36
WOORDSOORTE IN AFRIKAANS Lid- woord e S. NWE. V.NWE. B.NWE. WERKWOORDE TYD IN AFRIKAANS

Woordsoorte In afrikaans

  • Upload
    bern

  • View
    2.049

  • Download
    83

Embed Size (px)

DESCRIPTION

TYD IN AFRIKAANS. S. NWE. Woordsoorte In afrikaans. WERKWOORDE. Lid- woorde. V.NWE. B.NWE. Selfstandige naamwoorde. Wat is ‘n selfstandige naamwoord ?. Dit is ‘n woord wat gebruik word om dinge, mense , diere , plekke en abstrakte idees te benoem . - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Woordsoorte In afrikaans

WOORDSOORTEIN

AFRIKAANSLid-woord

e

S. NWE.

V.NWE. B.NWE.

WERKWOORDE

TYD IN AFRIKAANS

Page 2: Woordsoorte In afrikaans

Selfstandige naamwoorde

Page 3: Woordsoorte In afrikaans

Wat is ‘n selfstandige naamwoord?Dit is ‘n woord wat gebruik word om dinge, mense, diere, plekke en abstrakte idees te benoem.

Page 4: Woordsoorte In afrikaans

Kyk na die volgende voorbeelde:1. David is ‘n skrander leerder.

2. Ons ry vandag Durban toe.3. Daar is ‘n swerm bye in die boom.

4. Ek waardeer jou vriendskap.

5. Die kombuis is baie vuil.

Page 5: Woordsoorte In afrikaans

Ses soorte s.nwe:

Soortname verwys na algemene

dinge,

Voorbeelde: stoel, tafel kers,

kar, lig, huis

Page 6: Woordsoorte In afrikaans

Eiename :Die name van mense, tydskrifte, boeke, God, plekke, produkte

Dit word met ‘n HOOFLETTER geskryf.

Page 7: Woordsoorte In afrikaans

ABSTRAKTE s.nwe.Verwys na dinge wat ons nie kan sien nie,

VoorbeeldeLiefde, haat, jaloesie, afguns, vriendskap, simpatie, empatie, venyn.

Page 8: Woordsoorte In afrikaans

Maatname :

Dui hoeveelheid aan, bv.‘n koppie water, ‘n liter melk, ‘n sak meel

Page 9: Woordsoorte In afrikaans

Massaname

Het nie ‘n meervoud nie.

Water, goud, silwer, sand, meel, profyt, konfyt, suiker, sout. Dit gaan saam met maatname

Page 10: Woordsoorte In afrikaans

Versamelname‘n skool visse‘n swerm bye‘n bundel gedigte‘n bos blomme‘n tros druiwe‘n hoop sand

Page 11: Woordsoorte In afrikaans

Let wel:S.nwe. word saam met die lidwoorde ofdetermineerders, die en ‘n gebruik, byvoorbeeld:Die man is siek.Hy is deur ‘n motor raakgery.Suzy bak ‘n heerlike koek.

Page 12: Woordsoorte In afrikaans

Selfstandige naamwoorde het

Meer-voude

Postmorfeme word gebruik om

meervoude te vorm

Rivier- riviereTafel- tafelsKind-kinders

Bad - baddens

Verklein-ing

Postmorfeme word gebruik om verkleining

te vormRivier- riviertjieTafel-tafeltjieKind-kindjieBoek-boekie

Page 13: Woordsoorte In afrikaans

Selfstandige naamwoorde het

geslag

manlikram-ooi

beer-berin

vroulik neef-niggie

Page 14: Woordsoorte In afrikaans

Kyk na die volgende sinne en identifiseer die selfstandige naamwoorde

1.Ek lees graag die Huisgenoot.2.Afrika is die tweede grooste kontinent.3.Daar staan twee pragtige stoele op ons

stoep.4.Jy moet twee liter water by die mengsel

voeg.5.Hulle het ‘n skool sardientjies by

Houtbaai opgemerk.6.Die Bybel leer dat ons nie mekaar moet

haat nie.

