20
Wetenskaplike klassifikasie Geskryf deur Daniel Louw Sondag, 29 September 2013 18:30 $( document ).ready(function() { $("#RightBar").hide(); $("#LeftBar").hide(); }); table{width:100%;} table tr td {padding:0 5px 0 5px; text-align:left;} (LW: Alhoewel hierdie dokument redelik akkuraat behoort te wees, is dit nie noodwendig 100% akkuraat in alle gevalle nie. Kontroleer hierdie inligting altyd met ‘n meer akkurate bron. Hierdie behoort egter aan ‘n mens ‘n baie goeie idee te gee van hoe lewende dinge geklassifiseer word.) Alle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk) - Koninkryk : Diere, Plante, Bakterieë, Skimmels, Protiste, Archaea - Filum (diere) / Afdeling (plante) - Klas - Orde - Familie - Genus - Spesie ‘n Organisme se wetenskaplike naam is ‘n kombinasie van sy genus en spesie. Bv ‘n hond se wetenskaplike naam is Canis familiaris en ‘n perd is Equus caballus . Die wetenskaplike naam word gewoonlik kursief/skuinsgedruk (in engels “Italic”) geskryf. Die genus word met ‘n hoofletter geskryf en die spesie met ‘n kleinletter. Die volgende tabel is ‘n lys van die verskillende koninkryke met ooreenstemmende filums/afdelings (die engels is soms in hakies): Koninkryk Filum (diere) / Afdeling (plante)(1) Voorbeelde 1 / 20

Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

  • Upload
    dongoc

  • View
    368

  • Download
    91

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

$( document ).ready(function() { $("#RightBar").hide(); $("#LeftBar").hide(); }); table{width:100%;} table tr td {padding:0 5px 0 5px; text-align:left;}

(LW: Alhoewel hierdie dokument redelik akkuraat behoort te wees, is dit nie noodwendig 100%akkuraat in alle gevalle nie. Kontroleer hierdie inligting altyd met ‘n meer akkurate bron. Hierdiebehoort egter aan ‘n mens ‘n baie goeie idee te gee van hoe lewende dinge geklassifiseerword.)

Alle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ):

- Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk) - Koninkryk : Diere, Plante, Bakterieë, Skimmels, Protiste, Archaea - Filum (diere) / Afdeling (plante) - Klas - Orde - Familie - Genus - Spesie

‘n Organisme se wetenskaplike naam is ‘n kombinasie van sy genus en spesie. Bv ‘n hond sewetenskaplike naam is Canis familiaris en ‘n perd is Equus caballus. Die wetenskaplike naamword gewoonlik kursief/skuinsgedruk (in engels “Italic”) geskryf. Die genus word met ‘nhoofletter geskryf en die spesie met ‘n kleinletter.

Die volgende tabel is ‘n lys van die verskillende koninkryke met ooreenstemmendefilums/afdelings (die engels is soms in hakies):

Koninkryk

Filum (diere) / Afdeling (plante)(1)

Voorbeelde

1 / 20

Page 2: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Diere Gewerweldes/ Vertebrata / Rugstringdiere (Chordata ) Vierpotiges (Tetrapods ) Soogdiere, voëls, reptiele, amfibië Visse met kake Tuna, haaie, pylsterte Kaaklose visse ( Agnatha - jawless fish ) Slymprik, lamprei Ongewerweldes ( Invertebrate ) Wurms, slakke. Ongewerweldes - geleedpotiges ( Arthropod ) Spinnekoppe, skerpioene, duisendpote, krappe, insekte Stekelhuidiges ( Echinoderms ) Seelelies, Seesterre Protosoë ( Protozoa ) Amoebozoa Amoeba Plante Angiosperms (Blomplante) Varingplante (Pteridophyta) Varings Denne / Pinophyta Dennebome Bakterieë Skimmels /Swam/ Fungi Paddastoele Protiste ( Protist ) Archaea (eensellige mikro-organismes)

Notas:

(1) Kyk Filum vir ‘n redelik volledige lys van verskillende filums/afdelings.

Die volgende tabelle bou voort op die boonste tabel (die engels is soms in hakies):

Koninkryk: Diere | Filum: Vertebrata/ Gewerweldes / Rugstringdiere (Chordata) |Superklas: Vierpotiges (

2 / 20

Page 3: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Tetrapods)

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Soogdier / Mammalia Primate Aap/Mens Homo sapiens Mens Pan chimp Sjimpansee Roofdiere Karnivore Hondagtiges ( Canidae ) Canis lupis Wolf familiaris Alle honde Katagtiges ( Felidae ) Panthera leo Leeu pardus Luiperd

