ‘n

skop

Heinrich – Julle moet gereed wees vir ons

Carel – Baie sterkte

Jano – You’re gonna lose

Kevin – Hier kom die Dallers nou

Harm – Another one bites the dust

Karabo – You suck

-Taryn Du Plessis

Page 8: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

8

Page 9: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

9

Asem-verskrikker

Jy’s so perfek, jy slaan my asem weg as jy my roep vir antwoorde

in Wiskunde. Ewe skielik weet ek jy moet alles behalwe my X

wees, en ek sal enige tyd my Cos met jou deel, jy maak vir my Sin.

Jy gee my daai selfde gevoel wat ek kry as my rek-oefening

besluit om te balanseer, en weer en weer vat jy die pyn uit die

seer as ‘n Engelse opstel-punt my teleur.

Sal jy asseblief net een dag van die jaar iets behalwe wiskunde-

antwoorde vra? Mag die dag die 14de Februarie wees en mag my

antwoord soos heuning om jou lippe voel as jy weet dat ek ja

bedoel. Ek sal jou Valintyn wees en jou naam agterop die kaartjie

met die rooi rose lees.

Deur Henia Potgieter

Page 10: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

10

DALLER OF THE TERM DEUR ANIMIE VAN ROOYEN

THIS TERM’S DALLER OF THE TERM IS NONE OTHER THAN…

JANO BeUKES

Q: Wat is jou beste eienskap?

A: Ek is doelgerig. As ek iets aanpak sal ek NOOIT opgee nie., maak nie saak wat nie.

Q: Hoe voel dit om ons Daller van die kwartaal te wees?

A: Dit is vir my n massiewe voorreg! Dis nog n groter voorreg om deel te wees van n

skool met so baie gees.

Q: Het jy enige vreemde stokperdjies?

A: ek spandeer baie tyd (veral na swemoefening) om die perfekte bord kos voor te

berei en aantreklik te laat lyk - sonder om met enigiemand te deel : )

Q: Wat is jou gunsteling TV- program?

A: The Big Bang Theory. Die humor is baie skerp en nn mens sien baie keer die

verband in jou eie lewe.

Q: Enige inspirerende woorde?

A: Ons almal ervaar dikwels terugslae in ons lewens… die geheim is om

aan te hou en terug te veg. “It’s about how hard you can get hit and keep

moving forward…” Rocky B

Page 11: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

11

Dis weer sulke tyd

REDENAARS

HIER IS DIE JAAR SE RILLENDE REDENASIES:

Animie van Rooyen

GRAAD 8 EN 9

WAARHEID: Dink n bietjie uit die normale boksie uit, wat dink jy is die werklikheid

agter waarheid?

BEELDE: Beelde of figure; wat is n beeld; as jy daarna kyk wat sien jy, is dit dalk net

jou verBEELDing?

DEURE: Wat probeer jy uit hou…of dalk is daar iets wat jy in probeer hou?

GRAAD 10 – 12:

NAVIGEER: Wat beteken dit om te navigeer; kan vroumense dit tog ook doen?

TOUE: Wat doen n tou, hou dit jou vas of hou dit jou terug, wat is die verskil?

MAGNETE: Ag, ons almal weet wat ‘n magneet doen, dit plak mos teen metaal vas,

wat anders is magneties… is dit dalk jy en jou “ou”/meisie die Valentynsdag ; )

Dis dit vir die Afrikaans, ons sal later bietjie meer informasie(en

inspirasie) vir die Engels deurgee…

GAAN DOEN SO BIETJIE DINK-WERK, ONS SIEN UIT NA JULLE

DEELNAME DIE 5DE MAART!

Page 12: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

12

Afrikaanse Gedigkuns

Romeo en Juliet was vir mekaar bedoel, maar volgens hul families

was dit verkeerd om so te voel.

Shakespear was ‘n poet in die hoogste graad.

