5
IN DIE VOETSPORE VAN AFRIKAANS Historiese Taaltoer deur IN SAMEWERKING MET AUGUSTA KLEINBOSCH - PLEK VAN GEBOORTE EN LAASTE RUSPLEK VAN TAALSTRYDERS –DU TOIT’S (TOTIUS INKLUIS), MALHERBES,SOWEL AS ABRAHAM PEROLD- VADER VAN PINOTAGE. TOER 1: Vertrekpunt: Bo-Kaap (Museum). Bo-Kaap of Maleier Kwartiere

Web view09h00 – 09h30: Begeleide toer in Bo-Kaap Museum waar die invloed van die slawe ten opsigte van Afrikaans oorgedra sal word. 10H30 – 11H00:

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Web view09h00 – 09h30: Begeleide toer in Bo-Kaap Museum waar die invloed van die slawe ten opsigte van Afrikaans oorgedra sal word. 10H30 – 11H00:

IN DIE VOETSPORE VAN AFRIKAANS

Historiese Taaltoer

deur

IN SAMEWERKING MET AUGUSTA KLEINBOSCH - PLEK VAN GEBOORTE EN LAASTE RUSPLEK VAN TAALSTRYDERS –DU TOIT’S (TOTIUS INKLUIS), MALHERBES,SOWEL AS ABRAHAM PEROLD- VADER VAN PINOTAGE.

TOER 1: Vertrekpunt: Bo-Kaap (Museum).

Bo-Kaap of Maleier Kwartiere

09h00 – 09h30: Begeleide toer in Bo-Kaap Museum waar die invloed van die slawe ten opsigte van Afrikaans oorgedra sal word.

Page 2: Web view09h00 – 09h30: Begeleide toer in Bo-Kaap Museum waar die invloed van die slawe ten opsigte van Afrikaans oorgedra sal word. 10H30 – 11H00:

10H30 – 11H00: Afrikaanse Taalmonument Paarl: Moerkoffie en koeksusters terwyl ‘n kort film van 5 minute gedraai word- die invloed van Afrika, Europa en Asie op Afrikaans word hierin vasgevang.

11h15 – 11h45: Besoek aan KWV waar wynproe aangebied word met die klem op Pinotage.

Katedraal Kelder by KWV

12h15 – 12h30: Besoek aan “Het gesticht,” eerste oefenskool vir slawe sowel as die “Slawebegrafplaas en die “Ou Tuin” waar die twee Moskees oorgebly het na die gedwonge uitsetting van die sestigerjare.

12h45 – 13h30: Besoek en begeleide toer by Taalmuseum.

Eerste drukpers op Kleinbosch

Page 3: Web view09h00 – 09h30: Begeleide toer in Bo-Kaap Museum waar die invloed van die slawe ten opsigte van Afrikaans oorgedra sal word. 10H30 – 11H00:

13h45 – 15h00: Middagete. Tradisionele ete by Augusta Kleinbosch: Maleise dis of Khoikos of Boerekos.

15h00 – 16h00: Besoek aan historiese Hugenote Gedenkskool, alma mater van Totius, DF Malherbe, Abraham Perold en vele ander taalstryders wat geboorte geskenk het aan “Die Genootskap van Regte Afrikaners” Hier sal toeriste ‘n glasie “vonkelpinotage” geniet. Daarna sal beweeg word na die begrafplaas van die grondleggers van geskrewe Afrikaans.

Paarl Rots- of Perel – oorsprong van naam Paarl

Hugenote Gedenkskool

Page 4: Web view09h00 – 09h30: Begeleide toer in Bo-Kaap Museum waar die invloed van die slawe ten opsigte van Afrikaans oorgedra sal word. 10H30 – 11H00:

Gedenksteen op Kleinbosch

Grafsteen van Abraham Perold-Vader van Pinotage

Page 5: Web view09h00 – 09h30: Begeleide toer in Bo-Kaap Museum waar die invloed van die slawe ten opsigte van Afrikaans oorgedra sal word. 10H30 – 11H00:

Tradisionele Khoi Disse

Aan die einde van die toer vind die “Voetspore seremonie” plaas. Hierna word toeriste terug vervoer na Kaapstad of Paarl.

LET WEL: Die toer word in Afrikaans aangebied. Toergidse is “Engelsvriendelik”