Page 15: Woordsoorte In afrikaans

LIDWOORDEOF

DETERMINEERDERS

Page 16: Woordsoorte In afrikaans

Bepaald

dieEk het die

boek gelees

Onbepaald

‘nEk het ‘n

boek gelees

Daar is 2 lidwoorde in Afrikaans:

Page 17: Woordsoorte In afrikaans

Voornaam-woorde

Page 18: Woordsoorte In afrikaans

staan in die plek van die

s.nw.

soorte

Betreklik

Vraend

Besitlik

Persoonlik

Page 19: Woordsoorte In afrikaans

Persoonlike

v.nwe.ek

my

hysy jy

ons

hulle

julle

Staan in die plek van eiename.

Page 20: Woordsoorte In afrikaans

Besitlike

v.nwe.

myne

Fatima s’njoue

jounesynehareons s’nhulle s’n

julle s’n

u s’n

Dui besitting aan

Page 21: Woordsoorte In afrikaans

Het betrekking op iets en word dikwels as voegwoorde gebruik om

sinne te verbind

Met + wat =waarmeeIn + wat

deur + wat op + wat

=waarin

=waardeur=waarop

=waaronder=waarlangslangs + wat

onder + wat

Betreklike v.nwe.

MENSE: wie, met wie, op wie, vir wie, aan wie & wat

Page 22: Woordsoorte In afrikaans

Vraende

v.nwe.

wie

watwaarvan

waarinwaaropwaarmeeMet wieVir wie

Aan wie

watter

‘n Vraag word gevra

Page 23: Woordsoorte In afrikaans

BYVOEGLIKE NAAMWOOR

DEOF

ADJEKTIEWE

Page 24: Woordsoorte In afrikaans

byvoeglike naamwoorde beskryfselfstandige naamwoorde

1. Die mooi huis is ons s’n.2. Robin se ma bak heerlike koek.3. Mu-ain hou van swart hemde.

4. Tasne is haar ouers se jongste kind.

Attributief: staan VOOR die s.nw

Predikatief: staan NA die s.nw

1. Ons huis is mooi.2. Die boom is baie hoog.

3. Mu-ain se broek is swart.

Page 25: Woordsoorte In afrikaans

trappe van

vergelyking

Stellende trap

Vergrotendetrap

Oortreffende trap

mooi

mooiste

mooier

Page 26: Woordsoorte In afrikaans

Intensiewe vorme

Dink aan die ergste graadbloedro

oipikswar

tsmoorkwaad

lelieblank papnat plankd

un

piekfyn hondmak

brandmaer

Page 27: Woordsoorte In afrikaans

is woorde wat

Handeling

Of

Aksieaandui

WERKWOORDE

Page 28: Woordsoorte In afrikaans

Hoofwerkwoorde Tree SELFSTANDIG op

Tree op as die GESEGDE van sinne

Kaydee skryf ‘n gedig. Uche bou ‘n modelhuis.

Page 29: Woordsoorte In afrikaans

Oorganglik

Onoorganglik

Word deur ‘n voorwerp

gevolg

Liam dra die sak.

Chad skop die bal

Word nie deur ‘n voorwerp gevolg nie

Linda slaap rustig.

Thandiwe sing mooi.

Daar is 2 soorte:

Page 30: Woordsoorte In afrikaans

Saamgestelde of deeltjiewerkwoorde

Die dele van die werkwoord kan geskei word óf as een woord

gebruik word

Ek stel haar aan die gehoor voor = voorstelKelsey gaan vandag weg met vakansie= weggaanDevon hou voor die hek stil = stilhou

Page 31: Woordsoorte In afrikaans

Koppelwerkwoorde

Koppel selfstandige- en voornaamwoorde met byvoeglike naamwoorde: blyk, heet,

is, was, lyk, skyn, word

Page 32: Woordsoorte In afrikaans

TYD WYSE VORM

HULPWERKWOORDE

het, sal

Kan/ kon, wil/wou; sal/sou,

moet/moet

is,word

Page 33: Woordsoorte In afrikaans

Tyd

In

Afrikaans

Page 34: Woordsoorte In afrikaans

TeenwoordigeHANDELING GEBEUR NOU

Jaydene doen haar huiswerk

Michelle sing ‘n lied.

Page 35: Woordsoorte In afrikaans

Verlede HANDELING het al KLAAR plaasgevind

Naeelah het die brief geskryf.

Tristan het sy werk gebring

Page 36: Woordsoorte In afrikaans

ToekomendeHANDELING moet NOG plaasvind

Lucas sal die vuilgoed optel.

Robyn sal baie geld verdien.