Hy’t geskryf oor albei liefde en haat.

Juliet was lief vir Romeo

en Romeo vir haar

maar hulle liefdestorie was onverwags

baie vinnig klaar.

Ek wonder of dit in die regte lewe ook so is

Hulle sê mos liefde is blind, dalk kyk ons alles mis.

Deur Henia Potgieter

Page 13: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

13

Meneer Marius Germishuys

Soos julle weet, verlaat Mnr. Germishuys ons, Ek het vir Mnr. Germishuys

n paar vragies gevra voor die “groot trek”na Framesby in Port Elizabeth.

1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ?

Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my

pad geplaas het, om na so n leidende skool in Suid-Afrika te gaan. Ek is

egter ook hartseer om HS Ben Viljoen te verlaat omdat ek so baie

herinneringe hier het. Ek sal die leerders en ouers altyd na aan my hart

dra.

2- Wat was vir Meneer ‘n hoogtepunt by Ben Viljioen ?

1} Die manier waarop die leerders my met respek behandel het

2} Boomhuis seunskoshuis: vir al die goeie tye en die min slegte tye. Die

seuns en Boomhuis het n baie sagte plek in my hart.

3} Die eerste rugbyspan wat in die Limpopo en Beeldfinaal teen HS Ben

Voster gespeel het. HULLE WAS YSTERS.

3- Wat was vir Meneer n laagtepunt?

Wanneer leerders die verkeerde keuses gemaak het.

4- Hoe lank hou Meneer al skool by HBV?

7 jaar en 6 maande!

5- Watter boodskap los Meneer vir Meneer se leerders en mede

onderwysers ?

Carefull the things you say, children will listen. Carefull the things you do,

children will see and learn. Children may not obey, but children will listen.

Children will look to you for which way to turn. To learn what to be.

Carefull before you say “listen to me”. Children will listen!

Page 14: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

14

Liewe Meneer

Sterkte met Meneer se pad vorentoe. Ons weet dat God n groot plan vir Meneer se lewe

het. Geniet elke oomblik en leef voluit. Ons gaan Meneer baie mis, maar ons weet

Meneer gaan dit geniet en ook n groot verskil daar gaan maak, GAAN BLOM WAAR

MENEER GEPLANT WORD!

Onthou net - die leerders van HS Ben Viljoen sal u nooit vergeet nie.

Ons bid Jeremia 29 : 11 vir u:

“ Ek weet wat EK vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil

vir julle n toekoms gee, n verwagting”

Maak hierdie vers Meneer se eie en God sal die res doen

Page 15: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

15

NUWE BLOED, NUWE LEWE WELKOM NUWE DALLERS !

Hoërskool Ben Viljoen is voorwaar geseënd met nuwe leerkragte wat in Januarie 2019

by hierdie Dallermasjien aangeluit het. Ons groen , wit en geel strepe verteenwoordig

lewe , eengesindheid en baie pret in die mooiste omgewing.

Mnrr.Thinus Marais , Cassie Louw, Johan Vreugdenburg, Yanieve Janse van

Rensburg, Juffrou Judy Muller en Juf. Elizna Steenkamp het die beste keuse ooit

gemaak toe julle besluit het om hier in die Dal by Ben Viljoen ons slim te kom maak.

( Mnr Christo Janse van Vuuren was tot 1 Februarie 2019 by ons )

Ons skool word gekenmerk aan ryk tradisies, ons staan saam deur dik en dun, goeie

tye en slegte tye en ons is altyd daar om mekaar te ondersteun.

Ben Viljoen is n skool waar alle onderwysers altyd met oop arms aanvaar word en ons

as leerders respekteer mekaar en ons onderwysers. Leerling dra die 5 karakter

eienskappe van die skool na aan die hart en ons beeld dit uit. Ons is n skool wat

verseker agter ons leuse “ ONS WERK ONS EER” staan. Ben Viljoen is baie

opgewonde om in die nuwe jaar en die toekoms n pad saam met U te stap.

