4
1 Newsletter 10 November 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: [email protected] Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/CalitzdorpTourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp: Ons wil graag ‘n beroep doen op alle Calitzdorpers om ons asb op hoogte te hou van gebeurtenisse in en om die dorp, sodat ons dit met almal kan deel. Onthou asb dat alle nuus en advertensies ons moet bereik voor Woensdae 12:00. Byvoorbaat dankie Arendchia. VYGIESHOF TEHUIS WORD 50 !!! Vygieshof Tehuis se deure is vygtig jaar gelede op 1 Desember 1966 geopen. Ter viering van die geleentheid bied Vygieshof Tehuis op 2 Desember vanaf 16h00 ‘n Kersstraatmark aan. Persone wat tafels wil bedryf kan aansoek doen op aansoekvorms wat beskikbaar is by Vygieshof se adminkantoor, sowel as by die tehuis se personeel en die NG-en VGK-kerkkantore. Tafelstaanplekke is bekombaar teen R50 per staanplek. Ten opsigte van kosstalletjies sal slegs een staanplek per kossoort toegeken word byvoorbeeld een worsroltafel, een pannekoektafel, ens. Waar meer as een aansoek vir ‘n spesifieke kostafel ontvang word (bv 3 aansoeke vir boereworsrolle) sal looitjies getrek word om te bepaal aan wie die staanplek toegeken word. Ten opsigte van snuisterye, klerasie, handewerk en ander stalletjies is daar geen beperking op die aantal tafels wat dieselfde items mag verkoop nie. Aansoekvorms moet ingehandig word by Vygieshof Tehuis by Elouise April of Geraldine Pretorius voor of op 16 November vir toekenning op 17 November. Vygieshof beoog om die tehuis se Kersviering met die straatmark te laat saamval. Die NG Kerk Calitzdorp gaan dan ook tydens die verrigtinge kersgeskenke aan die inwoners uitdeel, en kersliedere sal onderleiding van dss van Tonder en November geskied. Vygieshof Tehuis beoog om een van die bome by die tehuis in ‘n feestelike kersboom te omskep. Ter versiering sal vrolik geverfde versierings teen R5 stuk te koop aangebied word. Koop ‘n versiering, skryf u naam daarop en kom hang dit self aan Vygieshof se kersboom ter ondersteuning van die tehuis. Versiersels is beskikbaar by Vygieshof Tehuis en Vygieshof Personeel en sal ook op die middag van 2 Desember by die straatmark te koop wees. Kom huur ‘n tafelstaanplek by Vygieshof, koop ‘n kersversiering en kom geniet ons straatmark en sangdiens op 2 Desember ter viering van Vygieshof Tehuis se 50ste mylpaal. AANSOEKVORM: VYGIESHOF KERSMARK 2 DESEMBER 2016 REȄLS 1. Staanplekhouers moet tafels en alle ander toerusting self voorsien. 2. Waar voedsel op oop vure voorberei moet word, moet dit gedoen word op die braaiplek wat Vygieshof daarvoor toewys. Eie hout en braaitoerusting moet deur staanplekhouers voorsien word. 3. Aansoekvorms moet voor of op 16 November 2016 by Elouise April of Geraldine Pretorius by Vygieshof Tehuis ingedien word. 4. Nadat staanplekke op 17 November toegewys is, moet staanplekhouers hul R50.00 staanplekfooi voor of op 24 November by Elouise April of Riaan Pretorius betaal. 5. Indien ‘n persoon meer as een kossoort wil verkoop moet ‘n afsonderlike aansoekvorm vir elke kossoort voltooi word.

VYGIESHOF TEHUIS WORD 50 · 2018-07-31 · Apricot Harvest Festival Calitzdorp 26 November 2016 Zelma Kriek –082576 5855 [email protected] Karoo Ride 27 November Calitzdorp –02

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: VYGIESHOF TEHUIS WORD 50 · 2018-07-31 · Apricot Harvest Festival Calitzdorp 26 November 2016 Zelma Kriek –082576 5855 strooikooi@gmail.com Karoo Ride 27 November Calitzdorp –02

1

Newsletter – 10 November 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: [email protected] Website: www.calitzdorp.org.za

Facebook: https://www.facebook.com/CalitzdorpTourism/

Gebeurtenisse in en om Calitzdorp: Ons wil graag ‘n beroep doen op alle Calitzdorpers om ons asb op hoogte te hou van gebeurtenisse in en om die dorp, sodat ons dit met almal kan deel. Onthou asb dat alle nuus en advertensies ons moet bereik voor Woensdae 12:00. Byvoorbaat dankie Arendchia.