3 / 20

Page 4: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Ursidae Bere Ongelyktonige hoefdiere/Perissodactyla Perd ( Equidae ) Equus caballus Perd zebra Zebra Gelyktonige hoefdiere ( Even-toed ungulate , Artiodactyla ) Wildsbok (Antelope ) Oryx gazella Gemsbok taurotragus Eland Bovidae Bos Bees Ovis Skaap Kameelagtiges ( Camelidae ) Camelus

dromedarius Dromedaris Walvisagtiges (Cetaceans) Seedolfyne/ Delphinidae Dolfyne Orcinus Moordvis Rivierdolfyne/ Platanistoidea Rivierdolfyne Phocoenidae Seevark (Porpoise ) Vinwalvis/ Balaenopteridae Walvisse Knaagdiere (Rodents) Muridae Apodemus sylvaticus Bosmuis Rotte Sciuridae Eekhorings Hystricidae Ystervarke Castoridae Bewers (Beaver )

4 / 20

Page 5: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Caviidae Kapibara (wartervark) Lagomorpha (Hase) Leporidae Hase (Rabbits ) Lepus Konyn ( Hare ) Ochotonidae (Pikas ) ( Pinniped ) Otariidae Arctocephalus pusillus Kaapse pelsrob Odobenidae Odobenus Walrusse Chiroptera Vlermuise Monotremata Ornithorhynchidae Ornithorhynchus anatinus Eendbekdier (Platypus ) Soogdiere - buideldiere ( Marsupial ) Diprotodontia Macropodidae Kangaroo Phascolarctidae Koala Buidelrot (Possum ) Didelphimorphia Didelphidae Buidelrot (Opossum ) Reptiele / Reptilia Crocodilia Crocodylidae Crocodylus

5 / 20

Page 6: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

niloticus Nyl krokodil Squamata Viperidae Bitis arietans Pofadder Landskilpaaie/Testudinidae Emydidae Landskilpaaie Seeskilpaaie / Cheloniidae Seeskilpaaie Amfibië / Amphibia Anura Paddas Voëls / Aves Falconiformes Accipitridae Haliaeetus vocifer Visarend Falconidae Falco Valke Columbiformes Columbidae Duiwe

Koninkryk: Diere | Filum: Vertebrata/ Gewerweldes / Rugstringdiere (Chordata) – Vissemet kake

Klas

Orde

Familie

6 / 20

Page 7: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Genus

Spesie

Algemene naam

Osteichthyes (1) - Actinopterygii (2) Perciformes Scombridae Thunnus Tuna Xiphiidae Xiphias gladius Swaardvis (Sword fish ) Amiiformes Amiidae Bowfin Clupeiformes Clupeidae Haring (herring) Osteichthyes - Sarcopterygii (3) Coelacanthiformes Selakant (Coelacanth ) Chondrichthyes (4) Batoidea (5) - Lamniformes Lamnidae Carcharodon carcharias Groot wit haai (Great white shark ) Odontaspididae Saagtandhaai (Ragged tooth shark ) Chondrichthyes - Elasmobranchii Batoidea -

7 / 20

Page 8: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Myliobatiformes Pylstertvis (Stingray ) Myliobatidae Duiwelvis (Devil fish ) Batoidea - Rajiformes Rajidae Rog/Vleet (skate )

Notas:

(1) Osteichthyes : Gebeende vis (bony fish) – Visse wat gebeende skelette het teenoor Chondrichthyeswat ‘n skelet van kraakbeen het.

(2) Actinopterygii : Straal-/stekelgevinde vis (ray-finned fishes/ lepidotrichia ): vinne bestaan uitwebbe van vel wat ondersteun word deur beenagtige of horingagtige stekels (rays), inteenstelling met the vlesige, lobbige vinne soos Sarcopterygii.

(3) Sarcopterygii : Lobgevinde (lobe-finned-finned)

(4) Chondrichthyes of cartilaginous visse het kake met gepaarde vinne, gepaarde neusgate (nares), skubbe, ‘n hart met hartkamers in serie en skelet van kraakbeen (Cartilage) eerder as been (bone), soos

8 / 20

Page 9: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Osteichthyes.

(5) Batoidea : Straalvis: Alle visse met vinne wat ondersteun word deur lang beenstroke.

Koninkryk: Diere | Filum: Vertebrata/ Gewerweldes / Rugstringdiere (Chordata) –Kaaklose visse ( Agnatha- jawless fish)

Superklas

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

9 / 20

Page 10: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Cyclostomes (1) Myxini Myxiniformes Myxinidae Slymprik (Hagfish ) Hyperoartia Petromyzontiformes Lamprei (Lamprey ) Ostracoderms (2) Pteraspidomorphi Thelodonti Anaspida Cephalaspido- morphi

Notas:

(1) Cyclostomes : Kaaklose visse met ronde monde met terugtrekbare tande.