WELKOM WELKOM WELKOM BY DIE BESTE SKOOL!

Mnr Yanieve Janse van Rensburg afwesig tydens die neem van die foto

Page 16: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

16

Spelling bee

How to increase your spelling

ability

Tip 1: Kyk na die woord.

Cover the word with your hand.

Skryf die woord hoe jy dink dit gespel is.

Repeat until you get it right.

Tip 2: Turn of auto correct and learn to spell it right by

checking in your dictionary and try to use the word frequently.

Tip 3: Studeer min woorde per tyd.

Tip 4: Read in your spare time your vocabulary becomes

stronger.

Tip 5: Ruik iets aangenaam wanneer julle studeer{iets soos

blomme,of seep.

.

Page 17: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

17

Matriek teenoor Graad 8 Koshuis: Deur Megan Liebowitz

I have noticed that each year of High School differs from the year before. Each year changes in one

way or another whether we like it or not. I spoke to a few of the Huis Cherie and Boomhuis

residents to compare the experiences of a grade 8 and grade 12. To give us a look at the situation

from the perspective of a beginner and a pro.

Gr12’s:

Runette Hattingh

Wat is jou grootste aanpassing vir jou Matriekjaar?

Tyd .. hoe besig ‘n mens is en hoe vinnig tyd vlieg. Dit is moeilik om tyd te maak vir goed wat jy

gewoonlik gedoen het en jy moet seker maak alles wat jy doen is tyd werd.

Wat is die lekkerste deel van die koshuislewe as ‘n Matriek?

Jy het sekere voorregte en jy word gerespekteer deur almal. Dit was ook lekker om die Graad 8s te

ontgroen want dit is heeltemal anders as by die skool.

Wie’s jou gunsteling graad 8 in die koshuis?

My gunsteling graad 8 is Mowgli, sy doen altyd wat ons sê en sy is verskriklik snaaks .

Brodie Coombes

Wat is jou grootste aanpassing vir jou Matriekjaar?

Al die huiswerk met BAIE min tyd.

Wat is die lekkerste deel van die koshuis lewe as ‘n Matriek?

Ek hoef nie meer my 3ton tas te dra nie.

Wie’s jou gunsteling graad 8 in die koshuis?

Wandrè Voster

Page 18: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

18

Matriek teenoor Graad 8 Koshuis:

Gr8’s

Andrea Bronkhorst

Wat het jy verwag van die koshuis in die begin van die jaar?

Dat dit sou lekker wees, en dit is.

Wat was vir jou die grootste aanpassing van die koshuis?

Om te oorleef sonder ‘n aircon in hierdie hitte en die koshuisbed.

Wie’s jou gunsteling Matriek?

Ek hou van al die Matrieks!

Mariaan de Jong

Wat het jy verwag van die koshuis in die begin van die jaar?

Ek het hierdie vinnige en nie die lekkerste kitskos verwag en nou kry ons hierdie lekker kos.

Wat was vir jou die grootste aanpassing van die koshuis?

My grootste aanpassing was die laat gaan slaap en vroeg opstaan.

Wie’s jou gunsteling Matriek?

Geneqa Megan Liebowitz

Page 19: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

19

DIE LIEFDE BLOM!!

DEUR Shene Shaw en Isabella Serrano

Ons het bietjie gaan gesels met Juffrou Du Plessis oor haar en Meneer

Smit se verlowing en troue. Maak reg om te “ooh en te ahh”! Dit is beslis

romanties !

Q:"Waar het Juffrou vir Meneer Smit die eerste keer ontmoet? "

A: “Ek het begin werk by die skool en toe vertel Juffrou Kriek vir my van ‘n

man wat sy dink by my sal pas. Die volgende oomblik stap Mnr Smit by

die deur in! Ons het wel eers amptelik mekaar leer ken gedurende die

atletiekseisoen .''

