Sondag 21 November 2010 Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings! ����012 348012 348012 348012 348----1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees
KERSFEES! 'N TYD VAN GOEIE NUUS!
Hersders Govert Flinck
IHS
Iesus Hominum Salvator
Jesus Verlosser van die mensdom
WeWeWeWelkom by die eredienslkom by die eredienslkom by die eredienslkom by die erediens!!!! 28 November:
Oggenddiens 09:00 Oggenddiens 09:00
Johann Voges Kerk Pieter Oosthuizen Kerk Oggend Kerssangdiens Gesinsdiens 09:00
Gesinsdiens 09:00 Zander vd Westhuizen Gesinskerk
Gesamentlik in die kerk Kleuters 09:00
Kleuters 09:00 Kleuterkerk Jeugsentrum A15
Geen Aanddiens 18:30
Aanddiens 18:30 Peet Crous Kerk
Immanuel van Tonder Kerk
Baie welkom aan vanoggend se kunstenaars: UP Camerata olv Christo Burger, Antoinette Olivier (sopraan), Lize Lübbe (viool),
Laetitia van Niekerk (dwarsfluit) en Ronald Davey (tjello).
Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia: Leesteks:Leesteks:Leesteks:Leesteks: • Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na 'n Kerstee na die Kerssangdiens in Koinonia.
Jes 65:17 – 25; Mal 4:1 – 2a; 2 Tess 3:6 – 13; Luk 21:5 - 19.
• Koffie na die aanddiens.
BeBeBeBewys van Lidmaatskap:wys van Lidmaatskap:wys van Lidmaatskap:wys van Lidmaatskap:
Joy Roux, Lynnwood Oord ws 7, The Hillside, Lynnwood (082 578 9532) vanaf Pretoria - Faerie Glen. Robert, Elria, Emma en Owen McMenamin, Elveramstraat 72, Lynnwood Glen (083 228 7050) vanaf Wierdapark – Suid.
2
Doen asb voorbidding vir:
Willem Olivier, Rondevaux 10, Kuisisstraat 13, Brummeria (012 804-7790) – ontvang behandeling.
Faan Viljoen, The Link 4, Lynnwood (012 361-3276) – herstel na operasie.
Renier Jansen van Vuuren, Rodericksweg 479, Lynnwood (012 361-1813) – herstel na operasie.
Fanie Swanepoel, MCLaghlansingel 29, Brummeria (012 804-5986) – siek tuis.
Maandag 22 November
19:00 Kerkraadsvergadering in Koinonia.
Dinsdag 23 November
08:15 Bybelstudie by Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (Nerina Deale 012 361 1896) – Ds Peet Crous.
08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004/082 579 1125). 19:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537/082 579 1122.
Woensdag 24 November
11:00 Lidmate doen in die Kapel voorbidding vir die gemeente. Indien u wil kom saam bid of gebedsversoeke het, kontak gerus vir Ds Peet Crous 012 361-4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408/072 630 3088. Fil 46: Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.
Donderdag 25 November
09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord – Ds Peet Crous.
Vrydag 26 November
07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975/083 299 7263. 08:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537/082 579 1122.
Pro
gra
m v
ir d
ie w
eek
Chinese Diens: Sondae 11:00 – Gesinskerk. Sotho Diens: Sondae 15:00 – Gesinskerk.
Predikantebewegings:Predikantebewegings:Predikantebewegings:Predikantebewegings:
Dr Zander van der Westhuizen is met verlof vanaf 17 – 22 November 2010.
Hy het ook 'n beroep na Tygerpoort-gemeente ontvang.
Dr Johann Voges is met verlof vanaf 26 November tot 10 Desember 2010.
Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontak-inligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.
NG Gemeente Lynnwood – Bankbesonderhede: ABSA Brooklyn Court, Takkode: 632005. Rekening nr 540 580 014. U word vriendelik versoek om asb u Van en Voorletters te meld op u oorplasing/ inbetaling. Ons wil graag die bydrae korrek allokeer en aan u erkenning gee! Baie dankie vir u samewerking in dié verband.
3
Vakante pos: Na-ure koster
Weens die vertrek van Jan Viljoen om sy gemeentejaar in Krugersdorp-Oos gemeente te
doen, is die pos dus vakant vanaf 1 Januarie 2011. Aansoeke word nou ingewag vir dié
vakante pos. Werksure: weeksdae vanaf 16:00 en naweke. Vergoeding onderhandelbaar.
Gratis inwoning (1 slaapkamer woonstel). Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 November 2010.
Vir verdere navrae kontak die kerkkantoor (012 348-1245).
Dankfees 2010: Die dankfees was hierdie jaar
iets werklik aangrypend! Elke woord en
sent van dank het mens diep geraak want
dit was 'n teken van diepe toewyding
aan die Gewer! Dankie aan almal wat
die mooiste woorde en gebede geskryf
het en die pragtige bedrag van R162 913
wat tot dusver gegee is. Mag die lied van
dank nog lank weerklink in elke hart!
4
Viering – Diens – Liefde – Eenheid
Recommended