(2) Ostracoderms : Kaaklose visse met harde doppe as vel

Koninkryk: Diere | Filum: Invertebrata/ Ongewerweldes

10 / 20

Page 11: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Gesegmenteerde wurm (Annelids ) Haplotaxida Megascolecidae Amynthas Erdwurms Weekdiere ( Mollusk ) Spiraalvormig Helicidae Helix aspersa Tuinslak

Koninkryk: Diere | Filum: Invertebrata/ Ongewerweldes , Arthropoda / Geleedpotiges

Klas

Orde

11 / 20

Page 12: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Spinagtiges/Arachnida (Arachnids ) Araneae Theridiidae Latrodectus Knopiespinnekop Theraphosidae Bobbejaanspinnekop Scorpiones Skerpioene Diplopoda Duisendpoot (Millipede ) Chilopoda Honderdpoot (Centipede ) Insek / Insecta Lepidoptera Skoenlapper Hymenoptera Miere

12 / 20

Page 13: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Coleoptera Kewers Odonata Naaldekoker Mantodea Hottentotsgot (Preying mantis )

Koninkryk: Diere | Filum: Invertebrata/ Ongewerweldes , Arthropoda / Geleedpotiges –Skaaldiere (Crustacean)

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Malacostraca Decapoda Grapsidae

13 / 20

Page 14: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Krappe (Crab ) Nephropidae Kreef (Lobster ) Penaeidae Garnaal (Prawn ) Varswater kreef (Crayfish ) Merostomata Xiphosura Limulidae Hoefysterkrap (Horseshoe crab )

Crustaceans (Crustacea) form a very large group of arthropods, usually treated as asubphylum, which includes such familiar animals as crabs, lobsters, crayfish, shrimp, krill andbarnacles

Koninkryk: Diere | Filum: Stekelhuidiges ( Echinoderms )

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

14 / 20

Page 15: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Algemene naam

Ophiuroidea Bros sterre (Brittle stars ) Crinoidea Seelelie (Crinoid ) Asteroidea Seesterre (Starfish ) Echinoidea Echinoida Echinometridae Griffel seekastaiing (Slate pencil urchin )

Koninkryk: Diere | Filum: Cnidaria ( Cnidaria )

Subfilum

Klas

Orde

Familie

15 / 20

Page 16: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Genus

Spesie

Algemene naam

Anthozoa Korale (Corals ) Cubozoa Cubozoa Boks jellievisse (box jellyfish ) Hydrozoa Scyphozoa Jellievisse Staurozoa (stalked jellyfish)

Domein: Eukaryota | Koninkryk: Protosoë ( Protozoa ) | Filum: Amoebozoa

Klas

16 / 20

Page 17: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Tubulinea Tubulinida Amoebidae Amoeba Amoeba

Koninkryk: Plante en Bome (kyk Filum vir ‘n lys)

Afdeling

Klas

Orde

Familie

17 / 20

Page 18: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Genus

Spesie

Algemene naam

Angiosperms (Blomplante) Magnoliids (2 blare rondom elke saad) Laurels Lauraceae Sassafras albidum Sassafras Rosales Rosaceae Rose Liliales Liliaceae Lelies (Lillies) Fagales Fagaceae Akkerboom (Oak) Malpighiales Salicaceae Populier (Poplar ) Fabales Fabaceae Acacia Doringboom Venus vlieëvanger Bryophyta Mosplante Pteridophyta (1) Caryophyllales Droseraceae Dionaea muscipula

18 / 20

Page 19: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

Varingplante Pinophyta (2) Pinophyta Pinopsida Pinales Pinaceae / Pinoideae Pinus Denneboom Cycadophyta Palmplante Ginkgophyta Ginkgoplante Sphenophyta Wigplante

Notas:

(1) Pteridophyta : Het nie blomme of sade nie. Versprei deur spore.

(2) Pinophyta : Hierdie is die gom/pikplante of kegeldraende plante.

Hierdie klassifikasie is redelik sterk gebaseer op evolusie. Dit is so opgestel dat dit rym metevolusie, bv alle eerste lewe het verdeel in verskillende domeine, domeine het verdeel inkoninkryke, ens.

Skeppingsleerders glo dat God alle diere volgens hulle soort (baramin) geskep het. ‘n Soort isóf ‘n familie, óf ‘n genus, óf selfs ‘n spesie volgens die amptelike klassifikasie:

19 / 20

Page 20: Wetenskaplike klassifikasie - · PDF fileAlle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie ): - Lewe - Domein (of superryk, superkoninkryk, of ryk)

Wetenskaplike klassifikasie

Geskryf deur Daniel LouwSondag, 29 September 2013 18:30

- In die geval van mense het God mense en Sjimpansees apart geskep. - In die geval van honde het God heel waarskynlik die familie Hondagtiges ( Canidae )geskape en alle wolwe en honde het uit ‘n gemeenskaplike voorvader deur natuurlike seleksiegevorm. - In die geval van wildsbokke het God waarskynlik die verskillende spesies apart geskape:Gemsbokke, springbokke, ens is apart geskape.

Kyk ook:

- The animal kingdom - Speciation Questions & Answers - Comparative cytogenetics and chromosomal rearrangements (Baramin) - Identification of species within the sheep-goat kind (Tsoan monobaramin)

20 / 20