Q: “Wie het eerste die ''L'' -woord gebruik?”

A:''Meneer Smit het dit eerste gebruik . "

Q: “Juffrou het sopas verloof geraak! Is daar al enige reëlings getref vir

die troue ?''

A:'' Ja , ons trou by die Barnyard en ek het al my rok uitgekies .''

Q:''Wat is Juffrou se gunsteling aspekte van Meneer Smit ?"

A:'' Hy laat my altyd lag en hy is baie romanties "

Q:'' Wat is Juf se droom wittebroodbestemming?"

A:''Die blou water wit strand ''paradise'' van Zanzibar !!''

ONS HIER BY BEN SE PEN EN SOMMER OOK DIE HELE BEN VILJOEN SPAN WENS

JUFFROU EN MENEER ALLE STERKTE EN GOEIE WENSE TOE !!!

Page 20: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

20

KAFETERIA MANIA ! DEUR SHENE SHAW EN ISABELLA SERRANO

Die masjiene werk oortyd, die werker is pootuit, maar die opwinding heers steeds.

Met die nuwe kafeteria is die eerste kyk in ‘n helder toekoms wat voorlê vir

Hoërskool Ben Viljoen.

Ons het met Meneer Germishuys gaan praat om meer uit te vind wat presies hierdie

kafeteria se toekoms is.

Q: “Glo Meneer dat die kafeteria ‘n aanwins gaan wees ?"

A:'' Ja ek glo dat dit net goeie goed sal bring oor Ben Viljoen se

pad.''

Q:''Hoe gaan dit werk as dit nou klaar gebou is ?''

A:''Daar sal 200 sitplekke beskikbaar wees met sy eie restaurant

waar jy enige iets van ‘n pizza tot ‘n toebroodjie kan bestel. As

julle op toesig is, sal julle toegelaat word om daar te gaan sit. Dit

sal oop wees tot half sewe die aand."

WE ARE VERY EXCITED TO ENJOY THE NEW CAFETERIA WITH

EVERYBODY. WE CAN EXPECT TO SEE IT OPEN SOON.

Page 21: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

21

A Bullet For My Valentine -Megan Liebowitz Two sugars, one teaspoon of coffee, miLk, water, milk. Repeat.

I took a mug in each hand and walked towards the balcony where you were seated. You were seated with your legs crossed on the woven seat with a pillow that you held between your arms. You didn’t notice me when I stood beside you because your eyes were fixated on the perfectly arranged oranges and yellows across the skies. A small smile was playing at your lips, causing my heart to skip a beat...

I placed your cup of coffee in front of you and this was when your eyes found mine. I looked at you as smiled wider at the sight of me. The golden specks in your brown eyes were easily noticeable with the sun rays hitting them perfectly. I always thought you were the most beautiful person I ever laid my eyes on. Even when you had just woken up, or when you’re exhausted because of the sleep deprivation caused by the excessive work you had.

You would tell me about the outrageous dreams that your creative subconscious thought up and your eyes would light up with a childlike wonder that made me fall for you all over again. Your silly bed head, your sarcastic remarks, the way you fixed all of my spelling mistakes when we text...all of these small things made me love you more and more. The way that we would disagree on everything, both of us being too stubborn to admit defeat. They way you would overthink every little thing I said...I was always an impatient bugger when it came to your overthinking. I should’ve taken the time to try and understand your unfortunate mind while I still could...

It’s almost Valentines Day, a year later. One whole year without you. Without our 2am McDonalds drivethru trips, even though I couldn’t stand their food. I still can’t. Things became more and more difficult after you were gone. I found myself sending texts to your dead

Page 22: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

22

phone. I was aware of the fact that you couldn’t reply, but I couldn’t help but sending them. It made me feel more connected to you.