VYGIESHOF TEHUIS WORD 50 !!!

Vygieshof Tehuis se deure is vygtig jaar gelede op 1 Desember 1966 geopen. Ter viering van die geleentheid bied

Vygieshof Tehuis op 2 Desember vanaf 16h00 ‘n Kersstraatmark aan.

Persone wat tafels wil bedryf kan aansoek doen op aansoekvorms wat beskikbaar is by Vygieshof se adminkantoor,

sowel as by die tehuis se personeel en die NG-en VGK-kerkkantore. Tafelstaanplekke is bekombaar teen R50 per

staanplek. Ten opsigte van kosstalletjies sal slegs een staanplek per kossoort toegeken word byvoorbeeld een

worsroltafel, een pannekoektafel, ens. Waar meer as een aansoek vir ‘n spesifieke kostafel ontvang word (bv 3

aansoeke vir boereworsrolle) sal looitjies getrek word om te bepaal aan wie die staanplek toegeken word. Ten opsigte

van snuisterye, klerasie, handewerk en ander stalletjies is daar geen beperking op die aantal tafels wat dieselfde items

mag verkoop nie.

Aansoekvorms moet ingehandig word by Vygieshof Tehuis by Elouise April of Geraldine Pretorius voor of op 16

November vir toekenning op 17 November.

Vygieshof beoog om die tehuis se Kersviering met die straatmark te laat saamval. Die NG Kerk Calitzdorp gaan dan

ook tydens die verrigtinge kersgeskenke aan die inwoners uitdeel, en kersliedere sal onderleiding van dss van Tonder

en November geskied. Vygieshof Tehuis beoog om een van die bome by die tehuis in ‘n feestelike kersboom te

omskep. Ter versiering sal vrolik geverfde versierings teen R5 stuk te koop aangebied word. Koop ‘n versiering,

skryf u naam daarop en kom hang dit self aan Vygieshof se kersboom ter ondersteuning van die tehuis. Versiersels is

beskikbaar by Vygieshof Tehuis en Vygieshof Personeel en sal ook op die middag van 2 Desember by die straatmark

te koop wees.

Kom huur ‘n tafelstaanplek by Vygieshof, koop ‘n kersversiering en kom geniet ons straatmark en sangdiens op 2

Desember ter viering van Vygieshof Tehuis se 50ste mylpaal.

AANSOEKVORM: VYGIESHOF KERSMARK 2 DESEMBER 2016

REȄLS 1. Staanplekhouers moet tafels en alle ander toerusting self voorsien. 2. Waar voedsel op oop vure voorberei moet word, moet dit gedoen word op die braaiplek wat Vygieshof daarvoor

toewys. Eie hout en braaitoerusting moet deur staanplekhouers voorsien word. 3. Aansoekvorms moet voor of op 16 November 2016 by Elouise April of Geraldine Pretorius by Vygieshof Tehuis ingedien

word. 4. Nadat staanplekke op 17 November toegewys is, moet staanplekhouers hul R50.00 staanplekfooi voor of op 24

November by Elouise April of Riaan Pretorius betaal. 5. Indien ‘n persoon meer as een kossoort wil verkoop moet ‘n afsonderlike aansoekvorm vir elke kossoort voltooi word.

Page 2: VYGIESHOF TEHUIS WORD 50 · 2018-07-31 · Apricot Harvest Festival Calitzdorp 26 November 2016 Zelma Kriek –082576 5855 strooikooi@gmail.com Karoo Ride 27 November Calitzdorp –02

2

Apricot Jamboree at the Calitzdorp Station 26th November 2016

Its time for all things apricot in Calitzdorp. Check out the jam making marathon (for charity) details as well as other activities on the following link. Apricot picking at De Krans from 23rd November - 7th December 2016.

Come and join us!

calitzdorp.net

Home

ALL QUERIES CAN BE DIRECTED TO CALITZDORP TOURISM on 044 2133775, OR CAN BE DIRECTED TO [email protected]

APRICOT HARVEST IN CALITZDORP (Join us in Calitzdorp for the annual apricot harvest season at De Krans.)