SADS. Sudden Arrhythmic Death Syndrome. A sudden unexpected death of adolescents and adults, mainly during sleep. How ironic that a name so simple, could be so fatal. That something so mundane, could have such an impact on my life and the lives of those around you. The last few weeks I had spent with you still makes me sick to my stomach. You looked different, as if you were already gone. I just didn’t know it yet. I wish I knew. Next came a call from your mother that I dreaded. I knew about your heart condition, I just didn’t think this would have been the outcome...

I should’ve loved you with every fibre of my being while I could. I wish I had listened when you called out to me for help. I should have held you closer. Tighter. Longer. Why was I so incompetent? I made you wait so I could figure out what I wanted. I made you waste precious time.

I try not to blame myself but I can’t help but visit that dark place where I believe that I made your heart weaker. That I broke it so many times it couldn’t be mended again...If you were here with me now, you would tell me that I didn’t do anything wrong or that I didn’t cause you any pain. You have taught me that I shouldn’t take what I have in life for granted. You have taught me that I should be grateful for what I have while I still have it.

They say a little love is better than none. So thank you, my love, for being mine for a little bit of the time you had.

Page 23: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

23

Love Songs - Mari van Rensburg & Megan Liebowitz

Speechless – Rachell Platten

My Funny Valentine – Michael Buble

That’s What Makes You Beautiful – One Direction

You’re My Best Friend – Queen

Thinking Out Loud – Ed Sheeran

Love Someone – Lukas Graham

Perfect – Ed Sheeran

Just The Way You Are – Bruno Mars

Just Give Me A Reason – P!nk

A Thousand Years – Christina Perri

The Man Who Can’t Be Moved – The Script

November Rain – Guns N’ Roses

Can You Feel The Love Tonight – Elton John

Crazy Little Thing Called Love – Queen

Bed Of Roses – Bon Jovi

Tot Die Son Uitkom – Van Coke Kartel

Kaggel – Herman Kleinhans

Die Kamer Sal Weet - Herman Kleinhans

Liefde Maak – Jan Blohm

Ek Sweer – Herman Kleinhans

Rebecca – Rikus Nel

Lenie Blou – Spoewolf

Die Land- Bok van Blerk, Steve Hofmeyer, Bobby van Jaarsveld

Daai Ding – Ivan Roux

Jy Laat Dit Maklik Lyk – Brendan Peyper

Reisiger – Refentes

Voel Jy Die Genade – Jo Black

Nuwe Begin – Dewald Wasserfall

Boer Loop Deur My Are – Appel

Ai My Lam – Ryno Velvet

Page 24: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

24

Interesting facts about

love:

- Tshegofatso Mashilo

It takes 4 minutes to decide whether you like someone or not.

When 2 lovers stare into each other’s their heart rates

synchronizes.

Scientifically if you want to know if someone loves you look at

his/her eyes, the pupil expands as much as 45% when we are

in love.

Most people like to close their eyes when kissing.

Love is pure, painful, sweet and dreadful.

Love warms up the whole body.

Falling in love helps improve your memory.

Love at first sight is not a fairytale, it’s science.

When you have a crush on someone, you notice every single

detail about them. It doesn’t matter how small it is and when

they do something for you, you feel so touched even if it was a

small gesture.

Page 25: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

25

😭Alone on Valentines Day😭

Now What?

It’s that time of year again when there’s more love in the air than oxygen. And it’s suffocating

you. Om alleen te wees vir Valentyns Dag is een van die mees tragiese dinge waarna ek kan

dink. Throughout the day you can’t help but feel like the Grumpy Cat meme.

But, luckily - because I’m awesome – here’s a list of things to do when Valentines Day hates

you.

Don’t Cry

I know I said it’s a list of things to do and the

first thing on it is what not to do. Maar wat kan

jy doen wanneer jy besig is om te huil?

Dehydrate yourself? Hoekom huil jy in die

eerste plek? Because you didn’t get a

valentine? Because you’re alone in life and

you’re gonnna turn into a cat lady (or guy)? NEE. JY’S STERK. YOU’RE INDEPENDENT.

Valentines Grinch?

Wat maak Valentyns dag speciaal vir my? Niks. Plastiek blomme en cheap sjokolade klink nie

soos liefde vir my nie. Valentines Grinches do exist. We hate the existence of Valentines Day,

even if we have a Valentine. The only good thing about it is all the chocolate that goes on

special the week after. Give Valentines Day some shade!!

Treat yourself.

Koop regte blomme vir jou. Have a spa day. Watch your

favourite movies. Eat because even though Valentines Day

hates you, food doesn’t.

Find a friend and be alone together!!!

Do I really have to explain this one?

Taryn Du Plessis (featuring Broken Afrikaans because trying is important)

Page 26: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

26

Get Your Thinking Cap On

Quiz

by Tshegofatso Mabena

1 . Watter element begin met die letter K?

2 . What has 18 legs and catches flies?

3. Hoeveel kleure is daar in 'n reënboog?

4.What is the bluebird a symbol of?

5.Hoeveel vierkante is daar op 'n skaakbord?

6.What is the world's biggest island?

7. Wat is die antoniem van 'sinoniem'?

8. Which planets are known as the gas giants?

9.Gee die naam van 'n kontinent wat ook 'n land is.

10. What is a large tent called when used to house a circus?

11.Wie is die stilste Disney prinses?

12.What do we call a dragon that doesn't breathe fire?

13.What kind of car does Mickey Mouse's wife drive?

14.Wat het die een muur vir die ander gesê?

15.What do you call a bee that comes from America?

16. Why do we go to bed every night?

(Answers on Page 32)

Page 27: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

27

Interesting facts about Valentine’s day -Tshegofatso Mashilo

Valentine’s day started in the year 496.

The ancient Roman’s are responsible for the existence of valentine’s day.

Every Valentine’s day people celebrate by sending messages of love and affection to

partners, family and friends.

Flowers (especially roses), jewellery, chocolate and greeting cards are 4 of the 5 most

popular gifts bought on valentines day.

Valentines day means: La Saint Valentin in French and San Valentino in Italian,

8 of the most popular foods on Valentines

day are:

Pink, red and white are the colours used to celebrate Valentines day. They are also the

colours that are most worn on this day.

Richard Cadbury created the world’s first heart-shaped candy box for Valentine’s day in

1861.

The symbols used to celebrate valentines day are:

The week leading up to Valentines day consists of 7 different days:

Day 1: Rose day.

Day 2: Propose day.

Day 3: Teddy day.

Day 4: Hug Day.

Day 5: Promise Day.

Day 6: Chocolate Day.

Day 7: Kiss Day.

- Chocolate

- Oyesters

- Red Grapes

- Asparagus

- Bananas

- Saffron

- Beets

- Chilli Pepper

- Roses

- Hearts

- Cupid

- Lovebirds

- Doves

Page 28: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

28

Keep your heart healthy this

Valentines Day - Megan Liebowitz

You know that exercise and a good diet can keep your

heart healthy. But what else can you do to keep your

ticker going strong? Incorporate these five habits into

your lifestyle and your heart health will be the best it can be for you.

1. Eat healthy fats, NOT trans fats Trans fat is known to increase your risk of developing heart disease or having a stroke over a

lifetime. This is because trans fat clogs your arteries by raising your bad cholesterol levels (LDL)

and lowering your good cholesterol levels (HDL).

Tip: Read the labels on all foods. Trans fat appears on the ingredients list as partially hydrogenated

oils. Look for 0 percent trans fat. Make it a point to avoid eating foods with trans fat.

2. Don’t sit for too long at one time In recent years, research has suggested that staying seated for long periods of time is

bad for your health no matter how much exercise you do.