Picking at De Krans : 23 November – 7 December 2015

Bulida Apricots @ R6.00 kg

Phone to book a table at the new De Krans Deli and Bistro, and last but not least

Come and taste the De Krans wines

For bookings and further enquiries contact Helet or Bessie at the farm on 044 213 3314 or send us an email by clicking here.

Apricot Jamboree 26 November 2015 at the Calitzdorp Station

The apricot jamboree is a one day affair at the Calitzdorp Station (next to De Krans) on 26 November 2016 from 0700 - Late.

Whats happening at the station? - The Money from Jam "pop-up jam factory"

The Calitzdorp Community Chest is holding a jam making marathon from 0700 on Saturday. All proceeds from the sale

of the jam will go to the community chest for use on projects in the town.

Our target is 1000 bottles of jam. We will be preparing the apricots on Friday evening at the station. So come and join us.

On Saturday we start making jam from 0700. Book a burner and come and make a batch of jam (should take around 1

hour). We should be bust until around 1900. Even if you do not want to cook jam there is always something you can help

with. Burners can be booked by contacting the tourism office on 0442133775, or emailing us on [email protected].

Indicate your time preference and how many you are in your group. Also inportant are your contact details so we can

confirm with you.

The first batch of jam will be for sale from around 10:00. The cost for the jam will be R50 for a 375ml bottle, perfect as a

christmas gift, and you are helping the community.

The Christmas Market

Christmas market from 1000-1400 (Breakfast served from 0800). Stuff to buy for christmas, as well as food and drinks.

Apricot Jamboree Potjie Kos Competition

Start cooking at 11:00 and judging at 15:45

No Entrance fee, but you provide ingredients to cook to feed at least 10 portions (20 1/2 portions).

Judging "masterchef style" all plates presented anonymously and all together, with a short description. Judging will be

based on creativity, taste and presentation.

Only a winners prize awarded along with the floating trophy

All profit from ticket sales go to the community chest

To enter contact Andrew Rogers 0820737709 or [email protected] . Only 15 potjies will be allowed to enter

Price for two 1/2 portions of availble potjies - R50

concrete5 - open source CMS © 2016 calitzdorp.net. All rights reserved. Sign In to Edit this Site

Page 3: VYGIESHOF TEHUIS WORD 50 · 2018-07-31 · Apricot Harvest Festival Calitzdorp 26 November 2016 Zelma Kriek –082576 5855 strooikooi@gmail.com Karoo Ride 27 November Calitzdorp –02

3

Events Calendar 2016 Calitzdorp and surroundings

ITEM

DATE

CONTACT

Apricot picking at De Krans

Calitzdorp

23 November – 07 December 2016 Tel: 044-2133 314 Email: [email protected]

Klein Karoo Landrover Festival

Calitzdorp

25 -27 November 2016 Hans van Vreden [email protected]

Apricot Harvest Festival

Calitzdorp

26 November 2016 Zelma Kriek – 082 576 5855 [email protected]

Karoo Ride

Calitzdorp

27 November – 02 December 2016

Jamesly Rutherford 044 – 2133 049

Wilde Olive Straatmark

Baie dankie aan almal wat die mark getrou ondersteun

het die afgelope jaar.

Ons stalletjiehouers waardeer dit opreg. Ons sal by die

Appelkoosfees by die Stasie wees die 26ste. Hoop om

almal daar te sien. Vygieshof beplan ook Stalletjies vir

begin Desember.

Ongelukkig sal die straatmark gesluit wees tot Januarie

2017.

Alle belangstellendes vir stalletjies kan ons kontak by

0781747200 / 072 556 8109.

Groete

Toni en Ann

Page 4: VYGIESHOF TEHUIS WORD 50 · 2018-07-31 · Apricot Harvest Festival Calitzdorp 26 November 2016 Zelma Kriek –082576 5855 strooikooi@gmail.com Karoo Ride 27 November Calitzdorp –02

4

_____________________________________________________________________________

UITNODIGING

Almal word hartlik uitgenooi na

KERSSANGDIENS deur

INNES BENADE

4 DES 2016 9:30

Ng Kerk Calitzdorp

Gallery Route 62 has had a little face lift and I am looking forward to showing you

the lovely Judy Bumstead cushions, the handmade glassware, Colourful wire baskets from Kwazulu natal, ceramics and of course the beautiful art work by many of our local artists. Delicious cakes and Muffins still to be enjoyed on the shaded veranda plus my home made iced coffee, lemonade and iced tea. Open Tuesday to Saturday from 10am to 4 pm. Penny 082 8714611