3. Practice good dental hygiene, especially flossing your teeth daily Dental health is a good indication of overall health, including your heart, because

those who have periodontal (gum) disease often have the same risk factors for heart

disease.

Tip: Floss and brush your teeth daily to ward off gum disease. It’s more than cavities

you may have to deal with if you are fighting gum disease.

4. Get enough sleep Sleep is an essential part of keeping your heart healthy. If you don’t sleep enough,

you may be at a higher risk for cardiovascular disease no matter your age or other

health habits.

Tips: Make sleep a priority. Get 7 to 8 hours of sleep most nights.

5. Avoid secondhand smoke like the plague Nonsmokers who have high blood pressure or high blood cholesterol have an even

greater risk of developing heart disease when they’re exposed to secondhand

smoke.This is because the chemicals emitted from cigarette smoke promote the

development of plaque buildup in the arteries.

Page 29: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

29

Types of roses you might get on

valentine’s day and their symbols: - Tshegofatso Mashilo

Red Rose: Love, Beauty, Courage, Respect,

Romantic love.

White Rose: Love, Purity, Innocence,

Reverence, Humility, Youthfulness, Charm.

Pink Rose: Friendship, Sweetheart,

Admiration.

Yellow Rose: Friendship, Celebration, Joy.

Lilac Rose: Love at first sight, Enchantment.

Coral Rose: Desire.

Peach Rose: Desire, Excitement, Appreciation.

Orange Rose: Enthusiasm, Desire.

Black Roses: “Adios”, “It’s Over”.

Bouquet of Yellow and Orange Roses: Passion.

Bouquet of Red and Yellow Roses: Happiness, Celebration.

Bouquet of Red and White Roses: Bonding, Harmony.

Page 30: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

30

Fall in Love

-Tshegofatso Mabena

I wanted him to fall in love with me the same way I fell in love

with books, and flowers, with music and art. You see, I am art

in a completely unique and different way.

I have messy hair and a wrinkle-stained face from constantly

smiling. I've got an untidy laugh that is poetry in itself. I've got

a galaxy for a mind, and each star is an unfinished thought.

Every planet has been molded by events that have taken place

thus far, yet neither planet is complete. I've got eyes that

always unfold all my secrets, yet nobody has really seemed to

notice yet.

I want him to fall in love with me the way I fell in love with him.

Gently. Slowly, yet all at once.

- a.b

Page 31: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

31

Can You

Can you be my superman

Be my knight in shining armour

Save me from this high tower

Take me away from any danger

We will hide up in the hills

Away from all these problems

Help me carry this burden

Accompany me through the raving storms

Even though you might lose yourself along the way

I will help you find yourself again

No matter where we go

I know I'm at home with you

- Tumelo Mathibela

Page 32: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

32

Answers/Antwoorde

1.Krypton

2 A softball team

3. Sewe

4. Happiness

5. 64

6.Greenland

7. Antoniem!!!

8. Jupiter, Saturn,Uranus, Neptune

9.Australië

10. A Big Top

11. Aurora (Sleeping Beauty. Mees van die tyd is sy aan die slaap)

12. A lizard

13. A Minnie van

14.' Ek sal jou by die hoek ontmoet'

15. A USB

16. Because the bed won't come to us.

Telling/Rating

1-5 : Nie goed genoeg nie

6-9: You can do better

10-13: Mooi!!

14-16: Move over, the Genius has arrived!

Page 33: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

33

Aan wie behoort die voete?

1. Chanelle Maritz 4. Jano Beukes

2. Nikus Lourens 5. Pieter de Beer

3. Riandi Venter 6. Tanya Spaumer

Page 34: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

34

Deur Animie van Rooyen

REDAKSIE

Page 35: Voorwoord - Hoërskool Ben Viljoen. Finale Ben se Pen.pdf · 1- Hoe voel Meneer oor die toekoms ? Ek is baie opgewonde oor die geleentheid wat ons Hemelse Vader op my pad geplaas

35